(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) 1
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 P2 September Trial Exams 2012 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the September Trial Exams 2012, 13 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Sal · Grade 12 · September Trial Exams · 2012. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- September Trial Exams
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 513.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
September Trial Exams 2012
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
ALGEMEEN
1. Gebruik die rubrieke in die nuutste vraestelriglyne.
Bylaag A: VRAAG 1 - Opstel
Bylaag B: VRAAG 2.1 - Informele Brief
VRAAG 2.2 - Dialoog
VRAAG 2.3 - Resensie
VRAAG 2.4 - Formele Brief - Klagte
Bylaag C: VRAAG 3.1 - Aanwysings
VRAAG 3.2 - Poskaart
VRAAG 3.3 - Uitnodiging
2. Bestudeer en bespreek die rubrieke deeglik. Let veral daarop dat beplanning by die
rubriek ingesluit is.
3. As skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van
opdragte net so oorgeskryf word, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die
leerder ontvang dan geen punte nie.
Kommentaar sal wees: Geen eie werk nie/Saamgeflans.
4. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder ook streng gepenaliseer as dit by
inhoud en kommunikasie kom (ʼn baie lae punt). Taal kan normaal nagesien word..
5. As ʼn kandidaat die onderwerp heeltemal in Engels aanbied, ontvang die kandidaat
geen punte nie.
6. As ʼn kandidaat die onderwerp hoofsaaklik in Engels aanbied, word net die Afrikaanse
gedeelte/s gemerk. * Penalisering is dan volgens inhoud, taal, styl en lengte.
7. Simbole en punt(e) word regs onderaan die laaste bladsy van die skryfstuk neergeskryf
en die groottotaal links bo-aan die begin van elke afdeling.
8. As ʼn kandidaat meer as een vraag per afdeling beantwoord het, word net die eerste
vraag nagesien.
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) 3
Maak gebruik van die volgende simbole/tekens by die nasien van die
skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid.
SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING
O Sirkel Spelfout/punktuasiefout
___ Kort strepie onder die woord Foutiewe woord
______ Langer streep onder ʼn Foutiewe sinskonstruksie/woordorde
sin(s)gedeelte
^ weggelaatteken Woord(e) weggelaat
T (in die kantlyn) Hoofletter T Tye verwar
? (in die kantlyn) Vraagteken/ kronkelstreep/ Onduidelik/
vierkanthakie onverstaanbaar
hh (in die kantlyn) Dubbel hh Herhaling (van gedagtes)
VR Vraestel Dele net so uit vraestel oorgeskryf
NEERSKRYF VAN PUNTE
1. Gebruik die korrekte rubriek vir elke tipe skryfstuk.
2. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens die onderafdelings van die rubrieke.
3. Hou die persentasies by die kodes in gedagte. Dis ʼn hulpmiddel.
4. Skryf die punt volgens die rubriek só neer:
AFDELING A
Kode Punt
IB 5 17
TSR 5 4
S 5 3
Totale punt 24
AFDELING B en C
Kode Punt
IB 5 9
TSR 5 4
Totale punt 13
4 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A: OPSTELSOORTE
VERHALEND
Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie/gebeurtenis(se) (gewoonlik uit die verlede). Dit kan
vanuit enige perspektief geskryf word.
inleiding moet treffend wees.
dit moet ʼn sterk storielyn hê.
uitbeelding van karakters is geloofwaardig.
die leser se belangstelling moet deurgaans behou word.
ʼn buitengewone/treffende slot rond dit finaal af.
kohesie (kousale verband tussen gebeure) is belangrik.
daar is ʼn chronologiese opbou tot by die hoofmoment en dan volg daar ʼn afloop van
gebeure.
BESKRYWEND
Die skrywer beskryf iets/iemand soos hy/sy dit ervaar (dis moeilik om iets te beskryf wat nie
eerstehands ervaar is nie) en stel die leser in staat om die onderwerp wat beskryf word, net so
lewendig soos hy/sy te beleef.
inleiding moet treffend wees.
dit kan enige atmosfeer hê, maar kan ook saaklik wees.
behoort ʼn prentjie met woorde te teken.
gebruik interessante en beskrywende woorde.
woorde en uitdrukkings moet versigtig gekies word om die gewenste effek te kry.
gebruik sintuiglike waarnemings soos jy dit sien, hoor, ruik, voel en proe.
gebruik idiome, uitdrukkings en spreekwoorde op ʼn oorspronklike manier.
kohesie (kousale verband tussen gebeure) is belangrik.
