Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
NOVEMBER 2023
NASIENRIGLYNE
KWAZULU-NATAL
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023, 10 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 534.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/
ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling
word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
AFDELING A: KORTVERHALE
VRAAG 1: LUGSPIEËLINGS – Myicelie Pienaar
VERHAAL A: "SOLDATE IN WIT KLERE" – PJ du Plessis
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1 (Van) Mosambiek (af) 1
1.2 (Aan die) Koelkamers 1
1.3 Nevil/Hy moes oom Labu met die boerdery help. 1
Nevil/Hy moes saam met oom Labu op die plaas bly.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.4 hospitaal 1
1.5 'n vergelyking 1
1.6.1 bang vir 1
1.6.2 omgegee het vir sy werkers. 1
1.7 C/gevoel het dat iets sleg besig was om te gebeur. 1
1.8 Oom Labu het al die werk op die werf klaar gemaak. 1
Oom Labu het al die vensters en deure gesluit. 1
Oom Labu het aan God erken dat hy foute gemaak het. 1
Oom Labu het rustig geslaap. 1
(Die kandidaat kry 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
1.9.1 C/... was bang dat hulle nie hulp oor die naweek sou kry nie. 1
1.9.2 E/...sou vir niemand vertel dat die boer alleen op sy plaas was nie. 1
1.9.3 B/... moes vertel waar die vryheidsvegters die vorige aand oral was. 1
1.9.4 D/... het die vryheidsvegters se spore oral gevolg. 1
1.10.1 Oom Labu het ... 1
sy eie lewe in gevaar gestel om Nevil dokter toe te vat.
sy eie lewe in gevaar gestel om terug te gaan plaas toe om sy
werksmense te betaal.
seker gemaak dat die beeste veilig was.
teenoor God erken dat hy foute gemaak het.
gebid toe hy bang was.
soos 'n kind geslaap nadat hy gebid het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.10.2 Die regering se reël was dat geen boer alleen op 'n plaas mag 1
wees nie.
Oom Labu het geweet dis gevaarlik om alleen op die plaas te
slaap.
Wanedzi was in 'n ''warm''/gevaarlike gebied geleë.
Oom Labu het soos 'n kind geslaap nadat hy gebid het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde.)
1.11 Oom Labu sou ook in die aanval gewees het. 1
Oom Labu sou dalk ook dood/gewond gewees het.
Oom Labu het dan dalk nie teruggegaan na God toe nie.
Oom Labu sou dalk nie sy foute besef het nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.12 Die engele het oom Labu soos soldate beskerm. 1
Soldate beskerm mense soos die engele oom Labu beskerm het.
Engele dra wit klere en hierdie engele het soos soldate opgetree.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde.)
VERHAAL B: "DIE PRENTJIESMAKER" – PJ du Plessis
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.13 Ubombo se prente was vrolik/in helder kleure. 1
Die prente het Ubombo se liefde vir die lewe weerspieël/gewys.
Die mense/diere in die prente was werklik/mense wat hy geken
het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.14.1 C/Die mense van die sendingskool het gesien dat Ubombo talent het. 1
1.14.2 A/Ubombo het opgehou om te skilder. 1
1.14.3 D/Dit het gelyk asof Ubombo sy verstand verloor het. 1
1.14.4 E/Die vreemde besoekers het na die kunstenaar gesoek. 1
1.15 Die sangoma wou nie praat nadat hy die dolosse gegooi het nie. 1
Nadat die sangoma die dolosse gegooi het, het hy sy kop
geskud/na sy hut toe gegaan.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.16 Sy was bygelowig. 1
Sy het geglo dat iemand gaan sterf/doodgaan, indien Ubombo
aasvoëls sou verf.
Sy het geglo aasvoëls is boodskappers van die dood.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.17.1 gelukkig 1
1.17.2 bekommerd 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.18 Dit was nie realisties nie. 2
Dit was nie kleurvol nie.
Dit was abstrak/die lyne en vorms was vir die mense vreemd.
Die mense het nog nooit so iets gesien nie.
Alles in die prent het vreemd gelyk/was deurmekaar.
Die mense kon niks uitmaak nie/kon nie die diere/mense in die
prent herken nie.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
1.19.1 hut 1
1.19.2 opgewonde 1
verbaas
beïndruk
(Enige sinvolle emosie wat by die konteks pas)
1.19.3 moedeloosheid 1
wanhoop
swaarkry/lyding
pyn
ongelukkigheid
(Enige EEN of ander sinvolle woord wat by die konteks pas)
1.19.4 dood/oorlede 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
1.20 B/Ubombo se laaste prent sien nie. 1
1.21.1 Die mense het dit gekoop./Dit het geld ingebring. 1
Almal het finansiële voordeel daaruit getrek.
Dit het sy mense gelukkig gemaak (omdat die prente vrolik/
helderkleurig was).
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.21.2 Dit het sy mense ongelukkig gemaak om hom so te sien. 1
Die geld van die prente kon die lewe vir hulle makliker gemaak
het.
Dit was sleg vir Mthemba om vir mense te sê daar is nie meer
prente nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.22 Die skrywer het ... 1
van die aasvoëls (se sirkelvlug) vertel.
vertel dat Ubombo swaargekry het saam met sy mense/gevra het
hoe mens honger verf.
van die sangoma/ou manne vertel.
beskryf dat die reëndruppels soos trane op die aarde val.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.23 Ek kan leer dat ... 1
iets wat anders is, nie noodwendig sleg is nie.
verskillende mense van verskillende dinge hou.
dit nie net my mening is wat saakmaak nie.
jy nie kan oordeel oor iets waarvan jy min weet nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
AFDELING B: DRAMA
VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.1.1 Silwerkloof/Silwerklof 1
2.1.2 3/drie 1
2.1.3 Sabrina 1
2.1.4 strooi/gras/hooi/(ou)strooi 1
2.2 Haar pa woon in Australië/oorsee/ver/in 'n ander land/Australië/nie 1
in Suid-Afrika nie
(Enige EEN of soortgelyk)
2.3 B/hy nie glo wat Wilma van perde vertel nie. 1
2.4 'n metafoor 1
2.5 saal(s) 2
leiband(e)
tooms
stiebeuels
perde se toerusting (Sluit kolpunt 1 – 4 in, indien kandidaat hierdie
antwoord gee – slegs 1 punt)
(Enige TWEE of soortgelyk)
2.6 graad 12/matriek 1
2.7.1 skrikkerig is vir 1
2.7.2 arrogant is 1
2.8.1 D/... se straf vir Lucky het vir hom gewys dat ander mense ook 1
seerkry en swaarkry.
2.8.2 A/... het gedink Lucky sou goeie lesse oor diere op die perdeplaas 1
leer.
2.8.3 E/... het vir Lucky verduidelik dat 'n mens uit jou foute moet leer. 1
2.8.4 B/... het vir Lucky laat besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat 1
vir hom sorg.
2.9 Lucky ... 1
was nie 'n gelukkige mens nie/het slegte dinge in sy lewe
ervaar/was ongelukkig.
het oor baie dinge gekla/was altyd ontevrede/negatief.
het lelik/kru gepraat/ander gespot.
het gedink hy is die enigste een wat seerkry/swaarkry.
was ongelukkig omdat hulle arm was/sy ma baie hard moes
werk.
is gestraf vir iets wat hy verkeerd gedoen het/moes
gemeenskapsdiens uitdien.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.10 Hy stereotipeer ryk mense./Nie alle ryk/wit mense is sleg nie. 1
Dis lelik om mense rotte te noem.
Dis verkeerd om so te verwys na mense wat jy nie eens ken
nie.
Hy moet ander mense respekteer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.11 Die dramaturg/skrywer wil vir ons wys/beklemtoon dat Wilma ... 1
baie lief is vir haar perde/die perde mooi behandel.
weet hoe om met haar perde te werk/gewoond is daaraan om
met perde te werk.
weet wat om te doen om die perde rustig te hou.
regtig glo diere verstaan wat mense sê.
diere respekteer.
met 'n merrie/vroulike perd praat.
die perde soos/as haar kinders sien.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.12 Mense soos Wilma ... 1
help ander mense/het 'n goeie hart/is goeie mense.
gebruik haar perde om gestremde/hartseer/ongelukkige mense
te help, bv. Binki/Lucky/Ansie/die De Beers/twee
Downsindroom-kinders/'n seun wat breinskade het.
gee vir kinders soos Lucky 'n kans om meer van perde te leer.
leer mense om diere te respekteer/verstaan/hanteer.
leer ons dat 'n mens uit jou foute kan leer.
wys dat daar tweede kanse is en dat jy dit moet benut.
veroordeel nie.
wys vir ons dat daar nog goeie mense op aarde is.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.13 (Op) Saterdag/Saterdae 1
2.14.1 (Met) Grace 1
2.14.2 Die perd se been/poot was gebreek/het seergekry. 1
Die perd het baie pyn verduur/het gely.
Die veearts kon sien dat die perd nie sou regkom nie/kon die
perd nie help nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.15 B/verbaas 1
2.16 Lucky se ma ... 1
het hom geleer om ouer mense met respek aan te spreek.
het hom geleer om hulle nie op hulle name te noem nie.
het vir hom goeie maniere geleer/hom reg geleer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.17.1 verstaan 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
2.17.2 negatief 1
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.18 Wilma was geskok. 1
Sy het dit nie verwag nie.
Sy was woordeloos/het nie geweet wat om te sê nie.
Sy was hartseer/ongelukkig/het sleg gevoel.
Sy was kwaad vir Lucky/het nie daarvan gehou nie.
Sy was teleurgesteld/ontsteld.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde wat op 'n negatiewe emosie dui.)
2.19 Lucky was jammer dat hy Wilma 'n ou dronkie genoem het. 1
Lucky het die hele storie van die katjies vir Binki vertel. 1
Lucky het probeer om Kaizer te slaan. 1
Lucky het vir Kaizer gesê hy is jammer dat hy die katjies
doodgemaak het. 1
(Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
2.20.1 D/Binki was skaam oor die letsels wat sy opgedoen het. 1
2.20.2 E/Wilma het die perde se krag gebruik om ander mense te help. 1
2.20.3 C/Lucky is gestraf omdat hy wreed teenoor diere opgetree het. 1
2.20.4 A/Lucky het respek vir diere gekry. 1
2.21 Lucky ... 1
het self sy naam op Binki se foon na Extra Lucky verander.
het baie goeie lesse oor die lewe geleer/geleer dat ander
mense ook swaarkry.
het geleer dat daar ook goeie dinge in sy lewe is/dat hy meer
het as party ander kinders/het besef hy het 'n goeie ma.
en Binki het maats geword/het vriende geword met Wilma/die
perde.
het geleer om diere en ander mense met respek te behandel.
het nie meer oor alles gekla nie.
het vergifnis by Kaizer gekry.
se lewe/houding het positief verander/was nou gelukkig.
was bly, want sy ma het by mense gewerk wat goed was vir
haar.
het geleer dat ryk mense ook probleme het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 10 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (KwaZulu-Natal)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.22 Binki ... 1
was nie meer bang vir die perde nie.
het saam met die perde/Lucky en Wilma in die rondte
gehardloop.
het nie meer omgegee/was nie meer skaam dat ander haar
letsels sien nie.
het sonder moue rondgehardloop.
het vrede met haar omstandighede gemaak/was nie meer
hartseer omdat haar ma haar so sleg behandel het nie/haar nie
kom haal het nie.
het haarself/die dinge wat met haar gebeur het, aanvaar.
het haar ma ''Ma'' genoem.
was tevrede om op die plaas te bly.
het nuwe maats gemaak.
het besef sy is nie alleen nie.
was nie meer skaam nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.23 TITEL: 2
o Die perde is fisies sterk.
o Die perde het baie krag.
o Die perde kan swaar werk doen.
o Die perde kan gevaarlik wees.
o Die perde het die vermoë om siek mense te help/genees/
beter te maak.
o Die perde verstaan mense.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
KAIZER SE OPTREDE:
o Kaizer was nie bang vir Lucky nie.
o Kaizer se krag het Lucky bang gemaak.
o Kaizer sou Lucky baie seer kon maak.
o Kaizer het Lucky vergewe en so gehelp om die skuld oor die
katjies te verwerk.
o Kaizer het sy kop op en af geskud.
o Kaizer het sy poot vir Lucky gelig.
o Kaizer het sy neus teen Lucky se skouer gedruk.
o Kaizer het Lucky 'n beter persoon gemaak.
o Lucky het respek vir Kaizer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Let wel: Titel en optrede kan na die letterlike of figuurlike
betekenis verwys.)
TOTAAL AFDELING B: 40
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper