Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum View all
Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015 Memo_hlayiso.com_.pdf
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary
- Paper
- 1
- Pages
- 10
- File size
- 552.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meerkeusevrae.
VRAAG 1
TEKS A: DAAR IS HOOP...
[Verwerk uit: www.sarie.com]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.1 (Uit) Zoeloe/isiZulu 1 1
1.2 “Liefhê”/”thanda” 1 2
1.3 • Dit het die weeskinders gehelp om iemand van hulle eie 1 1
taal/kultuur/blyplek (omgewing) te hȇ.
• Die weeskinders kon met hulle identifiseer.
(Enige EEN)
1.4.1 Figuurlik 1 3
1.4.2 Dit het haar treurig/hartseer gemaak. 1 2
1.5 • Angela het onder komberse geslaap terwyl die 2 2
straatkinders onder kartonne geslaap het.
• Angela het in ʼn bed geslaap, maar die straatkinders het op
sypaadjies geslaap.
• Angela se slaapplek was binne ʼn huis, terwyl die
straatkinders se slaapplek op die sypaadjies was.
• Angela se slaapplek was warm, terwyl die straatkinders
buite in die koue geslaap het.
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.6 “net daar” 1 2
1.7 • Suid-Afrika het nie die nodige infrastruktuur (om al die 1 1
weeskinders te help) nie.
• Daar is te veel weeskinders wat gehelp moet word.
• Sy was bekommerd oor die toekoms van die weeskinders.
(Enige EEN)
1.8 • Voordat Angela die geldprys gewen het, het sy toebroodjies 2 2
aan die weeskinders gegee. Nadat Angela die geldprys
gewen het, kon sy ʼn (gebalanseerde) ete aan die
weeskinders gegee.
• Nadat sy die prys gewen het, kon Angela gebalanseerde
maaltye aan die kinders verskaf. (implisiete vergelyking)
(Enige EEN)
1.9 Dit het die span gemotiveer (om meer vir die kinders te doen). 2 3
Dit het die span hoop gegee (dat daar nog hulp sal kom).
1.10 (Angela is) vrygewig/liefdevol/simpatiek/onselfsugtig/onbaat- 2 3
sugtig.
(Enige TWEE of soortgelyk)
1.11 • Sy het haar grootste doel (om ook ʼn biblioteek te bou) bereik. 1 2
• Sy het ʼn biblioteek (by die sentrum) gebou.
• Sy kon net haar tweede doel nie bereik nie.
(Enige EEN)
1.12 • Die biblioteek is ʼn plek waar die weeskinders kan 1 4
studeer/boeke kan lees.
• Die biblioteek is ʼn plek waar hulle kennis uitgebrei kan word.
• Die biblioteek is ʼn plek waar die weeskinders hulle skooltake
kan voltooi.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.13 Angela sal dalk nie genoeg geld insamel nie. 1 4
1.14 • Dit kan hulle help om werk te kry/geld te verdien/hulle help 1 4
om selfsorgend te wees.
• Dit kan hulle vaardighede laat aanleer.
• Dit kan hulle bemagtig.
(Enige EEN of soortgelyk)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.15 • Sy het besef dis belangrik om ʼn verhouding op te bou met die 1 1
mense vir wie jy help.
• Sy het besef dat sy deel van die gemeenskap was.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.16.1 • Die kinders is arm/sonder ouers/huise/het niemand om hulle 1 3
te versorg nie.
• Hulle is VIGS-weeskinders.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.16.2 Die weeskinders oorkom hulle trauma/lyding/pyn. 1 3
1.17 • Die prentjie spoor ʼn mens aan om die artikel te lees. 1 5
• Die prentjie trek die leser se aandag.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.18 • Angela se voorbeeld kan ander mense motiveer om ook 1 4
betrokke te raak by minderbevoorregtes/VIGS-weeskinders.
• Angela gebruik haar eie geld om minderbevoorregtes/VIGS-
weeskinders te help.
• Angela stel ʼn goeie voorbeeld vir die weeskinders.
(Enige EEN of soortgelyk)
TEKS B: DIE IMPAK VAN GERAAS, GEMEET IN DESIBEL
[Verwerk uit: www.grafika24.com]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.19 (Na) iemand wat snork. 1 3
(Na) iemand wat (vas) aan die slaap is.
(Enige EEN)
1.20 • Die lawaai (van ʼn grassnyer) kan gehoorskade (binne ʼn uur) 1 3
veroorsaak.
• Die lawaai (van ʼn grassnyer) is meer as 75 dB (wat
gehoorskade kan veroorsaak).
• Die lawaai (van ʼn grassnyer) is 85 dB (wat gehoorskade
(binne ʼn uur) kan veroorsaak).
(Enige EEN)
1.21 • ʼn Klas vol graad 1-kinders maak ʼn geraas van 93 dB/kan 2 3
gehoorskade binne 7 minute veroorsaak. ʼn Man se stem is
net 63 dB/veroorsaak nie gehoorskade nie.
• ʼn Klas vol graad 1-kinders maak meer geraas as ʼn man wat
praat. (implisiete vergelyking)
• ʼn Man wat praat, maak minder geraas as ʼn klas vol graad
1-kinders. (implisiete vergelyking)
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.22 • B 1 3
• B geen gehoorskade nie.
• geen gehoorskade nie.
(Enige EEN)
1.23 • Die inligting word (van minder ernstig na meer ernstig) 1 5
georden.
• ʼn Mens verstaan die inligting makliker.
• Die inligting word op hierdie manier visueel verduidelik.
(Enige EEN of soortgelyk)
TOTAAL AFDELING A: 30
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Die opsomming moet soos volg nagesien word:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
• Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1-3 korrekte feite: 1 punt
o 4-5 korrekte feite: 2 punte
o 6-7 korrekte feite: 3 punte
• Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
• Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is,
aan te dui nie of indien die getal woorde verkeerd aangedui word nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70) oorskry word, moet die nasiener tot by die
einde van die sin waarin die 70ste woord is, lees. Die res van die opsomming word
geïgnoreer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2
TEKS C: HANTEER KRITIEK MET GRASIE
[Verwerk uit: http://wwwlifehack.org]
Direkte aanhaling Eie woorde
Niemand hou daarvan om gekritiseer te
word nie. Daarom lei kritiek dikwels tot
negatiewe emosies. Wat kan jy doen om
kritiek positief vir jou te laat werk? Tejvan
Pettinger gee die volgende wenke.
Voel jy miserabel oor kritiek? Al mag kritiek
vir jou negatief lyk, is daar gewoonlik ʼn
stukkie waarheid in. Evalueer eerstens 1. Jy moet die regverdigheid van die kritiek
kritiek om te kyk of dit dalk regverdige vasstel./Evalueer of die kritiek dalk
kritiek is oor iets wat jy wel verkeerd regverdig is./Evalueer of jy dalk wel iets
gedoen het. ʼn Belangrike wenk is om verkeerds gedoen het wanneer jy
onregverdige kritiek te ignoreer as jy gekritiseer word.
weet dat jy onskuldig is. 2. Ignoreer onregverdige kritiek (as jy weet
dat jy onskuldig is).
Die persoon wat jou kritiseer se aggressiewe
stemtoon of lyftaal kan dieselfde reaksie by
jou uitlok. Daarom is dit absoluut nodig 3. Bly so kalm moontlik as iemand jou
dat jy so kalm moontlik op kritiek moet kritiseer.
reageer as jy met grasie wil optree.
Nog ʼn wenk is om nie dadelik op kritiek te 4. Jy moenie dadelik reageer as jy
reageer nie! Die rede hiervoor is dat, as jy gekritiseer word nie.
tot later wag, jy minder kwaad of
seergemaak sal voel. Hoe moet jy op kritiek
reageer om te wys jy is in beheer? Glimlag 5. Jy moet glimlag terwyl jy na kritiek
terwyl jy na die kritiek luister, selfs al voel luister.
jy nie gelukkig daaroor nie.
Die moeilikste wenk is seker om nie 6. Jy moenie kritiek persoonlik opneem
kritiek persoonlik op te neem nie. nie.
Oorsensitiewe mense vergeet gewoonlik
kritiek handel oor iets wat hulle doen en wat
hulle kan verander. Daarom gaan sit hulle in
ʼn hoekie om hulself te bejammer.
Waardeer dit as iemand jou regverdig 7. Jy moet altyd regverdige kritiek
kritiseer. Daardie persoon kon jou waardeer.
geïgnoreer het sodat jy later weer dieselfde
fout maak.
As jy hierdie wenke volg, kan jy kritiek met
grasie hanteer. (61 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
geskryf word vir meerkeusevrae.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 19 September 2013]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
3.1 • Die groot hoofletters trek die leser se aandag. 1 3
• Die groot hoofletters lig die woorde “LADISMITH BOTTER –
ALMAL SE KEUSE” uit.
• Die groot hoofletters beklemtoon (dat almal Ladismith botter
verkies).
(Enige EEN)
3.2 haar 1 1
3.3 Die ma word gestereotipeer as die een wat verantwoordelik vir 1 6
kosmaak is.
3.4 • D 1 4
• “eksklusiewe”
• D “eksklusiewe”
(Enige EEN)
3.5 heerlikste 1 2
3.6 • Wat ook al jou smaak, Ladismith het net die botter vir jou. 1 1
• Wat ook al jou smaak, Ladismith het net die botter vir jou!
• Wat ook al jou smaak, Ladismith het net die botter vir jou ...
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
3.7 • Die idee word geskep dat, as jy ʼn trotse/lojale Suid-Afrikaner is, jy 1 6
die produk sal koop.
• Dit toets jou lojaliteit as Suid-Afrikaner.
• Suid-Afrikaners kan verplig voel om die botter te koop (om hul
Vaderlandsliefde te bewys).
(Enige EEN of soortgelyk)
3.8 • Dit skep/beklemtoon die idee dat dit ʼn botter van goeie gehalte is. 1 6
• Dit beïnvloed/manipuleer mense om die botter te koop.
(Enige EEN of soortgelyk)
3.9.1 • Om die leser se aandag op die botter te vestig. 1 6
• Om die produk/botter uit te lig.
• Sodat die leser die botter maklik kan sien.
(Enige EEN of soortgelyk)
3.9.2 • Hulle glimlag. 1 6
• Hulle gesigsuitdrukkings wys dat hulle gelukkig is.
(Enige EEN of soortgelyk)
SUBTOTAAL: [10]
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Uit: www.daniecronje.co.za]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
4.1 Ek en Jako het 95% vir ons Wiskundetoets gekry! 1 3
4.2.1 • 95% is in vetdruk. 1 3
• 95% is ʼn groter lettertipe as die ander woorde.
(Enige EEN)
4.2.2 (Die) !/uitroepteken 1 1
4.3 ons 1 1
4.4 Neelsie probeer die indruk skep dat hy 95% vir die Wiskundetoets 1 5
gekry het.
4.5 • A 1 4
• nie gewoond is aan sulke punte nie.
• A nie gewoond is aan sulke punte nie.
(Enige EEN of soortgelyk)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
4.6 • Die pa het plooie op sy voorkop./Pa het gefrons. 2 3
• Die pa se wenkbroue is opgetrek.
• Die pa se oë is groot/lyk half verskrik.
• Die pa se mond hang oop/mondhoeke is afgetrek.
(Enige TWEE of soortgelyk)
4.7 Goed/Reg 1 1
4.8 behaal/verwerf 1 1
SUBTOTAAL: [10]
VRAAG 5
5.1 TEKS F: GOEIE MANIERE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 17 Oktober 2013]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
5.1.1 Ouma sê dat goeie maniere belangrik is. 1 3
5.1.2 Jou ouma is altyd reg. 1 3
5.1.3 wurmpie 1 3
5.1.4 werkspartytjie 1 3
5.1.5 • Al die ander het die boodskap (gekry) dat hulle iets moes 2 3
saambring(gekry).
• Al die ander het die boodskap (gekry) dat hulle iets moes
saamgebring het (gekry).
(Enige EEN)
5.1.6 • Daar was nie ʼn boodskap nie. 1 3
• Daar was geen boodskap nie.
(Enige EEN)
5.1.7 • Die gas in die bottel Coke het verdamp. 1 5
• Die gas in die lug ruik sleg.
• Die stoof het gas nodig.
(Enige EEN of soortgelyk)
5.1.8 • Sjokolade word altyd deur ʼn gasvrou verwelkom. 1 3
• Sjokolade word altyd verwelkom deur ʼn gasvrou.
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
5.1.9 • D 1 2
• iemand in onsekerheid te hou.
• D iemand in onsekerheid te hou.
(Enige EEN)
5.1.10 ongemanierde 1 3
5.1.11 telefoongesprekke 1 1
5.1.12 doodseker 1 3
5.1.13 Dit is die beste om dadelik te bel sodat jy om verskoning kan vra. 1 1
5.2 TEKS G: PRENT
[Verwerk uit: Die Burger, 11 Junie 2011]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
5.2.1 koerant 1 1
5.2.2 pasiënt 1 1
5.2.3 kruisie 1 1
5.2.4 koppenent 1 1
5.2.5 masker 1 1
5.2.6 stetoskoop 1 1
SUBTOTAAL: [20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers.pdf
Memorandum
AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr 12 Afrikaans P1 (FAL) June 2024 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans EAT V1 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2023_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
AFRIKAANS FAL P2 MEMO GR12 SEPT2023_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
Afrikaans FAL P3 Feb-March 2015 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans FAL P1 Feb-March 2013 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P2 Feb-March 2015_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P1 Nov 2015 (R)_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Afrikaans Fal
Explore more published documents in this catalogue.
Question paper
Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Question Paper.pdf
Question paper
Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P1 Nov 2024.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P3 Nov 2024.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P1 Nov 2024 MG.pdf
Question paper