ʼn buitengewone/treffende slot rond dit finaal af.
ONTLEDING VAN MOONLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG
Die vrae is só geformuleer en die prente só gekies dat ʼn persoonlike inkleding van die
gekose onderwerp/prent van die kandidaat verwag word.
Die opstel wat geskryf word, kan dus enige een van die twee tipes opstelle wees soos
hierbo uiteengesit. Verskillende kognitiewe vlakke, persoonlikheidstipes en
belangstellingsvelde word in ag geneem.
VRAAG VERHALEND DENKVLAK BESKRYWEND DENKVLAK
1.1 √ 2
1.2 √ 1
1.3 √ 2
1.4 √ 1
1.5 √ 2 √ 2
1.6 √ 1 √ 2
1.7 √ 2 √ 3
1.8 √ 2 √ 3
TOTAAL AFDELING A: 40
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) 5
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2.1
INFORMELE BRIEF
INHOUD
Dis ʼn brief waarin jy pynlike/slegte herinneringe met ʼn vriend deel.
Verskaf die nodige inligting t.o.v. die gebeurtenisse.
Die taalgebruik en styl is gemaklike kommunikasie/gemoedelik/in ʼn geselstrant.
Die slotsin kan die skrywer se hoop vervat dat die vriend ook sekere dinge onthou
FORMAAT
Die adres word regs bo geskryf.
Die datum word voluit geskryf.
Die aanhef word teen die linkerkantlyn geskryf en is informeel.
Die inleidingsparagraaf spreek die onderwerp aan.
ʼn Reël word tussen die paragrawe oopgelaat.
“Groete” word as ʼn aparte paragraaf hanteer.
Die slot is: Jou maat/Jou vriend(-in).
Die naam van die skrywer/skryfster.
Daar is geen punktuasie in die adres, aanhef of slot nie.
Voorbeelde van die adres: By straatname kan die eienaam- en soortnaamkomponente los, vas
of met ʼn koppelteken geskryf word.
Posbus 123 Huis 345 Plot 678 Eikehof
Pleknaam Pleknaam Pleknaam Pleknaam
Kode Kode Kode Kode
Hoof S/straat 1 Hoof-straat 1 Hoofstraat 1
Voorstad/Uitbreiding Voorstad/Uitbreiding Voorstad/Uitbreiding
Stad/Dorp Stad/Dorp Stad/Dorp
Kode Kode Kode
Geen Engels, behalwe amptelike Engelse name, bv. Mandela Square, word aanvaar nie. Die
woord straat mag los geskryf word, bv. Wessels Straat/straat.
6 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 2.2: DIALOOG
INHOUD
Waar gaan hierdie “rave” plaasvind?
Wanneer gaan dit plaasvind?
Waarom sou dit goed wees as die vriend saamgaan?
FORMAAT
Vorm van dialoog
Die sprekers se name staan teen die kantlyn.
Daar is ʼn dubbelpunt na die naam.
Daar word geen aanhalingstekens gebruik nie.
ʼn Reël word oopgelaat na elke spreekbeurt.
Ekstra inligting word in hakies geskryf.
VRAAG 2.3: RESENSIE
INHOUD
Moet die naam van die kortverhaal, die skrywer en karakters bevat.
Die inligting is logies, samehangend en stel die feite vanuit ʼn persoonlike ervaring.
Die inleiding is oorspronklik en lei reeds die onderwerp in.
Die inhoud lewer kommentaar nadat die kortverhaal self gelees is.
Die taalgebruik en styl is ʼn gemaklike/gemoedelike geselstrant.
FORMAAT
Enige formaat: dit kan as een paragraaf aangebied word met ʼn inleidende en ʼn slotsin
óf meer paragrawe, wat ʼn inleidende en ʼn slotparagraaf het.
Die afsluiting van die resensie is oortuigend en rond die bevindinge/mening en
kommentaar af.
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) 7
VRAAG 2.4: FORMELE BRIEF − KLAGTE
INHOUD
Die brief hanteer die inhoud op ʼn meer formele vlak.
Die inleidingsparagraaf sluit by die inhoud van die formele brief aan.
Die taalgebruik en styl is formeel en saaklik.
Die uiteensetting van inligting is logies en samehangend.
FORMAAT
Die adres van die skrywer is regs bo geskryf.
Die datum is voluit geskryf.
Rig die brief aan die bestuurder/eienaar.
Die adres van die besigheid is teen die kantlyn links bo geskryf.
Laat ʼn reël oop tussen die twee adresse.
Laat ʼn reël oop na die tweede adres.
Die aanhef is teen die linkerkantlyn geskryf en is formeel (Geagte Heer/Mnr. Human).
Laat ʼn reël oop voordat die onderwerp geskryf word (KLAGTE OMTRENT...).
ʼn Reël word tussen die paragrawe oopgelaat.
Die regte naam van die skrywer vorm die slot.
Daar is geen punktuasie in die adres, aanhef of slot nie.
ONTLEDING VAN LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
Die vrae is só geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose onderwerp van die
kandidaat verwag word. Verskillende kognitiewe vlakke, persoonlikheidstipes en
belangstellingsvelde word in ag geneem.
VRAAG SOORT SKRYFSTUK DENKVLAK
2.1 Informele brief 1
2.2 Dialoog 2
2.3 Resensie 2
2.4 Formele brief 3
TOTAAL AFDELING B: 20
8 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING C: KORTER TEKSTE: TRANSAKSIONELE/NASLAAN-/
INFORMATIEWE TEKSTE
VRAAG 3.1: AANWYSINGS
INHOUD
Aanwysings moet in volsinne geskryf word.
Gewoonlik bevelsinne.
Prakties en ondubbelsinnig
Die taalgebruik is gemaklike kommunikasie in ʼn redelike formele trant.
FORMAAT
Aanwysings moet puntsgewys en onder mekaar neergeskryf word.
Stappe moet logies op mekaar volg.
VRAAG 3.2: POSKAART
INHOUD
Die inleidingsin is oorspronklik en lei reeds die onderwerp in.
Inligting moet kort en bondig wees.
Die taalgebruik en styl is gemaklike kommunikasie/gemoedelik/in ʼn informele
geselstrant.
Die volgende inligting behoort op die poskaart te wees: wie die jeuggroep is, die plek,
waarom dit so lekker is.
FORMAAT
Die nuus/boodskap word in die linkerhelfte van die poskaart geskryf.
Daar is geen eie adres nie, maar wel ʼn datum.
Daar is ʼn aanhef en ʼn slot, maar geen reëls word oopgelaat nie.
Paragrafering is opsioneel.
Die ontvanger se naam en adres word aan die regterkant geskryf.
VRAAG 3.3: UITNODIGING
INHOUD
Gee die besonderhede/detail oor die partytjie op ʼn gepaste manier.
Inligting moet kort en bondig wees.
Die taalgebruik en styl is gemaklike kommunikasie/gemoedelik/in ʼn informele
geselstrant.
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) 9
FORMAAT
Enige formaat.
Die volgende inligting moet in die uitnodiging wees: wie word uitgenooi,
die datum, tyd en plek van die partytjie, wat die tema is, tipe kleredrag,
watter aktiwiteite daar sal wees en enige ander toepaslike inligting.
Belangrike inligting moet goed geposisioneer wees.
ONTLEDING VAN LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
Die vrae is só geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose onderwerp van die
kandidaat verwag word. Verskillende kognitiewe vlakke, persoonlikheidstipes en
belangstellingsvelde word in ag geneem.
VRAAG SOORT SKRYFSTUK DENKVLAK
3.1 Aanwysings 2
3.2 Poskaart 2
3.3 Uitnodiging 2
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 80
10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
OPSOMMING VAN VRAE VAN VRAESTEL 2: SEPTEMBER 2012
SKRYF
LU 3: Die leerder is in staat om vir ʼn wye verskeidenheid doeleindes en teikengroepe te skryf en aan te bied deur konvensies en
verskillende kontekste te gebruik.
AS:
Beplan volgens doel, teikengroep en konteks.
