Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
FEBRUARIE/MAART 2014
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2014 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2014 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary 2014, 10 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- NSC Supplementary
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 552.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC Supplementary 2014
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die spelling die
woordbetekenis verander.
• Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK
STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die
motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
• Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
aanhalingstekens ontbreek NIE.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die
antwoord begin met: Die woord is ... .
• By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ʼn hele reeks:
- sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
- indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per
merker nagesien.
• Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
• Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde
woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in
die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
VRAAG 1
TEKS A: WAT JY OOR BOELIES MOET WEET
[Verwerk uit: Huisgenoot ,13 September 2012]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.1 ʼn Boelie probeer jou seermaak. 1 2 1 1
1.2 • C 1 2 1 2
• C slaan ander mense
• slaan ander mense
(Enige EEN)
1.3.1 Dis iemand na wie jy opsien/iemand wat vir jou ʼn 2 2 1 2
voorbeeld stelwat jou wys dat dit reg is om
probleme met bakleiery op te los/om bakleierig op te
tree.
(Kandidate moet albei woorde verduidelik./Kan in
EEN sin aangebied word. Woorde kan as geheel of
afsonderlik verduidelik word.)
(Of soortgelyk)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.3.2 • ʼn Boelie leer nie hoe om sy eie woede te hanteer 2 2 2 1
nie.
• ʼn Boelie leer nie hoe om probleme sonder geweld
op te los nie.
1.4.1 Figuurlik. 1 2 2 3
1.4.2 • Boelies verneder ʼn mens. 1 2 2 3
• Boelies laat ʼn mens voel dat jy niks werd is nie.
(Of soortgelyk – dit moet duidelik blyk wat “kleiner”
impliseer.)
1.5 • ʼn Boelie vat dikwels ander se besittings. 2 2 1 1
• ʼn Boelie breek ander se besittings.
1.6 Vandag word boodskappe per selfoon/Mxit/ 2 2 1 2
WhatsApp versprei.
In die verlede het boelies briefies in die klas
rondgestuur.
1.7.1 Onwaar. 1 2 3 2
1.7.2 • Jy moenie terugskree/slaan/of lelike dinge sê as 1 2 3 2
die boelie dit aan jou doen nie.
• Sê vir die boelie om op te hou.
• Vermy/ignoreer die boelie.
1.8 Dit kan jou beter laat voel om daaroor te skryf. 2 2 1 1
Jy kan al die inligting as bewys teen die boelie
gebruik.
1.9 Sulke kinders kan selfmoord pleeg. 1 2 2 1
1.10 Die prentjie gee die indruk dat net seuns boelies is. 1 2 2 3
1.11 Die inligting word deur navorsing/sielkundiges/ 1 2 2 3
onderwysers ondersteun.
1.12 • ʼn Boelie kan dalk besef dat sy/haar gedrag ander 1 2 1 3
mense seermaak.
• ʼn Boelie kan dalk leer waarom hy/sy hom/haar só
gedra.
• ʼn Boelie kan dalk besef wat die gevolge van
sy/haar gedrag kan wees.
(Enige EEN of soortgelyk)
SUBTOTAAL: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 1
TEKS B: GRAFIESE VOORSTELLING
[Verwerk uit: Huisgenoot, 15 November 2012]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
1.13 Ses/6 jaar 1 2 1 2
1.14 Katrina 1 2 1 2
1.15.1 • Katrina se vloedgolwe was hoër as Sandy s’n. 2 2 1 3
• Katrina se vloedgolf was 5,8m hoër as Sandy
s’n.
• Katrina se vloedgolf was 8.2m hoog en Sandy
se vloedgolf was 2.4m hoog.
(Enige EEN)
1.15.2 R134.5 biljoen (se skade) 1 2 1 3
1.16 • 70% van die mense in Jamaika was sonder 1 2 1 3
elektrisiteit.
• Die statistiek sê 70%.
(Antwoord moet in ʼn volsin wees.)
1.17 • Die selfoontorings is verwoes. 1 2 1 3
• ʼn Kwart van die selfoontorings is verwoes.
(Enige EEN)
1.18 • Daar was ʼn noodnommer wat die mense kon 1 2 1 1
skakel.
• 50 000 mense per halfuur het die noodlyn gebel.
(Enige EEN)
1.19 • Dit trek dadelik die leser se aandag. 1 2 1 5
• Dit laat die leser besef hoe erg die skade was.
• Die feite skok die leser.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.20 • Die visuele teks is makliker om te lees. 1 2 2 5
• Dit maak die inligting interessant.
• Dit help die leser om die inligting maklik te
vergelyk.
(Enige EEN of soortgelyk)
SUBTOTAAL: 10
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
AFDELING B: OPSOMMING
ALGEMEEN
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is
nie.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
(eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien.
• Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
- Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
tweede aanbieding word nagesien.
- Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede
feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Direkte aanhalings is toelaatbaar.
• Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Nasieners tel die getal woorde indien die opsomming te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan
te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
ALGEMEEN
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
Feit 7
Taal 3
= 10
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE
Die hoofgedagte kan in ʼn volsin of in ʼn PUNTE
sinsnede aangebied word, solank dit
sinvol is.
1 – 3 feite korrek 1
4 – 5 feite korrek 2
6 – 7 feite korrek 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 2
TEKS C: ʼn SUKSESVOLLE WERKSONDERHOUD
[Verwerk uit: www.pietventer.ciskanol.com]
Direkte aanhaling Moontlike verwerking
Enige mens is senuweeagtig as jy vir ʼn onderhoud
moet gaan. Gelukkig is daar 'n paar wenke om te
onthou wat kan help dat die onderhoud baie goed
verloop.
Begin deur soveel moontlik oor die 1. Vind soveel moontlik oor die maatskappy
maatskappy uit te vind, soos byvoorbeeld hoe uit/hoe groot die maatskappy is/hoe goed
groot die maatskappy is en hoe goed die die maatskappy presteer (deur die
maatskappy presteer. Die internet is ʼn internet te gebruik).
waardevolle bron om inligting oor ʼn maatskappy te
kry.
2. Jou klere moet die regte dinge oor jou
Onthou die uitdrukking, die vere maak die voël. sê./Trek netjies vir die onderhoud aan.
Dié uitdrukking beteken dat jou klere iets oor
jou sê. Maak seker jy is netjies aangetrek as jy
vir ʼn onderhoud gaan.
3. Groet die ontvangspersoon vriendelik./
Groet die persoon wat jou ontvang, vriendelik. Begin op die regte voet met die persoon
Jy sal verbaas wees hoeveel mag dié persoon wat jou ontvang.
dalk oor die direkteur van die maatskappy het.
Die persoon wat jou ontvang, het dalk nie die mag
om die besluit oor jou pos te neem nie, maar dit
sal goed wees om op die regte voet te begin.
Wie sal ooit beϊndruk word deur iemand wat laat 4. Wees ʼn kwartier voor die tyd daar./
vir ʼn onderhoud opdaag? Daag ʼn kwartier voor Ontspan voordat die onderhoud begin.
die onderhoud op. Dit sal jou tyd gee om te
ontspan voordat die onderhoud begin. Die 5. Jy moet ook jou eie vrae voorberei om vir
direkteur sal jou baie vrae vra. Jy moet ook jou die direkteur te vra./
eie vrae voorberei om te vra, want dit sal wys Wys jy het inisiatief/is geïnteresseerd
dat jy inisiatief het en geïnteresseerd is om deur jou eie vrae voor te berei.
meer oor die pos uit te vind. 6. Jou liggaamstaal moet ʼn positiewe indruk
Maak seker dat jou liggaamstaal ʼn positiewe op die direkteur maak.
indruk skep. Dit sal die direkteur ʼn idee gee van 7. As jy ʼn vraag nie verstaan nie, moet jy
die tipe persoon wat jy is. As jy onseker oor vra dat hy/sy dit vir jou verduidelik./
enige vraag is, vra vir ʼn verduideliking. 'n Maak seker jy verstaan die vraag wat
Verkeerde antwoord kan ʼn negatiewe indruk gevra word.
skep.
Volg hierdie wenke en jou onderhoud sal
suksesvol wees.
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORDSTRUKTURE
Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
Die standaardvariant geld.
SINSTRUKTURE
Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
word.
Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
WOORDE geskryf word.
Verder tel spelling glad nie.
Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele sin
uitgeskryf word.
LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en spelfoute nie,
tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 15 November 2012]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
3.1 By RCS/ die RCS-groep. 1 2 6: Advertensietegniek: 3
Klein skrif belangrik.
3.2 • Dit wek belangstelling. 1 2 6: Advertensietegniek: 3
• Dit laat die leser betrokke voel. identifiseer en bepaal
• Dit trek die leser se aandag. die waarde van die
• Die antwoord is vanself- retoriese vraag.
sprekend.
• Dit bevestig die feit dat ʼn
lening nodig is.
(Enige EEN of soortgelyk)
3.3 • Die rentekoers is bekostigbaar. 2 2 6: Identifiseer 1
• Daar is maklike opsies vir oorredingstegnieke.
terugbetaling.
• Jy kry ʼn gratis boeksak met
elke lening.
• Die leser staan ʼn kans om ʼn
skootrekenaar te wen.
(Enige TWEE)
3.4 • Mense wat (wil) studeer. 1 2 3: Advertensietegniek. 3
• Studente. Om te bepaal of die
• Leerders/leerlinge wat lenings leerder die konteks
benodig. van die advertensie
• Ouers wie se kinders gaan verstaan.
studeer.
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
DENK
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
3.5 • A 1 4 1: Korrekte verklaring 2
• A bekostig van idiome.
• bekostig
(Enige EEN)
3.6 jou 1 4 1: Gebruik persoonlike 1
voornaamwoorde
korrek.
3.7 wanneer 1 4 1: Identifiseer spelfout. 1
3.8 swot 1 4 3: Identifiseer 2
slengwoorde.
3.9 ska-kel 1 4 1: Verdeel die woord in 1
lettergrepe.
SUBTOTAAL: 10
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit: Beeld, 15 November 2012]
DENK
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
4.1 bestuur 1 4 1: Identifiseer die 1
korrekte werkwoord
om in te vul.
4.2 stokoud 1 4 1: Gebruik die 1
intensiewe vorm
korrek.
4.3 In raampie 1 is die vrou 2 2 2: Houding – 3
neerhalend/beskuldigend/meerder- tegnieke in ʼn
waardig. strokiesprent.
In raampie 2 is die vrou
ongelukkig/vies/bekommerd/
ernstig.
4.4 motor 1 4 1: Gebruik ʼn sinoniem 1
korrek.
4.5 • D 1 2 1: Lei betekenis van 3
• D humoristies beelde, ens. af
• humoristies
(Enige EEN)
4.6 Die man sê dat hy nie (hou) van 2 2 1: Gebruik die 2
daardie opmerking (hou) nie. indirekte rede korrek.
(Een punt vir korrekte voornaam-
woord.
Een punt vir korrekte woordorde.)
4.7 jaarliks 1 4 2: Gee een woord vir ʼn 1
beskrywing.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
DENK
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
4.8 seksisties 1 2 2: Kritiese 2
taalbewustheid:
Identifiseer seksisme.
SUBTOTAAL: 10
VRAAG 5
TEKS F: ARTIKEL EN PRENT: INTERESSANTE FEITE OOR SOEN
[Verwerk uit: Huisgenoot, 23 Februarie 2012]
DENK
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
5.1 feite 1 4 1: Identifiseer die 1
spelfout en skryf
korrek oor.
5.2 • Wie het snaakse dinge geglo? 1 4 2: Verander ʼn stelsin in ʼn 2
• Watter nasie het snaakse dinge vraagsin.
geglo?
(Vraagwoord en vraagteken
moet korrek wees.)
5.3 • Hulle het gesê: “Jy moet ʼn 2 4 2: Gebruik direkte rede 2
donkie op sy neusgat soen.” korrek.
• Hulle het gesê:“Soen ʼn donkie
op sy neusgat.”
(Enige een)
(Een punt vir leestekens.
Een punt vir korrekte woordorde.)
5.4 • Hierdie klip word (deur 1 4 2: Gebruik passiewe 2
duisende mense) gesoen. vorm gepas en
• Hierdie klip word gesoen (deur korrek.
duisende mense).
(Enige EEN)
5.5 leiers 1 4 1: Identifiseer die 1
korrekte homofoon.
5.6 soentjie 1 4 1: Gebruik die korrekte 1
verkleiningsvorm.
5.7 Hierdie tradisie het geluk gebring. 1 4 2: Gebruik verlede tyd 2
korrek.
5.8 Jy moet gesoen word; dan sal jy 1 4 2: Gebruik voegwoord 2
definitief ʼn troumaat kry. groep 2 korrek.
5.9 In Duitsland mag jy (nie) ʼn 1 4 2: Gebruik ontkennende 2
vreemdeling (nie) soen nie. vorm korrek.
5.10 Jy behoort net jou familie te soen. 1 4 2: Gebruik die infinitief 2
korrek.
5.11 vreemdste 1 4 1: Gebruik die 1
oortreffende trap
korrek.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS – Memorandum
DENK
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
5.12 Sjimpansees soen mekaar dikwels 1 4 2: Gebruik die korrekte 1
sag op die mond om hulle liefde te woordorde.
bewys.
5.13 goeie 1 4 2: Gebruik byvoeglike 2
naamwoord korrek.
SUBTOTAAL: 14
VRAAG 5
TEKS G: PRENT: DIS TYD OM TE SPEEL!
[Uit: Vrouekeur, 16 November 2012]
DENK
VRAAG MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK
5.14 spelende 1 4 3: Gebruik woordeboek 2
(byvoeglike
naamwoord) korrek.
5.15 spelerig 1 4 3: Gebruik woordeboek 2
(bywoord van wyse)
korrek.
5.16 speletjie 1 2 3: Gebruik woordeboek 2
(selfstandige
naamwoord) korrek.
5.17 speel-speel 1 2 3: Gebruik woordeboek 2
(bywoord van wyse)
korrek.
5.18 verspeelde 1 4 3: Gebruik woordeboek 2
(deelwoord) korrek.
5.19 gespeel 1 4 3: Gebruik woordeboek 2
(werkwoord –verlede
tyd) korrek.
SUBTOTAAL: 6
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC Supplementary 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2013 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2012 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2014 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 QP
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper