Skip to content

Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2019 Question Paper

Question paperAfrikaans HLGrade 920198 pages

Grade 9 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November EC 2019, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

November EC 2019

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2019 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur *9AFAL3* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2019) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Kreatiewe Teks (Opstel) (20 punte) AFDELING B: Transaksionele Teks (10 punte) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Begin ELKE vraag op ̓n NUWE bladsy. 4. Voer die opdrag by elke vraag wat jy kies noukeurig uit. 5. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 6. Jy moet jou werk beplan (bv. ʼn breinkaart/diagram/vloeidiagram/ kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk gedoen word. 7. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Voorsien elke teks van ʼn gepaste titel/opskrif. 9. Skryf die getal woorde wat jy gebruik het onder die skryfstuk neer. 10. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel word NIE. 11. Jy moet jou tyd soos volg bestee: AFDELING A: ongeveer 40 minute AFDELING B: ongeveer 20 minute 12. Skryf netjies en leesbaar in swart of blou ink. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3 AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL) VRAAG 1 Kies EEN van die onderwerpe hieronder en skryf ʼn OPSTEL van 250–300 woorde daaroor. Hou die volgende punteverspreiding in gedagte: Inhoud en Beplanning 12 Taal, Styl en Redigering 6 Struktuur 2 1.1 Ek is jammer oor alles, Alice! [20] 1.2 Die vreemde busbestuurder ... [20] 1.3 Dink aan ʼn opwindende gebeurtenis wat jou blinde/gestremde vriend(in) nie kon bywoon nie. Beskryf die gebeure aan jou gestremde vriend(in). Gebruik al vyf van jou sintuie in jou beskrywing. [20] So, dis hoe iemand lyk wat ander 1.4 kinders boelie. Skryf ‘n verhaal waarin jy die slagoffer van boeliery was. [20] Kies een van jou onderwysers en 1.5 vertel van ’n dag in sy of haar skoene. [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2019) 1.6 Kies EEN van die volgende visuele prikkels en skryf ̓ n opstel daaroor. Gee ook ’n gepaste titel vir die opstel. 1.6.1 [Bron: www.google.images] [20] 1.6.2 [Bron: www.google.images] [20] Idees om by VRAAG1.6.2 in gedagte te hou: x Die ma lyk angstig / bekommerd. x Die dogter se manier van sit, dui op moedeloosheid. x Die dogter lees iets op die selfoon wat haar ontstel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5 1.6.3 [Bron: CLIPART] [20] TOTAAL AFDELING A: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2019) AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies EEN van die onderwerpe hieronder en skryf ̓ n skryfstuk van 100–110 woorde daaroor. Skryf die nommer neer. Hou die volgende punteverspreiding in gedagte: Inhoud, Beplanning en Formaat 6 Taal, Styl en Redigering 4 2.1 INFORMELE BRIEF Jy dra ’n baie groot geheim oor een van die leerders by die skool saam met jou. Jy besluit om dit met jou beste vriend(in) te deel. Skryf ’n vriendskaplike brief vir hom/haar waarin jy die geheim deel. Vra ook raad hoe om die situasie te hanteer. [10] OF 2.2 INSTRUKSIES Jy gaan vir twee weke saam met ʼn sportspan oorsee. Gee instruksies vir jou beste maat oor hoe om jou gunsteling troeteldier te versorg. Wees ook spesifiek in jou instruksies oor wat jou maat te doen staan as jou troeteldier te veel na jou verlang. [10] OF 2.3 FORMELE VERSLAG Daar is drie selfone tydens pouse uit julle klas gesteel. Jy en ̓n maat het toevallig gesien hoe vreemde mense in die skoolgange tydens pouse ronddwaal. Skryf nou ’n ooggetuieverslag waarin jy aan die polisie verslag doen oor wat gebeur het. [10] OF 2.4 DAGBOEKINSKRYWING Die seun/meisie waarvan jy hou, het jou uiteindelik raakgesien. Hy/sy het jou gevra vir ̓n dans/fliek. Maak TWEE dagboekinskrywings. Een op die dag wat hy/sy jou gevra het en die tweede inskrywing die dag ná die dans/fliek. [10] TOTAAL AFDELING B: 10 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 9 Afrikaans HL

View all
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2019 Question Paper | Hlayiso