Skip to content

Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2017 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 920179 pages

Grade 9 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the November EC 2017, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

November EC 2017

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIPSTOETS NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP: RIGLYNE 1. Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie. 2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord word. 3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ʼn ʼn ander taal in ʼn antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer. Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed word nie, is die antwoord korrek. 4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die antwoord lei, is dit korrek. 5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite nagesien. 6. Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig, (onderstreep/tussen aanhalingstekens) word die punt toegeken. 7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)  EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd (1)  Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd (0)  Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK (0) 8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie. SAMEVATTEND  Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: een punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.  Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.  Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3 AFDELING A: BEGRIPSTOETS VRAAG 1: KOERANTBERIG NR. ANTWOORD PUN VLAK T 1.1 Sedgefield tot Plettenbergbaai (2) 1 1.2 Mense was verstom en vreesbevange. Duisende mense het hul besittings binne 24 uur verloor. (2) 3 1.3 Die meeste brande kon geblus word, maar nie alles nie. (Enige soortgelyke antwoord.) (2) 3 1.4 Die wind. (1) 1 1.5 Brande kan versprei en meer huise kon vernietig/verwoes word. (1) 3 1.6 Lugmag / Helikopters / Vliegtuigies (1) 2 1.7 Alledaagse lewe – Geen elektrisiteit nie Plantegroei – Kos is duur, want daar sal geen plante groei nie. Diereryk – Diere sterf a.g.v. geen plante om te vreet nie. (Enige soortgelyke antwoorde) Ken een punt toe vir elke kategorie. (3) 4 1.8 C (1) 1 1.9 Uitsicht (1) 1 1.10 Kluis / Kaggel (1) 1 1.11 Hy is nog baie seer en geskok oor wat gebeur het./ Hy voel miskien is dit nog onwerklik. (Enige TWEE emosies) (2) 4 1.12 Ja. Om dit te beleef, is baie traumaties. Daar is nie veel wat ‘n mens anders kan doen nie. OF Nee. Dit is maar deel van die lewe en ‘n mens moet dit aanvaar. (Leerder se eie respons solank dit met ‘n gepaste motivering gepaard gaan) (3) 3 1.13 Persoonlike inkomstebelasting (1) 1 1.14 25,6% (1) 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) 1.15 Republic of South Africa (2016:210) (1) 1 1.16 2% (1) 3 1.17 40% (1) 2 [25] TOTAAL AFDELING A: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5 AFDELING B: OPSOMMING (Assesseer uit 10 en verwerk na 5) VRAAG 2 Die opsomming word TWEE KEER gelees: - vir feite en taalfoute. - vir onvolledige sinne. TWEE STELLE ANTWOORDE WORD AANGEBIED  Onderskei tussen beplanning en die finale antwoord en sien laasgenoemde na.  Waar daar geen aanduiding van beplanning is nie, word die eerste stel nagesien.  Beskou ʼn aanbieding in potlood as beplanning. FEITE:  Sien eerste sewe inhoudelik na, al is die sinne in paragraafvorm.  Assesseer net EEN feit per sin.  EEN punt vir elke verstaanbare feit soos in die memorandum.  As die betekenis van die feit nie sinvol oorgedra word nie, word die punt nie toegeken nie. (Die aanwesigheid van die werkwoord is belangrik.)  Indien al die feite verkeerd is, kry die kandidaat geen punt vir taal nie, maar indien die aantal woorde korrek aangedui is, ken EEN punt toe.  Die hoofgedagtes hoef nie in volgorde te wees nie.  Regmerkie bokant elke hoofgedagte per sin word nagesien.  Punte word soos volg toegeken vir:  7 punte vir 7 feite  3 punte vir taal Penaliseer soos volg:  Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer.  Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.  Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg van die 3 punte wat vir taal toegeken word, af:  0–4 foute: geen penalisering nie  5–10 foute: trek 1 punt af  11–15 foute: trek 2 punte af  16 foute of meer: trek 3 punte af. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017)  Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg gepenaliseer:  1–3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering  4–5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af  6–7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af  Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik, indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of, indien die verkeerde getal woorde aangedui is. LET WEL: Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. TIPIESE TAALFOUTE  Woordorde in enkelvoudige sin (Bv. O/werp + ww + V/werp)  Omgekeerde woordorde  Lydende vorm  Infinitief  Tyd, wyse en plek  Ontkennende vorm  Voornaamwoorde  Vreemde woorde  Direkte vertaling (moedertaalinvloed)  Telegramstyl / onvoltooide sinne LENGTE  Tel die aantal woorde en haal enige deel meer as 70 woorde deur.  1 punt vir korrekte getal woorde gebruik EN so aangedui. NEERSKRYF VAN PUNTE KODE PUNT Getal feite korrek F = 7 Taal T = 3 TOTAAL 10 Verwerk na 5 NIE VOLSINNE NIE PENALISEER VAN TOTAAL 2 tot 3 hoofgedagtes nie in sinne nie -2 4 en meer hoofgedagtes nie in sinne nie -3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 7 VRAAG 2 TEATER-ETIKET 1. Moenie laat wees nie. 2. Moenie tydens die produksie opstaan nie. 3. Skakel jou selfoon af of los dit by die huis. 4. Bly stil tydens die produksie. 5. Moenie eet of drink tydens die produksie nie. 6. Gee applous / Klap hande aan die einde van die produksie. 7. Wees respekvol teenoor die akteurs, gehoor en produksiespan. (49 woorde) Verwerk na 5 punte [10] TOTAAL AFDELING B (10 ÷ 2): 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING C: TAAL IN KONTEKS VRAAG 3: ADVERTENSIE NR. ANTWOORD PUNT VLAK 3.1 ʼn Prent (appels) en verskillende skrif (2) 3 3.2 Pure Natuurwonders (1) 1 3.3 Mense wat gesond wil leef / ouers / kinders (wat van vrugte hou) (1) 1 3.4 Kitskos van die natuur. (1) 1 3.5 “Smulgoed sonder skuldgevoelens” (1) 3 [6] VRAAG 4: STROKIESPRENT NR. ANTWOORD PUNT VLAK 4.1 Meneer sê dat hulle met hulle bene moet trap asof hulle fiets ry. (2) 3 4.2 B (1) 1 4.3 Ek ry nie afdraend nie, Meneer. (1) 1 4.4 Regso / Reg (1) 1 [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 9 VRAAG 5: SPOTPRENT NR. ANTWOORD PUNT VLAK 5.1 Elke pot kry sy deksel. (1) 3 5.2 Die bruid word deur die man op ʼn trekker gery. ❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶ (1) 3 5.3 slaggatjie (1) 2 5.4 spierwit (1) 3 5.5 meeste (1) 1 [5] VRAAG 6: PARAGRAAF 6.1. populêr (1) 1 6.2. kweek (1) 4 6.3. Teen die snorre het ek geen beswaar nie, want dit is mos nou vir ʼn goeie doel. / Teen die snorre het ek geen beswaar nie omdat dit vir ‘n goeie doel is. (1) 2 6.4. Die enigste haakplekkie is dat dit met my vermoë om mense op te som, rondgefoeter het. (1) 2 [4] TOTAAL AFDELING B: 20 GROOTTOTAAL: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 9 Afrikaans HL

View all