Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 80
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 




%20P2%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c0454537-68b2-4da8-a0f2-a21657a69233/v1-8c610f6d3b47188bee73/card.webp)
View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2019, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 330.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2019
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paper
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)23 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)12 marks
- Question 5.1Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)14 marks
- Question 5.2Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
verdien die punt.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
TWEE/DRIE na.
Aanvaar dialektiese variasies.
Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1 (Hy was) 34 (jaar oud). 1
1.2 (In) Oos-Londen 1
1.3 Hy het gebedel.
Hy het gesteel/mense beroof/by huise ingebreek.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.4 ("Hy het sy dae deurgebring deur geld te bedel vir sy volgende 'fix' en
snags het hy) onder 'n brug geslaap."
(Aanvaar die kern van hierdie sin vir hierdie eksamen. Die aanhaling moet
woordeliks korrek wees.) 1
1.5.1 regverdig 1
1.5.2 Hy het mense op straat beroof/by huise ingebreek/gesteel.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.6 Xolani het 'n werk gekry.
Xolani het 'n kunsbeen gekry.
Dis by Hein se besigheid waar die hardloopgogga vir Xolani gebyt
het.
Hein het hom gehelp om dwelms/drank te los./Hein het hom
gehelp om dwelmvry/sonder drank te leef.
Hy is (aktief) by die kerk betrokke.
Hy lewer motiveringspraatjies.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde. Indien die kandidaat ‘n
omvattende afleiding maak, bv. dat Hein Xolani se lewe verbeter het, is dit slegs
1 punt werd.) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.7 Die verkeerde dinge wat Xolani in die verlede gedoen het, beteken
nie dat hy geen toekoms kan hê nie/nie sukses in sy toekoms kan
behaal nie.
Dit wat Xolani vandag/nou met sy lewe doen, is belangriker as wat
hy in die verlede gedoen het. (Die implikasie t.o.v. die verlede is daar.)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Kandidaat moet in die antwoord na
verlede en toekoms verwys of albei impliseer.) 1
1.8 Hein sê hy kan geen krediet neem vir die feit dat Xolani sy lewe
omgedraai/verander het nie./Hein sê dis Xolani self wat sy lewe
omgedraai/verander het.
Xolani sê Hein moet al die eer vir die verandering in sy lewe
kry./Xolani sê Hein is sy alles.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 2
1.9 Xolani het self die pad van verandering geloop en is daarom 'n
lewende voorbeeld vir ander./Xolani praat uit ondervinding.
Xolani het sy eie lewe as bedelaar en misdadiger positief
verander.
Xolani het gewys dat 'n mens se verlede nie jou toekoms bepaal
nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.10 Xolani was die eerste persoon om die Comrades op krukke/met
een been te voltooi.
Niemand anders het al die Comrades op krukke/met een been
voltooi nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.11.1 C
Dit was die afstand wat hy aan die begin gehardloop het.
C Dit was die afstand wat hy aan die begin gehardloop het.
(Enige EEN) 1
1.11.2 A
Die Sunbird Striders-klub het nie gedink hy was ernstig toe hy
hierdie afstand wou hardloop nie.
A Die Sunbird Striders-klub het nie gedink hy was ernstig toe hy
hierdie afstand wou hardloop nie.
(Enige EEN) 1
1.11.3 E
Hy het sy tyd oor hierdie afstand mooi verbeter.
E Hy het sy tyd oor hierdie afstand mooi verbeter.
(Enige EEN) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.11.4 B
Nadat hy hierdie afstand gehardloop het, het almal in Suid-Afrika
van hom geweet.
B Nadat hy hierdie afstand gehardloop het, het almal in Suid-
Afrika van hom geweet.
(Enige EEN) 1
1.12 Hein het ... gespeel.
o 'n klankopname met ''Shosholoza''
o ''Chariots of Fire''
o die hoenderhaan wat kraai
o die wegspringskoot
Hy het saam met hom gedraf.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.13 D
Aanhouer wen.
D Aanhouer wen.
(Enige EEN) 1
1.14 (In die) Moses Mabhida(-stadion). 1
1.15 ''('n) positiewe bydrae''/('n) positiewe bydrae
''wil vergoed''/wil vergoed
(Enige EEN) 1
1.16 Hy het belowe dat hy (in 2019) weer gaan hardloop.
Hy wil sy tyd verbeter/nog vinniger hardloop.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.17 Xolani het nie die afstand binne 12 uur voltooi nie.
Hulle maak nie uitsonderings vir gestremdes nie.
Alle atlete moet dieselfde behandel word/aan dieselfde vereistes
voldoen.
Xolani het voor die ander atlete weggespring.
Xolani het met spesiale vergunning gehardloop.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.18 (b) Van bedel vir geld tot Comrades-held
Dit som die leesstuk goed op.
Dit sê presies waaroor die leesstuk handel.
Dit dui aan dat die storie oor Xolani handel, wat eers vir geld moes
bedel om aan die lewe te bly en toe sy lewe so verander het, dat
hy die Comrades kon voltooi.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die punt word slegs vir die
motivering toegeken.) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.19.1 om te ontspan
om sy werk by die huis te los
om nie die hele tyd met werk besig te wees/aan werk te dink nie
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.19.2 Die man het sy hele kantoor/aktetas/skootrekenaar/
dagbeplanner/kantoorstoel saamgebring strand toe.
Die man is besig met sy kantoorwerk (al is hy saam met sy gesin
op die strand).
Die man kyk eers in sy dagboek voordat hy besluit wanneer om
saam met sy seun 'n sandkasteel te bou.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.20 aanvaar 1
1.21 Die dogtertjie ...
(sit eenkant en) speel.
speel (alleen).
sit met haar rug na haar pa toe.
bou op haar eie haar sandkasteel.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.22 Hulle/Die mense dra ...
o sonhoede.
o sonbrille.
o tipiese stranddrag.
Hulle/Die mense/ma/kinders het ... saamgebring.
o 'n sonsambreel
o strandspeelgoed
o verversings
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
1.23 Die pa moet (eers) in sy dagboek kyk of hy tyd het om saam met
sy seun 'n sandkasteel te bou.
Die pa maak 'n vaste afspraak om saam met sy seuntjie 'n
sandkasteel te bou.
Die seuntjie moet wag totdat sy pa (Donderdag om 09:00) tyd sal
hê om saam met hom 'n sandkasteel te bou.
In SPRAAKBORREL 3 word gesê dat die pa aan sy
werk/loopbaan bou.
Die pa werk (op sy rekenaar/komper).
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Die opsomming moet soos volg nagesien word:
Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1–3 korrekte feite: 1 punt
o 4–5 korrekte feite: 2 punte
o 6–7 korrekte feite: 3 punte
Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot
by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die opsomming
ignoreer.
Aanvaar enige sewe wenke, ongeag die volgorde waarin dit aangebied word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
TEKS C: HOE OM JOU TEKKIES SKOON TE MAAK
[Verwerk uit rooirose.co.za]
DIREKTE AANHALING EIE WOORDE
As jou tekkies baie vuil is, kan jy begin deur 1 Borsel die ergste vuilheid eers (met 'n
eers die ergste vuilheid met 'n borseltjie af te borseltjie) af.
borsel.
Moenie sommer enige skoonmaakmiddel op 2 Moenie enige skoonmaakmiddel
jou tekkies gebruik nie, want as dit te sterk is, gebruik nie.
gaan dit jou tekkies beskadig.
Seep in 'n bottel (vloeibare seep) wat vir 3 Vloeibare handewasseep werk goed.
handewas gebruik kan word, werk baie
goed op die meeste tekkies.
Jy moet die vloeibare seep wat jy wil gebruik 4 Toets die seep/skoonmaakmiddel eers
eers op 'n klein deeltjie van die tekkies op 'n deeltjie van die tekkies.
toets.
Vryf die mengsel van louwarm water en die 5 Die mengsel van louwarm water en
seep met 'n lappie oor die tekkies. seep moet (met 'n lappie) oor die
tekkies gevryf word.
Vir plekke wat moeilik is om by uit te kom, 6 Gebruik 'n tandeborsel om die
byvoorbeeld die binnekant van die tekkies, kan moeilike plekke (saggies) te skrop.
jy 'n tandeborsel gebruik en die tekkies
saggies daarmee skrop.
Wanneer jy die tekkies klaar gewas het, kan jy 7 Spoel die tekkies met warm water af.
dit met warm water afspoel.
Moet nooit jou tekkies in direkte sonlig of 8 Maak jou tekkies by kamertemperatuur
hitte laat droog word nie. Maak dit altyd by droog./Moenie jou tekkies in direkte
kamertemperatuur droog. sonlig laat droog word nie.
(64 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.1 Daar word (dadelik) gesê dat daar min tyd is om te registreer.
Die leser word aangemoedig om dadelik te registreer.
(Die adverteerder gebruik die woord) ''nou'', (wat jou laat dink jy
gaan iets mis as jy wag/uitstel).
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
3.2 Enorme/Yslike/Geweldige/Massiewe/Ontsettende/Reuse
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
3.3 slimkoppe 1
3.4 Gewilder/gewilder 1
3.5 seepglad 1
3.6 stappe 1
3.7 Deelnemers kan 02 Julie 2019 sonder moeite by die Taalmonument
registreer.
(Die hele sin moet korrek wees om die punt te verdien.) 1
3.8 inskrywing(s) 1
3.9 bevorder 1
3.10 B
''jy en jou''
B "jy en jou"
(Enige EEN) 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
4.1 Sy het in haar sitplek omgedraai om met hulle te praat.
Sy het omgedraai om vir hulle te kan kyk terwyl sy met hulle praat.
Sy sit so dat sy hulle kan sien terwyl sy met hulle praat.
Sy spreek die kinders as ''julle'' aan.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1
4.2 Wanneer ons by die restaurant kom, moet julle stroopsoet wees. 1
4.3 Hierdie koeldrank/lemoen/waatlemoen is stroopsoet.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
4.4 beteken 1
4.5 Tafeltjie/tafeltjie 1
4.6 Julle moet met toe monde kou.
Julle moet kou met toe monde.
(Enige EEN) 1
4.7 Ander mense se kinders het goeie (tafel)maniere.
Haar kinders het nie goeie (tafel)maniere nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Sien goeie maniere as stroopsoet.) 1
4.8 saamstem 1
4.9 Daar is 'n uitroepteken/twee uitroeptekens/!!. 1
4.10 Nou word ons deur Ma gekritiseer.
Ons word nou deur Ma gekritiseer.
(Enige EEN) 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5
TEKS F: Piet en Elizna se wenpampoene
[Verwerk uit Maroela Media, 26 Maart 2018]
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.1.1 met 1
5.1.2 My oupa vier vandag sy tagtigste verjaardag.
Hulle vier fees nadat hulle span gewen het.
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
5.1.3 kilogram 1
5.1.4 beste 1
5.1.5 sy 1
5.1.6 tweede 1
5.1.7 geduldige/verdraagsame
(Of soortgelyk aan bogenoemde) 1
5.1.8 daagliks 1
5.1.9 om aandag aan jou pampoene te gee/deur aandag aan jou pampoene te
gee 1
5.1.10 Piet sê: ''Die weer speel 'n belangrike rol.''
''Die weer speel 'n belangrike rol,'' sê Piet.
(Enige EEN) 1
5.1.11 As dit nie genoeg reën nie, (weeg die pampoene te min). 1
5.1.12 insekte 1
5.1.13 Daar sal altyd iets vir almal wees./Daar gaan altyd iets vir almal wees.
Daar sal altyd vir almal iets wees./Daar gaan altyd vir almal iets wees.
Daar sal altyd iets wees vir almal./Daar gaan altyd iets wees vir almal.
(Enige EEN) 1
5.1.14 gebruik 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 11 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.2.1 vaas/blompot 1
5.2.2 rusbank/sitkamerbank/sofa 1
5.2.3 teëls 1
5.2.4 kaggel/vuurherd/vuurmaakplek 1
5.2.5 lees+lam+pie/lees-lam-pie 1
5.2.6 besoeker 1
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2019 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2017 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC November 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Question Paper
%20P2%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c0454537-68b2-4da8-a0f2-a21657a69233/v1-8c610f6d3b47188bee73/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper