Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1120228 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A ✓✓ 1.1.2 B ✓✓ 1.1.3 B ✓✓ 1.1.4 D ✓✓ 1.1.5 C ✓✓ 1.1.6 A ✓✓ 1.1.7 D ✓✓ 1.1.8 B ✓✓ 1.1.9 C ✓✓ 1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 D ✓✓ 1.2.2 G ✓✓ 1.2.3 B ✓✓ 1.2.4 E ✓✓ 1.2.5 C ✓✓ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Kunsmisstowwe ✓✓ 1.3.2 Gips ✓✓ 1.3.3 Bevrugting ✓✓ 1.3.4 Biotegnologie ✓✓ 1.3.5 Akwakultuur ✓✓ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Chlorose ✓ 1.4.2 swamdoders ✓ 1.4.3 Tensiometer ✓ 1.4.4 Zero bewerking/Geen bewerking ✓ 1.4.5 deklaagbewerking ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING) 2.1 2.1.1 Plantorgane waar produkte van fotosintese gestoor word • Blare ✓ • Stingels ✓ • Wortels ✓ • Knolle ✓ • Bolle ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.2 Effek van klimaatsverandering op fotosintetiese tempo • Die hoë atmosferiese CO2 ✓/ hoë temperature ✓ wat met klimaat geassosieer word, sal na verwagting hoër tempo’s van fotosintese tot gevolg hê. ✓ OF • Uiters lae temperature ✓ sal lae fotosintetiese tempo’s tot gevolg Hê. ✓ OF • Lae reënval ✓ sal lae fotosintetiese tempo’s tot gevolg hê. ✓ (2) 2.2 2.2.1 Effek van temperatuur op die tempo van fotosintese (borrel- vrystelling) 45 40 Aantal borrels 35 30 25 20 15 10 5 0 15 20 25 30 35 40 Temperatuur (°C) Nasien-kontrolelys • Korrekte opskrif met beide veranderlikes ✓ • Korrekte grafiektipe ✓ • Eenhede (°C) ✓ • y-as: Korrekte etikettering en kalibrasie ✓ • x-as: Korrekte etikettering en kalibrasie ✓ • Korrekte plot (80% en meer korrekte plot) ✓ (6) 2.2.2 Beskrywing van tendens wat in die grafiek getoon word Hoe hoër die temperatuur, ✓ hoe hoër die aantal borrels wat ontwikkel het. ✓ (2) 2.2.3 Metodes om temperatuur te manipuleer • Gebruik van ʼn kweekhuis/tonnel ✓ • Plantdigtheid ✓ • Trelliserende/Traliewerk/Latwerkplante ✓ • Snoei ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2022) 2.3 2.3.1 Vervoermetode A – Aktiewe vervoer ✓ B – Eenvoudige verspreiding/diffusie ✓ C – Gefasiliteerde diffusie ✓ (3) 2.3.2 Verskil tussen osmose en diffusie Diffusie is die beweging van enige stof vanaf ʼn gebied met sy hoër konsentrasie na ʼn gebied met sy laer konsentrasie, ✓ terwyl osmose ʼn spesiale tipe diffusie is wat beweging van watermolekules van ʼn gebied met hul hoër konsentrasie na ʼn gebied met hul laer konsentrasie behels. ✓ (2) 2.3.3 Funksies van water in plante • Medium vir metaboliese prosesse ✓ • Temperatuurregulering ✓ • Strukturele ondersteuning ✓ • Vervoer van voedingstowwe/produkte van fotosintese ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.4 2.4.1 Etikette A – Fosfor ✓ B – Kalium ✓ C – Mikro ✓ D – Blaarchlorose ✓ (4) 2.4.2 Metodes wat gebruik kan word om die voedingstofstatus van gronde te bepaal • Grondontleding ✓ • Plantontleding ✓ (2) 2.4.3 Faktore wat die beskikbaarheid van voedingstowwe beïnvloed • Grondtekstuur ✓ • Grond pH ✓ (2) 2.5 2.5.1 Klassifikasie van kunsmis Organiese kunsmis ✓ (1) 2.5.2 Fisiese voordele van dieremis wat in die leesstuk genoem word • Verbeter grondstruktuur ✓ • Verhoog waterhouvermoë ✓ • Verbeter dreinering van kleigrond ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.5.3 Potensiële gevare verbonde aan die gebruik van dieremis • Kan patogene bevat ✓ • Te veel kunsmis kan tot eutrofikasie van waterbronne lei. ✓ (2) 2.5.4 Nog ʼn soort mis wat nie in die leesstuk genoem word nie Groen mis ✓ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN BESKERMING 3.1 3.1.1 Identifikasie van bestuiwingstipe Kruisbestuiwing ✓ (1) 3.1.2 Bestuiwingsmiddel getoon in die diagram By ✓ (1) 3.1.3 Nie-geslagtelike dele van blom in die diagram • Blomblare / krone ✓ • Kelkblare / kelk ✓ (2) 3.1.4 Versamelnaam van strukture C en B • Pistil / Gynoecium ✓ (1) 3.1.5 Naam en funksie van struktuur E Helmknop ✓ – Produseer stuifmeelkorrels ✓ (2) 3.1.6 Aanpassings van die blomme vir kruisbestuiwing • Verskillende hoogte van die stigma en helmknop ✓ • Verskillende tye van rypwording van stigma en helmknop ✓ • Selfsteriliteit ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.2 3.2.1 Identifikasie van proses wat in die diagram getoon word Ontkieming ✓ (1) 3.2.2 Basiese vereistes vir suksesvolle ontkieming • Warmte ✓ • Vog ✓ • Planthormone ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.2.3 Metodes om ontkieming te versnel • Grond/week sade ✓ • Skarifikasie ✓ (2) 3.3 Identifikasie van ʼn voorbeeld van ʼn plant 3.3.1 • Rose ✓ (1) • Uie ✓ (1) • Aartappels ✓ (1) • Aarbeie ✓ (1) 3.3.2 Definisie van ongeslagtelike voortplanting Produksie van nuwe plante ✓ sonder samesmelting van gamete ✓ (2) 3.3.3 Nadele van ongeslagtelike voortplanting • Gebrek aan genetiese variasie / verminderde genepoel ✓ • Negatiewe mutasies word aan nageslag oorgedra ✓ • Minder kanse om omgewingsveranderinge te oorleef ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2022) 3.4 3.4.1 Identifikasie van mikro-organismes • Virus ✓ • Bakterieë ✓ • Fungi/Swamme ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.4.2 Identifikasie van patogeen en sy vektor Virus ✓ – Plantluis ✓ (2) 3.4.3 Modusse van patogeenoordrag • Besmette saad of saailinge ✓ • Besmette klere ✓ • Besmette gereedskap en toerusting ✓ • Vektore soos suigende insekte ✓ • Spore wat deur vlerk of water oorgedra kan word ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.4.4 Maatreëls om verspreiding van plantsiektes te voorkom • Verwyder alle onkruid ✓ • Vermy oorbevolking van plante ✓ • Gebruik siektebestande variëteite ✓ • Oefen tussenverbouing ✓ • Ontsmet snoeigereedskap ✓ • Oefen wisselbou ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.5 3.5.1 Identifikasie van plaagbeheermetode Geïntegreerde plaagbeheer ✓ (1) 3.5.2 Voordele van IPM • Nie skadelik vir die omgewing nie ✓ • Verminder die behoefte om duur chemiese plaagdoders aan te koop ✓ • Minder chemikalieë in voedsel ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.5.3 Uitdagings wat landelike boere in die gesig staar met die implementering van IPM • Gebrek aan kennis ✓ • Gebrek aan fondse om chemiese plaagdoders aan te koop ✓ (Enige 2 x 1) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING 4.1 4.1.1 Identifikasie van gewasstelsel Wisselbou ✓ (1) 4.1.2 Voordele van wisselbou • Beskerm die boer teen totale oesmislukking ✓ • Handhaaf grondvrugbaarheid ✓ • Verbeter grondstruktuur ✓ • Beheer plae en siektes ✓ • Verhoog grondstikstofinhoud ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.1.3 Beginsels wat toegepas word wanneer ʼn wisselbouprogram ontwerp word • Gewasse wat dieselfde voedingstowwe benodig, moet nie op mekaar volg nie ✓ • Gewasse wat deur dieselfde plae en siektes aangetas word, moet nie op mekaar volg nie ✓ • Vlakwortelgewasse moet deur diepwortelgewasse gevolg word ✓ (3) 4.1.4 Gewone naam gegee aan gewasse wat in Jaar 3 geplant is Peulgewasse ✓ (1) 4.1.5 Rol van peulgewasse in ʼn rotasieprogram Peulgewasse vorm ʼn simbiotiese verhouding met stikstofbinding, ✓ wat hulle in staat stel om die grond se stikstofinhoud te verhoog ✓ (2) 4.2 4.2.1 Metodes om grondbewerking aan te dryf • Menslike krag ✓ • Trekdierkrag ✓ (2) 4.2.2 Voorbeelde van werktuie wat tydens mensaangedrewe bewerking gebruik kan word • Pik ✓ • Skoffel ✓ • Bylpik ✓ • Hark ✓ • Graaf ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.3 Funksies van grondbewerking • Om gronddeurlugting en infiltrasiekapasiteit te verbeter ✓ • Om grondkorse op te breek ✓ • Vernietig onkruid ✓ • Om kunsmis en organiese materiaal in die grond in te werk ✓ (Enige 3 x 1) (3) 4.2.4 Onderskeiding van primêre en sekondêre bewerking Primêre bewerking sny en versplinter die grond met diep penetrasie gereedskap ✓ om ʼn growwe oppervlakafwerking te produseer, ✓ terwyl sekondêre bewerking daarop gemik is om die boonste deel van die grond gelyk en ferm te maak ✓ om ʼn gladder oppervlakafwerking te produseer. ✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2022) 4.3 4.3.1 Identifikasie van struktuur in die prentjie Kweekhuis/tonnel ✓ (1) 4.3.2 Voordele van die gebruik van kweekhuise/tonnels • Oesskade as gevolg van ryp en reën word uitgeskakel ✓ • Gewasse kan regdeur die jaar verbou word ✓ • Hoë kwaliteit gewasse kan geproduseer word ✓ • Opbrengste kan verbeter word ✓ • Gewasse wat normaalweg nie in ʼn spesifieke area sal groei nie, kan verbou word ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.3.3 Omgewingstoestande wat in ag geneem moet word wanneer ʼn plek vir ʼn kweekhuis gekies word • Lig ✓ • Temperatuur ✓ • Relatiewe humiditeit ✓ • Plantsiektes ✓ (Enige 3 x 1) (3) 4.4 4.4.1 Identifikasie van proses Besproeiing ✓ (1) 4.4.2 Bronne van besproeiingswater • Mere / damme ✓ • Permanente riviere / strome ✓ • Waterdraers / fonteine / boorgatte ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.4.3 Voordele van besproeiing • Minimaliseer gewaswaterstres ✓ • Verhoog oesopbrengste en kwaliteit ✓ (2) 4.4.4 Tekens van swak-kwaliteit besproeiingswater • Soutgehalte ✓ • Troebelheid ✓ • Oormaat voedingstowwe ✓ • Spesifieke ioontoksisiteit ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.4.5 Gevolge van die gebruik van swak-kwaliteit water vir besproeiing • Geblokkeerde pype ✓ • Korrosie van toerusting ✓ • Verwelking van plante as gevolg van grond soutgehalte ✓ • Verminderde bemarkbaarheid van produkte as gevolg van onooglike neerslae van besproeiingswater ✓ (Enige 2 x 1) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all