Downloaded from hlayiso.com
Basic Education
Department: Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
GR.12 - SENIORSERTIFIKAAT- Proefeksamens (2021)
PUNTE: 100 TYD: 2 ½uur
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
Afdeling A Opstel 50
Afdeling B Langer Transaksionele Teks 30
Afdeling C Kort Transaksionele Teks 20
Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.
Skryf in die taal wat geassesseer word.
Begin ELKE afdeling op ‘n NUWE blasdsy.
Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ‘n kopkaart of ‘n
vloeidiagraam of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir
elke afdeling skryf.
Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Dit word aanbeveel dat jy ‘n streep deur alle
beplanning trek.
Beplan jou tyd so:
Afdeling A Opstel 80 minute
Afdeling B Langer Transaksionele Teks 40 minute
Afdeling C Kort Transaksionele Teks 30 minute
Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.
Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.
Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.
Skryf netjies en leesbaar.
1
Skip to contentAll 2021 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 P3 KwaZulu Natal Mock 2021 QP
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the KwaZulu Natal Mock Exam 2021, 4 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · KwaZulu Natal Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- KwaZulu Natal Mock Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 338.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
KwaZulu Natal Mock Exam 2021
- Paper 1Memo
- Paper 3Question paper
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
Show all 13 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 3.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 3.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 3.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A: OPSTEL
Vraag 1 Skryf ‘n opstel van 250 – 300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk.
1.1 ‘n Toekoms om na uit te sien.
1.2 Ons leef in interessante tye.
1.3 Sy/Haar laaste woorde aan my sal ek nooit vergeet nie.
1.4 Moet ons almal help om water te bespaar?
1.5 Gelukkig het ek my selfoon by my gehad.
1.6 Kies EEN van die volgende pente en skryf ‘n OPSTEL daaroor. Skryf die vraagnommer ( bv.
1.6.1 en die titel van jou opstel neer.)
LET WEL: Daar moet ‘n duidelike verband tussen die opstel en die prent wat jy gekies het, wees.
1.6.1
1.6.2
2
Downloaded from hlayiso.com
1.6.3
Totaal [50]
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
Vraag 2
Kies EEN onderwerp en skryf 120 – 150 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
2.1 BEDANKINGSBRIEF
Skryf ‘n bedankingsbrief aan ‘n onderwyser(es) wat ‘n belangrike rol in jou lewe gespeel het.
2.2 RESENSIE
‘n Nuwe winkelsentrum het onlangs in julle buurt oopgemaak. Jy moet ‘n resensie oor die nuwe
winkelsentrum vir julle skoolkoerant skryf.
Skryf nou die resensie neer.
2.3 HULDEBLYK
Een van jou geliefkoosde onderwyser/onderwyseres het besluit om aan die einde van hierdie
maand na 40 jaar diens af te tree. Omdat jy die klasleier is, het jou maats voorgestel dat jy ‘n
huldeblyk lewer.
Skryf nou die huldeblyk neer.
2.4 DIALOOG
Jou Afrikaans-onderwyser(es) is baie streng. Jy het nie jou voorbereide toespraak na skool kom
doen nie. Skryf die gesprek wat tussen jou en die onderwyser(es) plaasgevind het in dialoogvorm
neer.
Totaal [30]
3
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: KORTER TEKS: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN TRANSAKSIONELE TEKSTE
Vraag 3
Kies EEN vraag en skryf 80 – 100 woorde oor die onderwerp.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
3.1 DAGBOEKINSKRYWINGS
Jy het by die een of ander maatskappye om ‘n studiebeurs aansoek gedoen. Hulle moet nou
besluit of jy die beurs kan kry.
Maak die volgende TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS:
Die dag vóórdat hulle besluit of jy die beurs kan kry.
Die dag nadat hulle jou van die besluit laat weet het.
3.2 UITNODIGINGSKAARTJIES
Julle matriekgroep besluit om die oumense om die oumense in julle omgewing na ‘n ontbyt by
die skool uit te nooi. Die doel van die ontbyt is om die oumense te bederf
Skryf ‘n uitnodiging om die oumense na hierdie ontbyt uit te nooi.
3.3 INSTRUKSIES
Jy het vir ‘n kompetisie , genaamd Toptienwenke: hoe om jou matriekpunte te verbeter
ingeskryf waarin jy groot pryse kan wen.
Skryf nou die wenke ( 7 -10) in die vorm van instruksies neer
[20]
4
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2021 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC November 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper