NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2024
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
TYD: 2½ uur
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P2 2024 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 774.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November Exam 2024
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paper · EngMemo · Afr
Questions in this paper
- Question 1.1Plant nutrition and water relations20 marks
- Question 1.2Plant nutrition and water relations10 marks
- Question 1.3Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.4Plant nutrition and water relations5 marks
- Question 2.1Plant nutrition and water relations10 marks
- Question 2.2Plant nutrition and water relations10 marks
Show all 18 questions
- Question 2.3Mineral nutrition and fertilisers4 marks
- Question 2.4Soil chemistry and organic matter5 marks
- Question 2.5Mineral nutrition and fertilisers6 marks
- Question 3.1Plant reproduction, protection and resource utilisation11 marks
- Question 3.2Plant reproduction, protection and resource utilisation8 marks
- Question 3.3Plant reproduction, protection and resource utilisation9 marks
- Question 3.4Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
- Question 4.1Soil morphology and classification9 marks
- Question 4.2Soil moisture, air and temperature5 marks
- Question 4.3Soil moisture, air and temperature8 marks
- Question 4.4Soil moisture, air and temperature6 marks
- Question 4.5Soil moisture, air and temperature7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 C ✓✓
1.1.4 D ✓✓
1.1.5 A ✓✓
1.1.6 B ✓✓
1.1.7 D ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 D ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 H ✓✓
1.2.2 C ✓✓
1.2.3 D ✓✓
1.2.4 E ✓✓
1.2.5 G ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Outotrofies ✓✓
1.3.2 Tweesaadlobbig ✓✓
1.3.3 Ablakasie ✓✓
1.3.4 Dreinering ✓✓
1.3.5 Kweekhuis ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Guttasie ✓
1.4.2 Bevrugting ✓
1.4.3 Stamper ✓
1.4.4 Risome ✓
1.4.5 Afsny ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)
2.1 2.1.1 Identifikasie van die proses
• Fotosintese ✓ (1)
2.1.2 Stowwe A en C
• A ‒ Energie van die son ✓ (1)
• C ‒ Water ✓ (1)
2.1.3 Die gas wat deur fotosintese geproduseer word
• Suurstof ✓ (1)
2.1.4 Belangrikheid van fotosintese vir die omgewing
• Die proses gebruik koolstofdioksied uit die atmosfeer, ✓ dit hou die
atmosfeer skoon en behou die omgewingsgesondheid ✓
OF
• Dit produseer suurstof wat in die atmosfeer ophoop en ʼn laag osoon
vorm ✓wat lewende organismes teen gevaarlike ultraviolet
bestraling van die son beskerm ✓
(Enige 2 x 1) (2)
2.1.5 TWEE maniere om die tempo van fotosintese te verhoog
• Sonlig ✓
• Chlorofil ✓
• Temperatuur ✓
• Koolstofdioksied ✓
• Wind ✓
• Atmosferiese druk ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.6 Regverdiging waarom fotosintese ʼn anaboliese proses is
• Fotosintese is ʼn bouproses ✓ waardeur nuwe molekules soos
koolhidrate gevorm word ✓ (2)
2.2 2.2.1 Meganismes waardeur wortels minerale absorbeer
(a) Diffusie ✓ (1)
(b) Aktiewe vervoer ✓ (1)
2.2.2 Strukturele aanpasbaarheid van wortels om sy funksie te verrig
• Wortels het wortelhare wat die oppervlakarea vergroot ✓ (1)
2.2.3 Funksie van xileemweefsels
• Hulle is verantwoordelik vir die vervoer van water van die wortels na
die blare ✓ (1)
2.2.4 Onderskei tussen transpirasiesuigkrag en osmotiese vloei in
plante
• Transpirasiesuigkrag is die opwaartse trekkrag wat op die
waterkolom in plante uitgeoefen word wanneer water tydens
transpirasie verlore gaan ✓
• Osmotiese vloei is die beweging van water deur selle as gevolg van
osmose wat deur osmotiese gradiënt veroorsaak word ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
2.2.5 Verduideliking van worteldrukinvloed op opwaartse beweging
van water
• Soos water in die wortels inbeweeg, ontwikkel ʼn druk wat die water
opstoot ✓ in die xileemvate van die stam ✓ (2)
2.2.6 TWEE aanpassings van plante om waterverlies deur transpirasie
te verminder
• Plante het dik kutikula ✓
• Plante het klein gesinkte huidmondjies ✓
• Sommige plante het harige blare (trigome) ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.3 Primêre en sekondêre makro-minerale
2.3.1 Fosfor (P) ✓ (1)
2.3.2 Kalium (K) ✓ (1)
2.3.3 Stikstof (N) ✓ (1)
2.3.4 Magnesium (Mg) ✓ (1)
2.4 2.4.1 Toerusting wat gebruik word om grondmonsters te versamel
• Awegaars ✓ (1)
2.4.2 TWEE belangrikhede van grondontleding
• Grondontledingsverslag help boere om te weet watter tipe
gewasse om in die verskillende grondtipes te plant ✓
• Grondtoetse word gebruik om die voedingstofstatus van die grond
te bepaal en die basis vir kalk- en kunsmistoediening te verskaf ✓ (2)
2.4.3 Waarom boere aangemoedig word om hul oeste vir
blaarontleding te neem.
• Blaarontleding gee die mees akkurate inligting oor
plantvoedingstowwe wat geabsorbeer word ✓ en dui tekorte aan
voordat dit plantgesondheid en opbrengs beïnvloed ✓ (2)
2.5 2.5.1 Klas van die kunsmis
Anorganiese kunsmis ✓ (1)
2.5.2 Berekening van die persentasie fosfor
% P = 2/10 X 45 ✓
=9✓%✓ (3)
2.5.3 Verduideliking van hoe kunsmis eutrofikasie veroorsaak
• Afloop en uitloging van grondwater met kunsmis veroorsaak
ophoping van kunsmisstowwe in waterbronne wat algebloei
veroorsaak, ✓ dit verminder suurstofvlakke in water wat die dood
van waterdiere veroorsaak ✓ (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN BESKERMING
3.1 3.1.1 Identifikasie van die tipe bestuiwing
• Kruisbestuiwing ✓ (1)
3.1.2 Regverdiging by VRAAG 3.1.1
• Dit behels die oordrag van ryp stuifmeelkorrels van die helmknoppe
van een blom na die ontvanklike stempel van ʼn ander blom van
dieselfde plantspesie ✓
• Stuifmeelkorrels word deur die insek van helmknoppe van een blom
na die stempel van ʼn ander blom van dieselfde spesie gedra ✓ (2)
3.1.3 TWEE aanpassings van die blomme in die diagram hierbo vir
kruisbestuiwing
• Groot, taai en baie stuifmeelkorrels ✓
• Kleurvolle kroonblare om insekte te lok ✓ (2)
3.1.4 Funksies van die volgende dele van die blom:
(a) Vrugbeginsel ‒ bevat kiemsakkies waarin saadknoppe met
eierselle geproduseer word ✓ (1)
(b) Stempel ‒ Buitenste punt van die stamper wat dien as ʼn platform
vir stuifmeel om op te val tydens bestuiwing ✓ (1)
3.1.5 Verduideliking van hoe dubbele bevrugting by plante plaasvind.
• Twee manlike gamete word in die embrioniese sak vrygestel en
een versmelt met die eiersel om ʼn sigoot te vorm ✓ en die ander
versmelt met die diploïede endospermsel en vorm ʼn triploïede (3n)
endospermsel ✓ (2)
3.1.6 Onderskei tussen Vegetatiewe partenokarpie en Stimulatiewe
partenokarpie.
• Vegetatiewe partenokarpie vind plaas in plante wat nie
bestuiwing en bevrugting nodig het om ʼn partenokarpie vrug te
produseer nie, soos saadlose komkommers ✓
• Stimulatiewe partenokarpie het bestuiwing nodig om die
produksie van partenokarpiese vrugte te stimuleer, byvoorbeeld in
die saadlose waatlemoen ✓ (2)
3.2 3.2.1 Klassifikasie van die tamatievrugte as vetplant of droëvrugte.
