Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
FEBRUARIE/MAART 2015
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 




_hlayiso.com_--d6727c7d-3ddb-4367-a46a-becba8d0bbef/v1-17cc10b711f82c4442de/card.webp)
View all%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2015 QP
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC Supplementary 2015, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2015 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 994.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
NSC Supplementary 2015
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 13 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 2.4Luister en Praat (Listening and Speaking)
- Question 3.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 3.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 3.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Lang transaksionele teks (30)
AFDELING C: Kort transaksionele teks (20)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die
beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Dit word
aanbeveel dat jy ʼn streep deur alle beplanning trek.
7. Beplan jou tyd só:
AFDELING A: 80 minute
AFDELING B: 40 minute
AFDELING C: 30 minute
8. Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.
9. Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.
10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
• Skryf ʼn opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
• Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
neer.
1.1 Ek het verkeerd gekies. [50]
1.2 Dit inspireer my ... [50]
1.3 ʼn Geheim in Ouma se dagboek [50]
1.4 Dit is my reg! [50]
1.5 Is Lewensoriëntering as skoolvak nodig? [50]
1.6 Kies EEN van die volgende prente en skryf ʼn OPSTEL daaroor. Skryf die
vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.
LET WEL: Daar moet ʼn duidelike verband tussen die opstel en die prent
wat jy gekies het, wees.
1.6.1
[Uit: www.footnotessincethewilderness.wordpress.com] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
1.6.2
[Uit: www.yoganonymous.com] [50]
1.6.3
[Uit: Sawubona, Desember 2013] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
• Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
2.1 FORMELE BRIEF
Jy het swak diens by ʼn winkel ontvang.
Skryf ʼn formele brief aan die bestuurder(es) waarin jy daaroor kla. [30]
2.2 HULDEBLYK
Iemand wat ʼn belangrike rol in jou lewe gespeel het, is oorlede.
Skryf ʼn huldeblyk oor hom/haar wat jy by die begrafnisdiens gaan lewer. [30]
2.3 INFORMELE VERSLAG
Jy en ʼn paar lede van ʼn jeugklub het op Versoeningsdag, 16 Desember, iets
positiefs vir die kinderhuis se kinders gedoen.
Skryf ʼn informele verslag waarin jy die res van die klublede hieroor inlig. [30]
2.4 FORMELE TOESPRAAK
Jou dorp het ʼn projek om die rivier skoon te maak. Jy wil graag die leerders
van jou vorige skool aanmoedig om met die projek te help.
Skryf die formele toespraak wat jy tydens die skoolbyeenkoms gaan lewer,
neer. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 3
• Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
3.1 ADVERTENSIE
Julle skool bied ʼn braaidag aan om fondse in te samel. Julle wil graag die
mense van julle dorp uitnooi om daaraan deel te neem.
Skryf ʼn advertensie om die braaidag te adverteer. [20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWINGS
Jou troeteldier het verdwyn, maar het later teruggekom.
Maak dagboekinskrywings vir TWEE dae soos volg:
• Jou gevoelens die dag toe jou troeteldier verdwyn het
• Jou gevoelens toe jou troeteldier teruggekom het [20]
3.3 RIGTINGAANWYSINGS
Jy het ʼn nuwe maat wat nog nooit voorheen by jou huis was nie. Jou maat wil
by jou kom kuier.
Gebruik die pyltjies op die padkaart (bladsy 7) om vir hom/haar duidelike
rigtingaanwysings vanaf die skool in Suidstraat tot by jou huis te gee. Noem
ʼn paar straataanduidings en bakens wat jou maat langs die pad sal sien. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
PADKAART (VRAAG 3.3)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2014 QP

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC Supplementary 2014 Memo
_hlayiso.com_--d6727c7d-3ddb-4367-a46a-becba8d0bbef/v1-17cc10b711f82c4442de/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC November 2015 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper