Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
NOVEMBER 2023
NASIENRIGLYNE
NOORDWES
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023, 9 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 482.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/
ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling
word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
AFDELING A: KORTVERHALE
VRAAG 1: KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer
VERHAAL A: "ROOIKOOS WILLEMSE IS SOEK" – Abraham H de Vries
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1 (Op 'n) Sondag(môre) 1
1.2 Hy het te veel gedrink. 1
Hy was dronk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.3.1 Jan 1
Die skoonmaker
Een van die mense wat in die hotel gewerk het
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.3.2 Hy moes gaan kyk of Rooikoos in sy (eie) kamer/kamer 11 was. 1
(Of soortgelyk)
1.4 gelykop gespeel/kop-aan-kop gespeel 1
1.5.1 simpatiek teenoor 1
1.5.2 vir Rooikoos 'n goeie les leer 1
1.6 Rooikoos het van sy stoel afgeval omdat hy te veel gedrink het. 1
Die Barrydalers het Rooikoos na hulle hotel toe gevat. 1
Die Barrydalers het Rooikoos se baard afgeskeer. 1
Rooikoos het gehuil, want hy het nie geweet wie hy was nie. 1
(Die kandidaat kry 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
1.7 D/nie die dinge geken het wat hy buite die hotelkamer gesien het nie. 1
1.8.1 D/... gee vir ons meer inligting oor Rooikoos. 1
1.8.2 E/... het geweet wat om te sê om te keer dat die mense met mekaar 1
baklei.
1.8.3 A/... was seker dat sy dorp se span gaan verloor. 1
1.8.4 C/... het Rooikoos die Sondagoggend laat besef dat hy nie in sy eie 1
kamer was nie.
1.9 Hulle het geweet dat ... 1
Rooikoos te veel drink/'n drankprobleem het.
hy reeds dronk was.
hy aggressief raak/moeilikheid veroorsaak as hy dronk is.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.10 Die Barrydalers het ... 1
hom in die hotelkamer laat slaap/nie buite iewers gelos nie.
hom nie aangerand/seergemaak nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.11 Rooikoos ... 1
het verkeerd opgetree.
het met die rugbywedstryd ingemeng.
het swak sportmangees gewys.
moes leer dat daar gevolge is vir die dinge wat hy doen.
het die losskakeltjie laat skrik.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.12 Aan die einde van die verhaal ... 1
soek Rooikoos na homself.
weet Rooikoos self nie wie hy is/herken hy homself nie.
weet/verstaan Rooikoos nie wat aangaan nie/waar hy is nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
VERHAAL B: "DIE TONGBLAAR" – Pirow Bekker
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.13 (In) (lang)pouse 1
Toe hulle van hulle losiesplek af terug skool toe gery het/op pad
terug skool toe.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.14 Wynand het ... 2
nie uitgesien na die vakansie nie.
sag geraak oor 'n meisie/verlief geraak.
meer bewus geword van Elsie/Spikkels.
nie meer van die bynaam Spikkels gehou nie.
geïrriteerd geraak met Klaas.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
1.15 A/die by Wynand gesteek het. 1
1.16 Klaas was bekommerd/besorgd. 1
Klaas het gevoel hy moes iets doen om Wynand te help/wou
Wynand dokter toe vat.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.17.1 Waaipoort 1
1.17.2 swem 1
1.17.3 Kontant/sy perd/sy (geel)poon 1
1.17.4 (seël)ring 1
1.18.1 E/Wynand het gewens dat hy 'n paar groen moerbeie gehad het. 1
1.18.2 D/Dit was vir Wynand lekker om op die plaas te werk. 1
1.18.3 A/Wynand het die miershoop met klippe gemerk. 1
1.18.4 C/Wynand het gewonder wat Elsie van die tongblaar sou dink. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.19 Wynand het die blaar in sy (baadjie)sak/(bo)sak gebêre. 1
(Of soortgelyk)
1.20.1 irriterend 1
1.20.2 'n probleem 1
1.21 Dit maak mense se gevoelens seer/ongelukkig. 1
Byname is gewoonlik negatief.
Elke mens het 'n naam.
Mense wil graag op hulle name genoem word.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.22 Klaas sou hom spot. 1
Wynand was bang dat Klaas vir Elsie/almal gaan vertel.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.23 Die skrywer ... 1
sê dat Wynand op sy fiets spring. (meer beskrywende
werkwoord)
beskryf dat Wynand die fiets trap dat die speke soos snare sing
in die wind. (alliterasie en beeldspraak)
gebruik woorde wat daarop dui dat Wynand lekker/vinnig/
energiek weggery het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.24 Ek leer dat ... 1
mooi goed nie altyd geld kos nie.
eenvoudige dinge mooi kan wees.
dinge uit die natuur mooi is.
Elsie positief reageer het op/waardeer het wat Wynand gedoen
het.
mense dikwels anders reageer as wat jy verwag het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
AFDELING B: DRAMA
VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.1.1 Silwerkloof/Silwerklof 1
2.1.2 3/drie 1
2.1.3 Sabrina 1
2.1.4 strooi/gras/hooi/(ou)strooi 1
2.2 Haar pa woon in Australië/oorsee/ver/in 'n ander land/Australië/nie 1
in Suid-Afrika nie.
(Enige EEN of soortgelyk)
2.3 B/hy nie glo wat Wilma van perde vertel nie. 1
2.4 'n metafoor 1
2.5 saal(s) 2
leiband(e)
tooms
stiebeuels
perde se toerusting (Sluit kolpunt 1 – 4 in, indien kandidaat hierdie
antwoord gee – slegs 1 punt)
(Enige TWEE of soortgelyk)
2.6 graad 12/matriek 1
2.7.1 skrikkerig is vir 1
2.7.2 arrogant is 1
2.8.1 D/... se straf vir Lucky het vir hom gewys dat ander mense ook 1
seerkry en swaarkry.
2.8.2 A/... het gedink Lucky sou goeie lesse oor diere op die perdeplaas 1
leer.
2.8.3 E/... het vir Lucky verduidelik dat 'n mens uit jou foute moet leer. 1
2.8.4 B/... het vir Lucky laat besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat 1
vir hom sorg.
2.9 Lucky ... 1
was nie 'n gelukkige mens nie/het slegte dinge in sy lewe
ervaar/was ongelukkig.
het oor baie dinge gekla/was altyd ontevrede/negatief.
het lelik/kru gepraat/ander gespot.
het gedink hy is die enigste een wat seerkry/swaarkry.
was ongelukkig omdat hulle arm was/sy ma baie hard moes
werk.
is gestraf vir iets wat hy verkeerd gedoen het/moes
gemeenskapsdiens uitdien.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.10 Hy stereotipeer ryk mense./Nie alle ryk/wit mense is sleg nie. 1
Dis lelik om mense rotte te noem.
Dis verkeerd om so te verwys na mense wat jy nie eens ken
nie.
Hy moet ander mense respekteer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.11 Die dramaturg/skrywer wil vir ons wys/beklemtoon dat Wilma ... 1
baie lief is vir haar perde/die perde mooi behandel.
weet hoe om met haar perde te werk/gewoond is daaraan om
met perde te werk.
weet wat om te doen om die perde rustig te hou.
regtig glo diere verstaan wat mense sê.
diere respekteer.
met 'n merrie/vroulike perd praat.
die perde soos/as haar kinders sien.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.12 Mense soos Wilma ... 1
help ander mense/het 'n goeie hart/is goeie mense.
gebruik haar perde om gestremde/hartseer/ongelukkige mense
te help, bv. Binki/Lucky/Ansie/die De Beers/twee
Downsindroom-kinders/'n seun wat breinskade het.
gee vir kinders soos Lucky 'n kans om meer van perde te leer.
leer mense om diere te respekteer/verstaan/hanteer.
leer ons dat 'n mens uit jou foute kan leer.
wys dat daar tweede kanse is en dat jy dit moet benut.
veroordeel nie.
wys vir ons dat daar nog goeie mense op aarde is.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.13 (Op) Saterdag/Saterdae 1
2.14.1 (Met) Grace 1
2.14.2 Die perd se been/poot was gebreek/het seergekry. 1
Die perd het baie pyn verduur/het gely.
Die veearts kon sien dat die perd nie sou regkom nie/kon die
perd nie help nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.15 B/verbaas 1
2.16 Lucky se ma ... 1
het hom geleer om ouer mense met respek aan te spreek.
het hom geleer om hulle nie op hulle name te noem nie.
het vir hom goeie maniere geleer/hom reg geleer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.17.1 verstaan 1
2.17.2 negatief 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.18 Wilma was geskok. 1
Sy het dit nie verwag nie.
Sy was woordeloos/het nie geweet wat om te sê nie.
Sy was hartseer/ongelukkig/het sleg gevoel.
Sy was kwaad vir Lucky/het nie daarvan gehou nie.
Sy was teleurgesteld/ontsteld.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde wat op 'n negatiewe emosie dui.)
2.19 Lucky was jammer dat hy Wilma 'n ou dronkie genoem het. 1
Lucky het die hele storie van die katjies vir Binki vertel. 1
Lucky het probeer om Kaizer te slaan. 1
Lucky het vir Kaizer gesê hy is jammer dat hy die katjies
doodgemaak het. 1
(Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
2.20.1 D/Binki was skaam oor die letsels wat sy opgedoen het. 1
2.20.2 E/Wilma het die perde se krag gebruik om ander mense te help. 1
2.20.3 C/Lucky is gestraf omdat hy wreed teenoor diere opgetree het. 1
2.20.4 A/Lucky het respek vir diere gekry. 1
2.21 Lucky ... 1
het self sy naam op Binki se foon na Extra Lucky verander.
het baie goeie lesse oor die lewe geleer/geleer dat ander
mense ook swaarkry.
het geleer dat daar ook goeie dinge in sy lewe is/dat hy meer
het as party ander kinders/het besef hy het 'n goeie ma.
en Binki het maats geword/het vriende geword met Wilma/die
perde.
het geleer om diere en ander mense met respek te behandel.
het nie meer oor alles gekla nie.
het vergifnis by Kaizer gekry.
se lewe/houding het positief verander/was nou gelukkig.
was bly, want sy ma het by mense gewerk wat goed was vir
haar.
het geleer dat ryk mense ook probleme het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.22 Binki ... 1
was nie meer bang vir die perde nie.
het saam met die perde/Lucky en Wilma in die rondte
gehardloop.
het nie meer omgegee/was nie meer skaam dat ander haar
letsels sien nie.
het sonder moue rondgehardloop.
het vrede met haar omstandighede gemaak/was nie meer
hartseer omdat haar ma haar so sleg behandel het nie/haar nie
kom haal het nie.
het haarself/die dinge wat met haar gebeur het, aanvaar.
het haar ma ''Ma'' genoem.
was tevrede om op die plaas te bly.
het nuwe maats gemaak.
het besef sy is nie alleen nie.
was nie meer skaam nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.23 TITEL: 2
o Die perde is fisies sterk.
o Die perde het baie krag.
o Die perde kan swaar werk doen.
o Die perde kan gevaarlik wees.
o Die perde het die vermoë om siek mense te help/genees/
beter te maak.
o Die perde verstaan mense.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
KAIZER SE OPTREDE:
o Kaizer was nie bang vir Lucky nie.
o Kaizer se krag het Lucky bang gemaak.
o Kaizer sou Lucky baie seer kon maak.
o Kaizer het Lucky vergewe en so gehelp om die skuld oor die
katjies te verwerk.
o Kaizer het sy kop op en af geskud.
o Kaizer het sy poot vir Lucky gelig.
o Kaizer het sy neus teen Lucky se skouer gedruk.
o Kaizer het Lucky 'n beter persoon gemaak.
o Lucky het respek vir Kaizer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Let wel: Titel en optrede kan na die letterlike of figuurlike betekenis
verwys.)
TOTAAL AFDELING B: 40
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper