You're offline
Skip to content
Memorandum

Afrikaans FAL P1 Feb-March 2013 Memo_hlayiso.com_.pdf

Subject: Afrikaans FalGrade 12201312 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE • Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die spelling die woordbetekenis verander. • Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. • By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie. • Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek NIE. • Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... . • By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn hele reeks: - sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na. - indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per merker nagesien. • Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken. • Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. • Aanvaar dialektiese variasies. • Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar. VRAAG 1 TEKS A: SPORT: LAAT KINDERS KIES! [Verwerk uit: Huisgenoot, 3 Februarie 2011] 617 woorde DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 1.1 “onseker” 1 2 1 1 (EEN WOORD) 1.2 B in dieselfde situasie is. 1 2 2 2 1.3 • Dit impliseer dat die kind glo hy kan goed daarin 1 2 1 3 doen. • Dit impliseer dat dié sportsoort die ideale/beste een is. • Dit impliseer dat dit die sportsoort is waarvan die kind nog altyd gedroom het om te beoefen. • Dit verwys na die sportsoort waarvan die kind baie hou. (Of soortgelyk) 1.4 • Hy was groot gebou. 2 2 1 1 • Hy was sterk. (TWEE redes) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 1.5 • Hy kon nie byhou met die oefening nie. 2 2 1 1 • Hy was altyd laaste. (TWEE dinge) 1.6 Hulle het hom geboelie. 1 2 1 1 1.7.1 Figuurlik 1 2 2 3 1.7.2 • Dit beteken dat hy gou seergekry het. 1 2 2 3 • Hy het gou jammer gevoel vir ander. • Hy was baie sensitief. (Enige EEN of soortgelyk) 1.8 • Kinders moet self hulle sportsoort kies. 1 2 2 2 • Ouers moenie die sportsoort vir die kind kies nie. • Respekteer jou kinders se keuses. (Enige EEN) 1.9 Kobus het ʼn (interessante) dokumentêre program 1 2 1 1 op televisie oor karate gesien. 1.10 “in sy noppies” 1 2 3 1 (DRIE opeenvolgende woorde) 1.11 • Kobus het goed presteer./André het nie goed 2 2 2 2 presteer nie. • Kobus het goed in karate gevaar./André het nie karatetoernooie gewen nie. • Kobus het baie sertifikate en medaljes gewen./André het nie gewen nie. (Enige EEN. Verskil tussen Kobus en André moet duidelik uitstaan.) 1.12 Hy het meer selfvertroue gekry. 1 2 2 1 1.13 • Hy het dapper geword. 1 2 1 1 • Hy het sterk geword. (Enige EEN) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 1.14 Ja. 1 2 1 3 • Net wenners kry erkenning. • Wenners kry pryse. OF Nee. • Wen is nie alles nie. • ʼn Mens moet net jou bes doen en tevrede wees met die resultaat. • Sport help jou om fiks te bly. • Sport help jou om deel van ʼn span te wees. (Enige EEN of soortgelyk) 1.15 “Ondersteun en motiveer jou kinders ewe veel.” 1 2 1 2 1.16 • Dit trek die leser se aandag. 1 2 2 3 • Dit is ʼn bevel. • Dit beklemtoon die opskrif. (Enige EEN of soortgelyk) SUBTOTAAL: 20 TEKS B: VOORBLAD [Verwerk uit: Huisgenoot, 25 November 2010 ] DENK- VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 1.17.1 “Prinses Kate!” 1 2 3 2 1.17.2 • Die lettergrootte dui die belangrikheid aan. 2 2 3 2 • Die volbladfoto van die prinses ondersteun dit. • Die uitroepteken dui op die belangrikheid. • Die opskrif is in hoofletters geskryf. (Enige TWEE of soortgelyk) 1.18 • Om geskenke te adverteer. 1 2 2 1 • Om mense aan te moedig om inkopies te gaan doen. (Enige EEN) 1.19 B gelukkig 1 2 2 2 1.20 Ses (6) jaar oud 1 2 3 1 1.21 • (Die tydskrif) het ʼn prys gewen (as die tydskrif van 1 2 1 1 die jaar). • (Die tydskrif het) die Advantage Admag- toekenning gekry. (Enige EEN) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum 1.22 • Om die leser nuuskierig te maak. 1 2 3 3 • Om die leser te oorreed om die artikel te lees. • Die leser wil ʼn antwoord op die vraag hê. • Die saak is nie opgelos nie. (Enige EEN) 1.23.1 “Wen ʼn Nissan Livina X-gear!” 1 1 1 1 1.23.2 • Om die motor bekend te stel. 1 2 2 3 • Om die kompetisie te ondersteun. • Om die leser te laat sien wat gewen kan word. • Om die leser te laat sien hoe die motor lyk wat gewen kan word. (Enige EEN of soortgelyk) SUBTOTAAL: 10 TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum AFDELING B: OPSOMMING ALGEMEEN • Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. • Beplanning is nie nodig nie. • Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende: - Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale antwoord beskou. • Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede feit word geïgnoreer. • Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien. • Direkte aanhalings is toelaatbaar. • Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie. • Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde. • Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien. KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn TAALPUNTE sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is. 1–3 feite korrek 1 4–5 feite korrek 2 6–7 feite korrek 3 SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal) Feit 7 Taal 3 = 10 LET WEL Formaat: • Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word. • Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie. Woordtelling: • Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk. • Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie. • Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. • Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum VRAAG 2: HOE OM JOU AFRIKAANS TE VERBETER [Verwerk uit: http://www.holderstebolder.co.za] 256 woorde Direkte aanhaling Moontlike verwerking 1. Sukkel jy met Afrikaans? Daar is maniere Brei jou woordeskat uit. waarop jy op jou eie jou punte in Afrikaans kan verbeter! Een van die maniere waarop jy jou punte kan verbeter, is deur jou woordeskat uit te brei. 2. Kyk na Afrikaanse televisieprogramme. Kyk na Afrikaanse televisieprogramme Daar is programme soos 7de Laan, MK89 om jou taal te verbeter. en Kwêla op die KykNET-kanaal. As jy voel jy het nie genoeg tyd in die week nie, kan jy Sondae springmielies voor die televisie sit en eet en die 7de Laan-omnibus geniet. 3. Luister na goeie Afrikaanse Jy kan na Afrikaanse radioprogramme radioprogramme. As jy na die programme luister om Afrikaans te hoor. luister terwyl jy jou huiswerk doen, hoor jy Afrikaans. Op Radio Sonder Grense is daar goeie programme vir tieners. Befonk is ʼn spesiale radioprogram wat handel oor alles wat vir jongmense belangrik is. 4. Daar is baie Afrikaanse liedjies wat gewild is Gewilde Afrikaanse liedjies/musiek kan onder jongmense wie se moedertaal nie jou help om jou Afrikaans te verbeter. Afrikaans is nie. Luister na Afrikaanse musiek. As jy nie weet waar om te begin nie, kyk ‘n bietjie na MK89 en luister na die radio. 5. Die meeste leerders gebruik ʼn woordeboek Gebruik ʼn woordeboek om nuwe woorde net wanneer hulle opstelle skryf. Gebruik aan te leer. woordeboeke ook as jy ʼn woord hoor wat Woordeboeke help jou om nuwe woorde jy nie ken nie. ʼn Pharos Skoolwoordeboek se betekenisse na te slaan. is goed, want dit sluit nuwe woorde in. 6. Ou eksamenvraestelle is ʼn waardevolle Beantwoord ou vraestelle om uit jou hulpmiddel. Werk dus die vorige vraestelle foute te leer. uit om uit jou foute te leer. Die foute wat jy byvoorbeeld in opstelle en taalkunde gemaak het, sal jou bewus maak van jou probleemareas en jy kan seker maak dat jy nie weer dieselfde foute begaan nie. 7. Het jy vriende wat goed in Afrikaans is? Praat Afrikaans met jou vriend. Gesels net in Afrikaans met jou vriende. Mag hierdie wenke jou help om jou Afrikaans te verbeter. TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE WOORDSTRUKTURE  Spelling moet korrek wees om punt te verdien.  Die standaardvariant geld. SINSTRUKTURE  Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word.  Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE geskryf word.  Verder tel spelling glad nie.  Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.  Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, hoef die hele sin nie uitgeskryf te word nie. Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. VRAAG 3: ADVERTENSIE [Verwerk uit: Rooi Rose, 18 Oktober 2011] DENK VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 3.1 • Die gebruik van die 1 4 2: Identifiseer en 3 uitroepteken gee die stelling evalueer verskillende meer trefkrag. sinstipes. • Dit trek ʼn mens se aandag. • ʼn Opdrag het meer impak as ʼn versoek. (Enige EEN. Die punt word toegeken vir die korrekte antwoord en nie vir taal nie) 3.2 • Dit roep die leser informeel op 1 4 6: Advertensietegniek: 3 om betrokke te raak. identifiseer en bepaal • Dit laat die leser deel van die die waarde van so ʼn advertensie voel. aanspreekvorm. (Enige EEN of soortgelyk) 3.3 waarvoor 1 4 1: Vorm die korrekte 2 betreklike voornaam- woord. 3.4 • Dit verwys na ʼn spesifieke 1 4 3: Advertensietegniek. 3 woordeboek. Om te bepaal of die • Die aksent word gebruik om te leerder die konteks van verwys na ʼn spesifieke die advertensie woordeboek. verstaan. (Die punt word toegeken vir die korrekte motivering en nie vir taal nie.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum DENK VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 3.5 D ontvang 1 4 1: Gebruik sinonieme 1 gepas. 3.6 doodseker 1 4 1: Gebruik 1 versterkte/intensiewe vorm korrek. 3.7 • Charlene Truter sê: “Ek verkies 2 4 2: Gebruik direkte rede 2 hierdie/daardie woordeboek.” korrek. vir korrekte leestekens vir woordorde 3.8 • Die sluitingsdatum is (op) 1 4 2: Skryf ʼn verkorte 2 30 Maart 2013. weergawe in ʼn volsin. • Die sluitingsdatum sal (op) 30 Maart 2013 wees. (Enige EEN) 3.9 Die wenner van die vorige 1 4 2: Gebruik verlede 2 prystrekking was meneer Soldatos tyd korrek. (gewees). SUBTOTAAL: 10 VRAAG 4: STROKIESPRENTE [Uit: Beeld, Maart 2010] DENK VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 4.1 biertjie 1 4 1: Gee die korrekte 1 verkleiningsvorm. 4.2 Helga vra vir Hägar of hy 2 4 2: Gebruik indirekte 2 van die groen rok hou. rede korrek. 4.3 onseker 1 2 1: Woordeskat. Lei 3 betekenis af van beelde, ens. 4.4 • Vrouens sal altyd lank vat om 1 2 1: Gebruik die 2 aan te trek. toekomende tyd • Vrouens gaan altyd lank vat om korrek. aan te trek. (Enige EEN of soortgelyk) 4.5 haar 1 4 1: Gebruik die 3 voornaamwoord korrek. 4.6 A takke 1 4 2: Gebruik ʼn wye 2 verskeidenheid van figuurlike taal soos idiome gepas. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum DENK VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 4.7 Vandag leef die mense groen om 1 4 3: Kritiese 3 ander bewus te maak van taalbewustheid. natuurbewaring. (Of soortgelyk) 4.8 vrouens/die vrou 1 4 3: Identifiseer stereo- 3 tipering. 4.9 bekers 1 4 1: Gebruik meervouds- 1 vorm korrek. SUBTOTAAL: 10 VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT TEKS F: ARTIKEL [Verwerk uit: Huisgenoot, 11 November 2011] DENK VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 5.1 Voel jy dat jou skoolwerk vir jou te 1 4 2: Leestekens. Plaas 1 veel raak? vraagteken/ uitroepteken aan einde van sin. 5.2 gedurende 1 4 1: Identifiseer en 1 verbeter die spelfout. 5.3 Melissa sê: “ ʼn Mens moet 2 4 2: Gebruik direkte rede 2 sjokolade of koffie vermy.” korrek. Melissa sê: “ Vermy sjokolade of koffie.” vir korrekte leestekens vir woordorde 5.4 sjo ko la´ de 1 4 1: Korrekte gebruik van ʼn 2 woordeboek om aksent te bepaal. 5.5 Jy behoort genoeg slaap te kry. 1 4 2: Gebruik onbepaalde 2 wyse soos infinitief behoort+te+ww. 5.6 veertien 1 4 1: Gebruik korrekte 1 spelling. 5.7 ʼn Studieroetine moet (deur jou) 1 4 2: Gebruik passiewe 2 ontwikkel word. vorm gepas en korrek. 5.8 neem 1 4 2: Gebruik korrekte 2 werkwoord. 5.9 vriendin 1 4 1: Gebruik geslag 1 korrek. 5.10 Dalk verkies jy om elke dag ʼn 1 4 2: Gebruik 2 bietjie te werk sodat die werk nooit voegwoorde akkuraat. te veel raak nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum 5.11 lei 1 4 1: Identifiseer die 1 korrekte homofoon. 5.12 • As jy ʼn bietjie moeg voel nadat 1 4 2: Gebruik die korrekte 1 jy geleer het, kan jy vinnig om woordorde. die blok gaan stap. • ... kan jy vinnig om die blok gaan stap. (Enige EEN) 5.13 rustige 1 4 2: Gebruik byvoeglike 2 naamwoord korrek. SUBTOTAAL: 14 TEKS G: PRENT [Uit: Huisgenoot, Maart 2011] DENK VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 5.14 agter/by 1 4 2: Gebruik voorsetsel 2 korrek. 5.15 gesinslewe 1 4 1: Vorm samestellings 2 korrek. 5.16 Die meisie is nie tevrede met die 1 2 2: Gebruik die 3 boodskap wat sy gekry het nie. ontkennende vorm korrek. 5.17 A gemaklik voel 1 2 1: Lei betekenis af van 2 beelde. 5.18 donkerder 1 4 1: Gebruik trappe van 1 vergelyking korrek. 5.19 glimlaggende 1 4 2: Gebruik deelwoorde 2 korrek. SUBTOTAAL: 6 TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2013 NSS – Memorandum Kopiereg voorbehou

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Afrikaans Fal

Explore more published documents in this catalogue.

View all