Skip to content

Afrikaans SAL Grade 12 September Trial Exams 2012 Memo

MemorandumAfrikaans SALGrade 12201212 pages

Grade 12 Afrikaans SAL memorandum from the September Trial Exams 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

September Trial Exams 2012

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 120 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE Spelfoute in een-woord-antwoorde word NIE gepenaliseer nie, behalwe as die spelling die woordbetekenis verander. Spel-en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. Geen punt word toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE/STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie. By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis: - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK =  plus die - rede/motivering/aanhaling is KORREK = - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is korrek =  maar die - Rede/motivering/aanhaling is VERKEERD = - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vir die rede/motivering is VERKEERD =  en die rede/motivering/aanhaling verdien nie ʼn punt nie ongeag of dit die KORREKTE rede/motivering/aanhaling is. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word die kandidaat NIE GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek NIE. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ’n volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... Indien die woord nie uitgelig word nie, word die eerste woord nagesien. By vrae wat een feit of punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn hele reeks: - Sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na. - Indien die feit/(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord (e) per merker nagesien. Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken. Indien die kandidaat woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 3 VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL [Verwerk uit: Die Burger, 25 Junie 2011] VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 1.1 Haar hande het (skielik) warm gevoel. 1 2 2 1 1.2 1.2.1 Onwaar 1 2 1 1 1.2.2 voor/buite 1 2 2 2 1.3 D/ ʼn vervoerwa met geld wou beroof. 1 2 2 2 1.4 Die verslaggewers het vergeet/nie vir haar naam gevra nie./Haar ouers wou nie hê dat haar naam bekendgestel moes word nie./sy was te erg beseer om te praat. (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANTW.) 1 2 2 2 1.5 Die vakansie het (pas) aangebreek. 1 2 2 1 1.6 Pretty Ndlovu 1 2 2 1 1.7 Hy doen herstelwerk √ en hy bestuur die skoolbussie. √ 2 2 2 1 1.8 Daar was (so) baie bloed. 1 2 2 2 1.9 1.9.1 Onwaar 1 2 1 1 1.9.2 burgerlike drag 1 2 2 2 1.10 Hy het vroeër (die dag) R100 000 (by ʼn bank) opgelaai. 1 2 2 2 1.11 Hy kon sy lewe verloor het./Die misdadiger het die 1 2 2 3 sneller twee keer getrek, maar dit het nie afgegaan nie. (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANT.) 1.12 oor-en-weer-skietery/koeëls/skietery 1 2 2 2 1.13 1.13.1 Onwaar 1 2 1 2 1.13.2 Twee word nog gesoek. 1 2 2 2 1.14 Sy het baie pyn verduur/Die dokters het haar pynstillers gegee. 1 2 2 1
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 1.15 Slegs een koeël het in haar hand/liggaam 1 2 2 2 vasgesit. 1.16 Moontlike antwoorde vir “JA” (Alle) misdadigers is gevaarlik./Hulle kan polisiemanne/onskuldige mense (dood) skiet/beseer/Die polisiemanne moet hulself verdedig./Misdadigers sal weet dat dit maklik is om te ontsnap (en meer misdade pleeg). Moontlike antwoorde vir “NEE” Die polisieman(ne) weet nie op daardie stadium dat die misdadiger skuldig is nie./Polisiemanne sal misdadigers skiet net omdat dit “wettig’ is./Sommige misdadigers pleeg klein “misdaadjies” omdat hulle arm/honger/nie geld het nie. (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANT.) 1 2 1 3 1.17 1.17.1 Onwaar 1 2 1 1 1.17.2 stabiele toestand 1 2 1 1 TEKS B: ADVERTENSIE [Verwerk uit, Die Burger, 9 April 2012] VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 1.18 Om aandag te trek. (“attensie” word nie aanvaar nie.)/Om te wys/beklemtoon dat jy iets kan wen./Die leser sal die advertensie wil lees. 1 2 2 2 1.19 Matrikulante/leerders wat in matriek is. 1 2 2 1 1.20 Die Burger OF Jip (Enige 1) 1 2 2 1.21 1.21.1 Onwaar 1 2 1 1 1.21.2 wenner en metgesel 1 2 1 1 1.22 ontwerpersdrag 1 2 2 2 1.23 Beoordelaars se besluit is finaal. 1 2 2 2 1.24 As hy/sy die kompetisie wen. 1 2 2 3 TOTAAL AFDELING A: 30
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 4: HOE OM ELEKTRISITEIT TE SPAAR. [Verwerk uit: Huisgenoot, 21 Augustus 2011] ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ’n geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende: - Indien ʼn poging in potlood aangewend word, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale antwoord beskou. Indien die opsomming te kort is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat (65 WOORDE) Ignoreer die res van die opsomming. Kandidate hoef nie ’n TITEL te verskaf nie. Slegs feite wat in VOLSINNE aangebied word, verdien punte. ʼn Volsin het ’n werkwoord/werkwoorde. Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede feit word geïgnoreer. Direkte aanhalings is toelaatbaar. Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde. Kandidate MOET die KORREKTE getal woorde aandui. Tel slegs indien dit duidelik is dat daar te veel woorde is (maksimum 65 woorde) en die kandidaat nie het nie die korrekte getal woorde aangedui nie. Kandidate word nie gepenaliseer as hulle nie die getal woorde aandui nie of as hulle die verkeerde formaat gebruik nie. PUNTETOEKENNING ALGEMEEN PUNTE TAAL PUNTE - Feite 7 1 – 3 feite korrek 1 - Taal 3 4 – 5 feite korrek 2 - Formaat verkeerd Minus 0 6 – 7 feite korrek 3 - Getal woorde nie aangedui/verkeerd Minus 0 SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal) F 7 T 3 10
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) VERWAGTE ANTWOORDE TEKS 1. Geen feit nie. Net ʼn inleidende 1. Met meer as nege miljoen huise wat paragraaf. elektrisiteit verbruik, moet Suid-Afrikaners soveel elektrisiteit as moontlik spaar. Die versigtige verbruik van hierdie waardevolle bron kan baie help om die lading op die elektrisiteit netwerk te verlig. Onthou om die volgende in gedagte te hou as jy elektrisiteit wil bespaar. 2. Stort (gou/baie gou)./Neem ʼn stortbad 2. Deur ʼn stortbad te neem, gebruik jy minder (soggens). water en sodoende minder elektrisiteit. Jy moet daarom elke oggend baie gou stort. Só help jy ook om die las van die oggend spitstye te verlig. 3. Kook die regte hoeveelheid water. 3. Deur te veel water te kook, gebruik ons onnodig te veel elektrisiteit. Onthou om net die regte hoeveelheid water vir daardie koffie of tee te kook. As jy onseker oor die hoeveelheid water is, sal dit help om die hoeveelheid water wat jy wil gebruik met ʼn koppie te meet. 4. Neem kos uit die vrieskas as jy dit later 4. As jy die aandete uit die vrieskas uithaal en wil eet./Sit kos van die vrieskas in die dit in die yskas laat ontdooi, hoef jy dan nie yskas as jy dit later wil eet. later die mikrogolfoond vir ontvriesing te gebruik nie. As almal in Suid-Afrika dit doen, sal ons definitief ʼn groot hoeveelheid elektrisiteit bespaar. 5. Ontprop jou selfoonherlaaier 5. Een van die wêreld se grootste verkwisters (onmiddellik) nadat jou selfoon herlaai is. van elektrisiteit is die selfoon herlaaier. Baie gebruikers van selfone weet nie dat die herlaaier steeds krag trek, al is die selfoon nie ingeprop nie. Jy moet jou selfoonherlaaier ontprop nadat jou selfoon vol herlaai is. 6. Maak gebruik van deksels (wanneer jy 6. Wanneer jy kook, maak gebruik van deksels kook)./Skakel die stoof af net voordat die en kook slim soos om seker te maak dat jy kos gekook is./Maak seker die pot se die stoof afskakel net voor die kos gekook is. boom die stoofplaat heeltemal bedek. Sodoende mors jy nie onnodig elektrisiteit nie. ʼn Mens moet seker maak dat die pot of pan se boom die stoofplaat heeltemal bedek. As jy ʼn klein pot of pan op ʼn groot plaat gebruik dan mors jy elektrisiteit. 7. Kook in ʼn mikrogolfoond. (wanneer jy 7. Het jy geweet dat die mikrogolfoond die kan.) mees doeltreffende toerusting is om te kook? Dit gebruik minder elektrisiteit as ʼn stoof en jy kan ook baie dinge in ʼn mikrogolfoond kook. Kook daarom in ʼn mikrogolfoond wanneer jy kan.
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 7 8. Skakel verwarmers aan as jy in die 8. Verwarmers is een van die toerustings wat kamer is./die kamer wil gebruik. baie elektrisiteit gebruik. Skakel verwarmers slegs aan in kamers waarin jy gaan wees. 9. Skakel die geiser snags aan/voordat jy 9. In elke huis gebruik die geiser meer as vyftig gaan slaap en skakel dit soggens af. persent van die elektrisiteit. Jy kan saans lekker warm bad selfs wanneer die geiser bedags afgeskakel word. Jy moet daarom onthou om jou geiser aan te skakel voordat jy gaan slaap en weer soggens af te skakel. [Verwerk uit: Huisgenoot, 21 Augustus, 2011] TOTAAL AFDELING B: 10 GETAL WOORDE = 60/65 MAKSIMUM AANVAAR ENIGE 7 VAN DIE 8 FEITE (PAR. 2 – 9)
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) AFDELING C: TAAL VRAAG 3: WOORDSTRUKTURE [Spotprent uit: Die Burger, 29 Julie 2010] Spelling moet korrek wees om punt te verdien. VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 3.1 katjie 1 4 1 1 3.2 buurvrou 1 4 1 1 3.3 groter 1 4 2 1 3.4 verjaarsdag 1 4 1 1 3.5 sy 1 4 2 1 3.6 smaaklike 1 4 2 3 3.7 jaarliks 1 4 1 2 3.8 vir 1 4 2 1 3.9 eerste 1 4 1 2 3.10 oë 1 4 1 1 3.11 Mev. (punt moet daar wees) 1 4 1 2 3.12 wolf 1 4 1 1 3.13 heerlik 1 4 1 1 3.14 ongesonde 1 4 1 1 3.15 Hoera! 1 4 1 1 3.16 doodstil 1 4 1 1 3.17 onmiddellik 1 4 1 1 3.18 nege-uur 1 4 1 1 3.19 troeteldiere/huisdiere (Enige 1) 1 4 1 2 3.20 waarop 1 4 1 1 [20]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 9 VRAAG 4: SINSTRUKTURE [Uit: Google Images] Wanneer verlede tyd getoets word, moeg ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. Wanneer die infinitief getoets word, met te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE geskryf word. Verder tel spelling nie. Streektaal kan nie in ag geneem word nie. Indien die opdrag sê dat die kandidate die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 4.1 (Dit) sal/gaan √ ʼn moeilike toets wees. √ 2 4 2 1 4.2 (Neelsie) praat met sy vriend. √ 1 4 2 2 4.3 (Neelsie en Hansie) het √ met hulle hande in hulle 2 4 2 2 sake geloop. √ 4.4 Die seun is teleurgesteld omdat hy swak in die toets 1 4 2 2 gevaar het. √ 4.5 (ʼn Wiskundetoets) is deur √ Neelsie geskryf. √ 2 4 2 2 4.6 Hy vra vir die onderwyser om hom te help. √ 1 4 2 3 4.7 (Hansie wil) niks vir Neelsie vra nie. 1 4 2 2 4.8 Waar loop Neelsie-hulle? √ 1 4 2 1 4.9 Hy behoort sy werk te leer. √ 1 4 2 1 4.10 (Pa sê vir Neelsie dat) hy √ harder moet leer. √ 2 4 2 2 4.11 (Neelsie werk) elke dag baie hard by die huis. √ 1 4 2 3 Die volgorde moet korrek wees. 4.12 (Nee, daar is) niemand √ wat hom wil help nie. √ 2 4 2 1 4.13 Elke dag help Pa vir Neelsie. √ 1 4 2 2 4.14 Neelsie is doodbly, want hy kry beter 1 4 2 1 punte. √ 4.15 (Die leerder) moes die volgende toets slaag. √ 1 4 2 2 4.16 (ʼn Studiegids) sal deur √ Pa gekoop word. √ 2 4 2 2 4.17 (Pa vra vir sy seun of) hy √ goed op skool doen. √ 2 4 2 3 [25]
