You're offline
Skip to content
Memorandum

Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo_hlayiso.com_.pdf

Subject: Afrikaans FalGrade 12201710 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE • Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. • Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. • By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt. • Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering verdien die punt. • Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste TWEE/DRIE na. • Aanvaar dialektiese variasies. • Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae. met kaartfasiliteite nie DENK- VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK (Barrett) 1.1 • C • nie weet hoe om by haar bestemming te kom nie. • C nie weet hoe om by haar bestemming te kom nie. (Enige EEN) 1 3 1.2 • (Haar Geografie-)onderwyser) Hy het vir hulle van kaartlees/ kompasse geleer. • Hy was die oorsaak dat die skryfster die koudste aand van haar 1 2 lewe beleef het. (Enige EEN) 1.3.1 • ('n) kompas • ('n) kaart 2 1 1.3.2 Selfone/slimfone/tegnologie/iArrow Lite/Commander Compass Lite/Spyglass/die (kaart)toepassing/die (kaart)toep (Enige EEN) 1 2 1.4 Dit was baie koud./Hoe koud sy gekry het. 1 1 1.5 • Nie alle mense het selfone/slimfone/selfone nie • Nie almal het selfone met kaartfasiliteite nie/(die kaart) toepassing nie. 1 5 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1 3 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne DENK- VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK (Barrett) 1.6.1 Dit is 'n Engelse woord/naam/'n woord uit 'n ander taal. 1 3 1.6.2 toepassing 1 3 1.7 • Dit kan my help as ek/jy verdwaal. • Dit sal my/jou help om die pad te vind • Dit kan my/jou om by die polisiestasie/hospitaal/nooddienste uit te kom. 1 4 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.8 betonoerwoud 1 2 1.9 • Dit wys jou in watter rigting jy moet loop om uit te kom waar jy wil wees. 2 2 • Jy tik die begin(punt) in en die pyl dui jou roete aan • Hulle kan hul motor by groot winkelsentrums opspoor. (EnigeTWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 1.10.1 ''Daarom is dit deesdae onmoontlik om te verdwaal.'' 1 2 1.10.2 • Ons/mense mis/neem steeds die verkeerde afdraai/pad/verdwaal steeds. • Ons/mense laat na om ons/hulle fone betyds te laai/laat toe dat ons/hul selfone se batterye pap word. 2 2 1.11 • Sy kon nie onthou wat sy van kompaslees geleer het nie. • Sy verkies eenvoudige toepassings. • Sy beklemtoon die belangrikheid van eenvoudige 1 3 toepassings regduer die leesstuk. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.12.1 beter/ingewikkelder/moeiliker/slimmer (Aanvaar ook die stellende trap) 1 3 1.12.2 • Werke waarin jy met kaarte/kompasse werk • In die spesiale magte (polisie/weermag)/op duikbote/in vliegtuie/Boeings (Enige EEN) 1 2 1.13 • Lees die handleiding/instrusies. • Kyk na die opleidingsvideo’s. 2 1 1.14 • iArrow Lite is maklik om te gebruik/gebruikersvriendelik. • Dit is eenvoudig. • Daar is net 'n pyl om te volg. • Mense hoef nie ingewikkelde opleidingsvideo’s/instruksies te bestudeer nie. • Mense hoef nie te weet hoe om kaarte te lees nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1 4 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne 1.15 • D • inligting te verskaf. • D inligting te verskaf. (Enige EEN) 1 5 1.16 verligting 1 4 TEKS B: SUPERMA [Verwerk uit Volksblad, 10 Februarie 2016] DENK- VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK (Barrett ) 1.17 • Die ma moet alles/baie take (alleen/gelyktydig) doen. • Die ma is baie besig. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1 3 1.18 onregverdig 1 4 1.19 • Die kinders sit (stroopsoet) hulle huiswerk en doen. • Die kinders konsentreer net op hul werk. • Dit is netjies om hulle. 1 3 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.20 • Die man sit/lê uitgestrek/agteroor/gemaklik op die stoel. • Die man se skoene is uitgetrek. • Die man se das is losgetrek. • Die man se oë is toe. • Die man se hande is ontspanne. • Die man se lyftaal wys adt hy ontspan. 1 3 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.21 swoeg en sweet 1 2 1.22 • Die man is op die voorgrond geplaas. • Die man is groter geteken. • Die man praat eerste/sit die hele gesprek aan die gang. 1 5 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1 5 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne AFDELING B: OPSOMMING Nasien van die opsomming Die opsomming moet soos volg nagesien word: • Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit) o 3 punte vir taal o Totaal punte: 10 • Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 korrekte feite: 1 punt o 4–5 korrekte feite: 2 punte o 6–7 korrekte feite: 3 punte • Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het: o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken LET WEL: • Getal woorde: o Nasieners moet die getal woorde verifieer. o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie. o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die opsomming ignoreer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1 6 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 2 TEKS C: HOU 'N SUKSESVOLLE ROMMELVERKOPING [Eie teks] DIREKTE AANHALING EIE WOORDE Is jou garage ook só vol ongebruikte, stukkende of ou items dat daar byna nie plek is om die motor te parkeer nie? Indien wel, is dit dalk tyd dat jy jou eie rommelverkoping reël. Hier is 'n paar idees om jou te help. Aangesien jy nie vir skelms die kans wil 1 Moenie die rommelverkoping in jou garage gee om jou plek te leer ken nie, moet jy hou nie./Hou die rommelverkoping buite (op nie die verkoping in jou garage hou nie. die sypaadjie/onder jou afdak.)/Die Hou dit liewer buite op die sypaadjie of rommelverkoping moet buite gehou word. onder jou motorafdak. Jy wil graag geld maak uit jou 2 rommelverkoping. Maak dus seker dat Adverteer jou rommelverkoping./ mense van jou verkoping weet/.Jy kan Maak seker dat mense van jou verkoping plakkate, waarop die nodige inligting weet./Plak advertensies van jou oor die verkoping verskyn, op plaaslike rommelverkoping by winkels/biblioteke op. winkels of die biblioteek se kennisgewingborde plak. Gaan deur al die goed waarvan jy ontslae 3 wil raak. Maak dan 'n volledige lys van al Stel 'n lys saam van dit wat jy wil verkoop. die items wat jy wil verkoop. Dit skep verder 'n goeie indruk as al die items wat 4 jy wil verkoop, skoon is. Dit sal jou ook Sorg dat al die items wat jy wil verkoop, meer geld in die sak bring. Kopers wil ook skoon is. nie die hele tyd vir jou vra wat 'n item kos nie. Nadat jy jou prys bepaal het, moet 5 jy dit duidelik op al die items plak. Die pryse van jou items moet uitstaan./ Plak die pryse op die items. Tyd is geld! Mense wat kom om jou verkoping te ondersteun, wil nie hulle tyd mors nie. Gevolglik moet jy seker maak 6 dat jou tafels vroegoggend gereed is Maak seker dat jy vroegoggend gereed is sodat jy die kopers dadelik kan bedien. vir die eerste klante./ Jou tafels moet vroegoggend uitgepak wees/gereed wees By die meeste garage-verkopings word vir die kopers.Jy moet jou kopres daelik kan daar net met kontant vir aankope betaal. bedien (as hulle daar opdaag). Jy moet dus seker maak dat jy genoeg 7 kleingeld het. Maak seker dat jy genoeg kleingeld het. (60 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1 7 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE  Spelling: o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word. o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees. • Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. • Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae. VRAAG 3 TEKS D: ADVERTENSIE [Verwerk uit rooi rose, Augustus 2016] DENK- VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK (Bloom) 3.1 Maklikste 1 1 3.2 Jaarliks 1 1 3.3 Spesiale 1 1 3.4 Is jy dankbaar vir alles? 1 3 3.5 Die datum (van die wedloop) 1 5 3.6 springlewendig 1 1 3.7 dankbaar/dankbaarheid/maklik/lewendig/spesiaal (emotiewe 1 6 woorde) (Of soortgelyk aan bogenoemde) 3.8 hardloop 1 5 3.9 Die vrou het nie 'n gesig nie. 1 6 3.10 • D • meer klante by hulle gaan koop. • D meer klante by hulle gaan koop. (Enige EEN) 1 3 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1 8 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 4 TEKS E: STROKIESPRENT [Verwerk uit Rapport, 24Oktober 2004] DENK- VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK (Bloom) 4.1 mening 1 3 4.2 • Daar is 'n vraagteken bokant Dennis se kop. • Dennis se hande in die lug dui daarop dat hy raadop is. (Enige EEN) 1 5 4.3 • B • Jy het die kat aan die stert beet. • B Jy het die kat aan die stert beet. (Enige EEN) 1 2 4.4 4.4.1 verveeld/belangeloos/moeg/ge 1 4.4.2 belangstellend/geïnteresseerd/oplettend 1 6 (Kandidate mag ook meer as een woord gee solank dit net in die taalstruktuur wat gegee is, pas.) 4.5 • Dit laat die leser op die kinders se gesigsuitdrukkings/emosies 1 3 fokus. • Dit wys dat Dennis nie belangstel nie. • Dit wys dat daar stilte heers in die klas/niemand praat nie. (Enige EEN of soortgelyk aan die bogenoemde) 4.6 Hoe harder ek probeer, hoe meer mors ek. 1 6 4.7 (Dennis, ) hoe was jou eerste dag van die nuwe kwartaal?'' 1 3 (Aanvaar ook met aanhalingstekens) 4.8 Ek is deur my maats geïrriteer./Ek is geïrriteer deur my maats. 1 3 4.9 • Die woord is in hoofletters getik. • Die woord is vetgedruk. • Daar is 'n uitroepteken na die woord. • Die wword is groot geskryf. 1 5 • Die skryfwese (Enige een) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1 9 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne VRAAG 5 TEKS F: SWART VRYDAG IN SUID-AFRIKA SE WINKELS [Verwerk uit Beeld, 26 November 2016] DENK- VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK (Bloom) 5.1 winkelsentrums 1 2 5.2 Almal was op soek na winskopies. 1 1 5.3 kopers 1 2 5. geweet 1 3 5.5 Suid-Afrikaners 1 3 5.6 • Ek was my hande. • Die was van die kers het my gebrand. • Ek haal heuning uit die was van die bye. (Of soortgelyk) 1 2 5.7 waentjies 1 2 5.8 goeie 1 2 5.9 Party/party/Sekere/sekere 1 2 5.10 beplan 1 3 5.11 • Pria Naidoo was daar aangesien sy vir haar seun sy Kersgeskenk wou koop. • Aangesien Pria Naidoo vir haar seun sy Kersgeskenk wou koop, was sy daar. • Aangesien Pria Naidoo daar was, wousy vir haar seun sy 1 1 kersgeskenk koop. (Enige EEN) 5.12 daarvoor 1 1 5.13 Dit was nie baie duur nie. 1 3 5.14 Hy het ná die inkopies huis toe gegaan om met sy nuwe speelding te speel. 1 3 [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne TEKS G: PRENT [Verwerk uit www.nalibali.org] DENK- VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK (Bloom) 5.15 bril 1 1 5.16 van 1 1 5.17 hempie 1 1 5.18 die vleis 1 3 5.19 Sjoe!/Haai!/O genade!/Ai!/Kyk hier!/Jippie!/ Goeie genade!/ Hoera! 1 2 (aanvaar ook sonder die uitroepteken en met keinletters omdat “uitroep” getoets word) (Of soortgelyk) 5.20 tevrede 1 1 [6] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Afrikaans Fal

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Afrikaans Fal · 2017 · NSC June Exam · Memorandum · Paper 1 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso