Skip to content

Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 920237 pages

Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the GEC Test 2023, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

GEC Test 2023

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com AOS PROEFSTUDIE NASIENRIGLYN 2023 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9  Een punt per antwoord.  Geen halwe punte word toegeken nie. Vraag 1 Nr. Moontlike antwoorde 1.1 B Ons voel magteloos oor beurtkrag.  1.2 A ou motorbande  1.3 C deurlopende beskikbaarheid  1.4 D Botswana  1.5 B werkloosheid  1.6 A Hulle wil selfonderhoudende gemeenskappe bevorder.  1.7 A Die gemeenskap word afhanklik.  1.8 C Hulle rol is om die beginsel van ‘Garden of Life’ te vestig.  1.9 A idiomatiese uitdrukking  1.10 B Hulle prioriteit is nie om geld te maak nie.  1.11 D om aan te hou  1.12 B ‘Garden of Life’ se mikpunt is om hul projek verder uit te brei.  1.13 A Die een produseer en die een verbruik.  1.14 C om iemand iets te leer  1.15 C magteloos, moedeloos, desperaat  1.16 D Om gemeenskappe eers op te lei en dan te bemagtig om  selfonderhoudend te wees. 1.17 B ʼn geregistreerde organisasie.  1.18 C oproerigheid  1.19 B ʼn gevoel van optimisme  Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn 1
Downloaded from hlayiso.com Nr. Moontlike antwoorde 1.20 A vir alle Suid-Afrikaners wat ʼn verskil wil maak  1.21 C Die leser voel simpatie.  1.22 D ‘elke landsburger kan egter ʼn verskil maak’  1.23 B Dit kan mense selfonderhoudend maak.  1.24 A om belangstelling in die teks te kweek  1.25 A Elke landsburger kan ʼn verskil aan hulle omstandighede maak.  Vraag 2.1 Nr. Moontlike antwoorde 2.1.1 C Bravecto produkte  2.1.2 A troeteldier-eienaars  2.1.3 D om die leser se aandag te trek  2.1.4 B om iets te koop wat nie van goeie gehalte is nie  2.1.5 A beskerming.  Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn 2
Downloaded from hlayiso.com  Moenie leerders meer as een keer vir die dieselfde fout penaliseer nie.  Geen halwe punte word toegeken nie. Vraag 2.2 Nr. Moontlike antwoorde Verduideliking Punt 2.2.1 klaskamer √ 1 OF skool √ OF skoolsaal√ Ken ʼn punt toe vir die gepaste OF antwoord. skoolgebou√ OF klas√ 2.2.2 onnie√ 1 OF Aanvaar enige gepaste meneer√ relevante antwoord. OF leerkrag√ OF onderwyser√ OF pedagoog√ OF Meester√ OF hoof van die skool√ 2.2.3 Neelsie het al drie keer die week nie sy Aanvaar enige relevante 1 huiswerk gedoen nie. √ antwoord. OF Neelsie doen nie sy huiswerk nie. √ OF Die onderwyser is moeg gepraat. √ OF Dit help nie om met Neelsie te praat nie. √ OF. Neelsie is in sy eie wêreld. √ OF Neelsie stel nie belang nie. √ Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn 3
Downloaded from hlayiso.com Nr. Moontlike antwoorde Verduideliking Punt 2.2.4 Neelsie het besluit om homself 3 keer af te Identifiseer √ en verduidelik die 2 skakel √ net soos fase 3-beurtkrag ons land humor. √ se krag afskakel.√ Twee kante moet uitgewys word om die humor aan te dui vir twee punte. Die humor lê daarin dat hy sy eie beurtkrag ingestel het. 2.2.5 Die verband is tussen 3 keer nie huiswerk 2 2 punte vir die korrekte gedoen nie √ omdat hy self sy eie fase 3 aanduiding van die verband beurtkrag ingestel het/hy maak ʼn grap tussen raam 2 en raam 3. daarvan.√ 2.2.6 Traak-my-nie-agtig. √ Ken een punt toe indien die 1 OF korrekte gevoel/emosie Stel nie belang nie. √ weergegee word. OF Gee nie om nie. √ Aanvaar enige relevante OF antwoord. Is nie geïnteresseerd nie. √ OF Hy voel niks. √ OF Hy is nie bekommerd nie. √ OF Hy is verveeld/moeg. √ 2.2.7 Niemand kan jou dwing as jy nie die 1 selfmotivering/dryfveer het nie. √ OF As jy nie iets wil doen nie, sal jy enige verskoning uitdink/gebruik/gee om dit nie te Aanvaar enige relevante doen nie. √ antwoord. OF ʼn Mens kan enige iets/verskoning gebruik/uitdink/vind as jy nie iets regtig wil doen nie. √ OF Niemand kan jou dwing om huiswerk te doen nie. √ OF Onderwysers raak ook moeg en gee soms op. √ OF Leerders/kinders het nie die krag of lus vir huiswerk nie. √ OF Leerders/kinders raak moeg/uitgeput van te veel huiswerk. √ Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn 4
Downloaded from hlayiso.com Nr. Moontlike antwoorde Verduideliking Punt 2.2.8 Nee, want hy sit met sy hande in sy Geen punte indien geen rede 1 broeksakke/hy lyk verveeld/traak-my-nie- verskaf is nie. agtige houding. √ OF 1 punt vir die korrekte rede. Neelsie toon geen belangstelling. √ OF Aanvaar enige relevante Neelsie het ʼn ongeërgde houding. √ antwoord vir die ja of nee OF antwoord. Neelsie dink meester is vervelig. √ OF Neelsie is dadelik reg met ʼn antwoord. √ OF Neelsie lyk verveeld. √ OF Neelsie steur hom nie aan Meester nie. √ OF Neelsie het dadelik ʼn verskoning/antwoord gereed. √ OF Sy antwoord wys hy gee nie om nie. √ Vraag 3: Opsomming MOONTLIKE ANTWOORDE: Enige 7 relevante feite sal aanvaar word. 1 Die vermoë wat Suid-Afrikaners het om INHOUD: geleenthede te skep gee ons hoop. √ 1 punt per relevante/sinvolle feit = 2 Ubuntu/verskillende kulture/ ons klimaat 7 punte maak ons land uniek. √ 3 Ons natuurskoon/inheemse fauna en flora Moenie penaliseer vir taal en gaan jy nêrens kry nie. √ spelfoute wat nie die betekenis 4 Ons sportmense/sport inspireer ons/snoer verander nie. ons saam. √ 10 5 Ons universiteite is van die beste/verskyn op TAAL: die wêreld se ranglyste. √ Om te voorkom dat leerders nie 6 Ten spyte van beurtkrag/stukkende paaie vat gepenaliseer word vir spelfoute ons hande/maak ʼn plan. √ 7 Suid-Afrikaners word deur die grondwet nie, dui taalpunte soos volg beskerm. √ aan. 75 woorde 1-3 feite korrek = +1 punt Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn 5
Downloaded from hlayiso.com 4-5 feite korrek = +2 punte 6-7 feite korrek = +3 punte Moenie leerders penaliseer vir die verkeerde formaat, direkte aanhalings of verkeerde/ ontbrekende getal woorde nie. Indien die leerder die getal woorde oorskry, moet die nasiener tot by die laaste volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming ignoreer. Moenie penaliseer indien daar nie bewys van beplanning is nie. Merk die beplanning indien die finale poging ontbreek of nie voltooi is nie. Vraag 4: Taalstrukture- en Konvensies Nr. Moontlike antwoorde 4.1 C Abstrak  4.2 A stelsin  4.3 A Vorige  4.4 B Ontmoedig  4.5 C ʼn neweskikkende sin.  4.6 A Tensy  4.7 A byvoeglike naamwoord.  4.8 C bywoord van plek.  4.9 D Baie tyd is deur haar gespandeer om haar digbundel te skryf.  4.10 B gevul met iets betekenisvol  4.11 B aangetrokke/aanvaar  4.12 A Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging.  4.13 C om die titel van ʼn gedig aan te dui  4.14 A Betreklike  4.15 C Komitee  4.16 A Die ekspo sal ʼn geleentheid vir jong Suid-Afrikaanse digters bied  om gehoor te word. Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn 6
Downloaded from hlayiso.com Nr. Moontlike antwoorde 4.17 B Die FAK-ekspo het vir Amory gesȇ om daardie gedigte onmiddellik  vir die uitgewer te stuur. 4.18 A Skoolkinders het geen belangstelling om gedigte te skryf nie.  4.19 D Amory wil mense nou en in die toekoms met haar gedigte inspireer.  4.20 D Student se werke kry wȇreldwye erkenning.  Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn 7

Study this subject

More from Grade 9 Afrikaans HL

View all