Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P1 2017 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1120179 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A √√ 1.1.2 C √√ 1.1.3 C √√ 1.1.4 D √√ 1.1.5 B √√ 1.1.6 C √√ 1.1.7 B √√ 1.1.8 A √√ 1.1.9 D √√ 1.1.10 B √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B √√ 1.2.2 Slegs A √√ 1.2.3 Geeneen √√ 1.2.4 Slegs B √√ 1.2.5 Beide A en B √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Sukrose √√ 1.3.2 Ketonasie/ketoonvorming √√ 1.3.3 Kapillêre / Kapillariteit √√ 1.3.4 Matriksdigtheid √√ 1.3.5 Gevlekte/nie-homogene √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Etanol √ 1.4.2 Struktuur √ 1.4.3 Koolstofdioksied √ 1.4.4 Higroskopiese / Adhesie √ 1.4.5 Immobilisasie √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE 2.1 Organiese verbindings 2.1.1 Identifisering van verbinding en mengsel A – verbinding √ (1) B – mengsel √ (1) 2.1.2 Verskil tussen A (verbinding) en B (mengsel)  Inhoud van ʼn mengsel kan fisies geskei word √ en die inhoud van ʼn verbinding kan nie √  Samestelling van ʼn mengsel kan varieer √ en samestelling van ʼn verbinding is vasgestel √ (Enige 1 x 2) (2) 2.1.3 Diagram wat die chemiese binding van water toon Kriteria / Nasienriglyne: 1 punt – waterstofatoom √ 1 punt – suurstofatoom √ 1 punt – korrekte binding met valenselektrone √ (3 x 1) (3) 2.2 Lipiede / Vette 2.2.1 Klassifikasie van kos A en B A – Versadigde vet √ (1) B – Onversadigde vet √ (1) 2.2.2 Identifisering van vet wat by diete ingesluit moet word Onversadigde vet / vet in kos B / Sonneblomolie √ (1) 2.2.3 Rede vir vet ingesluit in dieët Dit is van plantaardige oorsprong √ en kan cholesterolvlakke laat daal in die bloed/ verminder kans op ʼn hartaanval √ / Verminder kans om sekere tipes kanker op te doen. √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 2.2.4 Onderskei tussen kos A en kos B (a) Smeltpunt – Kos A – het ʼn hoë smeltpunt √ Kos B – het ʼn lae smeltpunt √ (2) (b) Binding tussen koolstofatome Kos A – enkelbinding tussen koolstofatome √ Kos B – dubbelbinding tussen koolstofatome √ (2) 2.3 Proteïen 2.3.1 Bousteen van proteïen Aminosuur √ (1) 2.3.2 Verskil tussen eenvoudige en komplekse proteïen  Eenvoudige proteïene word afgebreek tot slegs aminosure √  Komplekse proteïene is eenvoudige proteïene wat met nie-proteïen materiaal verbind is √ (2) 2.3.3 Rede om diere in elk van die volgende gevalle proteïen te gee: (a) Resiesperde – Dit bou kollageenstrukture wat krag aan diere gee √ (1) (b) Beseerde diere – Dit herstel ou en beskadigde selle √ (1) (c) Pasgebore diere – Benodig vir nuwe selgroei √ (1) 2.4 Organiese verbinding 2.4.1 Gee byskrifte A - Propaan √ B – C3H8 √ C – Hidroksiel/ OH √ D H H H C C OH √√ H H E – Etanoësuur √ F – Karboksiel / COOH √ G – CH3 √ COOH √ (9) 2.4.2 Belangrikheid van Etanoësuur  Word gebruik om voedsel te preserveer √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 2.5 Koolhidrate 2.5.1 Klassifikasie van kos in koolhidraattipes Aartappels – Polisakkaried √ Suiker – Monosakkaried √ (2) 2.5.2 Chemiese formule van die monosakkaried C6H12O6 √ (1) [35] VRAAG 3: GRONDKUNDE 3.1 Grondtekstuur 3.1.1 Bepaling van die persentasie sand en klei (a) Kleileem: Sand tussen 31% – 45% √ Klei tussen 21% – 39% √ (2) (b) Slikleem: Sand tussen 12% – 45% √ Klei tussen 5% – 18% √ (2) 3.1.2 Invloed van klei op die volgende: (a) Bewerkbaarheid van grond – Kleigrond is moeilik om te bewerk √ as gevolg van die kohesiekragte. √ (2) (b) Dreinering van grond – Dreinering van grond met hoë klei-inhoud is laag √ as gevolg van die mikro-porieë √ (2) 3.1.3 Aanwysing van tekstuur ideaal vir verbouing Leem √ (1) 3.2 Hanteringsfasiliteit 3.2.1 Formulering van hipotese Water beweeg stadig in kleigrond √ om die grootste hoogte te bereik √ OF Sanderige grond het ʼn laer kapillariteit √ as kleigrond /en andersom √ (Enige 1 x 2) (2) 3.2.2 Tipe waterbeweging gedemonstreer Kapillêre beweging / Kapillariteit√ (1) 3.2.3 Noem grondsoorte Grond A – Klei √ Grond B – Sand √ Grond C – Leem/slik √ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 3.2.4 Aanwysing van grond waar die volgende plaasvind (a) Water styg die vinnigste – Sand √ (1) (b) Water styg die stadigste – Klei √ (1) 3.2.5 Rede vir die antwoord Die vinnige styging van water in sanderige grond is die gevolg van groot hoeveelhede makro-porieë wat vinnige waterbeweging toelaat √ en die mikro-porieë in klei vertraag die beweging van water √ (2) 3.3 Grondtemperatuur 3.3.1 Staafgrafiek Temperatuur by verskeie dieptes en verskillende tye van die dag 30 25 Temperatuur (°C) 20 Oppervlak 15 20cm diep 10 5 0 06:00 08:00 10:00 12:00 14:00 16:00 18:00 Tyd van die dag Kriteria/rubriek/nasienriglyne  Korrekte opskrif √  X-as: Korrek gekalibreer met opskrif (Tyd van die dag) √  Y-as: Korrek gekalibreer met opskrif (Temperatuur) √  Korrekte eenheid (°C) √  Korrekte tipe grafiek √  Korrek voorgestel (‘plotting’) √ (6) 3.3.2 Identifisering van die probleem van temperature op die oppervlak Temperatuurvariasie is hoog √ (1) 3.3.3 TWEE maniere om die situasie te verminder  Deklaagbewerking √  Koelte √  Helder plastiekbedekking √  Besproeiing √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.4 Aanduiding van die oorsaak van grondkleur 3.4.1 Swart – Teenwoordigheid van organiese materiaal √ (1) 3.4.2 Rooi – Geoksideerde yster √ (1) 3.4.3 Grys – Versuipte grondtoestande √ (1) 3.5 Porieruimte 3.5.1 Invloed van gronddiepte op porieruimte Totale porieruimte neem af √ met ʼn toename in gronddiepte √ (2) 3.5.2 Invloed van krummelstruktuur op porieruimte Grond met ʼn los, krummelstruktuur het groter √ porieruimtes √ (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 4: GRONDKUNDE 4.1 Grondmorfologie 4.1.1 Uitkenning van grondprofiele A – Jong grond √ B – Volwasse grond √ C – Nat grond √ D – Ge-erodeerde grond √ (4 x 1) (4) 4.1.2 Benaming van horisonne (a) B-horison √ (b) A-horison √ (c) C-horison √ (3) 4.2 Grondklassifikasie 4.2.1 Herrangskikking van stappe in grondklassifikasie  Merk meesterhorisonne af √  Identifiseer diagnostiese horisonne √  Bevestig grondvorm √  Series-eienskappe word geïdentifiseer √  Bepaal grondseries √ (5 x 1) (5) 4.2.2 Verduideliking van ʼn binomiese grondklassifikasie Grondklassifikasie het twee kategorieë, ʼn breë en meer algemene vlak vir grondvorm √ en ʼn laer en meer spesifieke vlak vir grondseries √ (2) 4.3 Grondorganismes 4.3.1 Klassifikasie van organismes in prent A en B Prent A – mikro-organismes √ Prent B – makro-organismes √ (2) 4.3.2 DRIE toestande nodig vir die oorlewing van hierdie organismes  Grondvrugbaarheid √  Grondvog √  Gunstige grondtemperatuur √  Gronddeurlugting √  Lig √  Grond pH √ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 4.3.3 Verduideliking van hoe organismes die volgende verbeter: (a) Grondstruktuur – Afskeidings deur hierdie organismes √ help met die aggregasie van grondpartikels √ (2) (b) Grondvrugbaarheid – Hulle stel koolstofdioksied vry wat met water reageer om koolsuur te vorm √ wat help met die vrystelling van plantvoedingstowwe √ OF – Hulle breek plant en dierereste af √ Om voedingstowwe vry te stel √ (2) 4.4 Grondalkaliniteit en grond southeid 4.4.1 Voorspelling van die pH van die grond Plaas A – bo 8,5 √ Plaas B – tussen 7,5 en 8,5 √ (2) 4.4.2 Aanduiding van die algemene terme wat pH-vlakke beskryf Plaas A – alkaliniteit √ Plaas B – southeid √ (2) 4.4.3 Soute wat oorheers in Plaas A se grond Natriumkarbonate en bikarbonate √ (1) 4.4.4 TWEE maatreëls om die toestand van grond by plaas A reg te stel  Voeg gips by √  Skraping √  Spoeling √  Loging √ (Enige 2 x 1) (2) 4.5 Grondkolloïede 4.5.1 Voorbeeld van organiese kolloïed Humus √ (1) 4.5.2 Onderskeiding tussen organiese en anorganiese kolloïede volgens hul vorm  Anorganiese kolloïede het ʼn gelaagde struktuur met plat plaatjies √  Organiese kolloïede is struktuurloos/ amorf √ (2) 4.5.3 Verduideliking van hoe organiese en anorganiese kolloïede grondvrugbaarheid verbeter Hulle is negatief gelaai √ en trek positiefgelaaide ione/voedingstowwe aan √ (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all