Toon gebruik van skryfstrategieë.
Dink na oor, ontleed en evalueer, met inagneming van ander se sienings, eie werk en bied die finale produk aan.
AFDELING A OPSTEL
VRAAG 1 ONDERWERP AANBIEDING UITDAGING VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3
1.1 Verhalend 2 1 1 x
1.2 Verhalend 1 1 1 x
1.3 Beskrywend 2 2 2 x
1.4 Beskrywend 2 2 2 x
1.5 Verhalend/Beskrywend 1 1 x
1.6 Verhalend/Beskrywend 1/2 1 1 x
1.7 Verhalend/Beskrywend 1/2 1 1 x
1.8 Verhalend/Beskrywend 2 2 1/2 x
AFDELING B
VRAAG 2 LANGER TRANSAKSIONELE TEKS
2.1 Informele Brief 1 1 1 x
2.2 Dialoog 1 2 2 x
2.3 Resensie 2 2 2 x
2.4 Formele Brief (Klagte) 2 3 2 x
AFDELING C KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 3
3.1 Aanwysings 1 2 1 x
3.2 Poskaart 1 2 1 x
3.3 Uitnodiging 1 2 1 x
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) 11
AFDELING A: OPSTEL - TWEEDE ADDISIONELE TAAL
KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1
40
Uitstaande Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend
PUNTE
80-100% 70-79% 60-69% 50-59% 40-49% 30-39% 0-29%
22½-28 20-22 17-19½ 14-16½ 11½-13½ 8½-11 0-8
-Inhoud is treffende, -Deeglike -Goeie interpretasie -Voldoende -Gewoon met -Inhoud dikwels -Inhoud nie ter sake
begrip van interpretasie van van onderwerp. interpretasie van leemtes in onverstaanbaar. nie. Geen
INHOUD EN onderwerp. onderwerp. -Idees interessant en onderwerp. samehang. Gebrek aan samehang nie.
-Idees uitdagend en -Idees interessant en oortuigend. -Idees gewoon en -Idees meestal samehang. -Idees verwarrend.
BEPLANNING volwasse. verbeeldingryk. -Beplanning en/of diepte ontbreek. relevant, herhalend. -Idees is min en -Beplanning en/of
-Beplanning en/of -Beplanning en/of eerste poging lei tot -Beplanning en/of -Beplanning en/of dikwels herhalend. eerste poging
eerste poging lei tot eerste poging lei tot ʼn redelike, gepaste eerste poging lei tot eerste poging lei tot -Onvoldoende ontbreek heeltemal.
28 PUNTE gepaste opstel. redelike, gepaste opstel ʼn aanvaarbare gemiddelde, beplanning en/of Swak opstel.
opstel. opstel vir TAT koherente en eerste poging.
verstaanbare opstel. Opstel nie goed
aangebied nie.
6-7 5 4½ 3½-4 3 2½ 0-2
-Toon kritiese -Enkele tekens van -Beperkte bewyse -’n Aanduiding van -Taal beperk en -Gebrekkige taal en -Ernstige gebrek aan
taalbewustheid. kritiese van kritiese kritiese punktuasie dikwels punktuasie. taal en punktuasie.
-Effektiewe gebruik taalbewustheid. taalbewustheid taalbewustheid foutiewelik gebruik. -Woordkeuse baie -Woordkeuse is
van taal en -Taal en punktuasie -Taal en punktuasie: -Taal baie eenvoudig -Woordkeuse basies beperk. verwarrend.
punktuasie. redelik onder meestal korrek. en punktuasie en beperk. -Styl pas nie by -Styl gebrekkig in alle
TAAL, STYL -Maak van figuurlike beheer, kan -Woordkeuse is voldoende. -Styl toon gebrek aan onderwerp nie. opsigte.
EN taal gebruik. figuurlike taal redelik beperk, maar -Woordkeuse effens samehang en nie -Opstel is besaai met -Opstel is besaai met
-Woordkeuse is gebruik. gepas vir opstel. beperk, maar geskik vir foute ten spyte van foute en verwarrend
REDIGERING toepaslik/uitmuntend. -Woordkeuse -Styl redelik toepaslik voldoende vir onderwerp. proeflees en t.s.v. proeflees en
-Styl gee akkurate meestal geskik. en voldoen aan onderwerp. -Opstel het steeds redigering. redigering.
weergawe van -Styl gee geskikte vereistes vir -Styl bietjie in baie foute na
7 PUNTE onderwerp d.m.v. weergawe van onderwerp. ooreenstemming proeflees en
woordkeuse. onderwerp d.m.v. -Redelik foutloos na met vereistes vir die redigering.
-Opstel feitlik foutloos woordkeuse. proeflees en onderwerp.
na proeflees en -Opstel meestal redigering. -Opstel het steeds
redigering. foutloos na foute na proeflees
proeflees en en redigering.
redigering.
4-5 3½ 3 2½ 2 1½ 0-1
-Ontwikkeling van -Ontwikkeling van -Ontwikkeling van net -Onderwerp bevat -Daar is bewys van -Dwaal soms van die -Afgedwaal van die
onderwerp onderwerp logies. ʼn paar relevante sommige idees; ontwikkeling van onderwerp af. onderwerp.
samehangend met Koherent. details. noodsaaklike detail sommige Algemene -Sinskonstruksie en
STRUKTUUR verbeeldingryke -Sinne en paragrawe -Sinne en egter ingesluit. noodsaaklike idees. gedagtegang paragrafering:
detail. geskik saamgestel, paragrafering redelik -Sinne en paragrawe -Sinne en paragrawe moeilik om te volg. deurmekaar en
-Sinne en paragrawe betekenis is saamgestel, het leemtes, maar foutief, -Sinskonstruksie en ondeurdag.
5 PUNTE samehangend duidelik. betekenis is duidelik. betekenis is maar betekenis is paragrafering baie -Lengte is heeltemal
saamgestel, dra -Lengte is korrek. -Lengte is korrek. duidelik. duidelik. elementêr te kort/te lank.
betekenis goed oor. -Lengte is amper -Lengte is te kort/te saamgestel.
-Lengte is korrek. korrek. lank. -Lengte is te kort/te
lank.
12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS - TWEEDE ADDISIONELE TAAL
KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1
20
Uitstaande Verdienstelik Beduidend Voldoende Matige Basies Ontoereikend
PUNTE
80-100% 70-79% 60-69% 50-59% 40-49% 30-39% 0-29%
11½-14 10-11 8½-9½ 7-8 6-6½ 4½-5½ 0-4
-Baie goeie kennis -Goeie kennis van -Redelike kennis van -Voldoende kennis -ʼn Gemiddelde -ʼn Elementêre kennis -Geen kennis van
van vereiste van vereistes van teks. vereistes van teks. van vereistes van kennis van vereistes van vereistes teks. vereistes van teks
teks. -Behou fokus; byna -Behou fokus; teks. van teks. Respons Respons op nie. Respons op
-Behou deurgaans geen afwykings nie. onbenullige -Inhoud wyk af van op geskrewe teks geskrewe teks toon teks toon baie
fokus op onderwerp, -Inhoud en idees afwykings. onderwerp, maar dit toon oppervlakkige ʼn beperkte fokus. beperkte fokus.
geen afwykings nie. redelik -Inhoud en idees belemmer nie die fokus. -Inhoud wyk af van -Inhoud wyk af van
-Inhoud en idees samehangend alle samehangend. oorhoofse -Wyk af van onderwerp onderwerp,
koherent, alle detail details ondersteun -Beplanning en/of betekenis nie. onderwerp, betekenis is plek- betekenis is plek-
INHOUD, EN ondersteun die die onderwerp. eerste poging lei tot -Inhoud en idees betekenis is plek- plek verwarrend. plek verwarrend.
-Beplanning en/of ʼn redelike gepaste voldoende plek vaag. -Inhoud en idees -Inhoud en idees is
BEPLANNING onderwerp.
eerste poging lei tot en koherente teks. koherent, sommige -Inhoud en idees omtrent nie nie koherent, te min
-Beplanning en/of
EN eerste poging lei tot ʼn redelike, gepaste -Die meeste van die van die detail gemiddeld koherent, koherent min detail detail ondersteun
en koherente teks. nodige reëls vir die ondersteun die basiese detail ondersteun die die onderwerp.
FORMAAT. ʼn baie gepaste teks.
-Al die nodige reëls formaat is toegepas/ onderwerp. ondersteun die onderwerp. -Beplanning en/of
-Al die nodige reëls
vir die formaat is vir die formaat is beduidend. -Beplanning en/of onderwerp. -Beplanning en/of eerste poging nie
toegepas/ eerste poging lei tot -Beplanning en/of eerste poging gedoen nie. Swak
14 PUNTE toegepas/
verdienstelik. ʼn bevredigende eerste poging lei tot gebrekkig, teks nie aanbieding van teks.
uitmuntend.
teks vir TAT. gemiddelde/redelike, goed aangebied -Geen kennis van die
-Die meeste van die verstaanbare teks vir nie. nodige reëls vir die
nodige reëls vir die TAT. -Kennis van die formaat nie,
formaat is -Kennis van die nodige reëls vir die ontoereikend.
voldoende nodige reëls vir die formaat is vaag.
toegepas. formaat is
gemiddeld, kritiese,
nalatige foute is
gemaak.
5-6 4½ 4 3-3½ 2½ 2 0-1½
-Al die nodige reëls -Goed saamgestel en -Goed saamgestel en -Voldoende -Basies saamgestel. -Swak en moeilik om -Teks is swak
van formaat is redelik akkuraat. redelik akkuraat saamgestel. Foute Verskeie foute. te volg. saamgestel en baie
toegepas. -Woordeskat is -Woordeskat is belemmer nie vloei. -Woordeskat is -Woordeskat benodig moeilik om te volg.
-Teks is meestal redelik toepaslik vir redelik toepaslik vir -Woordeskat is beperk en nie baie remediëring en is -Woordeskat benodig
TAAL, STYL grammatikaal doel van teks, doel van teks, voldoende vir doel van pas vir doel van nie geskik vir doel ernstige remediëring
akkuraat; en goed gehoor en konteks. gehoor en konteks. van teks, gehoor en teks, gehoor en van teks, gehoor en en is nie toepaslik
EN saamgestel. -Styl meestal -Styl redelik konteks. konteks. konteks nie. vir doel van teks.
REDIGERING -Woordeskat meestal toepaslik. toepaslik. -Styl redelik -Styl toon gebreke. -Styl amper nie -Styl pas nie by
toepaslik vir doel van -Teks oorwegend -Teks redelik foutloos voldoende. -Teks het steeds baie geskik vir onderwerp nie.
teks, gehoor en foutloos na na proeflees en -Teks het steeds foute na proeflees onderwerp. -Opstel is besaai met
6 PUNTE konteks. proeflees en redigering. redelike en redigering. -Teks is besaai met foute en verward ten
-Styl meestal redigering. -Lengte is korrek. hoeveelheid foute -Lengte is te kort/te foute ten spyte van spyte van proeflees
toepaslik. -Lengte is korrek. na proeflees en lank. proeflees en en redigering.
-Teks feitlik foutloos redigering. redigering. -Lengte is heeltemal
na proeflees en -Lengte is amper -Lengte is te kort/te te kort/te lank.
redigering. korrek. lank.
-Lengte is korrek.
(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 (Memo) 13
AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS - TWEEDE ADDISIONELE TAAL
KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1
20
Uitstaande Verdienstelik Beduidend Voldoende Matige Basies Ontoereikend
PUNTE
80-100% 70-79% 60-69% 50-59% 40-49% 30-39% 0-29%
11½-14 10-11 8½-9½ 7-8 6-6½ 4½-5½ 0-4
-Baie goeie kennis -Goeie kennis van -Redelike kennis van -Voldoende kennis -Gemiddelde kennis -Elementêre kennis Geen kennis van
van vereistes van vereistes van teks. vereistes van teks. van vereistes van van vereistes teks. van vereistes teks. vereistes van teks
teks. -Behou fokus, byna -Behou fokus; teks. Respons op Respons op nie. Respons op
-Behou deurgaans geen afwykings nie. onbenullige -Inhoud wyk af van geskrewe teks toon geskrewe teks toon teks toon baie
fokus; geen -Inhoud en idees afwykings. onderwerp, maar dit beperkte fokus. beperkte fokus. beperkte fokus.
afwykings. koherent, detail -Inhoud en idees belemmer nie die -Inhoud wyk af van -Inhoud wyk af van -Inhoud wyk af van
-Inhoud en idees ondersteun die redelik koherent, betekenis nie. onderwerp, onderwerp, onderwerp,
koherent, het detail onderwerp. Beplanning en/of -Inhoud en idees betekenis is plek- betekenis is plek- betekenis is
INHOUD, wat onderwerp -Beplanning en/of eerste poging lei tot voldoende plek vaag. plek verwarrend. verwarrend.
ondersteun. eerste poging lei tot ʼn gepaste, koherent, sommige -Inhoud en idees -Inhoud en idees min -Inhoud en idees nie
BEPLANNING -Beplanning en/of ʼn redelik koherente teks. detail ondersteun gemiddeld, koherent, koherent; min detail koherent nie, baie
EN eerste poging lei tot saamgestelde, -Meeste van die die onderwerp. basiese detail ondersteun die min detail
ʼn baie gepaste teks. koherente en nodige reëls vir die -Beplanning en/of ondersteun die onderwerp. ondersteun die
FORMAAT -Al die nodige reëls gepaste teks. formaat is toegepas/ eerste poging lei tot onderwerp. -Beplanning en/of onderwerp.
vir die formaat is -Al die nodige reëls Beduidend. bevredigende teks -Beplanning en/of eerste poging -Beplanning en/of
toegepas/ vir die formaat is vir TAT. eerste poging: lei tot gebrekkig. Teks nie eerste poging nie
14 PUNTE Uitmuntend. toegepas/ -Kennis van die ʼn gemiddelde/ goed aangebied gedoen nie. Swak
Verdienstelik. nodige reëls vir die redelike, nie. aanbieding van teks.
formaat is verstaanbare teks vir -Kennis van die -Geen kennis van die
voldoende. TAT. nodige reëls vir die nodige reëls vir die
-Kennis van die formaat is formaat nie/
nodige reëls vir die vaag/basies. ontoereikend.
formaat is
gemiddeld. Kritiese,
nalatige foute is
begaan.
5-6 4½ 4 3-3½ 2½ 2 0-1½
-Grammatikaal -Goed saamgestel en -Goed saamgestel en -Voldoende -Basies saamgestel. -Swak en moeilik om -Swak saamgestel en
akkuraat en goed akkuraat. redelik akkuraat. saamgestel foute Verskeie foute. te volg. verwarrend.
saamgestel. -Woordeskat is -Woordeskat redelik belemmer nie vloei -Woordeskat is -Woordeskat benodig -Woordeskat benodig
-Woordeskat is redelik toepaslik vir toepaslik vir doel van van teks. beperk en nie baie remediëring en is ernstige remediëring
TAAL, STYL meestal toepaslik vir doel van teks, teks, gehoor en -Woordeskat is van pas vir doel, nie geskik vir doel, en is nie toepaslik
EN doel van teks, gehoor en konteks. konteks. voldoende vir doel gehoor en konteks. gehoor en konteks vir doel van teks.
gehoor en konteks. -Styl meestal -Styl redelik van teks, gehoor en -Styl toon gebreke. nie. -Styl pas nie by
REDIGERING -Styl meestal toepaslik. toepaslik. konteks. -Teks het steeds baie -Styl amper nie onderwerp nie.
toepaslik. -Teks feitlik foutloos -Teks redelik foutloos -Styl redelik foute na proeflees geskik vir -Opstel is besaai met
-Teks grootliks na proeflees en na proeflees en voldoende. en redigering. onderwerp nie. foute en verward ten
6 PUNTE foutloos na redigering. redigering. -Teks het steeds -Lengte is te kort/te -Teks is besaai met spyte van proeflees
proeflees en -Lengte is korrek. -Lengte is korrek. foute na proeflees lank. foute ten spyte van en redigering.
redigering. en redigering. proeflees en -Lengte is heeltemal
-Lengte is korrek. -Lengte is amper redigering. te kort/te lank.
Korrek. -Lengte is te kort/te
lank.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 September Trial Exams 2012 QP

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 September Trial Exams 2012 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 September Trial Exams 2012 QP

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper