Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
FEBRUARIE/MAART 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2012 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary 2012, 10 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC Supplementary
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 250.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC Supplementary 2012
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)26 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)19 marks
- Question 5Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
• Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die spelling die
woordbetekenis verander.
• Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK
STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf nie indien
die motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer.
• By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis:
- WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = 9 plus die
rede/motivering/aanhaling is KORREK =9
- WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = 9 maar die
rede/motivering/aanhaling is VERKEERD =8
- WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is VERKEERD = 8
Die rede/motivering/aanhaling = 8, ongeag of dit die KORREKTE
rede/motivering/aanhaling is.
• Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER NIE indien die
aanhalingstekens ontbreek.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die
antwoord begin met: Die woord is ...
• By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn hele reeks:
- Sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
- Indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per
merker nagesien.
• Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
• Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde
woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in
die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
VRAAG 1
TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL
TOT SIENS MAKHAYA [Verwerk uit: Huisgenoot, 20 Januarie 2011] (532 woorde)
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.1 • Raymond Booi
• ʼn Krieketafrigter van (die) Grens
(Enige EEN) 1 2 1 1
1.2 C ʼn seun met baie kriekettalent gesien het. 1 2 1 3
1.3.1 Waar 1 2 1 3
1.3.2 “met die spoed van lig” 1 2 1 3
1.4 • Hy was te groot.
• Hy was te oud.
(Enige EEN) 1 2 1 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
1.5 • Hy was ʼn man met selfdissipline.9
• Hy was baie hardwerkend. 9 2 2 1 1
1.6 “alle rasse”
(TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE) 1 2 1 1
1.7 “beïndruk” 1 2 1 1
1.8.1 C Perth in Nieu-Seeland 1 2 1 3
1.8.2 A Moses Mabida-stadion in Durban 1 2 1 3
1.8.3 B Mdantsane naby Oos-Londen 1 2 1 3
1.9 Ja. ʼn Mens kry gewoonlik ʼn medalje vir goeie
prestasie.
OF
Nee. ʼn Goeie sportman behoort meer as net ʼn medalje
te kry.
(Of soortgelyk) 1 2 1 4
1.10 • Hy kom van die dorpie, Mdingi.
• Hy boul baie vinnig. 2 2 2 3
1.11 • Hy sal nog vir die Oos-Kaap Warriors speel.
• Hy gaan hom besig hou met sy krieketakademie. 2 2 1 1
1.12 krieket wil gebruik om die arm mense te help. 1 2 2 3
1.13 • ʼn Mens kan uitstyg bo jou omstandighede.
• ʼn Mens moet erkenning gee aan mense wat jou
gehelp het om sukses te behaal.
• ʼn Mens moenie grootpraat oor jou sukses nie.
• ʼn Mens moenie jou ondersteuners vergeet nie.
(Of soortgelyk) 1 2 3 4
1.14.1 Feit 1 2 2 3
1.14.2 • “Hy gee erkenning aan almal wat hom op sy
suksespad gehelp het.”
• “Hy bedank ook sy ondersteuners van die afgelope
twaalf jaar.”
(Enige EEN) 1 2 2 3
1.15 Ja. ʼn Mens moenie vergeet waar jy vandaan kom nie.
OF
As jy sukses in die lewe behaal (het), moet jy
terugploeg in jou gemeenskap. 1 2 2 4
SUBTOTAAL: 22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
TEKS B: ADVERTENSIE
Hoezit! [Verwerk uit: Taalgenoot, Februarie 2010] (44 woorde)
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.16 sluit aan by die taalgebruik van die jongmense 1 2 2 3
1.17 • Dat leerders die tydskrif baie interessant gaan vind
• Dat leerders die tydskrif sal geniet
• Lekker
• Interessant
(Of soortgelyk)
1 2 1 4
1.18 • Dit beklemtoon die woord.
• Dit laat die woord uitstaan.
• Dit word gebruik om die leser se aandag te trek.
(Enige EEN) 1 2 2 4
1.19.1 Waar 1 2 2 3
1.19.2 sukseskombinasie 1 2 2 3
1.20 • Die tydskrif sal altyd meer/nuwe dinge/kennis
aanbied.
• Die tydskrif bevat ʼn verskeidenheid/baie
onderwerpe.
(Of soortgelyk) 1 2 2 4
1.21 “pretboek” 9
“breinkrag” 9 2 2 1 1
SUBTOTAAL: 8
TOTAAL AFDELING A: 30
VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3
40% 40% 20%
Teks A: 10 9 3
Teks B: 2 3 3
TOTAAL: 12 12 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2: OUER, WEES BETROKKE BY JOU KIND SE SKOOLLEWE
[Verwerk uit: Kuier, 3 Augustus 2011
ASSESSERINGSRIGLYNE
RIGLYNE GELD SLEGS VIR 2011/HEREKSAMEN 2012
PUNTETOEKENNING
PUNTE
Hoofgedagtes (1 punt per hoofgedagte ongeag
aanhalings,sinsnede of eie sinne) 7
Taal 3
10
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE
Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in PUNTE
sinsnedes aangebied word, solank dit
sinvol is.
1–3 hoofgedagtes korrek 1
4–5 hoofgedagtes korrek 2
6–7 hoofgedagtes korrek 3
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
Feit 7
Taal 3
= 10
LET WEL
Formaat:
Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word.
Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie.
Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
• Indien die kandidaat se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is,
aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe getal woorde bevat (minder as 70),
maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
VRAAG 2: OUER, WEES BETROKKE BY JOU KIND SE SKOOLLEWE
[Verwerk uit: Kuier, 3 Augustus 2011]
Direkte aanhaling Moontlike verwerking
1 Jy as ouer help om die skool goed te laat 1. Jy moet deel wees van jou kind
funksioneer wanneer jy deel van jou kind se skoollewe.
se skoollewe is. Só word jy deel van jou kind
se leerervaring.
2 Jy as ouer moet sorg dat jou kind gereeld 2. Jy moet sorg dat jou kind
skool bywoon. As jou kind klasse misloop, gereeld skool toe gaan.
gaan waardevolle tyd verlore wat hulle moeilik
inhaal. As jou kind eers agter geraak het met
skoolwerk, raak dit moeilik om by te hou met
nuwe werk.
3 Party kinders gebruik taxi’s of busse om by die 3. Jy moet seker maak dat jou
skool te kom. Ander kinders word by die huis kind betyds by die skool kom.
opgelaai of die ouers neem hulle self skool
toe. Jy as ouer moet belangstel in jou kind
se skoollewe en seker maak dat jou kind
altyd betyds by die skool is.
4 Dit is jou plig om toe te sien dat jou kind 4. Jy moet toesien dat jou kind
elke dag genoeg tyd het om tuiswerk te tyd het om tuiswerk te doen.
doen. ʼn Kind moenie te veel huistakies as
verskoning hê om nie by tuiswerk uit te kom
nie.
5 Daar is baie verskillende boeke, koerante en 5. Jy moet jou kind motiveer om
tydskrifte in winkels en biblioteke waaruit gereeld te lees.
kinders kan kies. Jy as ouer moet jou kind
aanmoedig om gereeld te lees. Kinders wat
baie lees, se woordeskat brei uit.
6 Kommunikasie tussen ʼn ouer en ʼn kind is baie 6. Gesels daagliks oor enige iets
belangrik. Gesels elke dag oor enige iets met jou kinders.
met jou kind. Net soos lees, help
kommunikasie om kinders se taalvaardigheid
te verbeter.
7 Jy as ouer kan wys dat jy in jou kind 7. Jy moet oueraande bywoon.
belangstel deur oueraande by te woon. Dis
waar jy uitvind hoe jou kind vorder en hoe jy
die skool kan ondersteun. Kinders wie se
ouers só betrokke is by die skool, se kanse op
akademiese sukses is groot.
271 woorde 64 woorde
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
AFDELING C: TAAL
WOORDSTRUKTURE
y Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
y Die standaardvariant geld.
SINSTRUKTURE
y Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
word.
y Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE
geskryf word.
y Verder tel spelling glad nie.
y Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
y Indien aangedui word hoe ʼn sin moet begin, hoef die hele sin nie uitgeskryf te word nie.
y Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word.
VRAAG 3: ADVERTENSIE
Wat kook in Joburg, Durbs en Kaapstad? [Verwerk uit: Vrouekeur, 15 April 2011]
MEMORANDUM PUNT LU AS DENK-
VLAK
3.1 Durban 1 4 2: Vertaal uit huistaal. 2
3.2.1 konnotasie 1 4 3: Verstaan begrip konnotasie
korrek (dieperliggende betekenis). 3
3.2.2 • Die woord “kook” word 3: Lei geïmpliseerde betekenis af.
figuurlik gebruik.
• Dit kook nie letterlik/regtig
nie.
• Dit is beeldspraak.
(Enige EEN) 1 4 3
3.3 Teken in9 op ons 1 4 1. Pas kennis toe van ʼn verskeiden- 3
gereelde9 nuusbrief. 1 heid spelpatrone en -reëls.
3.4 inligting 1 4 1 Gebruik afleiding om nuwe 1
woorde te vorm.
3.5 verniet 1 4 1: Gebruik sinonieme korrek. 2
3.6 B bevat baie interes- 1 4 3: Herken alternatiewe 3
sante inligting om te lees. uitdrukkingswyses.
3.7 stadslewe 1 4 1: Vorm samestellings. 1
3.8 ... dit suggereer dat mense 3: Identifiseer gevoels-, oorredings-
wat die platteland/dorpslewe en partydige of stereotipiese
verkies, dom is.9 uitsprake.
OF
• ... dit suggereer dat net
stedelinge/mense wat in
die stad woon, slim is.9
• ... dit suggereer dat die
stadslewe beter as die
dorpslewe/platteland is.9
(Of soortgelyk) 1 4 4
SUBTOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
VRAAG 4: STROKIESPRENT [Verwerk uit: Beeld, 17 Februarie 2011]
MEMORANDUM PUNT LU AS DENK-
VLAK
4.1 Wie was by die deur 1. Gebruik die verlede tyd korrek.
(gewees), Helga? 1 4 1
4.2 dr. 1 4 1. Gebruik afkorting korrek. 1
(Die punt moet daar wees.)
4.3 Wie wil met jou praat? 1. Gebruik korrekte omskakeling:
bevelsin na vraagsin.
(Vraagteken moet aan einde
van sin wees.) 1 4 3
4.4 doodsiek/hondsiek 1 4 1: Gebruik intensiewe vorme korrek. 3
4.5 Daar is niemand9 by die 2: Gebruik ontkennende vorm
deur nie.9 korrek: iemand > niemand en ʼn
OF nie aan einde van sin, of die
Daar is (nie iemand 9) by gebruik van die dubbele nie
die deur nie.9 2 4 (verskillende maniere). 2
4.6 Hy wil weet: “Is iemand siek 2. Woordorde korrek EN korrekte
in dié huis?”99 leesteken (vraagteken) aan die
OF einde voor die aanhalingsteken.
Hy wil weet: “Is iemand in
dié huis siek?”99
(Punt vir korrekte
punktuasie) 2 4 1
4.7 siekste 1 4 1: Gebruik trappe van vergelyking 2
korrek.
4.8 • Dokter Zook sal/gaan 3. Gebruik toekomende tyd korrek.
siek mense by die huis
besoek.
• Dokter Zook sal/gaan
siek mense besoek by die
huis.
(Enige EEN) 1 4 1
SUBTOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
VRAAG 5
TEKS A: WENKE OM MISDAAD TE BEVEG, BEGIN BY JOU! [Verwerk uit: Kuier, 22 Desember 2010]
MEMORANDUM PUNT LU AS DENK-
VLAK
5.1 • -li- 1. Gebruik woordeboek om klem
• po-li-sie korrek toe te pas.
(Enige EEN) 1 4 1
5.2 plekkie 1 4 1: Gebruik verkleiningsvorm 2
korrek.
5.3 B skelm 1 4 2: Gebruik ʼn wye verskeidenheid 3
figuurlike taal soos idiome
gepas.
5.4 • Geweld of mishandeling 2: Gebruik passief/lydende vorm
moet (ge)rapporteer korrek.
word.
• Geweld of mishandeling
moet deur jou
(ge)rapporteer word.
• Geweld of mishandeling
moet gerapporteer word
deur jou.
(Enige EEN) 1 4 1
5.5 telefone 1 4 2: Gebruik meervoud korrek. 1
5.6 Die man sê dat hy9 2: Gebruik indirekte rede korrek:
miljoene rande oor die foon ek > hy. Woordorde korrek.
kan maak.9
OF
Die man sê dat hy 9
miljoene rande kan maak
oor die foon.9 2 2 2
5.7 PIN/pin 1 4 1: Gebruik ʼn wye verskeidenheid 2
alledaagse afkortings/
akronieme.
5.8 hulp 1 4 2: Gebruik afgetrokke selfstandige 1
naamwoorde korrek.
5.9 Jy behoort nie baie geld by ʼn 2: Gebruik onbepaalde wyse soos
OTM te onttrek nie. infinitief, behoort ... te, + ww.
Jy behoort nie baie geld te
onttrek by ʼn OTM nie. 1 4 1
5.10 vreemdelinge/vreemdes/ 1: Gebruik een woord vir ʼn
onbekendes 1 4 omskrywing korrek en gepas. 3
5.11 ʼn Mens9 moet nooit jou 3: Gebruik hoofletters en
drankie neersit,9 wegloop en punktuasie korrek.
later terugkom om dit te drink
nie. 2 4 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS – Memorandum
5.12 vier-en-veertig 2: Gebruik telwoord korrek.
OF 1 4 1
vier en veertig
5.13 waarvoor 1 4 2: Gebruik betreklike 2
voornaamwoord korrek: wat >
waar; vir > voor.
SUBTOTAAL: 15
TEKS B: PRENT [Uit: Huisgenoot.com, 12 Maart 2009]
5.14 Jy kan aan sport deelneem, 2. Gebruik groep 2 voegwoorde
al is jy gestrem. 1 korrek; voegwoord → hulpww 2
→ s.nw.
5.15 Die seuns oefen elke dag 2: Gebruik gepaste woordorde in
getrou by die huis. 1 sinne sonder om betekenis te 2
verander. Volgorde van
bywoordelike bepalings: tyd,
wyse en plek.
5.16 gebruik 1 1. Herken woorde wat verwar. 1
5.17 oor 1 2. Identifiseer korrekte voorsetsel. 1
5.18 gestremde 1 2: Gebruik deelwoorde korrek. 2
Verlede deelwoord: ge + strem
+ de.
SUBTOTAAL: 5
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2013 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC November 2012 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper