Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P2 2014 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 11201411 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 C √√ 1.2.1 D √√ 1.1.2 A √√ 1.2.2 E √√ 1.1.3 B √√ 1.2.3 G √√ 1.1.4 A √√ 1.2.4 B √√ 1.1.5 D √√ 1.2.5 A √√ (5 x 2) (10) 1.1.6 C √√ 1.1.7 B √√ 1.1.8 C √√ 1.1.9 B √√ 1.1.10 A √√ (10 x 2) (20) VRAAG 1.3 VRAAG 1.4 1.3.1 Outotrofe √√ 1.4.1 Energie / groei √ 1.3.2 Parentokopie √√ 1.4.2 Dormansie √ 1.3.3 Entloot √√ 1.4.3 Transpirasie √ 1.3.4 Evaporasiepan √√ 1.4.4 akwakultuur √ 1.3.5 Vloedbesproeiing / Voor- 1.4.5 xileem √ besproeiing √√ (5 x 2) (10) (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: PLANTVOEDING 2.1 2.1.1 Redes vir konstante water voorsiening  Water vervoer nutriënte van die grond na die wortels en dan na die blare./Water is die medium van nutriënt vervoer in plante. √  Water vervoer die produkte van fotosintese vanaf die blare na die plantorgane waar dit gestoor word. √  Water verskaf die strukturele ondersteuning en maak plante turgied. √  Water reguleer die planttemperatuur en koel plante af.  Water verskaf die medium vir al die metaboliese prosesse/vir al die biochemiese prosesse. √ (Enige 3 x 1) (3) 2.1.2 Aanpassings van plante om waterverlies te beperk  Sommige plante het dik kiemlae. √  Sommige plante het klein, versonke stomata. √  Sommige plante het fyn haartjies (trichomes) √  Sommige plante het klein blaartjies (pinnas). √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.3 Deel van plant vir water en nutriëntopname Wortelhare √ (1) 2.1.4 Transpirasie Trekkrag Die opwaartse krag op die waterkolom in plante √ wanneer water verloor word deur transpirasie. (2) Osmotiese vloei Beweging van water as gevolg van osmose √ veroorsaak deur ʼn osmotiese gradient. √ (2) 2.2.1 Prosesse van die donkerfase van fotosintese  Chemiese energie word gebruik om CO2 te reduseer na glukose in die Calvin siklus. √  Die reaksies van die donkerfase gebeur in die stroma van die chloroplas. √  Die donkerfase word deur ensieme beheer en word daarvoor geaffekteer deur temperatuur. √  NADPH2 wat gevorm word tydens die ligfase stel waterstofatome vry en ATP gee die ekstra energie vry. √  Die vrygestelde waterstofatome reageer met CO2 opgeneem tydens fotosintese om koolhidrate te vorm  Koolhidrate word gesintetiseer deur die onttrekking van watermolekules van die glukosemolekule. √  Glukosemolekules kombineer met nitrate en sulfaatione en word deur ensieme na plantproteïene gevorm. √ (Enige 3 x 1) (3)
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2014) 2.2.2 Belangrikheid van fotosintese vir mense  Verander ligenergie van die son na chemiese energie. √  Gestoorde suikers soos koolhidrate word deur organismes soos mense gebruik. √  Produseer suurstof wat nodig is vir selrespirasie deur alle lewende organismes. √  Verwydering van CO2 van die atmosfeer hou die atmosfeer in balans / gesond en verseker ʼn gesonde omgewing. √  Dit is die oorsprong van fossielbrandstowwe soos steenkool en petrol. √  Dit vang energie vas vir biobrandstowwe wat van plante gemaak word en beperk dus aardverwarming. √ (Enige 3 x 1) (3) 2.2.3 Maniere om die tempo van fotosintese te verhoog  Oplei (latwerk) om te verseker dat die vrugdraende lote die maksimum blootstelling aan sonlig vir fotosintese kan hê. √  Snoei, om te verhoed dat lote en blare mekaar oorskadu, vrug- draende lote maksimum sonlig vir fotosintese kan kry. √  Spasiëring van gewasse om maksimum sonlig te kry. √  Kweekhuise verleen aan plante maksimum sonlig deur deurskynende dakke. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.3.1 Mikro-nutriënte Makro-nutriënte Boor √ Kalium √ Zink √ Stikstof √ (4) 2.3.2 Funksies van Boor  Verhoog die opname van water en kalsium. √  Essensieel vir meristeem aktiwiteit en groei van die stuifmeelbuis √  Betrokke in die translokasie van koolhidrate. √ (Enige 1) (1) 2.3.3 Maniere van minerale opname in plante  Passiewe ioon-opname deur diffusie. √  Aktiewe opname met behulp van draermolekules. √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 2.4 2.4.1 Redes vir die gebruik van organiese bemestingstowwe  Organiese materiaal help dat grond meer water hou, veral by sanderige grond √  Organiese materiaal help dat water dreineer, veral kleigrond. √  Organiese materiaal help dat grond koeler is in somer en warmer in die winter is. √  Organiese materiaal verhoed kompaktering. √  Organiese materiaal verhoog die deurlugtiging van grond. √  Organiese materiaal bind die grond en voorkom wind- en watererosie. √  Nutriënt vanaf organiese materiaal bly langer in grond. √  Organiese materiaal verhoog die katioon absorpsiekapasiteit van die grond √ (Enige 3 x 1) (3) 2.4.2 Eienskappe van gewasse vir groenbemesting  Sade moet maklik verkrygbaar wees. √  Gewas moet vinnig groei. √  Moet ʼn diep wortelsisteem het om nutriënte diep onder die grond te bind √  Dit moet ʼn sterk voeder wees sodat dit die stadig beskikbare nutriënte ook bind √  Peulgewasse word gewoonlik gebruik omdat dit stikstofgas bind. √  Moet ʼn hoe veselinhoud hê. √ (Enige 3 x 1) (3) 2.5 2.5.1 Berekening van hoeveelheid fosfor in sak Stikstof: 3 Fosfor: 2 Kalium: 5 Totaal % van al 3 Nutriënte 45 3 + 2 + 5 = 10 √ P = 2/10 x 45 √ = 9% √ (3) 2.6 Gebruike van gympsum deur graanboere  Verminder die massadigtheid van grond wat dit makliker laat ploeg. √  Voorkom korsvorming dus vergemaklik dit ontkieming. √  Gypsum voorkom waterdeurdrenking. √  Dit verminder die verlies van stikstof misstowwe aan die atmosfeer. √  Help die plant om nutriënte te absorbeer. √  Dit stop water afloop en erosie. √  Verbeter die grondstruktuur. √  Gypsum korrigeer die grond ph. √  Gypsum verlaag die swaarmetaal toksisiteit. √  Dit voorkom dat kleideeltjies aan wortels, stingels en knolle en bolle vassit. √  Dit help dat erdwurms floreer en die grond beter deurlug. √ (Enige 1 x 1) (1) [35]
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2014) VRAAG 3: PLANTVOORTPLANTING. 3.1 3.1.1 Bestuiwing √ (1) 3.1.2 Water √ Wind √ (2) 3.1.3 Kruisbestuiwing Wanneer stuifmeel oorgedra word van die meeldraad van een blom √ na die stempel van ʼn blom op ʼn ander plant √ van dieselfde spesie √ OF Oordra van stuifmeel van die meeldraad van ʼn blom √ na die ontvanklike stempel van ʼn blom √ van dieselfde spesie √ (3) 3.2 3.2.1 Insekpes in 3.2.1 (4) Kleingraanboorder √ (1) 3.2.2 Insek bestuurmetodes om infestasie te voorkom  Sanitasie – opruim en skoonmaak van ou graan en graanafval. √  Leë stoor/houers – insekdoder spuit √  Leë-houer fumigasie (‘Empty-bin fumigation’) – ondervloerse peste te beheer √  Stoor slegs skoon, droë graan. √  Behandel graan met beskermende pesdoder √  Belugtiging van store om insekvoeding en reproduksie te  voorkom. √  Gereelde toetse vir temperatuur en insek teenwoordigheid. √ (Enige 3 x 1) (3) 3.2.3 Ideale temperatuur vir lewenssiklus in 3.2 25 °C – 32 °C √ (1) 3.2.4 Implikasie van erge infestasie van peste  Erge infestasie sal lei na voedseltekorte. √  Prys van graangewasse sal verhoog in plaaslike markte. √  Buitelandse uitruilkoerse sal daal. √  Beheer van insekte is duur. √  Dit sal voedselsekuriteit in die land beïnvloed. √  Dit sal potensiële graanboere ontmoedig. √ (Enige 3 x 1) (3) 3.3 3.3.1 Natuurlike metodes Kunsmatige metodes Corms / gerokte knolle √ Layering / Lae √ Stolons / uitlopers √ Budding / ent √ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 3.3.2 Voordele van vegetatiewe voortplanting  Noodsaaklik vir plante wat nie met sade kan voortplant nie bv. suikerriet en piesang. √  Plante wat vegetatief voortplant bly identies aan moederplant √  Baie vinnige manier van voortplanting √  Plante wat vegetatief voortplant produseer blomme en vrugte baie vroeër/vinniger as plante wat met sade voortplant. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.4 3.4.1 Belangrike eienskappe van GMO gewasse  Bied weerstand en toleransie teen siekte. √  Bied weerstand teen onkruiddoders √  Verhoogde toleransie teenoor droogte en lae temperature √  Gebruik water meer effektief, produseer meer met minder water √  Gebruik misstowwe meer effektief √  Verhoogde opbrengste √  Het meer voedingswaarde √  Het beter kwaliteit en raklewe √ (Enige 3 x 1) (3) 3.5 3.5.1 Een naam vir die groep organismes Bakteria √ (1) 3.5.2 Metodes om die verspreiding van bakterieë te voorkom  Gebruik slegs siektevrye plantmateriaal soos sade en saailinge √  Koop gesertifiseerde sade by gerespekteerde handelaars √  Steriliseer die waterbronne en maak seker water is siektevry √  Vernietig onkruid en patogene in die bo-grond met hitte behandeling √  Gebruik chemikalieë soos swamdoders. √  Gebruik steriele toerusting √  Maak gebruik van wisselbou / gebruik siektebestande variëteite √ (Enige 3 x 1) (3) 3.6.1 Maniere waarop onkruid kompeteer met gewasse  Vir spasie √  Vir sonlig √  Vir grondnutriënte √ (3) 3.6.2 Ander maniere waarop onkruid kompeteer  Grond vog / water √  Lug √ (Enige 1) (1)
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2014) 3.6.3 Chemiese onkruidbeheer Dit is die gebruik en aanwending van chemikalieë/onkruiddoders √ om die plante te dood deur hul groei of metaboliese prosesse te inhibeer. √ (2) Meganiese onkruidbeheer Dit behels die fisiese verwydering van die onkruid, √ met die hand of die gebruik van masjinerie. √ (2) [35] VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBESTUUR 4.1 4.1.1 Definisie van ʼn grondopname Dit is die proses van die klassifikasie van grond tipes en hul kenmerkende eienskappe/onderskeid grond tipes van mekaar in ʼn gegewe gebied, √ en geo-kodering sulke inligting/interpretasie en implementering van die inligting (2) 4.1.2 Doelwitte van ʼn grondopname  Vir die volhoubaarheid van ʼn sekere gewas √  geskiktheid vir besproeiing √  Geskiktheid vir weiding √  Voorkoming van ʼn erosie risiko √  identifisering vir landbou gebruik bv. gruis of moerasagtige gebiede. √ (Enige 2 x 1) (2) 4.1.3 Stappe om te volg vir ʼn grondanalise  Grou van die profiel gate √  Bepaal die grond profiel √  Bepaal die fisiese en chemies eienskappe √ (3) 4.2 4.2.1 Tipe boerdery in FIGUUR 4.2 Presisieboerdery √ (1) 4.2.2 Doelwitte van die tipe boerdery in VRAAG 4.2.1  Om insette te verminder √  Opbrengste te verhoog √  Om volhoubare praktyke te gebruik soos pes, water en nutriënt bestuur √  Verminder omgewingsrisiko’s deur die akkurate aanwending van insette bv. verminderde logging √  Vir effektiewe bestuur √ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 4.3 4.3.1 Besproeiing Dit is die aanwending van water op die grond of groeimedium √ tot voordeel van die plant. (2) Dreinering Die verwydering van staande of oortollige water √ van die bo-grond of ondergrond of enige ander swak gedreineerde grond. √ (2) (4) 4.3.2 Kriteria vir die bepaling van waterkwaliteit vir besproeiing  Toets die pH van die water en die pH van die grond √  Bepaal die spesifieke elektriese konduktiwiteit van die water √  Bepaal die natrium absorpsie verhouding / Die alkaliniteit van die water moet bepaal word. (3) 4.3.3 Faktore om in ag te neem wanneer besproeiing beplan en aangewend word.  Hoeveelheid water beskikbaar √  Topografie van die area wat besproei moet word. √  Infiltrasietempo van die grond / grondstruktuur en tekstuur. √  Tipe gewas wat aangeplant gaan word √  Metode van bewerking wat gevolg gaan word. √  Installeerkoste √ (Enige 2 x 1) (2) 4.4 4.4.1 Gewassesisteem 4.4 Wisselbou √ (1) 4.4.2 Regverdiging van 4.4  Vier verskillende gewasse roteer oor vier verskillende groeiseisoene √  Diepwortel-gewasse word geroteer met gewasse met vlakker wortelsisteme √  Peulgewasse word ingesluit om stikstofbinding te verseker. √  Die land word in vier gelyke areas ingedeel en elke area het dieselfde gewas. √ (Enige 1 x 1) (1) 4.4.3 Faktore wat ʼn rol speel in die beplanning van die wisselbou sisteem in 4.4  Oorweeg die klimaatsomstandighede in terme van reënval en temperatuur √  Die gewas moet gepas wees vir die spesifieke tipe grond. √  Genoegsame arbeid moet beskikbaar wees. √  Bepaal die aanvraag vir die gewas. √  Verseker die beskikbaarheid van masjinerie. √  Verseker bevoegde bestuursvaardighede √  Ken die variëteite vir wisselbou seleksie, sluit peulgewasse in √ (Enige 2 x 1) (2)
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2014) 4.4.4 Voordele van wisselbou in VRAAG 4.4  Help om siektes, onkruid en peste te beheer deur die rotasie van die gasheerplante. √  Verminder die gebruik van sintetiese chemikalieë en is dus meer koste effektief. √  Verminder grondnutriënt uitputting, want verskillende gewasse gebruik verskillende nutriënte by verskillende dieptes. √  Handhaaf die grondvrugbaarheid, bv. peulgewasse voeg stikstof by grond deur stikstofbinding. √  Verminder gronderosie deurdat gewasse grond bind en grond bedek. √  Versprei die risiko van ʼn misoes. √  Hou die boer en assistente bevoeg in produksie en bestuursvaardighede in verskeie gewasse √ (Enige 2 x 1) (2) 4.5 4.5.1 Voordele van kweekhuise vir die produksie van hoë waarde gewasse  Optimale effektiwiteit in die verbruik van natuurlike hulpbronne √  Optimale produksie uitsette is moontlik √  Beter kwaliteit produkte aangesien, beskadiging deur wind, onkruid en insekte uitgeskakel word. √  Meer ekonomies want gewas kan heel jaar geproduseer word √  Meer effektiewe gebruik van ongeskikte landbougrond √  Risiko van oesverlies is minimaal aangesien plante teen gevare beskerm is. √  Beter werksomstandighede as buite in oop velde √ (Enige 2 x 1) (2) 4.5.2 Hidroponika Die proses waar plante in vloeistof gegroei word met bygevoegde nutriënte sonder grond. √ (2) 4.5.3 Groeimediums in hidroponika-sisteem  Puimsteen en Perliet √  Vermikuliet √  Uitgebreide klei √  Kokos en turf √  Houtvesel √  ‘Peat’ mos/ veenmos √  Saagsels √  Strooi bale √  Sand/gruis √  Water √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11 4.5.4 Faktore wat boere sal beperk in keuse van visspesies  Geografiese ligging √  Watertoevoer √  Beskikbaarheid van kapitaal √  Kundigheid en opleiding √  Beskikbaarheid van dienste √  Ligging van mark √ (Enige 2 x 1) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all