Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2016
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II
NASIENRIGLYNE
Tyd: 2½ uur 100 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n
standaardiseringsvergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne
konsekwent vertolk en toegepas word tydens die bepunting van kandidate se
skrifte.
Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van
beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand
liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings-
vergadering, daar verskillende interpretasies mag wees oor die toepassing van die
nasienriglyne.
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentMemorandum 











View all
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2016 Memo
IEB Grade 12 Afrikaans FAL Paper 2 memorandum from the 2016, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Publisher: IEB
Afrikaans FAL · Grade 12 · 2016. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Paper
- 2
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 11
- File size
- 718.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 2 van 11
NASIENRIGLYNE
AFDELING A LETTERKUNDE
HOOPVOL – Derick van der Walt
VRAAG 1
1.1 Die vuurdood van sy ma en sussie/gesin (nie familie). (Verwysing na die brand of
die dood van sy geliefdes.)
1.2 Hy was by sy pa.
1.3 By die mark/by die varsproduktemark (geen Engels moet aanvaar word nie).
1.4 Hy het 'n gesprek gehoor tussen sy ma en 'n tannie (tannie Fiona)/vriendin (nie
vriend nie). (Naam nie verag/ nodig nie)
1.5 Ben het die persoon in 'n foto/prentjie as sy pa herken.
Die dame/tannie Joan/vrou met die purple rinse/vrou in die kantoor het hom
inligting gegee oor waar die man/Bobby/Oil moontlik was.
(Enige twee feite kan 'n punt verdien)
1.6 Hy het die inligting by mans in 'n kroeg gekry. Hy het met Kenny gepraat
(Verwysing na plek).
1.7 Hulle was geskok. Verbaas/ongeloof.
Hulle het gelyk asof hulle 'n spook gesien het.
(Enige een)
1.8 Ben het baie soos Bobby gelyk.
Hulle het hom herken as moontlik Nathalie en Bobby se seun.
(Enige een)
1.9 Hy het sy eie seun verloor.
Hy sien Ben as plaasvervanger vir sy eie seun.
Frans het 'n goeie verhouding met Bobby gehad.
Hy voel skuldig oor Charl se dood.
(Enige een)
1.10 Hy het by die mark gewerk/Hy het produkte opgelaai.
Hy het data op die rekenaar ingevoer.
Hy het by die Spur/'n restaurant gewerk. Hy was 'n kelner.
Hy het ook by die plaas 'n salaris ontvang.
(Enige drie)
1.11 Sy ma het vertel dat sy pa ...
in Afrika gewerk het.
oorlede is.
aan malaria/longontsteking gesterf het.
(Enige een)
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 3 van 11
NASIENRIGLYNE
1.12 (Hierdie vraag is 'n hoë orde-/interpretasievraag)
Die situasie van die karakter en die opinie/oordeel/interpretasie in die antwoord
moet in ag geneem word.
Moontlike voorbeelde van aanvaarbare antwoorde:
Sy wou nie vrae oor sy pa beantwoord nie.
Sy was skaam oor die omstandighede van Ben se geboorte.
Dit was pynlik vir haar om oor die gebeure te gesels.
Dit maak haar hartseer/seer om oor sy pa te praat.
Dit is 'n deel/aspek van haar verlede waaroor sy nie wil praat nie.
Sy weet nie waar hy is nie.
Sy wil vergeet.
Sy wil hom beskerm.
VRAAG 2
2.1 1 Hulle moes na Nathalie omsien.
2 Nathalie moes soos 'n bediende vir mevrou Chalmers werk./Mevrou
Chalmers het haar altyd herinner hoe dankbaar sy moes wees. (Negatiewe
karakter trek bv. nors/onvriendelik.) (Enige twee)
3 Plek: Nathalie het by die hotel (Rose & Crown) gewerk.
Uitdaging: Die verkoopsagent was lastig.
Sy moes mense die heeltyd bedien.
Sy moes kamers skoonmaak.
Tannie Lettie was 'n veeleisende baas.
Lang ure.
Vervelig.
(Enige een)
Plek: By die burgemeester/Laetitia September.
Uitdaging: Sy moes baie probleme uitsorteer.
Sy moes die burgemeester se emosies hanteer.
Sy moes orde skep in Sherelene se sisteem.
(Enige een)
4 Nathalie het nie genoeg geld gehad nie.
Nathalie was bang om die dorp te verlaat.
Nathalie was nie gemotiveerd om die dorp te verlaat nie.
Reeds 'n werk gehad? (Enige twee)
5 Nathalie het gevoel dat 'n liefdesverhouding haar aan die dorp sou verbind./
Sakkie het haar irriteer./Nathalie was nie verlief op hom nie./Sakkie was te
ordentlik voorspelbaar/vervelig. /Sy was nie fisies aangetrokke tot hom nie.
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 4 van 11
NASIENRIGLYNE
2.2 Sy was bekommerd omdat Bobby 'n dwelmverslaafde was.
Sy was bekommerd dat hierdie tipe mense nooit regkom nie.
Sy het gevoel dat hy nie 'n goeie persoonlikheid het nie. (Negatiewe karakter-
eienskap.
Tannie hou oor die algemeen nie van mans nie.
Bang om haar as 'n werknemer te verloor.
(Enige twee)
2.3 Bobby sou haar uit Hoopvol kon wegneem. Ook die verhouding self. Bobby sou
Hoopvol 'n beter plek maak. Bobby is anders as die ander jong mans.
2.4 (Hierdie vraag is 'n hoë orde/interpretasievraag.) Die "naam van die plek" word
nie bepunt nie, maar wel die opinie/oordeel/interpretasie in die antwoord. Die
motivering en verduideliking moet by mekaar aansluit.
Moontlike voorbeelde van aanvaarbare antwoorde: (Onthou dat enige goeie
interpretasie aanvaar kan word)
Naam Motivering Verduideliking
Hy wou bittergraag 'n pa hê, maar was toe
Ben het nie sy pa lewendig
Hopeloos hopeloos aangesien hy nie die vader wat
gevind nie.
hy wou hê, kon kry nie.
Ben begin 'n nuwe lewe in Hoopvol bied vir Ben hoop vir 'n beter
Hoopvol
Hoopvol. toekoms.
Die jongmense sukkel om 'n bestaan in die
Hopeloos Daar was min geleenthede. dorp te maak en hulle toekomsdrome is
beperk en sonder werklike hoop.
Nathalie het gevoel dat sy die Bobby het die hoop gebring dat sy eendag
Hoopvol
dorp nooit sou kon verlaat nie. die dorp sal kan verlaat.
Neem ook ander karakters soos Liefie/Sakkie/Letitia September in ag (enige
toepaslike motivering en verduideliking/interpretasie is aanvaarbaar).
VRAAG 3
Punte word nie afgetrek vir foutiewe taal nie. Indien taalfoute egter die betekenis van die
antwoord beïnvloed, moet geen punt toegeken word nie.
Indien die eerste deel van die vraag verkeerd beantwoord is, word daar steeds 'n punt
toegeken vir die tweede deel van die vraag indien dit korrek is.
3.1 Sy was die burgemeester.
Sy het jou ma geleer dat liefde die hoogste gebod is.
Sy het jou ma die geleentheid gegee om by die burgemeesterskantoor te werk.
Sy het potensiaal in jou ma raakgesien.
Sy het jou ma 'n vertroueling gemaak.
Sy het geloof in jou ma getoon.
(Enige twee)
3.2 Sy was 'n kleurlingkind wat daarop aangedring het om die wit skool by te woon.
Dit was makliker vir ander kleurlingkinders om ook die skool by te woon.
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 5 van 11
NASIENRIGLYNE
3.3 Hy het 'n meisie gehad.
Ek is 'n kleurling.
Ek was arm.
Sy ouers sou dit nie goedkeur nie.
(Enige twee)
3.4 Hulle het 'n goeie verhouding gehad./Hy was haar vertroueling. Vaderfiguur.
3.5 Hy is later getroud.
Hy was blank/wit en sy was 'n kleurling.
Hy was 'n pastoor.
(Enige twee)
3.6 Hulle het saam weggeloop.
Hulle het 'n verhouding begin.
(Enige een)
VRAAG 4
Inhoud: Maksimum van 350 woorde
Oom Luke as stiefvaderfiguur
Ben het gevoel dat sy ma slegs met oom Luke getrou het om vir hom 'n pa te vind.
Hy het in verskeie lande deur Afrika gewerk/ver/altyd gewerk.
Hy het iemand gehad om pa te noem.
Daar was meer geld beskikbaar.
Hy kon met vakansies gaan.
Hy het 'n nuwe fiets gekry.
Nuwe Nokia telefoon.
Groter huis.
Beter winkels klere koop.
Sy ma was minder onder druk/stres.
Presente gekoop/bederf.
Hy kon by die skool oor sy pa praat.
(Enige drie)
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 6 van 11
NASIENRIGLYNE
Bobby as vermiste/afwesige vaderfiguur
Ben het altyd 'n hunkering gehad om sy eie pa te vind.
Laaste familielid.
Ben het nie gevoel dat oom Luke regtig sy pa was nie/nie 'n band met hom gehad
nie/niks gevoel toe hy weg is nie.
Hy het nie geweet dat Ben bestaan nie/nie geweet Nathalie is swanger nie.
Hy wou by sy pa gaan bly/Durban of Kaap.
Hy wou gaan uiteet.
Hy wou gaan rugby kyk.
Hy wou 'n motor koop.
Hy wou graag 'n bier saam met sy pa gaan drink.
Saam in die meubelfabriek gaan werk/ry
Hy wil met sy pa praat oor sy lewe.
Braai saam met sy pa.
DVD’s kyk as daar nie rugby op TV is nie.
Ben sal Saterdae gras sny by die huis terwyl sy pa werk.
(Enige drie)
Eie antwoord plus rede, bv. Hy was lief vir Nathalie/Hy het sy lewe reggeruk.
Negatief – hy was 'n dwelmverslaafde/het meisies misbruik/hy was 'n swerwer.
Frans as plaasvervanger vaderfiguur
Frans het die motorfiets gekoop waarmee sy seun verongeluk het.
Frans het hom ingeneem in sy huis./Charl se kamer gegee.
Frans het vaderlik met hom gesels.
Frans het gehelp om die eiendom uit te sorteer.
Frans het hom van die plaas geleer.
Frans het hom onderskraag/motiveer/oorreed om te bly/vertrou met inkope by
Koöperasie/met die rekenaar laat werk.
Bv. Frans het hom soos sy eie seun behandel./oorreed om skool klaar te maak/Frans
en Bobby was goeie vriende/Frans het vir hom lief geword.
(Eie toepaslike respons)
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 7 van 11
NASIENRIGLYNE
Taal en struktuur
Die vier punte vir Assessering word volgens die TAAL EN STRUKTUUR (4) toegeken.
TAAL EN STRUKTUUR (4)
Struktuur, logiese vloei van aanbieding. Taal, toon en styl gebruik in opstel.
Samehangende teks geproduseer. Uitstekende antwoord. Uiters geskikte inleiding
4 punte en samevatting. Argumente goed gestruktureer en duidelik ontwikkel. Taal, toon
en styl is goed aangewend, indrukwekkend, korrek.
Duidelike struktuur en logiese vloei van gedagtes. Inleiding en samevatting is
3 punte
bogemiddeld. Vloei van gedagtes kan gevolg word. Taal, toon en styl korrek.
Beplanning in die struktuur toon tekens van foute. Inleiding en/of samevatting is
nie heeltemal geskik nie. Argumente nie logies nie. Paragrafering foutief.
2 punte
Taalfoute teenwoordig. Toon en styl nie geskik vir die doel van akademiese
skryfwerk nie.
Moeilik om te bepaal of vraag beantwoord is. Geen bewys van beplande struktuur
1–0 punte of logiese uiteensetting nie. Geen paragrafering of samehang nie. Swak taal.
Foutiewe styl en toon.
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 8 van 11
NASIENRIGLYNE
AFDELING B TRANSAKSIONELE SKRYFWERK
RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN DIE SKRYFWERK
1. Die nasienrubriek moet goed bestudeer word en deurgaans geraadpleeg word.
2. As die opdrag misgetas of verkeerd geïnterpreteer is, moet die kandidaat streng
gepenaliseer word ten opsigte van inhoud. Taal moet egter normaalweg geassesseer
word.
Voorbeeld: Dialoog
Inhoud, beplanning en formaat E 7
Taal, styl en redigering G 6
7 + 6 = 13
3. Die neerskryf van punte: Gebruik die korrekte rubriek vir elke skryfstuk.
Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens die kriteria vir elkeen van die drie
rubrieke na aanleiding van die kodes.
Skryf die punte soos volg neer: I :E 7
T:G 6
13
Halfpunte word na die eindtotaal oorgedra en daar afgerond.
4. Vraag 6 – die punt moet deur 2 gedeel word ten einde die totaal uit 10 te laat tel.
Die volgende simbole moet tydens die assessering van die skryfstuk gebruik word:
SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING
// Dubbel strepie aan die Nuwe paragraaf
begin van sin wat nuwe
paragraaf aandui
interessant Strepie onder die Spelfout
woord
× Kruisie oor woord Foutiewe woord
() Hakies Foutiewe woordorde
^ Weglaatteken Woord(e)/leesteken uitgelaat
T (in kantlyn) Hoofletter T Tye verwarrend/foutief gebruik
? / ≀ (in die kantlyn) Groot vraagteken/ Onduidelik/onverstaanbaar
kronkelstreep
enough Kring om woord Engelse woord
hh Dubbele h Herhaling
Skryf die hoofletter of komma in Hoofletter/komma
Indien die skryfstuk ver te lank is, word daar net gelees tot die vereiste getal
woorde – kandidaat word dan outomaties op grond van inhoud gepenaliseer.
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 9 van 11
NASIENRIGLYNE
VRAAG 5 DIALOOG
Formaat:
Die formaat word bepunt.
Name teen die kantlyn
'n Reël oop tussen spreekbeurte
Dialoog in blokvorm
Geen aanhalingstekens nie
Taal:
Taal moet aanpas by die doel, teikengroep en konteks.
Inhoud:
Is die trant duidelik ten opsigte van die riglyne wat gegee is?
Word interessante inligting gegee?/Is gesprek saaklik en onderhoudend?
VRAAG 6 E-POS
Formaat:
Geen voorgeskrewe formaat by die inhoud nie, wel by paragrawe.
Inhoud:
Word daar voldoen aan die riglyne wat gegee word?
Word die inligting genoegsaam saaklik en in die korrekte trant oorgedra?
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 11
ASSESSERINGSRUBRIEK: LANG TRANSAKSIONELE TEKS – AFRIKAANS EAT [30]
KRITERIA UITSONDERLIK KNAP GEMIDDELD ELEMENTÊR ONVOLDOENDE
15–18 11–14 8–10 5–7 0–4
INHOUD, BEPLANNING 1. RESPONS: Uitsonderlik. 1. RESPONS: Baie goed en 1. RESPONS: Voldoende. 1. RESPONS: Basies. 1. RESPONS: Toon geen
EN FORMAAT Bo verwagting. Grondige demonstreer goeie kennis Toon kennis van Toon geringe kennis van kennis van kenmerke van
kennis van kenmerke van van kenmerke van die kenmerke van die soort kenmerke van die soort die soort teks nie.
Respons op onderwerp. die soort teks. Skryfstuk soort teks. Behou fokus. teks. Nie heeltemal teks. 'n Aanduiding van Betekenis is onduidelik
Idees in teks. behou fokus. Daar is geen afwyking gefokus nie. Enkele fokus, maar met met groot afwyking.
Organisering van idees 2. IDEES: Intelligent, nie. afwykings. afwykings. 2. IDEES: Baie min detail
vir die beplanning, volwasse en behoorlik 2. IDEES: Baie goed 2. IDEES: Sommige detail 2. IDEES: Min detail ondersteun die
doel en gehoor. uitgebrei met detail wat uitgebrei met detail wat ondersteun die ondersteun die onderwerp. onderwerp.
Kenmerke/konvensies die onderwerp die onderwerp onderwerp. 3. ORGANISASIE: 3. ORGANISASIE: Geen
(reëls) en konteks van die ondersteun. ondersteun. 3. ORGANISASIE: Inhoud en idees nie altyd samehang in idees en
teks. 3. ORGANISASIE: 3. ORGANISASIE: Redelike samehang in samehangend nie. inhoud nie.
Samehang in inhoud en Samehang in inhoud en inhoud en idees. 4. FORMAAT: Nodige reëls 4. FORMAAT: Nodige
idees. idees. 4. FORMAAT: Oorwegend van formaat vaagweg reëls van formaat nie
4. FORMAAT: Gepas en 4. FORMAAT: Gepas met gepas, maar met enkele toegepas. Kritiese foute toegepas nie.
(18) akkuraat. onbeduidende foute. foute. begaan.
10–12 8–9 6–7 4–5 0–3
TAAL, STYL EN 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER,
REDIGERING STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- STYL EN STYL EN WOORD- STYL EN WOORD-
KEUSE: Hoogs gepas vir KEUSE: Baie gepas vir WOORDKEUSE: KEUSE: Minder gepas vir KEUSE: Stem nie
Toon, register, styl en doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks. Gepas vir doel, gehoor en doel, gehoor en konteks. ooreen met doel, gehoor
woordkeuse: hoe gepas 2. GRAMMATIKA: 2. GRAMMATIKA: Oor konteks. 2. GRAMMATIKA: en konteks nie.
vir doel/effek en konteks? Akkuraat en goed die algemeen korrek en 2. GRAMMATIKA: Onakkuraat met etlike 2. GRAMMATIKA:
Grammatika: gekonstrueer. Puik goed gekonstrueer. Baie Enkele grammatikafoute. foute. Woordeskat is Besaai met foute en
Taalgebruik en woordeskat. goeie woordeskat. Woordeskat is voldoende. basies. verwarrend. Woordeskat
-konvensies (taalreëls), nie geskik vir doel nie.
bv. spelling en punktuasie
en woordeskat.
Foute belemmer nie Foute belemmer betekenis
(12) Feitlik foutvry. Oorwegend foutvry. betekenis nie. Foute belemmer betekenis. ernstig.
VERSPREIDING VAN
25–30 19–23 14–17 9–12 0–7
PUNTE
IEB Copyright © 2016 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 11 van 11
ASSESSERINGSRUBRIEK: KORT TRANSAKSIONELE TEKS – AFRIKAANS EAT [20]
KRITERIA UITSONDERLIK KNAP GEMIDDELD ELEMENTÊR ONVOLDOENDE
10–12 8–9 6–7 4–5 0–3
INHOUD, BEPLANNING 1. RESPONS: Uitsonderlik. 1. RESPONS: Baie goed en 1. RESPONS: Voldoende. 1. RESPONS: Basies. 1. RESPONS: Toon geen
EN FORMAAT Bo verwagting. Grondige demonstreer goeie kennis Toon kennis van Toon geringe kennis van kennis van kenmerke van
kennis van kenmerke van van kenmerke van die kenmerke van die soort kenmerke van die soort die soort teks nie.
die soort teks. Skryfstuk soort teks. Behou fokus. teks. Nie heeltemal teks. 'n Aanduiding van Betekenis is onduidelik
Respons op onderwerp. behou fokus. Daar is geen afwyking gefokus nie. Enkele fokus, maar met met groot afwyking.
Idees in teks. 2. IDEES: Intelligent, nie. afwykings. afwykings. 2. IDEES: Baie min detail
Organisering van idees volwasse en behoorlik 2. IDEES: Baie goed 2. IDEES: Sommige detail 2. IDEES: Min detail ondersteun die
vir die beplanning, uitgebrei met detail wat uitgebrei met detail wat ondersteun die ondersteun die onderwerp. onderwerp.
doel en gehoor. die onderwerp die onderwerp onderwerp. 3. ORGANISASIE: Inhoud 3. ORGANISASIE: Geen
Kenmerke/konvensies ondersteun. ondersteun. 3. ORGANISASIE: en idees nie altyd samehang in idees en
(reëls) en konteks van die 3. ORGANISASIE: 3. ORGANISASIE: Redelike samehang in samehangend nie. inhoud nie.
teks. Samehang in inhoud en Samehang in inhoud en inhoud en idees. 4. FORMAAT: Nodige reëls 4. FORMAAT: Nodige
idees. idees. 4. FORMAAT: Oorwegend van formaat vaagweg reëls van formaat nie
4. FORMAAT: Gepas en 4. FORMAAT: Gepas met gepas, maar met enkele toegepas. Kritiese foute toegepas nie.
(12) akkuraat. onbeduidende foute. foute. begaan.
7–8 5–6 4–5 3 0–2
TAAL, STYL EN 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER,
REDIGERING STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- STYL EN WOORD-
KEUSE: Hoogs gepas vir KEUSE: Baie gepas vir KEUSE: Gepas vir doel, KEUSE: Minder gepas vir KEUSE: Stem nie
Toon, register, styl en doel, gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks. gehoor en konteks. doel, gehoor en konteks. ooreen met doel, gehoor
woordkeuse: hoe gepas 2. GRAMMATIKA: 2. GRAMMATIKA: Oor 2. GRAMMATIKA: 2. GRAMMATIKA: en konteks nie.
vir doel/effek en konteks? Akkuraat en goed die algemeen korrek en Enkele grammatikafoute. Onakkuraat met etlike 2. GRAMMATIKA:
Grammatika: gekonstrueer. Puik goed gekonstrueer. Baie Woordeskat is voldoende. foute. Woordeskat is Besaai met foute en
Taalgebruik en woordeskat. goeie woordeskat. basies. verwarrend. Woordeskat
-konvensies (taalreëls), nie geskik vir doel nie.
bv. spelling en punktuasie
en woordeskat.
Foute belemmer nie Foute belemmer betekenis
(8) Feitlik foutvry. Oorwegend foutvry. betekenis nie. Foute belemmer betekenis. ernstig.
VERSPREIDING VAN
17–20 13–15 10–12 7–8 0–5
PUNTE
Totaal: 100 punte
IEB Copyright © 2016
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2018 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2018 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2017 Memo

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo
Related documents

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2016 Question Paper

MemorandumIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2016 Memo

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 1 2016 Question Paper

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2018 Question Paper

Question paperIEB