• Vetplant vrugte ✓ (1)
3.2.2 Regverdiging van die antwoord op VRAAG 3.2.1 hierbo
• Die tamatie se vrugtewand of perikarp is vlesig en sappig en (1)
eetbaar ✓
3.2.3 Die deel van die blom wat in die volgende sal ontwikkel:
(a) Vrugte ‒ Vrugbeginsel ✓ (1)
(b) Sade ‒ Saadknoppe ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
3.2.4 Verduideliking van die volgende konsepte
(a) Saadhuid-versterkte dormansie ‒ dit is wanneer ryp sade nie
ontkiem nie as gevolg van harde laag ✓ wat ondeurdringbaar is en
die deurgang van water en suurstof wat nodig is vir ontkieming
inhibeer ✓ (2)
(b) Ongeslagtelike voortplantingsproses ‒ dit is die groei van plante
uit ander dele van die plant, ✓ behalwe saad ✓ (2)
3.3 3.3.1 ʼn Staafgrafiek wat die persentasie verskillende gewasse wat as
GM-gewasse in Suid-Afrika verbou word, vergelyk
100
Persentasie van gewas verbou (%)
90
80
70
60
50
40
30
20
10
0
Wit mielies Geel mielies Sojaboon Katoen
Soort gewasse
Merkgids vir die staafgrafiek
• Korrekte opskrif ✓
• Veranderlike op y-as korrek benoem en gekalibreer (Persentasie
van gewas verbou) ✓
• Veranderlike op x-as korrek benoem en gekalibreer (Soort
gewasse) ✓
• Eenhede aangedui op y-as (%) ✓
• Staafgrafiek ✓
• Akkuraatheid (80% + korrek geplot) ✓ (6)
3.3.2 Noem DRIE voordele van geneties gemodifiseerde organismes
• Hoë vermoë om siektes en plae te weerstaan ✓
• Minder skade aan die omgewing as gevolg van minder toediening
van plaagdoders ✓
• Hoë voedingswaarde en kommersiële eienskappe ✓
• Hoë opbrengs en produksie ✓ (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.4 Biologiese beheer van onkruide
3.4.1 TWEE voorbeelde van biologiese onkruidbeheermetodes wat ʼn
boer kan gebruik
• Natuurlike vyande ✓
• Wisselbou ✓ (2)
3.4.2 TWEE voordele van biologiese beheer van onkruide
• Verminder omgewingsrisiko’s/ ekologies vriendelik ✓
• Goedkoper manier om onkruid te beheer ✓ (2)
3.4.3 DRIE voordele van Geïntegreerde Plaagbestuurstrategie
• Bevorder gesonde plante ✓
• Verminder omgewingsrisiko's deur ekologies-vriendelike en bio-
gebaseerde maniere te bevorder ✓
• Handhaaf en verhoog die koste-effektiwiteit van plaagbeheer-
programme ✓
• Verminder die blootstelling van werkers en publiek aan
plaagdoders ✓ (Enige 3 x 1) (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
4.1 4.1.1 Doel van grondopname vanuit die scenario
• Om die geskiktheid van grond vir landboudoeleindes te bepaal ✓ (1)
4.1.2 DRIE faktore om te oorweeg wanneer ʼn grondopname gedoen
word
• Fisiese, chemiese en biologiese faktore (grondfaktore) ✓
• Topografie ✓
• Klimaat ✓ (3)
4.1.3 Verduideliking van die bruikbaarheid van data wat op die
grondkaart vasgelê is vir die boer
• Dit help die boere om te besluit hoe om die grond te benut
aangesien dit grenslyne toon wat die verskillende grondtipes
verdeel ✓
• Die data kan deur die boer gebruik word om ingeligte besluite te
neem oor watter tipe plant of dier die beste geskik sal wees op
daardie grondtipe ✓ (2)
4.1.4 DRIE stappe om te volg in die fisiese ontleding van grond
• Grawe grondputte ✓
• Bepaling van grondprofiel ✓
• Bepaling van fisiese en chemiese eienskappe ✓ (3)
4.2 4.2.1 Identifisering van die boerderybenadering
• Presisieboerdery ✓ (1)
4.2.2 TWEE hoofdoelwitte van die aanvaarding van die moderne
boerderymetode soos uiteengesit in VRAAG 4.2.1 hierbo.
• Stel die boer in staat om ʼn meer presiese beheer oor die natuurlike
variasie in die grond op die plaas te hê ✓
• Doel om insetrisiko’s te minimaliseer en opbrengs op belegging te
maksimeer ✓ (2)
4.2.3 Voordele van slim grondbemesting vir die boer
• Help die boer om die nodige kunsmis toe te dien vir elke klein
eenheid se opbrengspotensiaal, ✓ maak seker dat oor- en
onderbemesting nie plaasvind nie en verminder vermorsing ✓ (2)
4.3 4.3.1 Tipe vloedstelsel in prent A
• Voorbesproeiingstelsel ✓ (1)
4.3.2 TWEE voordele van vloedbesproeiing
• Goedkoop metode waar water volop is ✓
• Laat soute toe om uit die grond te spoel ✓
• Onkruidbeheermetode vir rys ✓
• Nie veel arbeid is nodig nie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.3.3 Verduideliking van negatiewe gevolge van onbehoorlike
besproeiingskedulering.
• Die boer sal nie weet watter hoeveelhede water op vaste tye op die
grond toegedien moet word nie ✓ en dit verhoog die koste van
energie om die stelsel aan te dryf en kan uitloging van voedingstowwe
veroorsaak. ✓ (2)
4.3.4 Identifiseer die bron van water vir besproeiing in prent B
• Grondwater ✓ (1)
4.3.5 TWEE kriteria wat gebruik word om waterkwaliteit te bepaal wat vir
besproeiing gebruik word
• Totale opgeloste soute ✓
• Natrium-adsorpsie verhouding ✓
• Giftige ione ✓
• Organiese en anorganiese inhoud ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4 4.4.1 Identifikasie van die tipe grondbewerking
(a) Bewaringsbewerking ✓ (1)
(b) Konvensionele bewerking ✓ (1)
4.4.2 TWEE nadele van konvensionele bewerking
• Natuurlike plantegroei word versteur ✓
• Gronderosie neem toe ✓
• Organiese fraksie-inhoud van die grond neem af ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4.3 TWEE voordele van wisselbou
• Maak die behoorlike benutting van grondvoedingstowwe moontlik ✓
• Peulgewasse verhoog die stikstofinhoud in die grond ✓
• Manier om siektes en plaaguitbreking te beheer ✓
• Ekonomiese manier om grondvrugbaarheid te handhaaf ✓
• Verminder gronderosie ✓
• Help om onkruid te beheer ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 4.5.1 Identifikasie van die boerderystelsel
• Hidroponika (waterkwekery) ✓ (1)
4.5.2 DRIE voordele van die stelsel genoem in VRAAG 4.5.1 bo en
behalwe die oopveldstelsel
• Hidroponika het ʼn hoë digtheid maksimum oesopbrengs ✓
• Gewasproduksie is moontlik waar geen geskikte grond bestaan
nie ✓
• Plante word outomaties in hidroponika besproei ✓
• Grondgedraagde siektes word uitgeskakel ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
4.5.3 EEN nadeel van drein-tot-afval-stelsel wat in die prent hierbo
geïllustreer word
• Opbou van sout kan voorkom ✓
• Groeimediums moet gereeld vervang word ✓
• Fermentasie van groeimediums kan tot negatiewe stikstofperiodes
lei ✓
• Gebruik meer water en kunsmis ✓
• Meer impak op die omgewing (Enige 1 x 1) (1)
4.5.4 Verduidelik wat akwakultuur is
• Die boerdery van mariene ✓ en varswater akwatiese organismes ✓ (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper