Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paperAgricultural SciencesGrade 11202316 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2023 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur *IAGRSA1* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Toon AL jou berekeninge, insluitend formules, waar van toepassing. 7. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A. 1.1.1 Watter EEN van die volgende is ʼn voorbeeld van organiese verbindings? . A Koolstofdioksied B Lipiede C Ammoniak D Water 1.1.2 Die valenselektron van ʼn element met ʼn massagetal van 27 en ʼn atoomgetal van 13 sal … wees. A 2 B 4 C 1 D 3 1.1.3 Die volgende stellings is WAAR met betrekking tot metaan: (i) Is die eenvoudigste alkaan en die hoofkomponent van aardgas (ii) Dit produseer O2 en H2O wanneer dit meer CO2 verbrand (iii) Dit word as ʼn bron van energie in landelike huise gebruik (iv) Het een koolstof en vier waterstowwe Kies die korrekte kombinasie: A (i), (iii) en (iv) B (ii), (iii) en (iv) C (i), (ii) en (iv) D (i), (ii) en (iii) 1.1.4 Die monomere van stysel en glikogeen word deur … bindings verbind. A peptied B ester C datief D glikosidiese 1.1.5 Die volgende is NIE die faktor wat die ontwikkeling van grondstruktuur beïnvloed NIE. A Teenwoordigheid van organiese materiaal B Aktiwiteit van erdwurm C Onveranderde grondvogtoestand D Hoë klei-inhoud Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 1.1.6 Die gevlekte voorkoms in grond is ʼn aanduiding van die volgende: (i) Die reduksie van rooi yster-ioon tot blougrys yster-ioon (ii) Baie vlekke in die ondergrond (iii) Plekke roes, geel en grys kleure (iv) Versuiping vir die deel van die dag Kies die regte kombinasie: A (i), (iii) en (iv) B (ii), (iii) en (iv) C (i), (ii) en (iv) D (i), (ii) en (iii) 1.1.7 ʼn Verlies aan water deur transpirasie kan beheer word deur ... A oormatige gebruik van stikstof kunsmis te verminder. B ammoniumfosfaat toe te pas. C die keuse van ʼn kultivar met ʼn hoë transpirasieverhouding. D onkruid toe te laat om die grond te bedek. 1.1.8 Die skematiese voorstelling hieronder demonstreer die … Na + CaSO4 Ca2+ + NaSO4 A herwinning van neutrale grond. B herwinning van grondvrugbaarheid. C herwinning van brak grond. D herwinning van grondsuurheid. 1.1.9 Die volgende is NIE die prosedure wat gevolg word wanneer die grond geklassifiseer word NIE. A Identifisering van meesterhorisonne B Verbetering van diagnostiese horisonne C Bepaling van grondreekseienskappe D Bepaling van grondfamilie 1.1.10 Die grond mikro-organismes wat verantwoordelik is vir die ontbinding van plant- en dierereste. A Bakterieë en erdwurms B Aalwurms en aktinomisete C Muise en molle D Swamme en duisendpote (10 x 2) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 1.2 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld slegs 1.2.6 B. KOLOM A KOLOM B A: Anioon 1.2.1 Positief gelaaide ioon B: Katioon A: Saamgestelde ʼn Stof wat bestaan uit twee of meer 1.2.2 B: Mengsel verskillende elemente gekombineer in ʼn vaste verhouding A: Grondverdigting Rangskikking van gronddeeltjies om 1.2.3 B: Grondtekstuur aggregate te vorm A: Fyn tekstuur Hoë mate van samehangende kragte en 1.2.4 B: Growwe tekstuur plastisiteit A: Humiese A Diagnostiese horison deur hoë organiese 1.2.5 B: Melanistiese A materiaalinhoud gekenmerk (5 x 2) (10) 1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.3.1 Die kleinste deeltjie van ʼn stof wat onafhanklik kan bestaan en steeds die eienskappe van daardie stof behou 1.3.2 Die struktuur waarin die buitenste elektron(e) van ʼn atoom deur kolletjies of kruisies voorgestel word 1.3.3 ʼn Tekstuur wat ʼn deursnee van minder as 0,002 mm het 1.3.4 Die graad van grootmate volume van grond wat nie soliede eenhede is nie 1.3.5 Baie klein negatief gelaaide deeltjies wat in water gesuspendeer kan word (5 x 2) (10) 1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD(E) in ELK van die volgende stellings om dit WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers (1.4.1 tot 1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.4.1 ʼn Komplekse proteïen lewer slegs aminosure wanneer dit gehidroliseer word. 1.4.2 Verwelkingpunt is die maksimum voghouvermoë van grond waar alle porieë met water gevul is. 1.4.3 Katioonuitruilvermoë is die binding van katione op die oppervlak van die kolloïede grond. 1.4.4 Stikstofmineralisasie is die absorpsie en binding van beskikbare stikstofverbindings deur grondmikro-organismes. 1.4.5 Eluviasie is die proses waardeur materiaal vanaf A-horison na ʼn B-horison neergelê word. (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) AFDELING B VRAAG 2: BASIESE LANDBOU CHEMIE Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 2.1 Die tabel hieronder toon die binding wat in landbou gebruik word. 2.1.1 Klassifiseer die verbinding in die tabel hierbo. (1) 2.1.2 Noem die elemente gemerk A en B. (2) 2.1.3 Beskryf die tipe binding wat in die tabel hierbo betrokke is. (2) 2.1.4 Dui die lading van die elemente hieronder na binding aan: (a) Element B (1) (b) Element A (1) 2.1.5 Noem EEN belangrikheid van die verbinding in die tabel hierbo. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 2.2 In ʼn eksperiment het die onderwyser gelyke hoeveelhede HCℓ en NaOH met dieselfde konsentrasie gemeng. 2.2.1 Voorspel die pH van die mengsel. (1) 2.2.2 Dui die stof in die mengsel aan wat ʼn … is. (a) basis (1) (b) suur (1) 2.2.3 Tabuleer TWEE verskille tussen die stowwe in die mengsel. (4) 2.3 Ontleed die vloeidiagram hieronder en beantwoord die vrae wat daarop gebaseer is. 2.3.1 Noem die verbinding gemerk A. (1) 2.3.2 Identifiseer etiket B en C. (2) 2.3.3 Dui die letter van ʼn bio-molekule aan wat by elk van die eienskappe hieronder pas: (a) Dit is van dierlike oorsprong (1) (b) Vloeistof by kamertemperatuur (1) 2.3.4 Gee TWEE funksies van die verbinding in VRAAG 2.3.1 genoem. (2) 2.3.5 Skryf die chemiese formule van die verbindings gemerk D neer. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 2.4 Suikerriet en mielies word gekweek en verwerk vir hul alkohol-inhoud wat deur middel van fermentasie geproduseer word soos in die vergelyking hieronder getoon: C6H12O6 2C2H5OH + 2 CO2 2.4.1 Noem die alkohol in die vergelyking hierbo. (1) 2.4.2 Teken die struktuurformule van die alkohol in VRAAG 2.4.1. (3) 2.4.3 Noem EEN verskil tussen alkohole en alkane gebaseer op hul struktuurformule. (2) 2.5 Die struktuur hieronder verteenwoordig ʼn struktuurformule van ʼn organiese verbinding. 2.5.1 Identifiseer die struktuur hierbo geïllustreer. (1) 2.5.2 Verskaf die byskrifte vir A en B in die struktuur hierbo. (2) 2.5.3 Noem die polimeer wat gevorm word wanneer die strukture hierbo in ʼn ketting verbind word. (1) 2.5.4 Gee TWEE funksies van die polimeer wat in VRAAG 2.5.3 gestel word. (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 VRAAG 3: GRONDKUNDE Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 3.1 Die illustrasie hieronder verteenwoordig grondmonsters met verskillende deeltjiegroottes. 3.1.1 Dui die monster aan wat by elk van die eienskappe hieronder pas: (a) Groter oppervlakte vir chemiese reaksies (1) (b) Lae vermoë om vog en voedingstowwe te behou (1) (c) Hoë hittegeleiding (1) 3.1.2 GRONDMONSTER B, het ʼn massa van 480 g en beslaan ʼn volume van 460 cm3. Bereken die massadigtheid van GRONDMONSTER B. (3) 3.1.3 Noem EEN rede waarom boere die tekstuurklas van die plaasgrond moet ken. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 3.2 Die diagramme hieronder toon verskillende grondstrukture op hul vorm gebaseer. A B C 3.2.1 Identifiseer die strukture gemerk A, B en C. (3) 3.2.2 Dui die letter aan wat die struktuur voorstel wat: (a) Algemeen in kleipangrond aangetref word (1) (b) Geskik vir gewasproduksie is (1) 3.2.3 Noem TWEE faktore wat tot die ontwikkeling van die grondstruktuur gemerk C bygedra het. (2) 3.3 Die diagram hieronder illustreer waterbeweging deur die grond. 3.3.1 Dui die waterbeweging aan wat hierbo gedemonstreer is. (1) 3.3.2 Noem TWEE kragte wat ʼn effek op die waterbeweging in Grond C het. (2) 3.3.3 Identifiseer die grond wat deur elk van die volgende voorgestel word: (a) Grond C (1) (b) Grond A (1) 3.3.4 Stel ʼn rede vir elk van die volgende voor: (a) Hoogste watervlak in grond C (1) (b) Laagste watervlak in grond A (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11 3.4 Die kleur van die grond gee die inligting oor grondeienskappe en die toestand as dit korrek geïnterpreteer word. Dui die toestand van die grond met betrekking tot vog en lug aan wanneer die volgende kleure oorheers: (a) Rooi (2) (b) Grys (2) 3.5 ʼn Grondkundige het ʼn eksperiment gedoen om die invloed van grondlug in plante te toets. EKSPERIMENT NR. EKSPERIMENT 1 EKSPERIMENT 2 Saad geplant in grond Saad in verkrummelde wat versuip is grond geplant en nat- GRONDTOESTAND gemaak wanneer daar ʼn behoefte is RESULTATE Geen groei het Groei het plaasgevind plaasgevind nie 3.5.1 Noem die gas wat in EKSPERIMENT 1 tekort is. (1) 3.5.2 Dui die rol aan wat die gas genoem in VRAAG 3.5.1 kon gespeel het as daar nie ʼn tekort was nie. (1) 3.5.3 Vergelyk die atmosferiese gasse en grondgasse in: (a) Eksperiment 2 (2) (b) Eksperiment 1 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 3.6 Die grafiek hieronder toon ʼn faktor wat ʼn invloed op grondtemperatuur het. 3.6.1 Identifiseer die faktor wat die grondtemperatuur beïnvloed soos in die grafiek hierbo geïllustreer. (1) 3.6.2 Verduidelik hoe die faktor wat in VRAAG 3.6.1 geïdentifiseer was ʼn invloed op grondtemperatuur het. (2) 3.6.3 Noem EEN effek van grondtemperatuur op die chemiese prosesse wat in die grond plaasvind. (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 13 VRAAG 4: GRONDKUNDE Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 4.1 Die skematiese voorstelling hieronder toon horisontale lae grond. 4.1.1 Kies ʼn letter (A tot I) wat ʼn horison verteenwoordig wat by elk van die beskrywings hieronder pas: (a) Gedeeltelik verweerde materiaal (1) (b) Gekonsolideerde rots (1) (c) Gedeeltelik ontbinde organiese materiaal (1) 4.1.2 Identifiseer die deel gemerk J uit die skematiese voorstelling hierbo. (1) 4.1.3 Skets die profiel van die grond met die horisontale lae wat in die skematiese voorstelling in VRAAG 4.1 geïllustreer word. (2) 4.1.4 Noem TWEE diagnostiese horisonne wat sigbaar kan wees in die horison gemerk F in die skematiese voorstelling hierbo. (2) 4.2 Grondklassifikasie is die metode wat grondkundiges gebruik om die grond in verskillende klasse volgens spesifieke eienskappe te groepeer. 4.2.1 Noem TWEE redes waarom klassifikasie van grond belangrik is in die landbou. (2) 4.2.2 Noem die grondklassifikasiestelsel wat in Suid-Afrika gebruik word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 4.3 Die tabel hieronder toon die grond pH-waardes en fosforbeskikbaarheid. GROND PH BESKIKBAARHEID VAN FOSFOR (g) 2 0 4 1 6 3 8 4 10 8 12 14 4.3.1 Bied die inligting in die tabel, hierbo in die vorm van ʼn lyngrafiek aan. (6) 4.3.2 Lei die invloed van suurheid en alkaliniteit op die beskikbaarheid van fosfor af. (2) 4.3.3 Dui die chemiese stof aan wat ʼn boer kan toepas om die volgende toestande op te los: (a) Verminderde beskikbaarheid van fosfor in gronde met ʼn pH van tussen 2 en 4 (1) (b) Giftige hoeveelhede fosfor in grond met pH van 14 (1) 4.4 Die skematiese voorstelling hieronder toon katioon in grondoplossing en grondkolloïed. 4.4.1 Lei die term af wat van toepassing op die proses in B is. (1) 4.4.2 Gee ʼn rede vir die antwoord in VRAAG 4.4.1. (1) 4.4.3 Dui die tipe suurheid in A en B aan. (2) 4.4.4 Identifiseer die katioon wat deur die kolloïed hierbo geïllustreer word wat sodisiteit in grond kan veroorsaak as dit in oormaat is. (1) 4.4.5 Noem TWEE effekte van die teenwoordigheid van die katioon in VRAAG 4.4.4 op plantegroei. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 15 4.5 Die diagram hieronder stel grondorganismes voor wat in grond voorkom. 4.5.1 Klassifiseer die grondorganismes in die diagram hierbo. (1) 4.5.2 Noem TWEE belangrikhede van grondorganismes in VRAAG 4.5.1. (2) 4.5.3 Noem TWEE vereistes vir die effektiewe funksionering van die grondorganismes in die diagram hierbo. (2) 4.6 Plante en diere speel ʼn belangrike rol in die ontwikkeling van grond deur die byvoeging van organiese materiaal. Dui TWEE faktore aan wat die organiese materiaalinhoud in grond verlaag. (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all