Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2014
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 60
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2014 Question Paper
Grade 9 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November EC 2014, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2014. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- November EC
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 312.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
November EC 2014
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied / Writing & Presenting40 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied / Writing & Presenting40 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied / Writing & Presenting80 marks
- Question 2.1Skryf en Aanbied / Writing & Presenting20 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied / Writing & Presenting20 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied / Writing & Presenting20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:
AFDELING A: Opstel (40)
AFDELING B: Transaksionele Tekste (20)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin elke afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies
deurgehaal word.
6. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A: SKRYF EN AANBIED (OPSTEL)
VRAAG 1
1. Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn OPSTEL van 250–300
woorde.
2. Jy moet jou werk BEPLAN, REDIGEER en jou skryfstuk PROEFLEES.
Die beplanning moet voor die skryfstuk gedoen word.
3. Dui jou beplanning duidelik aan met die woord BEPLANNING, sodat
daar nie verwarring ontstaan tussen jou beplanning en finale skryfstuk
nie.
4. Trek ʼn streep deur die beplanning as jy jou finale beplanning klaar
oorgeskryf het.
5. Dui jou finale skryfstuk met die woorde FINALE PRODUK aan.
6. Voorsien die skryfstuk van ʼn gepaste titel/opskrif.
LET WEL: Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die
woorde getel word nie.
7. Dui die lengte van jou skryfstuk aan. Tel die woorde en dui dit tussen
hakies aan die einde van die leesstuk aan.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
OPSTEL OPDRAGTE
1.1 Dit was die lekkerste of aakligste vakansie
ooit! [40]
OF
1.2 Televisie of die internet maak mense lui of
dom. [40]
OF
1.3 Bestudeer die onderstaande visuele prikkels en ontwikkel jou eie tema.
ONTHOU!!! Die opstel moet handel oor iets wat jy in die prentjies sien.
1.3.1
[Sarie, Junie 2013] [40]
OF
1.3.2
[Vrouekeur, 12 Maart 2011] [40]
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
1. Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn opstel van 100–110
woorde.
2. Jy moet jou werk BEPLAN, REDIGEER en jou skryfstuk PROEFLEES.
Die beplanning moet voor die skryfstuk gedoen word.
3. Dui jou beplanning duidelik aan met die woord BEPLANNING, sodat
daar nie verwarring ontstaan tussen jou beplanning en finale skryfstuk
nie.
4. Trek ʼn streep deur die beplanning as jy jou finale beplanning klaar
oorgeskryf het.
5. Dui jou finale skryfstuk met die woorde FINALE PRODUK aan.
6. Voorsien die skryfstuk van ʼn gepaste titel/opskrif.
LET WEL: Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die
woorde getel word nie.
7. Dui die lengte van jou skryfstuk aan. Tel die woorde en dui dit tussen
hakies aan die einde van die leesstuk aan.
TRANSAKSIONELE TEKSTE OPDRAGTE
2.1 DAGBOEKINSKRYWING
Iemand wat jou vyandiggesind is het iets baie lelik van jou op die internet
versprei. Jy weet nie hoe om die situasie te hanteer nie en stort jou hart uit
deur ʼn DAGBOEKINSKRYWING te doen.
Skryf jou gevoelens en gedagtes oor hierdie aangeleentheid neer. [20]
OF
2.2 E-pos
Jy was ʼn toeskouer by ʼn interskole wedstryd en jy wil graag ʼn maat
daarvan vertel.
Vertel aan hom/haar waarom jy hierdie kragmeting so besonders geniet
het. [20]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
2.3 DIALOOG
Jy kry die geleentheid om ʼn onderhoud met een van jou gunsteling
akteurs/aktrises te voer. Skryf ʼn DIALOOG wat julle voer, neer oor
waarom hierdie persoon so besonders is in sy/haar nuutste fliek. [20]
TOTAAL AFDELING B: 20
GROOTTOTAAL: 60
22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2014 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2014 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2016 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2014 Memo
More from Grade 9 Afrikaans HL

CAPS document
CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7 9 web

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2022 Memo

Memorandum