Downloaded from hlayiso.com 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 5: REDIGERING [Verwerk uit: Huisgenoot, 11 Oktober 2011] Elke taalaspek verdien ʼn punt. VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 5.1 … die keuse in die winkels was te klein vir haar. √ 1 4 2 3 5.2 entrepreneur √ 1 4 2 1 5.3 by √ 1 4 2 2 5.4 sent √ 1 4 2 2 5.5 sakekaartjie √ 1 4 2 2 5.6 hoop √ 1 4 2 1 5.7 Sy het ook R50 000 by Standard Bank vir haar 1 4 1 1 verdere skoolopleiding ontvang. √ 5.8 hulle/hul √ 1 4 2 2 5.9 … hulle eie kleinsakebedryf begin, soos wat Helène 1 4 1 1 gedoen het. √ 5.10 weet √ 1 4 2 2 [10] VRAAG 6: KRITIESE TAALBEWUSTHEID EN INTERPRETASIE VAN TEKS [Uit: Google Images] VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 6.1 A/Jou klein bliksem, hoekom is jy altyd vreklui.” √ 1 4 3 3 6.2 B/Ek is baie jammer, meneer, ek belowe om dit 1 4 3 3 nooit weer te doen nie.” √ 6.3 C/stereotipering √ 1 4 3 3 6.4 D/Neelsie tot baie laat in skool gaan wees. √ 1 4 3 3 6.5 D/hy smoorkwaad is. √ 1 4 3 3 [5] TOTAAL AFDELING C: 60
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 11 AFDELING D: LETTERKUNDE KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer VRAAG 7: DIE OOREENKOMS – Dalene Matthee VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 7.1 C/eerste 1 2 4 2 7.2 D/ouetehuis 1 2 4 2 7.3 A/soos twee broers 1 2 4 2 7.4 C/meubels uit elkeen se verlede 1 2 4 2 7.5 B/ʼn Ou vrou kan ʼn lawwe ding wees. 1 2 4 2 7.6 7.6.1 C/die tyding van Willem se dood gebring. 1 2 4 1 7.6.2 E/oujongkêrel 1 2 4 2 7.6.3 A/Jakob se eerste vrou 1 2 4 2 7.6.4 E/Jakob se tweede vrou 1 2 4 2 7.6.5 B/Bang vir spoke. 1 2 4 2 7.7 Hulle het whisky/“medisyne” gedrink. 1 2 4 1 7.8 Die een wat die eerste sterf, sal ʼn teken vir die ander 1 2 4 3 kom gee om te wys dat daar lewe na die dood is. 7.9 Vyf/5 jaar 1 2 4 1 7.10 Een van die oudste inwoners het gesterf/is oorlede. 1 2 4 2 7.11 nege maande 1 2 4 2 7.12 Hy slaap (heelnag) met die ligte aan. 1 2 4 3 Hy het gebid/die Onse Vader opgesê. 1 2 4 3 7.13 Met kaalhand/met die handdoek se punt/tussen die knieë/met die deken se punt/onder ʼn warm kraan/met ʼn knipmes. (Enige 2) 2 2 4 1 7.14 Moontlike antwoorde vir “JA”. Want die Bybel sê so./het dit in die kerk geleer./Baie van die religieuse boeke praat daarvan./Mense wat wandade doen, sal nie daarvoor betaal nie as hulle nie op aarde betrap word nie./ʼn Mens moet betaal of vergoed word vir jou lewe op aarde. Moontlike antwoorde vir “NEE”. As jy sterf, sterf jou siel ook./ʼn Mens kan nie twee keer leef nie./Niemand het bewys dat daar lewe na die dood is nie. (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANT.) 1 2 4 3 [20]
Downloaded from hlayiso.com 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 8: DIE RAMP – T.T. Cloete VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT LU AS VLAK 8.1 ʼn Bloeiende maagseer. 1 2 4 1 8.2 Die rit per motor sou te vermoeiend wees. 1 2 4 1 8.3 Om sy vrou betyds by die lughawe op te laai. 1 2 4 2 8.4 Hy het sy oudste seun gevra om saam met hom te 2 2 4 3 kom staan √ en om hulp te smeek. √ 8.5 ʼn Geel mini-stasiewaentjie. 1 2 4 1 8.6 Hy het aspirine (vir sy siek dogtertjie) gehad √ en hy 2 2 4 2 die sleepmotor (van Humansdorp) gaan haal. √ 8.7 Hy kon sy nommerplaat gelees/neer geskryf het. 1 2 4 3 8.8 Moontlike antwoorde vir “JA” Hy was verantwoordelik vir die breek van die weldoener se bril./Die weldoener kon nie goed sien nie, want hy het die bril gebreek./Omdat die weldoener nie goed kon sien nie, het die ongeluk plaasgevind. Moontlike antwoorde vir “NEE” Die weldoener moes stilgehou het as hy nie goed kon sien nie./Dit was die slegte weer wat die ongeluk veroorsaak het./ʼn Mens kan nie rêrig sê wat die ongeluk veroorsaak het nie. (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANT.) 1 2 4 3 8.9 8.9.1 instrumentebord 1 2 4 1 8.9.2 enjin 1 2 4 1 8.9.3 bokkie 1 2 4 1 8.9.4 verkoeler 1 2 4 1 8.9.5 waaier 1 2 4 1 8.10 8.10.1 B/Swellendam 1 2 4 2 8.10.2 D/Houtbaai 1 2 4 2 8.10.3 E/Port Elizabeth 1 2 4 2 8.10.4 A/Humansdorp 1 2 4 2 8.10.5 C/Van Stadenspas 1 2 4 2 [20] TOTAAL AFDELING D: 20 GROOTTOTAAL: 120

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans SAL

View all