Skip to content

Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2017 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 920178 pages

Grade 9 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the November EC 2017, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

November EC 2017

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIENRIGLYN PUNTE: 45 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye insluitend rubrieke van 2 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: SKRYFWERK VRAAG 1: OPSTEL Die vraag word uit 30 geassesseer. Die leerder mag slegs oor EEN onderwerp of prikkel skryf en hy/sy mag enige tipe opstel, toepaslik volgens hoe sy/hy die onderwerp interpreteer, skryf. Slegs die finale poging word nagesien. Indien dit onduidelik is watter een die finale poging is, word die eerste opstel nagesien. NASIENRIGLYNE Dui aan die einde van die opstel die kodes soos volg aan: BYVOORBEELD IBF – K4 = 6 TSR – K2 = 3 TOT. =9 Dui dan die totale punt van die opstel onder die opstel aan, Dra die totaal uit 30 oor na die BEGIN van die vraag. LET WEL: Indien die punt 9½ sou wees, dra dit dan as 10 oor. Riglyne Assesseer die opstel, sonder vooroordeel, vanuit die leerder se oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. Die leerder bied die soort opstel aan volgens die voorskrifte. SOORTE OPSTELLE: VERHALENDE OPSTEL Dit is ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis (gewoonlik uit die verlede). Dit kan vanuit enige perspektief geskryf word. Hou die volgende in gedagte:  Dit handel oor iets wat gebeur het en vertel word − dus ʼn storie of gebeurtenis.  ʼn Sterk storielyn ontwikkel logies en die verhaal oortuig.  Dit is opreg en met entoesiasme geskryf.  Die verlede tyd word gebruik, maar die teenwoordige tyd kan ook gebruik word om ʼn gevoel van die hede te skep.  Die inleidingsparagraaf moet boeiend wees.  Die verhaal kan uit eie ervaring geskryf word, of dit kan fiktief wees.  ʼn Verrassende slot.  Beskrywende elemente moet gebruik word.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag geniet. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3 BESKRYWENDE OPSTEL Die skrywer beskryf iets/iemand soos hy/sy dit ervaar (dit is moeilik om iets te beskryf wat nie eerstehands ervaar is nie) en stel die leser in staat om die onderwerp wat beskryf word, net so lewendig soos hy/sy te beleef. Hou die volgende in gedagte:  Waarneming met al vyf sintuie (sig, klank, gehoor, smaak en aanraking) en ʼn goeie woordeskat word vereis.  Skep dus ʼn prentjie in woorde.  Eie gevoelens oor dit wat beskryf word, kan gegee word.  Plekke en gebeure word presies en akkuraat beskryf.  Beeldspraak, idiome en spreekwoorde word op ʼn oorspronklike wyse aangewend.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag geniet. [30] ARGUMENTERENDE OPSTEL Die skrywer het ʼn spesifieke mening/opinie daaroor om sy/haar standpunt te motiveer. Die skrywer se mening moet deurgaans duidelik wees. Dit is ʼn subjektiewe (eensydig) opstel waarin die skrywer probeer om die leser te oortuig om sy/haar perspektief te deel. Hou die volgende in gedagte:  Begin met die skrywer se standpunt oor die onderwerp op ʼn oorspronklike en treffende wyse.  Gee ʼn verskeidenheid argumente ter ondersteuning en uitbouing van ʼn standpunt.  Fokus op punte vir of teen ʼn stelling.  Druk subjektiewe en sterk menings uit.  Gebruik ʼn verskeidenheid stylfigure en oorredingstegnieke.  Gebruik gevoelstaal wat emosioneel kan wees, maar nie kru taal nie.  Sluit af met ʼn sterk slot, duidelike en oortuigende stelling wat die skrywer se mening reflekteer.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag geniet. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) BEREDENERENDE OPSTEL Dit is objektief en probeer ʼn gebalanseerde gesigspunt van beide kante van ʼn argument gee. Die skrywer oorweeg verskeie aspekte van die onderwerp onder bespreking en bied teenstellende menings, onpartydig aan. Die skrywer mag tot ʼn spesifieke gevolgtrekking kom aan die einde van die opstel, maar die argumente vir en teen die onderwerp moet goed gebalanseerd wees. Hou die volgende in gedagte:  Die opstel handel oor ʼn onderwerp waaroor reeds standpunt ingeneem word tydens die inleiding.  BEIDE kante van die argument moet beredeneer word.  ʼn Gevolgtrekking wat aansluit by die inleiding word in die slotparagraaf bereik.  Die leser word deur die skrywer se standpunt oortuig.  Oorredende en emotiewe taalgebruik kom voor.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag geniet. [30] TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5 AFDELING B VRAAG 2: TRANSAKSIONELE TEKS Hier moet die formaat oorwegend korrek wees. Die opdrag moet uitgevoer word. NASIENRIGLYNE: Dui aan die einde van die skryfstuk die kodes soos volg aan: BYVOORBEELD IBF − K5 = 4 TSR - K3 = 2 TOT. 6 x 2 = 12 Dui dan die totale punt vir die skryfstuk aan die regterkant (onder die teks) aan. Dra die totaal uit 15 oor na die BEGIN van die vraag. LET WEL: Indien die punt 6½ sou wees, dra dan die punt as 7 oor. 2.1 INFORMELE BRIEF  Die skrywer se adres verskyn bo regs.  Die datum waarop die brief geskryf word, word voluit geskryf en nie numeries nie.  Daar moet ʼn inleiding, liggaam en ʼn slot wees.  Die taal, toon en styl is informeel van aard.  Geen leestekens in die adresse, aanhef en slot nie.  Sluit die brief informeel af en word gevolg deur die skrywer naam. [15] 2.2 TOESPRAAK Hierdie toespraak bevat die geskiedenis en besonderhede van die gunsteling-onderwyser/es se loopbaan by die skool.  Noem die onderwyser/es se naam, ouderdom, datum en plek van begin en wanneer sy die skool gaan verlaat.  Gee ʼn kort oorsig oor die onderwyser/es se lewe. Deel herinneringe, noem hoogtepunte en beskryf sy of haar rol by die skool.  Sluit af deur te noem wat die onderwyser/es so besonders gemaak het en vertel hoekom hy of sy gemis gaan word.  Die taal, styl en register is formeel en moet by die huldeblyk pas.  Sinstruktuur, spelling, leestekens taalgebruik en paragrafering moet aandag geniet. [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) 2.3 UITNODIGING Die uitnodiging moet die besonderhede bevat omtrent die verjaarsdagpartytjie soos:  Wanneer dit gaan plaasvind en hoe laat  Aan wie en van wie is die uitnodiging  Waar  Spesiale instruksies soos bv. bring swemdrag saam / tema  RSVP en kontaknommer  Formaat: Geen spesifieke vereiste nie. Volsinne is nie noodiig nie.  Aanvaar indien die uitnodiging nie oor ‘n verjaarsdaggeleentheid gaan nie, maar verminder die inhoudspunt. [15] TOTAAL AFDELING B: 15 GROOTTOTAAL: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS HUISTAAL V3 7 AFDELING A: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL – HUISTAAL [30] VRAAG 1 Prestasie Kode 7 Kode 6 Kode 5 Kode 4 Kode 3 Kode 2 Kode 1 aanduiders Uitmuntende Verdienstelike Beduidende Voldoende Matige prestasie Basiese prestasie Ontoereikende prestasie prestasie prestasie prestasie prestasie 30 punte 80−100% 70−79% 60−69% 50−59% 40−49% 30−39% 0−29% 16–18 13–15 10–12 8–9 6–7 4–5 1–3 Inhoud en - Uitgebreide, - Baie goeie kennis van - Redelike kennis van - Voldoende kennis van - Matige kennis van vereistes - Elementêre kennis van - Geen kennis van gespesialiseerde kennis formaat van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. van teks. Respons op vereistes van teks. - vereistes van teks. beplanning van vereistes van teks. - Toon breë bewustheid - Toon ’n algemene - Toon enkele tekens van geskrewe teks toon beperkte Respons op geskrewe - Toon geen tekens van - Toon grondige van wyer konteks in bewustheid van wyer bewustheid van wyer fokus. teks toon beperkte fokus. bewustheid van wyer 18 punte bewustheid van wyer skryfwerk. konteks in skryfwerk. konteks in skryfwerk. - Toon beperkte tekens van - Toon beperkte tekens van konteks in skryfwerk konteks in skryfwerk. - Skryf gedissiplineerd – - Skryfwerk behou fokus, - Skryfwerk wyk van bewustheid van wyer konteks bewustheid van wyer - Skryfwerk wyk van - Skryf gedissiplineerd – behou fokus, geen min afwykings van onderwerp af, maar dit in skryfwerk konteks in skryfwerk onderwerp af, betekenis behou fokus, geen afwykings van formaat. formaat. belemmer nie algehele - Skryfwerk wyk van - Skryfwerk wyk van plek-plek onduidelik. afwykings van formaat. - Inhoud en idees koherent - Inhoud en idees koherent betekenis onderwerp af, betekenis plek- onderwerp af, betekenis - Inhoud en idees nie - Inhoud en idees algeheel en baie goed uitgebreid, en uitgebreid, meeste - Inhoud en idees plek vaag. plek-plek onduidelik. koherent, baie min details koherent en hoogs alle details ondersteun details ondersteun voldoende koherent, - Idees en inhoud matig - Inhoud en idees nie altyd ondersteun onderwerp. uitgebreid; alle details onderwerp onderwerp sommige details koherent, sommige details koherent, baie min details - Beplanning en/of eerste ondersteun onderwerp. - Bewyse van beplanning - Bewyse van beplanning ondersteun onderwerp. ondersteun onderwerp. ondersteun onderwerp poging onvoldoende. - Bewyse van beplanning en/of eerste poging lei tot en/of eerste poging lei tot - Bewyse van beplanning - Bewyse van beplanning en/of - Onvoldoende vir - Swak aanbieding. en/of eerste poging lei tot goed saamgestelde, goeie, gepaste en/of eerste poging lei tot eerste poging lei tot matige, Huistaalvlak t.s.v. - Formaat van teks nie feitlike foutlose, gepaste gepaste aanbieding. aanbieding. bevredigende, gepaste gepaste en koherente beplanning en/of eerste toegepas/ontoereikend. aanbieding. - Nodige reëls vir formaat - Nodige reëls vir formaat aanbieding aanbieding. poging, swak aanbieding. - Formaat hoogs van teks baie goed van teks - Vereistes van formaat - Het matige idee van formaat - Het vae idee van formaat geskik/uitmuntend. toegepas/verdienstelik. toegepas/verdienstelik. voldoende toegepas. van teks – sommige kritiese, van teks – kritiese, nalatige foute. nalatige foute/elementêr. 11–12 10 9 7–8 5–6 3–4 1–2 Taal. styl en - Grammatikaal akkuraat - Baie goed saamgestel en - Goed saamgestel en lees - Samestelling voldoende, - Samestellig basies. Verskeie - Swak saamgestel en - Swak saamgestel en baie en briljant saamgestel. akkuraat. maklik. foute belemmer nie vloei foute. moeilik om te volg. moeilik om te volg. redigering - Woordeskat hoogs geskik - Woordeskat baie geskik - Woordeskat geskik vir van teks. - Woordeskat beperk en nie - Woordeskat benodig - Woordeskat benodig vir doel, gehoor en vir doel, gehoor en doel, gehoor en inhoud. - Woordeskat voldoende baie geskik vir doel, gehoor remediëring en is nie ernstige remediëring en is 12 punte opdrag (inhoud) opdrag (inhoud). - Styl, toon, register vir doel, gehoor en en inhoud. geskik vir doel, gehoor en nie geskik vir doel, gehoor - Styl, toon, register hoogs - Geskikte styl, toon, meestal geskik. inhoud. - Styl, toon en register pas nie inhoud. en inhoud geskik. register vir vereistes van - Meestal foutvry na - Styl, toon, register redelik altyd by onderwerp nie. - Styl, toon en register nie - Styl, toon en register kom - Feitlik foutvry na teks. proeflees en redigering. geskik. - Verskeie foute na proeflees geskik. nie met onderwerp proeflees en redigering. - Grootliks foutvry na - Lengte korrek. - ’n Paar foute na proeflees en redigering. - Besaai met foute na ooreen. - Lengte korrek. proeflees en redigering. en redigering. - Lengte – te lank/kort. proeflees en redigering. - Besaai met foute en - Lengte korrek. - Lengte amper korrek. - Lengte – te lank/kort. - verwar leser na proeflees. - Lengte ver te lank/kort. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 2: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR TRANSAKSIONELE TEKSTE: [15] Prestasie Kode 7 Kode 6 Kode 5 Kode 4 Kode 3 Kode 2 Kode 1 aanduiders Uitmuntende Verdienstelike Beduidende Voldoende Matige prestasie Basiese prestasie Ontoereikende 15 punte prestasie prestasie prestasie prestasie prestasie 80−100% 70−79% 60−69% 50−59% 40−49% 30−39% 0−29% 9 8 7 6 5 4 1–3 Inhoud en - Uitgebreide, - Baie goeie kennis van - Redelike kennis van - Voldoende kennis van - Matige kennis van vereistes - Elementêre kennis van - Geen kennis van vereistes gespesialiseerde kennis formaat van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. van teks. Respons op vereistes van teks. van teks. beplanning van vereistes van teks - Toon breë bewustheid - Toon ’n algemene - Toon enkele tekens van geskrewe teks toon beperkte Respons op geskrewe - Toon geen tekens van - Toon grondige van wyer konteks in bewustheid van wyer bewustheid van wyer fokus. teks toon beperkte fokus. bewustheid van wyer 9 punte bewustheid van wyer skryfwerk. konteks in skryfwerk. konteks in skryfwerk - Toon beperkte tekens van - Toon beperkte tekens van konteks in skryfwerk konteks in skryfwerk. - Skryf gedissiplineerd – - Skryfwerk behou fokus, - Skryfwerk wyk van bewustheid van wyer konteks bewustheid van wyer - Skryfwerk wyk van - Skryf gedissiplineerd – behou fokus, geen min afwykings van onderwerp af, maar dit in skryfwerk. konteks in skryfwerk. onderwerp af, betekenis behou fokus, geen afwykings van formaat. formaat. belemmer nie algehele - Skryfwerk wyk van - Skryfwerk wyk van plek-plek onduidelik. afwykings van formaat. - Inhoud en idees koherent - Inhoud en idees koherent betekenis onderwerp af, betekenis onderwerp af, betekenis - Inhoud en idees nie - Inhoud en idees algeheel en baie goed uitgebreid, en uitgebreid, meeste - Inhoud en idees plek-plek vaag. plek-plek onduidelik. koherent, baie min details koherent en hoogs alle details ondersteun details ondersteun voldoende koherent, - Idees en inhoud matig - Inhoud en idees nie altyd ondersteun onderwerp. uitgebreid, alle details onderwerp onderwerp sommige details koherent, sommige details koherent, baie min details - Beplanning en/of eerste ondersteun onderwerp. - Bewyse van beplanning - Bewyse van beplanning ondersteun onderwerp. ondersteun onderwerp. ondersteun onderwerp. poging onvoldoende. - Bewyse van beplanning en/of eerste poging lei tot en/of eerste poging lei tot - Bewyse van beplanning - Bewyse van beplanning en/of - Onvoldoende vir - Swak aanbieding. en/of eerste poging lei tot goed saamgestelde, goeie, gepaste en/of eerste poging lei tot eerste poging lei tot matige, Huistaalvlak t.s.v. - Formaat van teks nie feitlike foutlose, gepaste gepaste aanbieding. aanbieding. bevredigende, gepaste gepaste en koherente beplanning en/of eerste toegepas/ontoereikend. aanbieding. - Nodige reëls vir formaat - Nodige reëls vir formaat aanbieding. aanbieding. poging, swak aanbieding. - Formaat hoogs van teks baie goed van teks - Vereistes van formaat - Het matige idee van formaat - Het vae idee van formaat geskik/uitmuntend. toegepas/verdienstelik. toegepas/verdienstelik. voldoende toegepas. van teks – sommige kritiese, van teks – kritiese, nalatige foute. nalatige foute/elementêr. 6 5 4 3 2 1½ 1 Taal. styl en - Grammatikaal akkuraat - Baie goed saamgestel en - Goed saamgestel en lees - Samestelling voldoende, - Samestellig basies. Verskeie - Swak saamgestel en - Swak saamgestel en baie en briljant saamgestel. akkuraat. maklik. foute belemmer nie vloei foute. moeilik om te volg. moeilik om te volg. redigering - Woordeskat hoogs - Woordeskat baie geskik - Woordeskat geskik vir van teks. - Woordeskat beperk en nie - Woordeskat benodig - Woordeskat benodig geskik vir doel, gehoor en vir doel, gehoor en doel, gehoor en inhoud. - Woordeskat voldoende baie geskik vir doel, gehoor remediëring en is nie ernstige remediëring en is 6 punte opdrag (inhoud) opdrag (inhoud) - Styl, toon, register vir doel, gehoor en en inhoud. geskik vir doel, gehoor en nie geskik vir doel, gehoor - Styl, toon, register hoogs - Geskikte styl, toon, meestal geskik. inhoud. - Styl, toon en register pas nie inhoud. en inhoud. geskik. register vir vereistes van - Meestal foutvry na - Styl, toon, register redelik altyd by onderwerp nie. - Styl, toon en register nie - Styl, toon en register kom - Feitlik foutvry na teks. proeflees en redigering. geskik. - Verskeie foute na proeflees geskik. nie met onderwerp proeflees en redigering. - Grootliks foutvry na - Lengte korrek. - ’n Paar foute na en redigering. - Besaai met foute na ooreen. - Lengte korrek proeflees en redigering. proeflees en redigering. - Lengte – te lank/kort. proeflees en redigering. - Besaai met foute en - Lengte korrek. - Lengte amper korrek. - Lengte – te lank/kort. verwar leser na proeflees. - Lengte ver te lank/kort. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 9 Afrikaans HL

View all