Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I
NASIENRIGLYNE
Tyd: 2½ uur 100 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings-
vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk
en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van
beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand
liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings-
vergadering, daar verskillende interpretasies mag wees oor die toepassing van
die nasienriglyne.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentMemorandum 











View all
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo
IEB Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the 2019, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Publisher: IEB
Afrikaans FAL · Grade 12 · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Paper
- 1
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 10
- File size
- 137.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 2 van 10
NASIENRIGLYNE
AFDELING A LEESBEGRIP
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
• Sou die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk).
• Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans
is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Die rede / motivering
verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee 'n volsin, is
dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse
uitgelig word.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN / OF die
antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeusevrae.
VRAAG 1 INTERNETARTIKELS
1.1 Enkellopende (Spelling moet korrek wees)
1.2 "sê sy daaglikse lewe gaan nie veel verander nie." (paragraaf 1 – daaglikse
lewe is belangrik)
1.3 1.3.1 Onwaar
1.3.2 "Gemiddeld" (spelling moet korrek wees)
1.4 Om sy geld te gaan haal / om uit te vind hoeveel geld hy gewen het.
(handelaar het nie soveel geld om uit te betaal nie / Dit is veiliger / Dis 'n
groot bedrag wat hy gewen het / dit is 'n groot bedrag wat uitbetaal moet
word / Hy moet sy ID neem om geverifieer te word.
1.5 • na sy afgetrede pa om te sien (nie net "omsien" / nie – "sien sy pa" nie)
• sy uitstaande skuld betaal
• reis
• tyd in die buitelug deurbring (nie "dit waarvoor hy die liefste is" nie –
spesifiseer waarvoor hy lief is.)
(Enige 2 antwoorde)
1.6 1.6.1 Ooreenkoms: albei het 'n lotery gewen / albei is enkellopend (albei
het nie besef (nie geglo) hulle het gewen nie / Albei het lank gevat
om hulle geld te gaan eis / albei moes na die kantoor toe gaan /
Albei is nou baie ryk / Albei is nou miljoenêrs)
1.6.2 Verskillende manier hanteer: Die man van Kaapstad het net sy pa
vertel / het net een mens vertel. (Man van Kaapstad het dit geheim
gehou – het niemand behalwe sy pa vertel nie / vertrou net sy pa).
Die man van Soweto het sy buurman en 'n hele klomp familielede
vertel / het baie mense vertel. (nie omgegee wie daarvan weet nie /
vertrou ander mense ook) NIE: niemand en almal nie / al sy familie
nie.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 3 van 10
NASIENRIGLYNE
VRAAG 2 ADVERTENSIE
2.1 Sy glimlag / haar oë is groot / sy hou haar duim in die lug. Aksie: oë is
wawyd oop / baie oop / sy lag / sy rek haar oë / wenkbroue opgetrek (nie op
nie) (Enige 2)
2.2 Jy kan as Afrikaanskampioen gekroon word EN jy kan 'n paar pryse wen / kan
'n prys wen.
2.3 C of antwoord uitgeskryf: Kom wys hoe goed jy Afrikaans kan praat
2.4 2.4.1 Waar
2.4.2 "elke dag"
2.5 Die wenner van die kompetisie word bekendgemaak en dis internasionale
moedertaaldag.
2.6 Bel haar / skakel haar. Daar moet 'n werkwoord wees: of kontak per
telefoon / landlyn.
VRAAG 3
3.1 Sy het pakkies met kos / kruideniersware / geskenke / inkopies / sakke in
haar arms.
3.2 Hy luister na musiek / liedjies.
3.3 Die woorde raak al hoe vetter / groter gedruk OF daar is uitroeptekens OF
die ma se mond is groter oop, dit lyk of sy skree. Ma beweeg nader aan
Jeremy / ma se oë raak wyer oop / woorde verander van swart na rooi /
spraakborrels word groter (nie hoofletters nie)
(Enige 2 van die moontlikhede)
3.4 3.4.1 'n Stoel / gemakstoel / leunstoel / enkelbank / (nie bank / rusbank
nie) sitkamerstoel
3.4.2 Die vloer / grond / mat / tapyt / boude / rug
3.5 Sy oë is groot / die oorfone het uit sy ore geval / sy mond is oop / wenkbroue
is opgetrek of gelig / baie leestekens.
3.6 Hy het oorfone / musiek in sy ore.
3.7 Kwaad / woedend / boos / geïrriteerd / gefrustreerd / kwaai / ontsteld. Nie
geskok, verbaas of mal nie)
3.8 Sy rug / elmboë / knieë / arms / boude (nie voete nie)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 4 van 10
NASIENRIGLYNE
AFDELING B OPSOMMING
Die volgende moet in ag geneem word tydens assessering:
• Sinne moet van 1–5 genommer word, geen kolpunte mag gebruik word
nie.
• 'n Sin moet 'n werkwoord bevat.
• Elke punt / sin bevat twee feite. Dus tel elke sin 2 punte. As die
opgesomde sin dus gedeeltelik korrek is, word 1 punt toegeken.
• Een feit mag nie oor twee punte strek nie.
• Voegwoorde moet gebruik word om twee feite te verbind.
• Een van die dele van die feit / sin kan 'n infinitief wees.
• Indien al vyf sinne korrek is, behaal die kandidaat 10 uit 10.
• Indien kandidaat twee sinne per punt skryf, word slegs eerste sin gemerk.
• Sinne mag nie direk uit teks aangehaal word nie, maar kandidaat mag
woorde / frases uit teks gebruik.
• Taalfoute word nie meer gepenaliseer nie. Elke sin moet egter die
betrokke feit of hoofgedagte korrek kommunikeer.
• Spelfoute word nie gepenaliseer nie tensy dit betekenis beïnvloed.
• Minus ½ vir elke direkte aanhaling, dus 2½ in totaal.
• Minus 1 as kandidaat nie woordtelling aandui nie.
• Minus 1 as daar minder as 60 of meer as 80 woorde is
• Lidwoorde ('n, die) tel as deel van die woordtelling.
• Minus 1 as die aantal woorde nie korrek neergeskryf is nie.
• Beplanning MOET doodgetrek word.
VRAAG 4 WENKE (advies) OM 'N GOEIE TOESPRAAK TE SKRYF
1. Skryf 'n goeie inleiding om jou gehoor se aandag te trek.
2. Kondig jou onderwerp (in die tweede paragraaf) aan sodat almal weet
waaroor jou toespraak gaan.
3. Kommunikeer jou argumente / gebruik 3 argumente duidelik sodat jou
toespraak struktuur kan hê.
4. Vind goeie bronne om mense te oortuig om jou argumente te glo.
5. Gee 'n samevatting van jou argumente om mense te herinner (ook soos
dink / onthou / te laat dink) wat jy gesê het.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 5 van 10
NASIENRIGLYNE
AFDELING C POËSIE
VRAAG 5 VOORBEREIDE GEDIG
5.1 5.1.1 'n Ouer persoon / dalk vennoot / vriend van pa / iemand ouer as seun
/ familievriend, onderwyser, 'n Meneer, sielkundige
5.1.2 Die spreker / 'n jonger persoon / seun van die eienaar van die
besigheid. Die seun, tienerseun, jongeheer, seun van die pa.
5.2 Die spreker gaan eendag dieselfde werk / beroep / loopbaan /
besigheidsman / sakeman as sy pa doen.
5.3 Beklemtoon die feit dat die spreker 'n jonger persoon is / dis soos tieners
praat / hy is aspris / arrogant, rebels,: hy wil nie soos die ouer generasie
klink nie / wil die ouer mense irriteer / die meeste finansiële terme word in
Engels gebruik / is moeilik om te vertaal. Dui op informele trant, praatstyl.
Tienerleser kan so met spreker identifiseer, tienertaal.
5.4 Om sy geld in te bêre / te hou, te sit. Dit is vir sy geld.
(Enige een van bogenoemde)
5.5 In die gimnasium / gim, op die sportveld.
5.6 Bates vir die pa: is sy finansiële bates / aandele / eiendomme, besittings, sy
besigheid, geld.
Bates vir die seun: sy lyf / spiere, voorkoms, liggaam.
5.7 "bloeddruk opwaarts neig" "hulle bloeddruk opwaarts"
5.8 B
VRAAG 6 VOORBEREIDE GEDIG
6.1 Susan Boyle
6.2 Sy is net 'n nommer / niemand ken haar nie / baie mense het vir die
kompetisie ingeskryf.
Nie 'n identiteit nie / skraal kans om te wen / dit dui dat dit haar eintlike
nommer in die kompetisie was.
6.3 C (vergelyking)
6.4 Simon spot, skares jou uit / vertelsel van
6.5 morbied / somber / vernederend. (Die eerste strofe is oor haar vernedering)
en hoopvol / die tweede strofe is oor haar triomf.
'n Gevoel van … / spottend teenoor triomf / gespanne teenoor ontspanne of
geskok / skepties teenoor ongeloof / angstig teenoor verlig (stel albei
kante).
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 6 van 10
NASIENRIGLYNE
6.6 6.6.1 Verhooglig / kollig / kalklig / die lig wat op die verhoog / deelnemer
skyn
6.6.2 Hulle dink sy is vervelig / oninteressant / bekommerd sy gaan 'n gek
van haarself maak / enige kritiek op haar voorkoms
6.7 Die gedig se boodskap is dat jy nie iemand op hul uiterlike / voorkoms moet
oordeel nie. Die skare en beoordelaars het Susan geoordeel voordat hulle
haar hoor sing het / moenie oordeel voordat …
6.8 Die beoordelaars. / gehoor / skare / toeskouers
VRAAG 7 ONVOORBEREIDE GEDIG
7.1 Eerste persoonspreker / ek-spreker / -verteller.
7.2 7.2.1 Haar tong / die tong / spreker se tong.
(Nie net tong nie / nie spreker se woorde nie.)
7.2.2 Sy maak mense seer / ongelukkig.
Negatiewe effek op die spreker se lewe / negatiewe betrekking op
die spreker se lewe / maak spreker miserabel / bring haar tot 'n val.
7.2.3 Personifikasie
7.3 Verander goed in sleg. (Nie "My tong klap mense" nie.)
7.4 Paarrym (Spelling tel nie.) (Nie ABBA nie.)
7.5 Daarom skryf ek eerder alles neer. (Slegs reël 9.)
7.6 Sy voel sy het 'n boodskap om oor te dra / sy wil vir die wêreld wys: sy is
hier. / Sy skryf eerder haar woorde neer om te verhoed / keer om iemand
seer te maak. Sy skryf neer voor haar tong haar woorde kan verander.
7.7 Dit wys dat 'n verduideliking volg.
Meer inligting volg / aan te dui dat wat gaan volg belangrik is / beklemtoon
haar woorde of spreker se woorde wat volg.
7.8 Koeplet (Spelling tel nie – Kouplet word aanvaar maar nié Couplet nie)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 7 van 10
NASIENRIGLYNE
AFDELING D TAALVAARDIGHEID
• Sin is reg of verkeerd.
• Geen leestekens word gepenaliseer.
VRAAG 8 SINSTRUKTURE
8.1 Die kinders wat in die Wetenskapklas sit, luister na Meester.
Die kinders wat na Meester luister, sit in die Wetenskapklas.
8.2 Meester beplan elke jaar baie eksperimente.
8.3 Meester behoort sy eksperimente voor die les te oefen.
Meester behoort voor die les sy eksperimente te oefen.
8.4 Hy doen baie eksperimente, daarom sal Meester / hy baie versigtig wees.
8.5 Meester vra vir die klas of hy die rooi vloeistof by die geel vloeistof moet
gooi.
8.6 Verlede week het Meester besluit om nie die eksperiment te doen nie.
8.7 Nee, Meester / hy (ek=X) het nie meer eksperimente om vandag te wys nie.
8.8 Volgende keer sal die studente opgewonde wees en sal Meester met die
eksperimente help.
8.9 Gister wou die student hulle ore toehou TOE Meester sy eksperimente
gedoen het.
8.10 Alhoewel die student Meester se les geniet, maak sy eksperimente hom
bang.
Alhoewel Meester / sy eksperimente hom bangmaak, geniet die student
Meester se les.
8.11 Die student kan deur Meester gewys word om gevaarlike eksperimente te
doen.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 8 van 10
NASIENRIGLYNE
VRAAG 9 WOORDSTRUKTURE
Geen spelfoute word aanvaar nie
9.1 swaarder ½
9.2 Vr. ½
9.3 meeste ½
9.4 asseblief ½
9.5 oë ½
9.6 glo ½
9.7 paadjie ½
9.8 mammas ½
9.9 wat ½
9.10 ou ½
9.11 moeilik ½
9.12 bloedjonk ½ (As jy pen tussen twee woorde kan deurtrek, is dit verkeerd.)
9.13 konsentreer ½
9.14 geskokte ½
9.15 weet ½
9.16 hom ½
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 9 van 10
NASIENRIGLYNE
VRAAG 10 KOMMUNIKASIE
• Daar sal vetgedrukte woorde by elke vraag wees.
• Kandidate moet die vetgedrukte woorde in reaksie / gevoel omskryf.
Gegewe woord mag nie gebruik word nie.
• Spelling word nie gepenaliseer tensy betekenisverandering plaasvind nie.
• By elke sin moet 'n akkurate woordtelling gegee word.
• 2 × ½ = inhoud; 2 × ½ = taal
• Minus ½ per tipe taalfout per Vraag (10.1 / 10.2, ens.) in
Kommunikasievraag.
• Kandidaat mag meer as een sin skryf solank hulle by woordtelling hou.
• Indien taal korrek is, maar inhoud verkeerd kan kandidaat nog punt vir
taal kry.
• Direkte rede is 'n vereiste.
• Kandidate moet by voorgeskrewe lengte hou.
• Geen ENGELSE woorde sal as korrek aanvaar word nie. Ons hou Engelse
woorde toe, en lees dit dan so. Meestal beteken dit dan 0 vir INHOUD.
• Minus halfpunt per respons wat minder as 15 of meer as 20 woorde is.
10.1 Ek moet nou besluit oor wat ek volgende jaar gaan doen. Kan jy my
asseblief help met hierdie groot besluit?
MOET 'N VRAAG WEES waarin hulp / raad / opsies gevra word. Dit moet
die MEISIE wees wat praat.
Taal: 1
Inhoud: 1
10.2 Gelukkig het ek klaar besluit. Dalk moet jy op 'n paar universiteite se
webwerwe gaan kyk.
Enige RAAD OF ADVIES oor die lewe na skool – moet voorstelle maak. Nie
net oor homself praat nie.
Taal: 1
Inhoud: 1
10.3 O aarde, ek is so jammer. Vergewe my asseblief dat ek nooit jou boek
teruggebring het nie.
Uitdrukking / woorde soos "ek is jammer daaroor / jammer dat ek dit so lank
gehad het ..."
Taal: 1
Inhoud: 1
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL I – Bladsy 10 van 10
NASIENRIGLYNE
10.4 Daar is 'n partytjie vanaand. Jy moet saam met my kom. Dit gaan groot pret
wees.
Hier word halfpunt vir UITNODIGING gegee, maar daar moet ook 'n REDE
gegee word (OORTUIG / OORREED).
Taal: 1
Inhoud: 1
10.5 Jippie julle! Skool is verby! Ons hoef nooit weer hierdie klere aan te trek nie.
HOERA! = KORREK
Ek is so GELUKKIG dat ek vir altyd klaar met skool is!
Taal: 1
Inhoud: 1
Totaal: 100 punte
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2018 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2018 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2017 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2016 Memo
Related documents

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2018 Question Paper

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2017 Question Paper

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2016 Question Paper

MemorandumIEB


