Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 80
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024, 12 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 887.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Prelim Exam 2024
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)
- Question 3Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)10 marks
- Question 4Letterkunde (Literature / Set Works)10 marks
- Question 5.1Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)16 marks
- Question 5.2Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 2
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is.
• Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die
antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die
leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord
vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM
NIE SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die
rede/motivering verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek
MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS
die eerste TWEE/DRIE na. Sien eers horisontaal en dan vertikaal na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die
antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG 1
TEKS A: DIE BRUG SE AVRIL ALBETTI: VAN PLAASMEISIE TOT TIKTOK-
EN TV-STER [Verwerk uit Kuier, 23 November 2023]
VRAAG ANTWOORD PUNT DV
1.1 Loerie 1 1
1.2 • Die beste
• Gucci en Chanel
• Ontwerpersklere
(Enige een of soortgelyk) 1 1
1.3 “plat”
Plat
(WAT: Platloop (loop iets plat) Op so 'n manier loop dat iets deeglik
deurkruis of verken word. 1 2
1.4 • Die mense/volgelinge lag vir haar sêgoed/wat sy sê.
• Haar ondersteuners lag vir haar sêgoed/wat sy sê.
(Die woord lag as antwoord sal nie aanvaar word nie aangesien hulle in ʼn
volsin moet motiveer.) 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3
1.5 • Jy gaan verder in die lewe/begin ʼn nuwe lewe op ʼn ander
plek.
• Jy soek iets groters en meer as in jou dorpie.
• Jy skep ʼn nuwe toekoms vir jouself.
• Jy skep ʼn ander wêreld as waar jy vandaan kom.
(Enige een of soortgelyk aan bogenoemde) 1 3
1.6 TikTok 1 3
1.7 • Sy wil die R1-miljoen/geld in die Loeriegemeenskap
terugploeg.
• Sy wil die R1-miljoen/geld vir die Loerie-mense wen.
• Sy wil iets vir die jongmense in Loerie bou.
• Sy wil iets vir die kinders gee as simbool van hoop.
(Sy wil R1-miljoen wen as antwoord gee nie ʼn rede wat sy daarmee wil
maak/ bereik nie.) 1 2
1.8 Haar ma het in Johannesburg gewerk. 1 1
1.9 rolmodel 1 3
1.10 Norwood 1 1
1.11 • Haar wêreldreise het net hierna begin.
• Sy het oorsee gegaan.
• Sy het ʼn bekende figuur in die modelwêreld geword. 1 3
1.12 • Bid
• Vashou aan die Here/Geloof in God 1 2
1.13 Dit gaan swaar/moeilik/geen geld/min geld/arm. 1 3
1.14 1.14.1 C – Was ʼn konstante inspirasie in haar lewe 1 3
1.14.2 D – Het haar talent ontdek 1 3
1.14.3 A – Was diensbaar in baie gemeenskappe in die 3
wêreld 1
1.14.4 B – Deel haar passie vir modelwerk 1 3
1.15 Ja.
Struikelblokke is deel van die lewe en as jy elke keer tou opgooi
wanneer jy struikelblokke teëkom, sal jy niks bereik nie./ As jy
struikelblokke as motivering sien om harder te werk, sal jy
uiteindelik sukses behaal.
OF
Nee.
Daar is sekere struikelblokke wat onmoontlik is om te oorkom;
dit maak nie saak hoe hard jy werk nie./Sekere struikelblokke
sal mense se moed breek en hul ontmoedig om hard te werk. 4
(Of soortgelyk) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 4
1.16 1.16.1 moet jy die persoon dadelik blok 1 3
1.16.2 • Dit is belangrik om jou eie veiligheid en welstand
eerste te stel/te beskerm.
• Deur die persoon te blok, stel jy duidelike grense
en maak dit vir hulle moeiliker om jou te kontak en
jou lewe binne te dring.
• Die persoon kan ernstige emosionele skade
veroorsaak deur jou voortdurend te kontak,
dreigemente te maak of jou persoonlike ruimte te
betree.
(Enige een of soortgelyk aan bogenoemde) 1 4
1.17 Ja.
• Sodat hulle hul onderskeie agentskappe kon ontwikkel.
• Sodat hulle hulself in hul onderskeie velde kon vestig.
• Om genoeg geld te kry om kinders te kan bekostig.
• Hulle het tyd gehad om hulle eie verhouding te verdiep.
• Hulle moes emosioneel volwasse/gereed wees.
Nee.
• Vroue se vrugbaarheid neem met die ouderdom af.
• As ouers lank wag om kinders te hê, het hulle minder
energie vir die eise van ouerskap.
• Dit is nie altyd vir ʼn ouer moontlik om op dieselfde vlak aan
aktiwiteite te kan deelneem of betrokke te kan wees by die
lewens van sy kinders soos 'n jonger ouer dit sou kon doen
nie.
• Jonger ouers kan kinders makliker verstaan met ʼn kleiner
generasiegaping wat tussen ouers en kinders kan bestaan.
(Of soortgelyk aan bogenoemde.) 1 4
1.18 • Haar ouma het vir haar gesê dat sy enige iets kan doen.
• Haar ouma het vir haar gesê dat sy nie moet ophou droom
nie. 1 2
1.19 • Hulle het ʼn dieper begrip van mekaar se
loopbaanuitdagings en -ervarings./Hulle verstaan mekaar
beter.
• Ouers kan ʼn beter balans vind tussen hul
loopbaanverpligtinge en gesinslewe (omdat hulle ʼn beter
begrip van mekaar se werk het).
• Dit kan lei tot inspirerende gesprekke en ʼn positiewe
invloed op hul kinders (se idee van werk- en
loopbaanontwikkeling).
• Dit kan moontlik groter finansiële stabiliteit gee (deur ʼn
hoër gesinsinkomste of gesamentlike voordele).
• Hulle kan ook saamwerk by hul werksplek./Dieselfde werk
kan tot ʼn beter professionele verhouding lei.
(Of soortgelyk aan bogenoemde.) 1 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5
1.20 Ja.
• Ek doen ook modelwerk.
• Ek kom ook van ʼn klein dorpie.
• Ek word ook deur my ouma grootgemaak.
• Ek het ook nooit my pa geken nie.
• My ma werk ook weg van die huis.
• Ek kom uit ʼn arm huis.
• Ek het ook drome.
• Struikelblokke laat my ook harder werk.
• Ek glo ook ek kan enigiets bereik as ek hard werk.
• Ek sien ook nie kleur raak nie.
Nee.
• Ek is nie ’n meisie nie.
• Ek kom nie van ’n klein dorpie af nie.
• Ek het nog nooit oorsee gereis nie.
• Ek word nie deur my ouma grootgemaak nie.
• Ek is nie ryk soos sy nie.
(Of soortgelyke logiese antwoorde binne konteks.) 1 5
TEKS B: TYDLYN VAN DIE GESKIEDENIS VAN DIE MODE
[Verwerk uit https://cutt.ly/dwVsaO1U]
1.21 Van 1910 tot in die 1920’s. 1 1
1.22 1950–1960’s 1 1
1.23 Van 1890–1910 het hulle lang rokke gedra.
Van 1960–1970’s het hulle kort rokkies/minirokke begin dra. 2 2
1.24 Ja.
Ek kan visueel sien hoe die modes oor die jare gelyk en
verander het.
Nee.
Ek het ’n goeie kennis van die verskillende eras in modes en
het nie prente nodig om te verstaan nie.
(Of soortgelyk) 1 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 6
1.25 • Alles moet vinnig en maklik en min wees./Eenvoudig
wees.
• Die fokus is op essensiële items.
• Om kledingstukke te kies wat eenvoudig, tydloos en
funksioneel is.
• Minimalistiese kledingstukke word dikwels gevind in
neutrale kleure soos wit, swart, grys, beige en marineblou.
• Minimalistiese kleding het gewoonlik skoon, reguit lyne en
ʼn eenvoudige snit.
• Minimaliste kies dikwels ʼn beperkte aantal kledingstukke
(wat maklik met mekaar gekombineer kan word).
• Minimalistiese kleredragstyl sluit gewoonlik min
bykomstighede/versierings in.
• Minimalistiese kleredragstyl is om ʼn stylvolle en tydlose
voorkoms te skep.
(Of soortgelyk) 1 3
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos
deur die teks voorgeskryf. Die opsomming moet soos volg nagesien word:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
• Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
(Indien die kandidaat nie woordeliks aanhaal nie, moet die feit nog sin maak om
die punt te verdien).
o 1–3 korrekte feite: 1 punt
o 4–5 korrekte feite: 2 punte
o 6–7 korrekte feite: 3 punte
Verduideliking:
Indien die kandidaat 6 of 7 korrekte feite het, maar 1 daarvan is ʼn direkte
aanhaling, kry die kandidaat 6 of 7 punte vir die 6 of 7 feite en 3 punte vir die
taal. Die kandidaat kry in hierdie geval dus 9/10 of 10/10 vir hierdie opsomming.
o Indien 2 direkte aanhalings of meer gegee is, ignoreer hierdie kategorie en
beoordeel dan by volgende kategorie.
• Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
(Direkte aanhaling: Wanneer ʼn hele sin of die kerngedagte of die grootste
gedeelte van die sin woord-vir-woord volgens die vraestel is)
o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
o 4–5 korrekte aanhalings: maksimum 1 punt vir taal word toegeken
o 2–3 korrekte aanhalings: maksimum 2 punte vir taal word toegeken
Verduideliking:
Indien die kandidaat net 1 korrekte feit het en dit is ʼn direkte aanhaling, verdien die
kandidaat net 1 punt vir die aanhaling en geen punte vir taal nie.
LET WEL:
Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
VYF woorde ná die 70-woordegrens aan lees en nasien. Ignoreer die res van die
opsomming.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 8
VRAAG 2
TEKS C: WAT JY MOET DOEN OM VEILIG IN SLEGTE WEER TE BESTUUR
[Verwerk en aangepas uit Weg, Februarie–Maart 2024]
DIREKTE AANHALING EIE WOORDE
Wanneer dit reën en die kar gly, moet jy jou 1 Jy moet jou voet van die versneller
voet van die versneller afhaal asook die afhaal as die kar gly./Jy moet die
rem stadig trap. Dit verhoed dat die kar nie rem stadig trap wanneer jou kar gly.
rol nie. Jy moet ook nie deur vinnig
vloeiende water jaag nie. Die water kan 2 Moenie deur vinnig vloeiende water
sterk genoeg wees om ʼn vragmotor mee te jaag nie.
sleur.
Wanneer die wind sterk waai en jy op ʼn 3 Moenie ʼn vragmotor in sterk wind op
snelweg ry, dink voor jy ʼn groot die snelweg verbysteek nie.
vragmotor verbysteek. Die skielike
windstilte langs die vragmotor kan
veroorsaak dat jy beheer oor jou kar verloor.
4 In mis moet jy jou kar se hoofligte
Mis kan dieselfde gevare inhou as sterk
aanskakel./Hou die kar se hoofligte in
reën. Skakel jou kar se hoofligte aan,
mistoestande gedomp./Skakel
maar hou hulle gedomp; indien jou kar
misligte aan indien die kar dit het.
misligte het, skakel hulle eerder aan.
ʼn Mens kan nie altyd skade aan ʼn pad sien 5 Ry stadig as die pad onbekend is.
nie. Dit is veral wanneer dit baie gereën het
en die slaggate vol water is. Ry daarom 6 Skakel noodflikkerligte aan indien
stadig as jy nie die pad ken nie. Die kanse jy ʼn slaggat tref en skade het./Trek
dat jou kar sal seerkry indien jy ʼn slaggat van die pad af indien jy ʼn slaggat tref
hard tref, is goed. Indien jy voel dat iets fout en skade het./Indien iets fout met
is, skakel jou noodflikkerligte aan en trek die kar is, skakel die nood-
van die pad af sodra dit veilig is. flikkerligte aan.
Baie motoriste wil vroegoggend uit Kaapstad 7 Stop gereeld om bene te rek.
ry en later die aand in Johannesburg stilhou.
Hoe langer jy agter ʼn kar se stuurwiel sit, hoe
moeër word jy en hoe stadiger sal jy reageer.
Jy moet dus gereeld stop om bene te rek
net om van die erge moegheid ontslae te
raak.
(±67 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spelling:
o Eenwoord-antwoorde word as korrek aanvaar selfs al is die spelling verkeerd.
Die fout mag net nie die betekenis van die woord verander nie. Waar
woordstrukture getoets word, moet dit korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die fout
in die taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
o Aanvaar fonetiese spelling van woorde waar (sp) nie as vereiste aangedui is nie.
Indien die fonetiese spelling die sinsbetekenis verander, word dit nie aanvaar
nie.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens
die instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Eie teks]
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.1 Jongmense/studente wat ʼn nuwe besigheid wil begin/wat in ʼn
nuwe besigheid belangstel/wat ’n besigheid wil laat groei./
Mense wat hulle besighede wil laat groei. 1
3.2 • Dit is in hoofletters geskryf.
• Dit is vetgedruk.
• Dit is groter geskryf (nie groot woorde nie).
• Gebruik van uitroeptekens (!!). 1
3.3 Net soos ’n plant groei, moet die besigheid groei. 1
3.4 • Besigheid gaan oor geldmaak.
• Dit wys dat die besigheid groter word.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde.) 1
3.5 blitsvinnig (sp) 1
3.6 • Dit maak die boodskap makliker om te onthou.
• Dit kan die aandag van die leser trek.
• Beklemtoon die allitererende woorde.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde.) 1
3.7 Dit word gekoppel aan die advertensie se boodskap van sleutel
tot sukses./Dit gaan oor sleutels tot sukses.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde.) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 10
3.8 Digitale (sp) 1
3.9 • Gebrek aan persoonlike kontak.
• Jy kan lank wag op terugvoer.
• Daar kan ʼn sekuriteitsrisiko wees.
(Enige TWEE of soortgelyk) 2
[10]
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk en aangepas https://cutt.ly/9wVIoFdO]
VRAAG ANTWOORD PUNT
4.1 Raampie 1 – gelukkig/opgewonde/bly/vrolik
Raampie 5 – hy is kwaad/teleurgesteld/ongelukkig/verward. 2
4.2 Andy sê vir Flo dat hy by die huis is. 1
4.3.1 C – kwaad 1
4.3.2 Liggaamshouding
• Sy vou haar arms (arms voor haar bors).
Gesigsuitdrukking
• Haar mond (is getrek/vasgeklem).
• Haar oë (is getrek) / frons 2
4.4 Wel, ek het baie wasgoed gehad. 1
4.5 • Hy is nog nie klaar gepraat nie./Hy wou nog iets sê.
• Sy luister nie meer nie./Sy het die deur toegeklap. 1
4.6 • Die strepies.
• Wolkies.
• Die woord “doef (se manier van skryf verteenwoordig klank en die
fisiese toeslaan van die deur). 1
4.7 Hy misbruik haar/sy moet die wasgoed was.
Hy maak haar kwaad. 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 11
VRAAG 5.1
TEKS F: ARTIKEL
VRAAG ANTWOORD PUNT DV
5.1.1 skelm 1 1
5.1.2 bosdiere 1 6
5.1.3 Nov. 1 3
5.1.4 het gemaak 1
5.1.5 Toe die dag van die opstand aangebreek het, het die diere
hul moed bymekaar geskraap.
(1 punt word toegeken vir sinskonstruksie en 1 punt word vir die plasing
van die komma op die regte plek toegeken.) 2 6
5.1.6 ar/ro/gant / ar-ro-gant / ar ro gant
(Enige korrekte antwoord waar die verdeling duidelik is.) 1 4
5.1.7 rustig 1 1
5.1.8 van 1 1
5.1.9 Jakkals en Wolf is deur baie diere aangeval. 1 3
5.1.10 • Die verf het ʼn blaas gemaak.
• My voet het ʼn blaas.
• Infeksie in die blaas hê.
• Die skeidsregter blaas op sy fluitjie.
• Blaas die kers dood.
• Die kat blaas van woede. 1 6
5.1.11 besef 1 1
5.1.12 leiers (sp) 1 1
5.1.13 Die diere het die aand saggies in die bos feesgevier. 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 12
VRAAG 5.2
TEKS G: PRENT
[https://cutt.ly/QwVPZmRY]
VRAAG ANTWOORD PUNT DV
5.2.1 Sosiale (sp) 1 1
5.2.2 Die meisie lê nie met haar skoene op die bed nie. 1 3
5.2.3 saans (sp) 1 3
5.2.4 Elke dag lê die meisie op haar bed. 1 3
5.2.5 Die meisie lê elke dag op haar bed om met haar foon te
speel. 1 3
5.2.6 tagtig (sp) 1 1
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper