Skip to content
Memorandum

Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo

IEB Grade 12 Afrikaans FAL Paper 2 memorandum from the 2019, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Publisher: IEB

Subject: Afrikaans FALGrade 12201913 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2019 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II NASIENRIGLYNE Tyd: 2½ uur 100 punte Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings- vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte. Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings- vergadering, daar verskillende vertolkings mag wees oor die toepassing van die nasienriglyne. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 2 van 13 NASIENRIGLYNE AFDELING A LETTERKUNDE HOOPVOL – Derick van der Walt Algemene riglyne: • Name mag verkeerd gespel word, maar moet nog steeds as die naam gelees kan word. Wanneer daar egter spesifiek vir 'n naam van 'n belangrike karakter vir een punt gevra word, moet die kandidaat dit korrek spel. • Engelse woorde mag aanvaar word as dit so in die boek gebruik word. • Woorde wat verkeerd gespel word en 'n nuwe foutiewe betekenis skep, word as 'n verkeerde feit gepenaliseer. • Punte word nie afgetrek vir foutiewe taal nie. Indien taalfoute egter die betekenis van die antwoord beïnvloed, moet geen punt toegeken word nie. • Indien die eerste deel van 'n vraag verkeerd beantwoord is, word daar steeds 'n punt toegeken vir die tweede deel van die vraag indien dit korrek is. (Gebruik eie oordeel indien dit voorkom asof kandidaat die vraag misverstaan het en 'n skoot in die donker gewaag het met talle moontlike antwoorde.) VRAAG 1 1.1 1.1.1 In sy ma se handsak. 1.1.2 • Hy was baie jonk/16 jaar oud. • Dit is was laat in die aand/nag. • Dit klink asof hy nog nie voorheen in Pretoria was nie/nie Pretoria ken nie. • Hy het nie persoonlike besittings/klere/toiletware/baie geld by hom gehad nie. • Hy het nie geweet waar die varsproduktemark was nie. • Hy weet nie hoe sy pa lyk nie. • Hy weet nie wat sy pa se naam is nie. (Een rede) 1.1.3 • Sy tande klap. • Hy begin huil. • Hy dink aan die brand. • Hy druk sy ma se handsak vas. • Hy laat toe dat die vreemde vrou hom vasdruk. (Een bewys) 1.2 • Hy het gesien hoe oud sy pa geword het. • Hy het sy pa met die glas whiskey gesien./Sy pa het begin drink. • Hy het jammer gevoel vir sy pa/ma. • Hy het geweet van/gedink aan sy ma met die pille. • Hy het geweet van sy ma in die bed/met 'n lappie op haar kop. • Hy was moeg. (Een rede) IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 3 van 13 NASIENRIGLYNE 1.3 1.3.1 Sy het gedink sy is swanger. 1.3.2 Haar ma het naaldwerk gehaat. 1.3.3 • Sy het 'n nuwe man/Luke in haar lewe gehad. • Sy het nog 'n baba/'n dogtertjie gekry. • Oom Luke het vir hulle 'n huis gehuur. • Oom Luke het die gesin op vakansies geneem. • Oom Luke het die gesin Sun City/Durban toe geneem. • Oom Luke het vir die kinders geskenke gekoop. • Sy het 'n werk by Clicks gekry./Sy het gehou van die werk by Clicks. • Sy het 'n assistentbestuurder by Clicks/by haar werk geword. (Twee bewyse) 1.4 1.4.1 • Liefie is besig. • Liefie kan nie met Bobby praat nie. • Pastoor Chalmers weet ook nie waar Bobby is nie. • Nathalie wil aangaan met haar lewe sonder Bobby • Tannie Lettie het sy telefoonnommer weggegooi/opgefrommel. • Nathalie het werk gekry in die Kaap/op 'n ander plek. • Tannie Lettie sal vir Nathalie sê dat Bobby gebel het. (Enige twee feite) 1.4.2 • Sy pa het nooit geweet van hom nie. • Sy ma en pa het nooit weer bymekaar uitgekom nie. • Hy het nooit 'n pa in sy lewe gehad nie. • Hy het nooit sy pa geken nie. (Een feit) 1.4.3 • Olivia sal haar werk verloor. • Daar is nie baie werk op Hoopvol nie. • Olivia het haar werk nodig. • Olivia het 'n groot gesin. • Olivia se gesin het haar geld nodig. • Olivia is nie baie slim/talentvol nie. • Olivia sal haar kan opwerk. • Olivia het 'n blink toekoms by die Rose and Crown. (Twee feite) 1.5 1.5.1 Pastoor Chalmers en juffrou September het Hoopvol saam verlaat. 1.5.2 Sy het na die wit skool toe gegaan (en gesê dat sy gaan bly). IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 4 van 13 NASIENRIGLYNE VRAAG 2 2.1 2.1.1 Hy het die motorfiets by Frans gekoop. 2.1.2 Hulle het na die swempoel gery. 2.1.3 'n Hond het voor hom ingehardloop./Hy het 'n hond raakgery. 2.1.4 Hy was moeg./Hy het die afgelope tyd sleg geslaap. 2.1.5 Bobby het mank geloop. • Kevin het ook snaaks/mank geloop/met 'n eendestappie geloop. • Olivia het gesê die aanvaller het mank geloop. (Enigeen van bogenoemde twee feite vir tweede punt) 2.1.6 Sy het weggehardloop./Sy wou nie na hom luister nie. 2.1.7 Hy was op 'n plaas./Hy was besig om veediewe te vang 2.1.8 Sy het hom op Beaufort-Wes stasie gesien./Sy het hom in die trein (langs haar trein) gesien. Nathalie kon nie die venster oopmaak nie./Bobby het oorfone op gehad./Bobby het na musiek geluister./Die trein het begin beweeg. 2.2 2.2.1 • Sy beëindig haar telefoonoproep. • Sy laat Nathalie toe om na Bobby se kamer te gaan. • Sy vertel vir Nathalie dat Bobby weg is Beaufort-Wes toe. • Sy vertel vir Nathalie dat Gielie vir Bobby Beaufort-Wes toe geneem het. • Sy gee vir Nathalie suikerwater. • Sy laat Nathalie bel. • Sy neem Nathalie terug hotel toe. (Net een feit) 2.2.2 Gielie het gedink dat hy vir Nathalie gewag het. 2.2.3 • Juf. September het haar werk/vergadering gelos. • Juf. September het Nathalie met haar motor/Mercedes geneem. • Juf. September het self haar motor bestuur. • Juf. September het Nathalie Beaufort-Wes toe geneem. • Juf. September het gesê dat die liefde die hoogste gebod is. • Juf. September het gesê dat sy nie glo wat tannie Lettie van Bobby sê nie. (Net een feit) 2.3 2.3.1 • Liefie is nie wit nie. • Liefie se agtergrond is nie goed genoeg nie. • Sy is nie ryk genoeg nie. (Net een feit) 2.3.2 • Luke werk in Afrika. • Luke is te dikwels weg van die huis af (vir besigheid). • Luke is te lang tye weg van die huis af. • Miskien was Nathalie nie regtig lief vir hom nie. • Miskien was Nathalie nog lief vir Bobby. (Net een feit) IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 5 van 13 NASIENRIGLYNE VRAAG 3 3.1 • Die gaste/klante by Spur was moeilik/het my geïrriteer/het oor alles gekla. • Ons moes die heeltyd vir iemand sing wat verjaar. • Ek het nie van die rokersafdeling gehou nie. (Net een rede) 3.2 • Die baas/Mike was 'n moeilike/onbeskofte mens. • Dit was moeilike/harde werk. • Ek het blase op my hande gekry. • My rug het styf geraak. • Geen/slegte akkommodasie gehad. • Moes buite/op die grond slaap/op sakke slaap. • Geen badkamer nie. • Toilet/badkamer het gestink. • Geen kussing nie./Moes rugsak gebruik vir 'n kussing. (Net een rede) 3.3 Joan Sy het onthou/waar my pa in Bloemfontein gaan werk het/dat my pa by 'n meubelfabriek/Houtgerus gaan werk het. 3.4 Hy het baie na my gelyk. Hy het ook 'n geboortemerk/vlekkie op sy elmboog gehad. 3.5 In 'n kroeg (naby die meubelfabriek)/by die veerpyltjiespelers/by Kenny. 3.6 Hulle het albei na my gestaar/gelyk asof hulle 'n spook gesien het/vreemd na my gekyk. 3.7 • Leer perdry. • Skape skeer. • Tel oorplaatjies. • Help met lam se geboorte. • Moet byvoeding meng. (Enige twee feite) IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 6 van 13 NASIENRIGLYNE VRAAG 4 Inhoud: Maksimum van 350 woorde – Daarna word 'n streep getrek en feite daarná word nie getel nie. Paragraaf 1: Ben se oupa en ouma se graf • Motorongeluk. • Hoopvol. • ‒ Sy het voogde gehad. ‒ Sy moes haar huis deel met haar voogde./Sy kon nie alleen bly nie. ‒ Mev. Chalmers het haar hard laat werk. ‒ Mev. Chalmers het haar herinner dat sy dankbaar vir hulle moet wees. ‒ Mev. Chalmers het haar vertel van al die negatiewe dinge wat met 'n jongmens kan gebeur. ‒ Sy kon eers haar huis/erfporsie kry as sy een en twintig is. ‒ Sy kon eers alleen bly as sy een en twintig is. ‒ Sy kon nie gaan studeer nie. ‒ Sy het nie genoeg geld gehad om te gaan studeer nie. ‒ Sy het nie geweet wat sy na skool wou doen nie. ‒ Sy het nie die moed gehad om Hoopvol te verlaat nie. ‒ Sy het nie die geld gehad om Hoopvol te verlaat nie. (Een feit) • Sy wou dit verkoop wanneer Ben moet gaan studeer./Sy wou die geld gebruik vir Ben se studies. • Gastehuis/Bonalie Paragraaf 2: Bobby, Nathalie en Elma se graf • ‒ Hy het skape gaan soek/Hy het in die sneeu gestap. ‒ Hulle dink hy het gegly. ‒ Hy het by 'n krans/berg afgeval. ‒ Hy het sy kop gestamp. ‒ Hy het die hele nag in die sneeu gelê. (Enige twee feite) • Soetwater./Op die plaas./In die familiebegraafplaas. • ‒ Hy het altyd gesê hy wil 'n karooklip op sy graf hê. ‒ Hy was baie lief vir die Karoo. ‒ Frans wou dit vir hom doen./Hy was Frans se vriend. (Gee een feit) • By Kleynhans • Sy ma was siek./Sy ma (en Elma) het geslaap./Die huis was gesluit. • Tannie Nonnie. • Tannie Pop het vir hom hulle as gestuur./Hulle as het met die pos gekom./Dit was in 'n skoendoos. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 7 van 13 NASIENRIGLYNE Paragraaf 3: Charl se graf • Ongeluk met 'n vierwielmotorfiets. • ‒ Die vierwielmotorfiets was te groot. ‒ Die vierwielmotorfiets was te gevaarlik. ‒ Tannie Nonnie het vir Frans gewaarsku. (Een feit) • ‒ Dit het gelyk asof Charl slaap. ‒ Charl hoef nie meer somme te doen nie. ‒ Hy het weer 'n seun/Ben op die plaas gehad. (Een feit) TAAL EN STRUKTUUR Die vier punte vir Assessering word volgens die volgende skaal toegeken. Struktuur, logiese vloei van aanbieding. Taal, toon en styl in opstel gebruik. Samehangende teks geproduseer. Volledige antwoord. Gepaste inleiding en slot. Argumente goed gestruktureer en duidelik 4 punte ontwikkel. Taal, toon en styl is goed aangewend. Geringe taalfoute. Duidelike struktuur en logiese vloei van gedagtes. Inleiding of slot 3 punte is gepas. Taal, toon en styl redelik korrek. Geen inleiding of slot. Vloei van opstel word belemmer deur 2 punte oormaat taalfoute. Geen samehang nie. Swak taalgebruik. Oormatige gebruik van 0–1 punt Engels. Dele onverstaanbaar. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 8 van 13 NASIENRIGLYNE AFDELING B TRANSAKSIONELE SKRYFWERK RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN DIE SKRYFWERK 1. Die nasienrubriek moet goed bestudeer word en deurgaans geraadpleeg word. 2. As die kandidaat misgetas het of die opdrag verkeerd geïnterpreteer het, moet die kandidaat streng gepenaliseer word ten opsigte van inhoud. Taal moet egter normaalweg geassesseer word. Voorbeeld: Toespraak Inhoud, beplanning en formaat E 7 (uit 18) Taal, styl en redigering G 6 (uit 12) 13 (uit 30) 3. Die neerskryf van punte: Gebruik die korrekte rubriek vir elke skryfstuk. Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens die kriteria en vlakke van die drie rubrieke. Skryf die punte soos volg neer: Inhoud : E 7 Taal : G 6 13 Halfpunte word na die eindtotaal oorgedra en daar afgerond. 4. Vraag 6: die punt moet deur 2 gedeel word om die totaal uit 10 te laat tel. 5. Die volgende simbole moet tydens die assessering van die skryfstuk gebruik word: SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING // Dubbel strepie aan die Nuwe paragraaf begin van sin wat nuwe paragraaf aandui interresant Strepie onder die woord Spelfout × Kruisie oor woord Foutiewe woord () Hakies Foutiewe woordorde Weglaatteken Woord(e)/leesteken ^ uitgelaat T (in kantlyn) Hoofletter T Tye verwarrend/foutief gebruik ?/≀ (in die kantlyn) Groot vraagteken/ Onduidelik/ kronkelstreep onverstaanbaar enough Kring om woord Engelse woord hh Dubbele h Herhaling Skryf die hoofletter of komma in Hoofletter/komma 6. Indien die skryfstuk te lank is, word daar net gelees tot by die vereiste getal woorde – kandidaat word dan outomaties op grond van inhoud gepenaliseer. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – Bladsy 9 van 13 NASIENRIGLYNE VRAAG 5 TOESPRAAK Formaat: • Paragraafindeling volgens instruksies. Taal: • Taal moet aanpas by die doel, teikengroep en konteks. • Toespraak moet vloei. Inhoud: • Word daar voldoen aan die riglyne wat gegee is? • Is idees interessant en oorspronklik? • Word al drie aspekte wat in die opdrag genoem is, gedek? VRAAG 6 KORT DIALOOG Formaat: • Volgens voorbeeld. Taal: • Taal moet aanpas by die doel, teikengroep en konteks. • Dialoog moet vloei. Inhoud: • Word daar voldoen aan die riglyne wat gegee is? • Word al drie aspekte wat in die opdrag genoem is, gedek? IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 13 ASSESSERINGSRUBRIEK: LANG TRANSAKSIONELE TEKS – AFRIKAANS EAT: TOTAAL 30 - TOESPRAAK KRITERIA UITSONDERLIK KNAP GEMIDDELD ELEMENTÊR ONVOLDOENDE INHOUD, BEPLANNING 14½–18 11½–14 9–11 6–8½ 0–5½ EN FORMAAT 81%–100% 64%–78% 50%–61% 33%–47% 0%–31% 1. RESPONS: 1. RESPONS: Baie 1. RESPONS: 1. RESPONS: Basies. 1. RESPONS: Toon 1. Respons op Uitsonderlik. Bo goed en demonstreer Voldoende. Toon Toon geringe kennis geen kennis van onderwerp. verwagting. Grondige goeie kennis van kennis van kenmerke van kenmerke van kenmerke van die 2. Idees in teks. kennis van kenmerke kenmerke van die van die soort teks. die soort teks. 'n soort teks nie. 3. Organisering van van die soort teks. soort teks. Behou Nie heeltemal Aanduiding van Betekenis is idees vir die Skryfstuk behou fokus. Daar is geen gefokus nie. Enkele fokus, maar met onduidelik met groot beplanning, fokus. afwyking nie. afwykings. afwykings. afwyking. doel en gehoor. 2. IDEES: Intelligent, 2. IDEES: Baie goed 2. IDEES: Sommige 2. IDEES: Min detail 2. IDEES: Baie min 4. Kenmerke/konvensies volwasse en uitgebrei met detail detail ondersteun die ondersteun die detail ondersteun die (reëls) en konteks behoorlik uitgebrei wat die onderwerp onderwerp. onderwerp. onderwerp. van die teks. met detail wat die ondersteun. 3. ORGANISASIE: 3. ORGANISASIE: 3. ORGANISASIE: onderwerp 3. ORGANISASIE: Redelike samehang Inhoud en idees nie Geen samehang in ondersteun. Samehang in inhoud in inhoud en idees. altyd samehangend idees en inhoud nie. 3. ORGANISASIE: en idees. 4. FORMAAT: nie. 4. FORMAAT: Nodige Samehang in inhoud 4. FORMAAT: Gepas Oorwegend gepas, 4. FORMAAT: Nodige reëls van formaat nie en idees. met onbeduidende maar met enkele reëls van formaat toegepas nie. 4. FORMAAT: Gepas foute. foute. vaagweg toegepas. en akkuraat. Kritieke foute (18) begaan. TAAL, STYL EN 10–12 8–9½ 6–7½ 4–5½ 0–3½ REDIGERING 83%–100% 67%–79% 50%–63% 33%–46% 0%–29% 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. Toon, register, styl STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- STYL EN STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- en woordkeuse: hoe KEUSE: Hoogs KEUSE: Baie gepas WOORDKEUSE: KEUSE: Minder KEUSE: Stem nie gepas vir doel/effek en gepas vir doel, vir doel, gehoor en Gepas vir doel, gepas vir doel, ooreen met doel, konteks? gehoor en konteks. konteks. gehoor en konteks. gehoor en konteks. gehoor en konteks 2. Grammatika: 2. GRAMMATIKA: 2. GRAMMATIKA: Oor 2. GRAMMATIKA: 2. GRAMMATIKA: nie. Taalgebruik en Akkuraat en goed die algemeen korrek Enkele Onakkuraat met 2. GRAMMATIKA: -konvensies gekonstrueer. Puik en goed grammatikafoute. etlike foute. Besaai met foute en (taalreëls), bv. woordeskat. gekonstrueer. Baie Woordeskat is Woordeskat is verwarrend. spelling, punktuasie goeie woordeskat. voldoende. basies. Woordeskat nie en woordeskat. geskik vir doel nie. Foute belemmer nie Foute belemmer Foute belemmer (12) Feitlik foutvry. Oorwegend foutvry. betekenis nie. betekenis. betekenis ernstig. VERSPREIDING VAN 24½–30 19½–23½ 15–18½ 10–14 0–9 PUNTE IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 11 van 13 ASSESSERINGSRUBRIEK: LANG TRANSAKSIONELE TEKS – AFRIKAANS EAT: TOTAAL 30 – TOESPRAAK (Hierdie vereenvoudige weergawe van die rubriek moet in oorleg met die oorspronklike rubriek gebruik word.) KRITERIA UITSONDERLIK KNAP GEMIDDELD ELEMENTêR ONVOLDOENDE INHOUD, 14½–18 11½–14 9–11 6–8½ 0–5½ BEPLANNING, 81%–100% 64%–78% 50%–61% 33%–47% 0%–31% STRUKTUUR 1. Opdrag behoorlik en 1. Opdrag goed 1. Opdrag minder 1. Opdrag swak 1. Inhoud maak weinig volwasse uitgebrei. benader. Redelik suksesvol gedek. benader. sin. 1. Idees. Besonder kreatief. kreatief. 2. Leesstuk minder 2. Effense mistasting. 2. Mistasting. 2. Organisering van 2. Leesstuk vloei 2. Leesstuk vloei. vloeiend. 3. Leesstuk raak 3. Leesstuk baie idees; vloei van gemaklik. 3. Struktuur 3. Struktuur onsamehangend. onsamehangend. leesstuk. 3. Struktuur aanvaarbaar. aanvaarbaar. 3. Struktuur. aanvaarbaar. (18) TAAL, STYL EN 10–12 8–9½ 6–7½ 4–5½ 0–3½ REDIGERING 83%–100% 67%–79% 50%–63% 33%–46% 0%–29% 1. Toon en register in 1. Toon en register 1. Toon en register 1. Toon en register 1. Toon en register nie 1. Toon, register, styl. die kol. gepas. gepas. minder gepas. gepas. 2. Grammatika en 2. Grammatika feitlik 2. Grammatika 2. Taalfoute belemmer 2. Taalfoute belemmer 2. Taalfoute belemmer woordeskat. foutvry; uitstekende oorwegend foutvry; nie betekenis; betekenis; betekenis ernstig; (12) woordgebruik. goeie woordgebruik. leemtes in woordeskat swak; woordeskat swak; woordeskat. dele in Engels. oorwegend Engels. VERSPREIDING VAN 24½–30 19½–23½ 15–18½ 10–14 0–9 PUNTE IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 12 van 13 ASSESSERINGSRUBRIEK: KORT TRANSAKSIONELE TEKS – AFRIKAANS EAT: TOTAAL 10 (20 / 2 = 10) – KORT DIALOOG KRITERIA UITSONDERLIK KNAP GEMIDDELD ELEMENTÊR ONVOLDOENDE INHOUD, BEPLANNING 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 EN FORMAAT 1. RESPONS: 1. RESPONS: Baie 1. RESPONS: 1. RESPONS: Basies. 1. RESPONS: Toon Uitsonderlik. Bo goed en demonstreer Voldoende. Toon Toon geringe kennis geen kennis van 1. Respons op verwagting. Grondige goeie kennis van kennis van kenmerke van kenmerke van kenmerke van die onderwerp. kennis van kenmerke kenmerke van die van die soort teks. die soort teks. 'n soort teks nie. 2. Idees in teks. van die soort teks. soort teks. Behou Nie heeltemal Aanduiding van Betekenis is 3. Organisering van Skryfstuk behou fokus. Daar is geen gefokus nie. Enkele fokus, maar met onduidelik met groot idees vir die fokus. afwyking nie. afwykings. afwykings. afwyking. beplanning, doel en 2. IDEES: Intelligent, 2. IDEES: Baie goed 2. IDEES: Sommige 2. IDEES: Min detail 2. IDEES: Baie min gehoor. volwasse en behoorlik uitgebrei met detail detail ondersteun die ondersteun die detail ondersteun die 4. Kenmerke/ uitgebrei met detail wat die onderwerp onderwerp. onderwerp. onderwerp. konvensies (reëls) en wat die onderwerp ondersteun. 3. ORGANISASIE: 3. ORGANISASIE: 3. ORGANISASIE: konteks van die teks. ondersteun. 3. ORGANISASIE: Redelike samehang Inhoud en idees nie Geen samehang in 3. ORGANISASIE: Samehang in inhoud in inhoud en idees. altyd samehangend idees en inhoud nie. Samehang in inhoud en idees. 4. FORMAAT: nie. 4. FORMAAT: Nodige en idees. 4. FORMAAT: Gepas Oorwegend gepas, 4. FORMAAT: Nodige reëls van formaat nie 4. FORMAAT: Gepas met onbeduidende maar met enkele reëls van formaat toegepas nie. en akkuraat. foute. foute. vaagweg toegepas. (12) Kritieke foute begaan. TAAL, STYL EN 7–8 5–6 4–5 3 0–2 REDIGERING 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, 1. TOON, REGISTER, STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- STYL EN WOORD- 1. Toon, register, styl KEUSE: Hoogs KEUSE: Baie gepas KEUSE: Gepas vir KEUSE: Minder KEUSE: Stem nie en woordkeuse: hoe gepas vir doel, vir doel, gehoor en doel, gehoor en gepas vir doel, ooreen met doel, gepas vir doel/effek gehoor en konteks. konteks. konteks. gehoor en konteks. gehoor en konteks en konteks? 2. GRAMMATIKA: 2. GRAMMATIKA: Oor 2. GRAMMATIKA: 2. GRAMMATIKA: nie. 2. Grammatika: Akkuraat en goed die algemeen korrek Enkele Onakkuraat met etlike 2. GRAMMATIKA: Taalgebruik en gekonstrueer. Puik en goed grammatikafoute. foute. Woordeskat is Besaai met foute en -konvensies woordeskat. gekonstrueer. Baie Woordeskat is basies. verwarrend. (taalreëls), bv. goeie woordeskat. voldoende. Woordeskat nie spelling, punktuasie geskik vir doel nie. en woordeskat. Foute belemmer nie Foute belemmer Foute belemmer (8) Feitlik foutvry. Oorwegend foutvry. betekenis nie. betekenis. betekenis ernstig. VERSPREIDING VAN 17–20 13–15 10–12 7–8 0–5 PUNTE IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 13 van 13 ASSESSERINGSRUBRIEK: KORT TRANSAKSIONELE TEKS – AFRIKAANS EAT: TOTAAL 10 (20 / 2 = 10) – KORT DIALOOG (Hierdie vereenvoudige weergawe van die rubriek moet in oorleg met die oorspronklike rubriek gebruik word.) KRITERIA UITSONDERLIK KNAP GEMIDDELD ELEMENTêR ONVOLDOENDE INHOUD, 10–12 8–9 6–7 4–5 0–3 BEPLANNING, 1. Opdrag behoorlik en 1. Opdrag goed 1. Opdrag minder 1. Opdrag swak 1. Inhoud maak weinig STRUKTUUR volwasse uitgebrei. benader. suksesvol benader. benader. sin. 2. Leesstuk vloei 2. Leesstuk vloei. 2. Leesstuk minder 2. Effense mistasting. 2. Mistasting. 1. Idees. gemaklik. 3. Struktuur vloeiend. 3. Leesstuk raak 3. Leesstuk baie 2. Organisering van 3. Struktuur aanvaarbaar. 3. Struktuur onsamehangend. onsamehangend. idees; vloei van aanvaarbaar. aanvaarbaar. leesstuk. 3. Struktuur. (12) TAAL, STYL EN 7–8 5–6 4–5 3 0–2 REDIGERING 1. Toon en register in 1. Toon en register 1. Toon en register 1. Toon en register 1. Toon en register nie die kol. gepas. gepas. minder gepas. gepas. 1. Toon, register, styl. 2. Grammatika feitlik 2. Grammatika 2. Taalfoute belemmer 2. Taalfoute belemmer 2. Taalfoute belemmer 2. Grammatika en foutvry; uitstekende oorwegend foutvry; nie betekenis; betekenis; betekenis ernstig; woordeskat. woordgebruik. goeie woordgebruik. leemtes in woordeskat swak; woordeskat swak; (8) woordeskat. dele in Engels. oorwegend Engels. VERSPREIDING VAN 17–20 13–15 10–12 7–8 0–5 PUNTE Totaal: 100 punte IEB Copyright © 2019

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all