Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
NOVEMBER 2023
NASIENRIGLYNE
MPUMALANGA
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023, 9 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 556.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/
ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling
word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
AFDELING A: KORTVERHALE
VRAAG 1: BLADSAK – Lucas Malan
VERHAAL A: "TOM" – Jeanne Goosen
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1 R100/(een)honderd rand 1
(Enige EEN)
1.2 'n kar/karretjie 1
(Enige EEN)
1.3 Skoolgeld (betaal) 1
Kos (koop)
(Enige EEN)
1.4 klanknabootsing 1
1.5 begin 1
1.6 B/dadelik lief geword het vir die lelike donkie. 1
1.7.1 D/... het nie mooi met diere gewerk nie. 1
1.7.2 B/... wou die groentetuin beskerm. 1
1.7.3 A/... was vol planne vir die toekoms. 1
1.7.4 E/... was dadelik tevrede in die nuwe omgewing. 1
1.8.1 ontsteld 1
1.8.2 positief 1
1.9 Die broertjie het 'n bargain gekoop. 1
Die verteller was nie tevrede met die koop van die donkie nie. 1
Die broertjie het verduidelik dat die donkie vir hulle kon werk. 1
Die donkie het gewys dat hy gelukkig was. 1
(Die kandidaat kry ʼn punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
1.10.1 Die broertjie ... 1
het besluit om die donkie te koop (daarom moes hy die mis optel).
was die eienaar van die donkie.
moes verantwoordelikheid aanvaar vir die donkie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.10.2 Die broertjie wou regtig die donkie gehad het. 1
Die broertjie het besluit om die donkie te help/die donkie by die
vorige eienaar weg te vat.
Die donkie se vorige eienaar het hom mishandel.
Tom het veilig gevoel by die broertjie/was dankbaar/gelukkig dat
die broertjie hom gekoop het/geweet dat die broertjie mooi na hom
sou kyk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.11 Dit wys vir ons hoe moedeloos/negatief/kwaad/gefrustreerd die 1
verteller is.
Dit beklemtoon dat die verteller niks goeds van die donkie wou
hoor nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.12 Die verteller en die broertjie het vrede gemaak. 1
Die broertjie kon nie meer voel asof die verteller hom net kritiseer
nie.
Die verteller het besluit om die broertjie meer te ondersteun.
Die donkie kon by die verteller en die broertjie bly/het nou in beter
omstandighede gebly/gaan liefde kry/gelukkig wees.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
VERHAAL B: "POTYSTER SWEIS NIE" – PG du Plessis
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.13 (voor die) naweek 1
(Die Vrydagmiddag) na skool
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.14.1 plaas/huis 1
1.14.2 skrootwerf 1
1.14.3 (skool)baadjie 1
1.14.4 sweis 1
1.15 Hy het gesê dat ... 2
sy pa 'n sakeman/besigheidsman is/ʼn besigheid het.
sy pa enigiets kan regmaak.
sy pa 'n paar voertuie het/hom gewoonlik kom haal.
sy pa baie besig is.
sy pa Saterdagaande braai.
Hy sy pa sien/sy pa by hulle bly.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
1.16 Bly/tevrede/dankbaar/gelukkig 1
(Enige positiewe emosie wat by die konteks pas)
1.17 C/nie altyd lekker was nie. 1
1.18.1 D/Die verteller het die skoolseun langs die pad opgelaai. 1
1.18.2 E/Die verteller het die seun by die Portugees se winkeltjie afgelaai. 1
1.18.3 B/Die Portugees het met die seun oor sy ma gepraat. 1
1.18.4 A/Die verteller wou vir die seun geld gee. 1
1.19 Die verteller het vir die skoolseun koeldrank gekoop. 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.20.1 streng 1
1.20.2 skaam laat voel 1
1.21.1 Dit was verkeerd, want ... 1
dit was die seun se persoonlike sake.
die verteller was 'n vreemdeling.
dit het die seun skaam/hartseer/vernederd laat voel.
dit was nie die seun se skuld dat die ouers verkeerd opgetree
het/onverantwoordelik was nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.21.2 'n Mens kan dit verstaan, want ... 1
die Portugees was gefrustreerd/moedeloos/het nie meer geweet
wat om te doen nie.
die Portugees moes eerste aan sy besigheid dink.
die gesin was nie die Portugees se verantwoordelikheid nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.22 Ek het geleer dat ... 1
mense nie altyd goeie bedoelinge waardeer nie.
daar sekere dinge is wat 'n mens nie met geld kan regmaak nie.
'n mens ander se gevoelens in ag moet neem.
party mense te trots is om geld te aanvaar.
'n mens iemand wat wegstap, moet uitlos.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.23 Die skrywer ... 1
noem presies wat die kinders elke dag eet.
herhaal die "en".
beklemtoon dat die kinders elke dag aartappels eet.
praat van mystery balls.
laat dit klink of die spyskaart elke week dieslefde is/nooit vernader
nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
AFDELING B: DRAMA
VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.1.1 Silwerkloof/Silwerklof 1
2.1.2 3/drie 1
2.1.3 Sabrina 1
2.1.4 strooi/gras/hooi/(ou)strooi 1
2.2 Haar pa woon in Australië/oorsee/ver/in 'n ander land/Australië/nie 1
in Suid-Afrika nie
(Enige EEN of soortgelyk)
2.3 B/hy nie glo wat Wilma van perde vertel nie. 1
2.4 'n metafoor 1
2.5 saal(s) 2
leiband(e)
tooms
stiebeuels
perde se toerusting (Sluit kolpunt 1 – 4 in, indien kandidaat hierdie
antwoord gee – slegs 1 punt)
(Enige TWEE of soortgelyk)
2.6 graad 12/matriek 1
2.7.1 skrikkerig is vir 1
2.7.2 arrogant is 1
2.8.1 D/... se straf vir Lucky het vir hom gewys dat ander mense ook 1
seerkry en swaarkry.
2.8.2 A/... het gedink Lucky sou goeie lesse oor diere op die perdeplaas 1
leer.
2.8.3 E/... het vir Lucky verduidelik dat 'n mens uit jou foute moet leer. 1
2.8.4 B/... het vir Lucky laat besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat 1
vir hom sorg.
2.9 Lucky ... 1
was nie 'n gelukkige mens nie/het slegte dinge in sy lewe
ervaar/was ongelukkig.
het oor baie dinge gekla/was altyd ontevrede/negatief.
het lelik/kru gepraat/ander gespot.
het gedink hy is die enigste een wat seerkry/swaarkry.
was ongelukkig omdat hulle arm was/sy ma baie hard moes
werk.
is gestraf vir iets wat hy verkeerd gedoen het/moes
gemeenskapsdiens uitdien.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.10 Hy stereotipeer ryk mense./Nie alle ryk/wit mense is sleg nie. 1
Dis lelik om mense rotte te noem.
Dis verkeerd om so te verwys na mense wat jy nie eens ken
nie.
Hy moet ander mense respekteer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.11 Die dramaturg/skrywer wil vir ons wys/beklemtoon dat Wilma ... 1
baie lief is vir haar perde/die perde mooi behandel.
weet hoe om met haar perde te werk/gewoond is daaraan om
met perde te werk.
weet wat om te doen om die perde rustig te hou.
regtig glo diere verstaan wat mense sê.
diere respekteer.
met 'n merrie/vroulike perd praat.
die perde soos/as haar kinders sien.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.12 Mense soos Wilma ... 1
help ander mense/het 'n goeie hart/is goeie mense.
gebruik haar perde om gestremde/hartseer/ongelukkige mense
te help, bv. Binki/Lucky/Ansie/die De Beers/twee
Downsindroom-kinders/'n seun wat breinskade het.
gee vir kinders soos Lucky 'n kans om meer van perde te leer.
leer mense om diere te respekteer/verstaan/hanteer.
leer ons dat 'n mens uit jou foute kan leer.
wys dat daar tweede kanse is en dat jy dit moet benut.
veroordeel nie.
wys vir ons dat daar nog goeie mense op aarde is.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.13 (Op) Saterdag/Saterdae 1
2.14.1 (Met) Grace 1
2.14.2 Die perd se been/poot was gebreek/het seergekry. 1
Die perd het baie pyn verduur/het gely.
Die veearts kon sien dat die perd nie sou regkom nie/kon die
perd nie help nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.15 B/verbaas 1
2.16 Lucky se ma ... 1
het hom geleer om ouer mense met respek aan te spreek.
het hom geleer om hulle nie op hulle name te noem nie.
het vir hom goeie maniere geleer/hom reg geleer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.17.1 verstaan 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
2.17.2 negatief 1
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.18 Wilma was geskok. 1
Sy het dit nie verwag nie.
Sy was woordeloos/het nie geweet wat om te sê nie.
Sy was hartseer/ongelukkig/het sleg gevoel.
Sy was kwaad vir Lucky/het nie daarvan gehou nie.
Sy was teleurgesteld/ontsteld.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde wat op 'n negatiewe emosie dui.)
2.19 Lucky was jammer dat hy Wilma 'n ou dronkie genoem het. 1
Lucky het die hele storie van die katjies vir Binki vertel. 1
Lucky het probeer om Kaizer te slaan. 1
Lucky het vir Kaizer gesê hy is jammer dat hy die katjies
doodgemaak het. 1
(Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)
2.20.1 D/Binki was skaam oor die letsels wat sy opgedoen het. 1
2.20.2 E/Wilma het die perde se krag gebruik om ander mense te help. 1
2.20.3 C/Lucky is gestraf omdat hy wreed teenoor diere opgetree het. 1
2.20.4 A/Lucky het respek vir diere gekry. 1
2.21 Lucky ... 1
het self sy naam op Binki se foon na Extra Lucky verander.
het baie goeie lesse oor die lewe geleer/geleer dat ander
mense ook swaarkry.
het geleer dat daar ook goeie dinge in sy lewe is/dat hy meer
het as party ander kinders/het besef hy het 'n goeie ma.
en Binki het maats geword/het vriende geword met Wilma/die
perde.
het geleer om diere en ander mense met respek te behandel.
het nie meer oor alles gekla nie.
het vergifnis by Kaizer gekry.
se lewe/houding het positief verander/was nou gelukkig.
was bly, want sy ma het by mense gewerk wat goed was vir
haar.
het geleer dat ryk mense ook probleme het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.22 Binki ... 1
was nie meer bang vir die perde nie.
het saam met die perde/Lucky en Wilma in die rondte
gehardloop.
het nie meer omgegee/was nie meer skaam dat ander haar
letsels sien nie.
het sonder moue rondgehardloop.
het vrede met haar omstandighede gemaak/was nie meer
hartseer omdat haar ma haar so sleg behandel het nie/haar nie
kom haal het nie.
het haarself/die dinge wat met haar gebeur het, aanvaar.
het haar ma ''Ma'' genoem.
was tevrede om op die plaas te bly.
het nuwe maats gemaak.
het besef sy is nie alleen nie.
was nie meer skaam nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.23 TITEL: 2
o Die perde is fisies sterk.
o Die perde het baie krag.
o Die perde kan swaar werk doen.
o Die perde kan gevaarlik wees.
o Die perde het die vermoë om siek mense te help/genees/
beter te maak.
o Die perde verstaan mense.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
KAIZER SE OPTREDE:
o Kaizer was nie bang vir Lucky nie.
o Kaizer se krag het Lucky bang gemaak.
o Kaizer sou Lucky baie seer kon maak.
o Kaizer het Lucky vergewe en so gehelp om die skuld oor die
katjies te verwerk.
o Kaizer het sy kop op en af geskud.
o Kaizer het sy poot vir Lucky gelig.
o Kaizer het sy neus teen Lucky se skouer gedruk.
o Kaizer het Lucky 'n beter persoon gemaak.
o Lucky het respek vir Kaizer.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Let wel: Titel en optrede kan na die letterlike of figuurlike
betekenis verwys.)
TOTAAL AFDELING B: 40
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper