Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
NOVEMBER 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2016, 11 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 382.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2016
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)23 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)9 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)13 marks
- Question 5Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meerkeusevrae.
VRAAG 1
TEKS A: EK IS RYK, MAAR SONDER VRIENDE
[Verwerk uit Huisgenoot, 24 September 2015]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.1 • (Na) Markus Persson (aanvaar ook slegs naam/van) 1 2
• (Na) die skepper van die Minecraft-speletjie
• (Na) die persoon oor wie die leesstuk handel
• (Na) die persoon wie se foto in die artikel verskyn
(Enige EEN)
1.2 • D 1 3
• dit finansieel beter met jou as met ander mense gaan.
• D dit finansieel beter met jou as met ander mense gaan.
(Enige EEN)
1.3 • "enorme bedrag" 1 2
• ʺR30 biljoenʺ
• ʺklomp witbrode"
(Enige EEN)
1.4.1 konnotatief 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.4.2 • Die aanhalingstekens by ʺkasteel-huisʺ dui aan dat dit nie 1 3
werklik ʼn kasteel is nie.
• Dit is nie werklik/(letterlik) ʼn kasteel nie.
• Die huis is so groot/luuks soos ʼn kasteel.
• Dit dien slegs as ʼn metafoor.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.5.1 • Die skrywer/Samantha/Luiz (se mening/dink so). 1 3
• Die meeste lesers sal so kan dink.
• Mense oor die algemeen dink so.
(Enige EEN)
1.5.2 ʺDis mos die leweʺ beteken ʼn wonderlike lewe /dinge van ʼn 2 3
wonderlike lewe, soos rykdom, ʼn groot huis, partytjies,
maar
Markus is nie gelukkig nie/is baie alleen/ontevrede/het niemand
wat hom liefhet nie.
(IRONIE: Beide kante moet gegee word. 2 punte of 0.)
1.6 Iemand soos Markus het die volgende probleme met vriende: 1 2
• Jy/Hy/Sy weet nie altyd wie jou/sy/haar (regte) vriende is nie.
• Jou/Sy/Haar/ (ware) vriende word al minder.
• Jy/Hy/Sy beleef dat mense net jou/sy/haar vriende wil wees
omdat jy/hy/sy geld het.
• (Werkende) vriende is nie altyd beskikbaar nie.
• Jou/Sy/Haar "vriendeʺ op sosiale media is nie werklik vriende
nie./ken hom nie eintlik nie.
• ʺEn omdat jy so baie het, raak jou regte vriende minder, ...ʺ
(Enige EEN of soortgelyk)
1.7 • verveeld/doelloos 1 2
• eensaam/alleen
• depressief/mismoedig/ongelukkig/ontevrede
• ʺTog het ek nog nooit so eensaam gevoel nie, ..."
(aanhalingstekens hier noodsaaklik)
(Enige EEN)
1.8 • Markus kla te veel./Hy lug sy ontevredenheid te veel. 1 1
• Markus kla te maklik/onnodig.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.9 Die joernaliste: 1 2
• maak stories op/kry nie hul feite reg nie/skryf leuens.
• “snuffel” nuus op Twitter uit.
• Hulle is nuuskierig./ʺJulle klomp nuuskierige nuushonde
snuffel op Twitter en maak dan stories op." (Die hele sin of
enige van die drie dele van die sin kan aangehaal word.)
(Enige EEN of soortgelyk)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
1.10 snuffel 1 4
1.11 Markus se pa het: 2 2
• aan dwelms verslaaf geraak.
• selfmoord gepleeg./homself (in die kop) geskiet.
• van Markus se ma geskei.
(Enige TWEE dinge)
1.12 • (Markus se suster was waarskynlik ook ongelukkig), want sy 1 3
het van die huis weggeloop.
• (Markus se suster was waarskynlik ook ongelukkig), want sy
was verslaaf aan dwelms.
(Enige EEN)
1.13.1 • Markus se pa het vir Markus sy eerste rekenaar gekoop (toe 1 1
hy sewe was). (Aanhaling is aanvaarbaar.)
• Markus se pa het hom aan rekenaars bekendgestel.
(Enige EEN)
1.13.2 • Markus se ma het sy belangstelling in rekenaars 1 1
aangemoedig.
• Markus se ma het ’n voorbeeld gestel deur hard te werk.
1.14 "skaamʺ 1 2
(EEN woord)
1.15 • Hy het (wilde) partytjies vir mense gehou. 2 3
• Tydens sy partytjies was daar ʼn groot muur vol
lekkergoedhouers.
• Markus het sy personeel bederf.
(Enige TWEE)
OF
Kandidate mag enige TWEE voorbeelde oor hoe Markus sy
personeel bederf het, as antwoord gee.
Hy het sy personeel:
o (vir drie dae) Monte Carlo toe geneem.
o luuks/met privaatstralers/met sportmotors (na Monte
Carlo) vervoer.
o bonusse/R40 miljoen gegee.
o sjampanje op ʼn groot seiljag gegee.
(Enige TWEE)
1.16.1 • A 1 4
• Geld wat stom is, maak reg wat krom is.
• A Geld wat stom is, maak reg wat krom is.
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.16.2 • Geld kon nie Markus se probleme oplos nie. 1 4
• Geld kon nie Markus se eensaamheid/pa se dood/suster se
wegloop/soeke na liefde/ware vriende wegneem nie. (m.a.w.
enige voorbeeld van probleme in sy lewe kan as antwoord
aangebied word.)
• Markus het steeds sy probleme gehad (ten spyte van sy geld).
• Geld kan nie geluk/liefde koop nie.
(Enige EEN, maar punt word slegs toegeken as 1.16.1 korrek
is.)
1.17 (Paragraaf) 4 1 5
TEKS B: OM SKOTTELGOED TE WAS, IS GOED VIR STRES
[Verwerk uit Die Burger, 8 Oktober 2015]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.18 Na die (vrou se) man/pa en twee kinders/die boetie en die 1 2
sussie/Na die (drie) mense om die tafel
1.19 kwaad/vies/boos/die duiwel in/woedend. 1 3
(Of soortgelyk)
1.20 stereotipering 1 3
1.21.1 • Die meisie/dogter/sussie 1 3
• Die seun/boetie
• Die kinders
(Enige EEN)
1.21.2 • Die meisie: sy hou die brood vas./sy is selfsugtig. 1 4
• Die seun: hy het ʼn aanvallende houding/hy wou miskien sy
vurk in die brood steek./Hy het iets gedoen en nou wil die
sussie hom terugkry deur die brood te gryp.
• Die kinders: hulle stry en die pa raas met hulle.
(Enige EEN Of soortgelyk)
1.22 Ja 1 4
• As ʼn gesin (saam) skottelgoed was, word die stres minder.
• Om skottelgoed te was (indiwidueel of saam), help om
verhoudings te bou/mekaar te leer verstaan.
• Die gesin doen (saam) ʼn goeie ding/skep (saam) orde/
verbeter saam die situasie.
OF
Nee
• Skottelgoed kan tot groter konflik lei.
• Soms wil mense alleen skottelgoed was.
(Enige EEN of soortgelyk)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Die opsomming moet soos volg nagesien word:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
• Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1–3 korrekte feite: 1 punt
o 4–5 korrekte feite: 2 punte
o 6–7 korrekte feite: 3 punte
• Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
• Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die
opsomming ignoreer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2
TEKS C: Hoofgedagtes vir ʼn uitstaande CV
Direkte aanhaling Eie woorde
Dikwels doen verskillende mense aansoek om dieselfde
pos. Daarom is dit belangrik dat jou CV baie goed moet
wees om bo die res uit te staan. Dis eerstens belangrik 1 Sluit alle noodsaaklike inligting
om seker te maak dat jy al die noodsaaklike inligting (by jou CV) in.
(soos persoonlike inligting, opleiding, vaardighede,
ervaring en referente) in jou CV noem. ʼn Suksesvolle
CV word professioneel aangebied. Dit beteken dat jy 2 Bied jou CV professioneel aan.
jou inligting moet groepeer en skoon, wit ongekreukelde
papier en ʼn A4-koevert moet gebruik. Onthou: jy wil hê
die mense moet ten minste jou CV lees. Wees daarom
kreatief met jou CV. Voorbeelde van kreatiwiteit is die 3 Bied jou CV op ʼn kreatiewe
byvoeging van ʼn gesigsfoto en die gebruik van manier aan./Laat jou CV anders
verskillende lettertipes. As jou CV net so ʼn bietjie anders lyk.
lyk, sal mense dit wil lees. Werkgewers kry baie CV’s om
te lees en daarom moet joune kort en kragtig wees 4 Jou CV moet kort wees./Gee net
sonder irrelevante inligting. Jou CV moet byvoorbeeld relevante inligting. / Vermy
nie langer as twee A4-bladsye wees nie. Onthou: enige irrelevante inligting. / Jou CV
persoonlike of akademiese inligting kan vandag maklik moenie langer as twee A4-
gekontroleer word. Jy mag daarom nooit in jou CV jok bladsye wees nie.
nie. As enige inligting in jou CV nie waar is nie, kan jy van
bedrog aangekla word en dan kan jy ʼn kriminele rekord
kry. Dit bly belangrik om in jou CV aan te dui wie jou 5 Wees eerlik in jou CV./Moenie in
referente is. Voorbeelde van referente is: jou kerkleier, ʼn jou CV jok nie.
onderwyser of gemeenskapsleier. ʼn Mens leer altyd nuwe
vaardighede by. Jy moet dus dwarsdeur jou lewe jou 6 Dui referente op jou CV aan.
CV op datum hou.
[Verwerk uit Mail and Guardian en Die Burger]
7 Hou (altyd) jou CV op datum.
(69 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
geskryf word vir meerkeusevrae.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit www.taalmuseum.co.za]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK
VLAK
(Bloom)
3.1 TAAL/Taal/taal 1 3
3.2 • A 1 4
• assonansie maak dit klankryk.
• A assonansie maak dit klankryk.
(Enige EEN)
3.3 internasionale 1 3
3.4 beste 1 2
3.5.1 verniet/pasella/mahala 1 1
3.5.2 gebraaide 1 3
3.6 blitsvinnig 1 2
3.7 jy/ʼn mens 1 2
3.8 • Mense wat lief is vir taal/kultuur. 1 3
• Mense wat lief is vir Afrikaans.
(Enige EEN of soortgelyk)
3.9 • Die mense lyk ernstig/glimlag nie. 1 6
• Dit lyk nie asof die mense pret en plesier het nie.
(Enige EEN of soortgelyk)
SUBTOTAAL: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit arcamax.com]
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
4.1 • Daar is strepies/stoom/rook by die motor. 2 3
• Die motor (se voorkant/agterkant) is opgefrommel.
• Die motor is stukkend.
• Die toestand van die motor (wys dit).
• Die blare/blomme val uit die boom.
• Daar is (stof)wolkies om die motor.
• Die motorligte (is aan weerskante van die boom)./Hy ry in die
boom (in).
• Die syspieëltjie (hang).
• Die wiele (is gebuig/hang in die lug).
(Enige TWEE)
4.2 u/Mevrou/Juffrou/Dame/Meneer (kleinletters en hoofletters moet reg 1 5
wees)
4.3 veralgemeen 1 4
4.4 Hik/hik 1 2
4.5 Mavis sê dat sy/hy nooit drink en bestuur nie. 2 3
4.6 kroeg/drinkplek/oog/sjebien/smokkelhuis/kantien/taverne/bierhuis 1 1
4.7.1 Die konstabel verstaan/interpreteer dat jy nie mag bestuur as jy 1 4
gedrink het nie/drank in het nie/nadat jy gedrink het nie/onder die
invloed is nie.
4.7.2 Mavis verstaan dat sy nie drink terwyl sy bestuur nie. 1 4
SUBTOTAAL: [10]
VRAAG 5
TEKS F: TYDSKRIFARTIKEL: Wil jy leer om beter te kommunikeer
[Verwerk uit Huisgenoot, 28 Maart 2013]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
5.1 Wil jy leer om beter te kommunikeer? (onderstreping uit) 1 1
5.2 kommunikasie 1 1
5.3 goeie (antwoord mag ook in ʼn sin wees, maar dan elke woord in 1 2
die sin reg gespel wees)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
5.4 • Verbeter (so) jou sosiale verhoudings met ander mense (so)!/. 1 2
• Jy moet (so) jou sosiale verhoudings met ander mense (so)
verbeter./! (Die woord “so” moet in die antwoord wees.)
(Enige EEN)
5.5 eerste 1 1
5.6 • Die man slag die bok af. 1 3
• Die boom val met ʼn harde slag om.
• Sy het ʼn slag met klein kindertjies.
• Ek het ʼn goeie slag geslaan toe ek dit so goedkoop gekry het.
• Sy dood was ʼn groot slag vir die gesin.
• Borsslag is my beste slag.
(Enige EEN of soortgelyk)
5.7 wat 1 2
5.8 paadjie 1 1
5.9 Jy moet diep asemhaal sodat jy (kan) kalm (kan) raak. 1 2
5.10 Jou lyftaal sal ook baie negatief wees. 1 2
5.11 Jy behoort oogkontak te maak as iemand anders praat. 1 2
5.12 kyk 1 3
5.13 jonger 1 1
5.14 nl. 1 1
SUBTOTAAL: [14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
TEKS G: PRENT
[Uit gallery.yopriceville.com]
VRAAG MEMORANDUM PUNT Denk
vlak
(Bloom)
5.15.1 skoolloopbaan 1 1
5.15.2 glo 1 1
5.15.3 aardbol 1 1
5.15.4 aan 1 1
5.15.5 My onderwyser 1 1
5.15.6 graad 1 1
SUBTOTAAL: [6]
TOTAAL VIR AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper