Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2017
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 45
TYD: 1½ uur
*9AFHL3*
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2017 Question Paper
Grade 9 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November EC 2017, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2017. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- November EC
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 676.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
November EC 2017
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions30 marks
- Question 1.2Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions30 marks
- Question 1.3Lees en Kyk / Reading & Viewing30 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied / Writing & Presenting60 marks
- Question 2.1Skryf en Aanbied / Writing & Presenting15 marks
- Question 2.2Luister en Praat / Listening & Speaking15 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC NOVEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:
AFDELING A: OPSTEL (30 punte)
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS (15 punte)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin elke afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
word.
6. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A: SKRYF EN AANBIED (OPSTEL)
VRAAG 1
1. Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn opstel van 250–300 woorde.
2. Jy moet jou werk BEPLAN, REDIGEER en jou skryfstuk PROEFLEES.
Die beplanning moet voor die skryfstuk gedoen word.
3. Dui jou beplanning duidelik aan met die woord BEPLANNING sodat daar nie
verwarring ontstaan tussen jou beplanning en finale skryfstuk nie.
4. Trek ʼn streep deur die beplanning as jy jou finale beplanning klaar oorgeskryf
het.
5. Dui jou finale skryfstuk met die woorde FINALE PRODUK aan.
6. Voorsien die skryfstuk van ʼn gepaste titel/opskrif.
LET WEL: Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde
getel word nie.
7. Dui die lengte van jou skryfstuk aan. Tel die woorde en dui dit tussen hakies
aan die einde van die leesstuk aan.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC NOVEMBER 2017)
OPSTEL OPDRAGTE:
1.1 Die “euwel” van SMS-taal
SMS-taal is ‘n euwel. Dit behoort ten alle koste bestry te word, want dit
vernietig die taal. As gevolg van SMS-taal kan leerders nie meer ordentlik
skryf nie. SMS-taal word sommer in opstelle en formele briewe ook
gebruik!”
Stem jy saam met die stelling dat SMS-taal probleme veroorsaak of nie?
Argumenteer jou opinie. [30]
OF
1.2 Wie sal my ooit glo?
Vertel die verhaal volledig. [30]
OF
1.3 Vir drie maande is hulle onbewus dat hy in die
solderkamer skuil … op hulle spioeneer, na elke gesprek
luister …
Vertel die verhaal volledig. [30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
1.4 Kies EEN van die onderstaande visuele prikkels en skryf ʼn opstel daaroor.
Voorsien jou opstel van ʼn gepaste titel.
1.4.1
[30]
[Bron: Google images]
OF
1.4.2
[30]
[Bron: Google images]
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC NOVEMBER 2017)
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
1. Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn skryfstuk van 100–110
woorde.
2. Jy moet jou werk BEPLAN, REDIGEER en jou skryfstuk PROEFLEES.
Die beplanning moet voor die skryfstuk gedoen word.
3. Dui jou beplanning duidelik aan met die woord BEPLANNING sodat daar
nie verwarring ontstaan tussen jou beplanning en finale skryfstuk nie.
4. Trek ʼn streep deur die beplanning as jy jou finale beplanning klaar
oorgeskryf het.
5. Dui jou finale skryfstuk met die woorde FINALE PRODUK aan.
6. Voorsien die skryfstuk van ʼn gepaste titel/opskrif.
LET WEL: Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde
getel word nie.
7. Dui die lengte van jou skryfstuk aan. Tel die woorde en dui dit tussen hakies
aan die einde van die leesstuk aan.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 7
TRANSAKSIONELE TEKSTE OPDRAGTE:
2.1 INFORMELE BRIEF
Julle het ʼn maand gelede na ʼn ander dorp verhuis en jy het jou beste
vriend(in) agtergelaat. Skryf ʼn vriendskaplike brief aan jou vriend(in) waarin
jy hom/haar van jou nuwe dorp, skool, vriende en huis vertel. [15]
OF
2.2 TOESPRAAK
Jou gunsteling-onderwyser/es het ʼn bevordering by ʼn skool in ʼn ander dorp
gekry. Die hoof het jou gevra om ʼn toespraak by die volgende saalbyeenkoms
te lewer om van hom/haar afskeid te neem.
Skryf die toespraak vir hom/haar wat jy tydens ʼn saalbyeenkoms gaan lewer. [15]
OF
2.3 UITNODIGING
Jy vier binnekort jou vyftiende verjaarsdag. Ontwerp ʼn uitnodiging waarin jy
jou vriende na die geleentheid nooi.
(ONTHOU! Geen punte word vir versierings toegeken nie.) [15]
TOTAAL AFDELING B: 15
GROOTTOTAAL: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2017 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2014 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2017 Memo
More from Grade 9 Afrikaans HL

CAPS document
CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7 9 web

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2022 Memo

Memorandum