Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12201212 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2012, 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC November Exam 2012

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2012 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE • Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. • Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se betekenis verander. • As ʼn taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt toegeken nie. • Indien ʼn spelfout die betekenis van ʼn eenwoord-antwoord verander, word geen punt toegeken nie. • By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie. • By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis: - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = plus die rede/motivering/aanhaling is KORREK = - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK =  maar die rede/motivering/aanhaling is VERKEERD =× - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is VERKEERD = × Die rede/motivering/aanhaling is = ×, ongeag of dit die KORREKTE rede/motivering/aanhaling is. • Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek NIE. • Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord/woorde is ... . • By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn hele reeks ook in sinsverband, sien SLEGS die eerste een of twee (afhangend van die vereiste getal feit(e)/punt(e) gevra) na. Indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per merker nagesien. • Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken. • Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. • Aanvaar dialektiese variasies. • Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar. VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL: Hiphop skop! (621 woorde) [Verwerk uit: Taalgenoot, Lente 2011] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 1.1 (In) Afrika 1 2 1 1 1.2 (Die hiphopmusiekvorm) 2 2 1 1 • vertel ʼn storie • het ritme • het rym 1.3 Chuck D is die leier (van die rapgroep Public Enemy). 1 2 1 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 1.4 • Dié musiek vertel van dinge wat (werklik met mense) 1 2 1 4 gebeur het. • Dit is stories (in rym) oor die mense (se blydskap, seerkry en swaarkry). (Enige EEN) 1.5 • Die nuwe Suid-Afrika 2 2 1 3 • bendegeweld • meisies (wat hulle los) • die stryd om elke dag te oorleef • politiek • swak sosiale omstandighede (Enige TWEE) 1.6 • Dit is nie regtig ateljees nie. 1 2 1 3 • Die ateljees is mense se huise/slaapkamers. • Enige plek kan as ʼn ateljee gebruik word. (Enige EEN) (“Dit word figuurlik gebruik” word nie as antwoord aanvaar nie.) 1.7 Die video’s moet goed wees. 1 2 1 1 1.8 • Die radiostasie kan rymkletsers se liedjies (gereeld) 1 2 1 4 speel. • Die radiostasie kan die rymkletser se liedjie aan die publiek bekendstel. (Enige EEN of soortgelyk) 1.9 Hulle het nie 2 2 1 1 • die kontakte nie. • opleiding nie. • die nodige kennis nie. • die geleentheid om kennis te deel nie. (Enige TWEE) 1.10 • Om reg te leef. 1 2 2 4 • Om geen misdaad te pleeg nie. • Om soos ʼn wetsgehoorsame burger te leef. • Om ʼn nuwe begin/lewe te maak. (Enige EEN of soortgelyk) 1.11.1 • Rymkletsers kan hulle liedjies (op 'n eenvoudige 2 2 1 2 manier) aflaai. • Rymkletsers kan op hierdie webwerf hulle musiek (aan die wêreld) bekendstel. • Rymkletsers kan aan die (webwerf se) rymkletskompetisies deelneem. • Rymkletsers kry selfvertroue. (Enige TWEE) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 1.11.2 • Naspers glo in hiphopsangers se talent. 1 2 2 3 • Naspers voel positief/simpatiek teenoor rymkletsers se musiek. • Naspers wil rymkletsers help/ondersteun. • Naspers gee hulle hoop/ʼn toekoms. (Enige EEN of soortgelyk) 1.12 • Dit is ʼn gewilde/groot/populêre kompetisie. 1 2 2 4 • Daar was baie inskrywings. • Baie mense hou van hiphop. (Enige EEN of soortgelyk) 1.13 • Die wenner kry ʼn geleentheid om (vir ʼn jaar lank 2 2 2 1 saam met professionele/bekende vervaardigers) opnames te maak. • Die wenner kan (vir ʼn jaar) saam met professionele, bekende vervaardigers opnames maak. • Die wenner woon ook werkswinkels by (om al die reëls van hiphopmusiek te leer). (Enige TWEE) 1.14 Hiphopmusiek 1 2 2 4 • se aanhangers groei. • is baie goed/lekker/lewendig • toon potensiaal. • is vinnig besig om te ontwikkel. • is ʼn musiekvorm wat die moeite werd is om van notisie te neem. • het ʼn toekoms. • kook. (Enige EEN of soortgelyk) SUBTOTAAL: 20 TEKS B: ADVERTENSIE [Verwerk uit: Huisgenoot, 15 Desember 2011] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 1.15 BiC 1 2 2 1 1.16 • Om die woord te beklemtoon/uit te lig. 1 2 2 4 • Om die lesers se aandag te trek. • Om te wys hoe belangrik die toekoms is. (Enige EEN of soortgelyk) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 1.17 Met die oulike kinders in advertensies: 2 2 2 4 • word lesers gemanipuleer. • word op lesers se gevoel gespeel. • word lesers se harte saggemaak. Oulike kinders in advertensies: • wek emosie by lesers. • trek die aandag van die lesers. • is ʼn motivering vir ander om hierdie advertensie te lees. (TWEE PUNTE VIR EEN FEIT) (Enige EEN of soortgelyk) 1.18 (Letterlik): 1 2 2 3 • Dit verwys na die pen/geletterdheid/kennis. (Figuurlik): • Dit verwys na ʼn geleentheid tot ʼn beter toekoms. • Dit verwys na krag/kans/hoop • Dit verwys na die sleutel tot sukses. (Enige EEN of soortgelyk) 1.19 • Op die (BiC se) webwerf 1 2 1 1 • By www.bic.co.za • Op die internet (Enige EEN) 1.20 • 31 Desember 2012 1 2 2 1 • 31/12/2012 (Enige EEN) 1.21 • 20 1 2 2 2 • Twintig • 20 wenners kan elkeen R5 000 wen (Enige EEN) 1.22 • C 1 2 1 3 • C BiC se projek ondersteun. • BiC se projek ondersteun. (Enige EEN) 1.23 • Hy wil (eendag) ʼn dokter word. 1 2 1 3 • (Uit die woord) dokter. • Die seuntjie se plakkaat sê so. • Die lettertipe van die woord dokter is donkerder/groter gedruk. • Die seuntjie staan voor die ander leerlinge. • Die seuntjie se liggaamshouding/selfvertroue. (Enige EEN) SUBTOTAAL: 10 TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING B: OPSOMMING ALGEMEEN • Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. • Beplanning is nie nodig nie. • Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende: - Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale antwoord beskou. • Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede feit word geïgnoreer. • Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien. • Direkte aanhalings is toelaatbaar. • Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie. • Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde. • Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien. KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn PUNTE sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is. 1–3 feite korrek 1 4–5 feite korrek 2 6–7 feite korrek 3 SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal) Feit 7 Taal 3 = 10 LET WEL Formaat: • Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word. • Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie. Woordtelling: • Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk. • Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie. • Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. • Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 2 TEKS C: TYDSKRIFARTIKEL SÓ WORD KOUGOM GEMAAK [Verwerk uit: Huisgenoot, 19 Januarie 2012] (229 woorde) Chronologiese volgorde van stappe moet korrek wees. Daar is agt stappe in die moontlike verwerking, maar net sewe stappe word nagesien. As ʼn taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt toegeken nie. Direkte aanhaling Moontlike verwerking 1. Of jy nou van ʼn vars vrugtesmaak óf ʼn Slegs inleiding. Geen feit nie. pippermentgeur hou, daar is min mense wat nie af en toe ʼn stuk kougom kou nie. Het jy al gewonder waarvan en hoe kougom gemaak word? 2. Kougom word van petroleumprodukte gemaak en • Die bestanddele vir die maak van bevat bestanddele soos suiker, suikerstroop, kleur- kougom word in ʼn groot menger en geurmiddels. Al hierdie bestanddele word in gesmelt. ʼn groot menger gesmelt en vir sowat 25 minute • Die mengsel word vir 25 minute lank gemeng. Dié mengsel word dan kougom geroer (terwyl dit smelt). genoem. (2 feite) 3. Dié kougom word dan deur ʼn rooster met gate • ʼn Mens druk dan die kougom gedruk sodat die stroke kougom almal deur ʼn rooster met gate. dieselfde vorm het, nes tandepasta wat deur ʼn buis gedruk word. 4. Warm kougom sny moeilik. Die volgende stap is • Die kougom word (in ʼn koel dus om die warm kougom na ʼn koel vertrek te vertrek) gelos om koud te word. neem om koud te word. Dit neem tot 24 uur voordat die kougom heeltemal koud is. 5. Sodra die kougom koud is, kan ʼn mens dit in • ʼn Rooster verdeel die kougom in verskillende groottes en vorme verdeel. Die vierkantige of reghoekige vorms. kougom kan byvoorbeeld in vierkante of • ʼn Lem sny die kougom in repies. reghoeke verdeel word. ʼn Groot rooster word (2 feite) hiervoor gebruik. Daarna word die kougom met ʼn lem in repies gesny. 6. Hierdie repies kougom word in ʼn stroop- • Die repies kougom word in ʼn mengsel gedoop. Die stroop help om die stroopmengsel gedoop. kougom minder taai te maak en gee dit ʼn soet, harde kors. 7. Die verpakking van die kougom word so vinnig • Die kougom word vinnig deur deur masjiene gedoen dat ons dit nie eens met masjiene verpak. die blote oog kan sien gebeur nie! Teen hierdie vinnige tempo word sowat 1 000 pakkies kougom per minuut verpak. Ongelooflik! TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE WOORDSTRUKTURE  Spelling moet korrek wees om punt te verdien.  Die standaardvariant geld. SINSTRUKTURE  Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word.  Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE geskryf word.  Verder tel spelling glad nie.  Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.  Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele sin uitgeskryf word.  Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. VRAAG 3 TEKS D: ADVERTENSIE [Verwerk uit: Huisgenoot, 27 Oktober 2011] (104 woorde) DENK- MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 3.1 • Dit manipuleer die leser om die 1 4 3: Interpreteer hoe taal deur 4 inskrywingsgeld (voor 30 eksplisiete boodskap die November/vroeg/ vroegtydig/ leser se houding verander. onmiddellik/dadelik) te betaal. • Dit manipuleer die leser om dadelik in te skryf. (Enige EEN) 3.2 na 1 4 3: Gebruik voorsetsel korrek. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.3.1 Sin 1/Skep jou eie toekoms! 1 4 2: Verstaan en verduidelik 3 (Bevelsin) advertensietaal. 3.3.2 Ek kies hierdie sin, omdat: 1 • dit die leser by die advertensie betrek. • dit die leser aanspoor/ motiveer/oorhaal om tot aksie oor te gaan. • dit ʼn groter impak op die leser het. • dit die leser se aandag trek. • dit vir jou sê wat jy moet doen/vir jou ʼn opdrag gee. • die gebruik van die uitroepteken/die werkwoord aan die begin van die sin die leser se aandag trek. (Sien na soos WAAR/ONWAAR) 3.4 voete 1 4 2: Gebruik idiome korrek. 2 3.5 • Postmatriek sal/gaan by 1 4 2: Gebruik toekomende tyd 2 Drakensville aangebied word. korrek. • Postmatriek sal/gaan aangebied word by Drakensville. (Enige EEN) 3.6 lewenslank 1 4 1: Gebruik samestelling 1 korrek. 3.7 • CV (Hoofletters sonder punte) 1 4 2: Gebruik afkorting korrek. 1 • cur.vit. (Enige EEN) 3.8 • B 1 4 1: Pas kennis toe om 3 • B ingelig betekenis af te lei. • Ingelig (Enige EEN) 3.9 neem 1 4 2: Woordkeuse: werkwoord 4 SUBTOTAAL: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 4 TEKS E: STROKIESPRENT (Groeipyne) [Uit: Jip, 31 Oktober 2011] (32 woorde) DENK- MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 4.1 • B 1 4 1: Pas woordeskatkennis toe 3 • B grootword om betekenis af te lei. • grootword 4.2 meer 1 4 1: Gebruik vergrotende 2 trap korrek. 4.3 klere 1 4 1: Identifiseer die 2 korrekte homofoon. 4.4 agter 1 4 2: Gebruik voorsetsel korrek. 2 4.5 • Hoe wou jy jou geld verdien? 1 4 1: Gebruik verlede tyd 1 • Hoe wou jy jou geld verdien korrek. wil>wou het? (Enige EEN) 4.6 Zoë, jy kan die kar was nadat jy 1 4 3: Gebruik voegwoorde 2 die onkruid uitgetrek het. korrek. (Woordorde in tweede sin moet korrek wees) 4.7 • Zoë se ma dink aan nog meer 1 4 2: Herken die gebruik en 2 opsies (wat Zoë kan doen om betekenis van leestekens. geld te verdien). • Skep afwagting. • Die gedagte is nie voltooi nie. • Die sin is nie voltooi nie. (Of soortgelyk) 4.8 • Miskien sal jy niks erf nie. 1 4 2: Gebruik ontkennende 2 • Miskien sal jy nie iets erf nie. vorm korrek. iets > (Enige EEN) niks + nie aan die einde van die sin/dubbele nie. 4.9 • Jy behoort vir jou geld te 1 4 2: Gebruik infinitief 2 werk. korrek. • Jy behoort te werk vir jou geld. (Enige EEN) 4.10 • Ma sê vir Zoë dat sy vir haar 1 4 2: Gebruik indirekte rede 2 geld moet werk. korrek. • Ma sê vir Zoë dat sy moet jy > sy/ jou > haar werk vir haar geld. (Enige EEN) SUBTOTAAL: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 5 TEKS F: PROSA – BOEKRESENSIES [Verwerk uit Taalgenoot, Lente 2011) (151 woorde) MEMORANDUM PUNT LU AS DENK- VLAK 5.1 Die water is vuil. 1 4 1: Verander ww. korrek na 3 (Of soortgelyk) s.nw. 5.2 splinternuut 1 4 1: Gebruik intensiewe vorm 3 korrek. 5.3 Hierdie boek is vanjaar vinnig 1 4 1: Gebruik woordorde 2 by ʼn vergadering saamgestel. korrek sonder om betekenis te verander. (T/W/P) 5.4 • mooiste 1 4 1: Gebruik sinonieme 2 • lieflikste korrek. • ongelooflikste • wonderlikste (Enige EEN) 5.5 Wie is Sean Brand? 2 4 1: Gebruik leestekens 1 (1 punt vir hoofletter en korrek. 1 punt vir vraagteken.) 5.6 SA/S.A. (aanvaar wisselvorm) 1 4 2: Gebruik afkortings 1 korrek. 5.7 jou 1 4 1: Gebruik voornaamwoord 2 korrek. 5.8 weet 1 4 2: Gebruik verwarrende 2 woorde korrek. 5.9 skryfster 1 4 1: Gebruik geslagvorm 2 korrek. 5.10 Die ander sjefs het hom 1 4 1: Gebruik die bedrywende 2 (behandel) met groot respek vorm korrek. (behandel.) 5.11 waarin 1 4 1: Pas kennis toe om 2 korrekte spelpatroon te skryf. 5.12 uitgegee 1 4 1: Verbeter die spelfout. 1 5.13 re sep te 1 4 2: Korrekte gebruik van ʼn 3 sep woordeboek om aksent te bepaal. SUBTOTAAL: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 12 DBE/November 2012 NSS – Memorandum TEKS G: PRENT [Uit: Huisgenoot, 22 September 2011] 5.14 rokie 1 4 2: Gebruik idiome korrek. 2 5.15 huilende 1 4 2: Gebruik deelwoorde 2 korrek. Teenwoordige deelwoord: huil+ende. 5.16 • D 1 4 2: Identifiseer en gebruik 1 • D Allawêreld uitroep korrek. • Allawêreld 5.17 Die pop word (deur die dogter) 1 4 2: Gebruik lydende vorm 2 vasgehou (deur die dogter). korrek. Begin met voorwerp. 5.18 • vroue/vrouens/vroumense 1 4 2: Identifiseer kritiese 2 mans/manne/mansmense 1 taalbewustheid. • ... mans eenkant staan terwyl hulle ... (Hoef nie net een woord te wees nie. Kan enkelvoud of meervoud wees) (Enige EEN of soortgelyk) SUBTOTAAL: 6 TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all