Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
FEBRUARIE/MAART 2012
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2012 QP
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC Supplementary 2012, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2012 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC Supplementary
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 672.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC Supplementary 2012
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)
- Question 2.2Luister en Praat (Listening and Speaking)
Show all 11 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer transaksionele teks (30)
AFDELING C: Korter teks: Naslaan-, informatiewe en
transaksionele tekste (20)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn
kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die beplanning
VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning
nadat jy die finale produk geskryf het.
7. Beplan jou tyd só:
AFDELING A: 80 minute
AFDELING B: 40 minute
AFDELING C: 30 minute
8. Nommer elke teks soos dit op die vraestel genommer is.
9. Skryf die titel/opskrif van elke teks bo-aan jou skryfstuk neer.
10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN onderwerp en skryf 250–300 woorde oor dié onderwerp.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan.
1
1.1
[Uit: Image Library]
Jou ouers het jou gewaarsku om nie daardie dag by verkeerde vriende te
kuier nie, maar jy wou nie luister nie. Toe gebeur daar iets waaroor jy nou
baie jammer is.
Skryf ʼn opstel waarin jy vertel wat daardie dag saam met verkeerde vriende
gebeur het en waarom jy nou so jammer is. [50]
1.2 Behoort vroue en mans dieselfde soort
werk te doen?
Daar is werk wat net vir mans bedoel is en werk wat net vir vroue bedoel is.
Skryf ʼn opstel waarin jy oor hierdie stelling argumenteer en sê of jy
saamstem of nie. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
1.3
EK HET DIT NIE GEDOEN NIE!
[Uit: Google Images]
Jy is vals beskuldig dat jy jou onderwyser se motorsleutel gesteel het. Later is
die motorsleutel in die onderwyser se motor gevind.
Skryf ʼn opstel waarin jy beskryf hoe jy daardie dag gevoel het toe jy
verkeerdelik beskuldig is. [50]
1.4
Jy het nog altyd gewonder hoe dit sal wees om in jou eie blyplek te bly. Sal dit
die regte besluit wees? Sal jy alleen kan regkom? Hoe sal jou ouers hieroor
voel?
Skryf ʼn opstel waarin jy wonder wat die regte ding is om te doen. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
1.5
As Pa en Ma oud word
[Uit: Image Library]
Dit is lekker om ouers te hê. Maar wat word van ouers as hulle oud word?
Moet ouers by hulle kinders woon of moet hulle na ʼn plek gaan waar ander
mense na hulle kyk?
Skryf ʼn opstel waarin jy redeneer wat die beste vir ouers sal wees. [50]
1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou
skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet by die prent aanpas.
1.6.1
[Uit: Art Explosion] [50]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
1.6.2
[Uit: Vrouekeur, 18 Maart 2011] [50]
1.6.3
[Uit: Google Images] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde oor dié onderwerp.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan.
2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF
[Uit: Google Images]
Jou maat het verlede week sy/haar bestuurderslisensie gekry. Hy/Sy is baie
opgewonde daaroor en beplan om saam met vriende per motor te gaan
vakansie hou.
Skryf ʼn brief aan jou maat waarin jy hom/haar gelukwens met die
bestuurderslisensie, maar ook waarsku om versigtig te bestuur. [30]
2.2 DIALOOG
Jy is verbaas om jou sportheld/in in ʼn winkelsentrum naby julle huis te sien.
Jy gesels met hierdie persoon oor sy/haar loopbaan.
Skryf die dialoog wat tussen julle plaasgevind het, neer. [30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 8 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
2.3 KOERANTBERIG
HOND RED KIND SE LEWE
[Uit: Huisgenoot, 21 April 2011]
Gebruik die koerantopskrif en skryf ʼn berig vir julle plaaslike koerant. [30]
2.4 TOESPRAAK
18
[Uit: www.free-clipart-pictures.net]
Dit is jou beste maat se agtiende verjaarsdag. Sy ouers het vir hom ʼn partytjie
gereël en jou gevra om ʼn toespraak te hou. In die toespraak moet jy jou maat
gelukwens en ʼn paar interessante dinge uit sy lewe vertel.
Skryf die informele toespraak neer. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 9 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
AFDELING C: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 3
Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan.
3.1 POSKAART
Jy is ʼn finalis in die Suid-Afrika 2011-Danskompetisie. Vertel jou maat van jou
voorbereidings voor die groot aand en hoe jy daaroor voel.
Teken die poskaart in jou antwoordeboek oor en vertel van jou
voorbereidings. Onthou om ʼn adres op die poskaart te skryf.
POSKAART
________________
________________
________________
________________
[20]
3.2 ADVERTENSIE
Jy wil tydens die skoolvakansie ekstra sakgeld verdien. Jy besluit om kinders
op te pas terwyl die ouers werk toe gaan.
Stel ʼn advertensie op waarin jy dié diens adverteer. Noem waarom die
ouers op jou kan staatmaak om hulle kinders op te pas, hoeveel jou dienste
per dag kos, met watter aktiwiteite jy die kinders besig sal hou en ander
relevante inligting. [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 10 DBE/Feb.–Mrt. 2012
NSS
3.3 RIGTINGAANWYSINGS
Jou skool het vir Dozi, die sanger, uitgenooi om by julle te kom sing. Jy moet
vir Dozi verduidelik hoe hy vanaf sy hotel in President Steynstraat moet ry om
by die skool se parkering uit te kom.
Gebruik die pyltjies en gee SEWE instruksies hoe hy moet ry. Noem straat-
name en ten minste twee bakens soos geboue, ensovoorts, wat hom sal help
om nie te verdwaal nie.
BERGSTRAAT
SKOOL
ABSA
BANK
BOOMSTRAAT
NELSTRAAT
KERKSTRAAT HOTEL
SUIDPARK
DORPSTRAAT
KERK
PARKERING
UITGANG
PRESIDENT STEYNSTRAAT
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 NSC Supplementary 2012 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2012 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2014 QP

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC Supplementary 2015 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC Supplementary 2014 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper