NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2024
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 801.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November Exam 2024
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paper · EngMemo · Afr
Questions in this paper
- Question 1.1Bio-molecules20 marks
- Question 1.2Soil chemistry and organic matter10 marks
- Question 1.3Soil chemistry and organic matter10 marks
- Question 1.4Soil chemistry and organic matter5 marks
- Question 2.1Organic chemistry in agriculture14 marks
- Question 2.2Organic chemistry in agriculture4 marks
Show all 20 questions
- Question 2.3Organic chemistry in agriculture8 marks
- Question 2.4Organic chemistry in agriculture3 marks
- Question 2.5Bio-molecules6 marks
- Question 3.1Soil physics8 marks
- Question 3.2Soil physics6 marks
- Question 3.3Soil moisture, air and temperature8 marks
- Question 3.4Soil physics6 marks
- Question 3.5Soil physics7 marks
- Question 4.1Soil morphology and classification9 marks
- Question 4.2Soil morphology and classification5 marks
- Question 4.3Soil chemistry and organic matter4 marks
- Question 4.4Soil chemistry and organic matter6 marks
- Question 4.5Soil chemistry and organic matter3 marks
- Question 4.6Soil chemistry and organic matter8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 D ✓✓
1.1.3 B ✓✓
1.1.4 C ✓✓
1.1.5 A ✓✓
1.1.6 A ✓✓
1.1.7 D ✓✓
1.1.8 A ✓✓
1.1.9 A ✓✓
1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B ✓✓
1.2.2 Slegs A ✓✓
1.2.3 Slegs B ✓✓
1.2.4 Beide A en B ✓✓
1.2.5 Geeneen ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Karboksiel ✓✓
1.3.2 Suurstof ✓✓
1.3.3 Humus ✓✓
1.3.4 Illuviasie ✓✓
1.3.5 Kolloïed ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Basis ✓
1.4.2 Tydelike ✓
1.4.3 Mineralisasie ✓
1.4.4 Klei ✓
1.4.5 Nitrifiserend ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE
2.1 2.1.1 Identifikasie van die diagram
Periodieke tabel ✓ (1)
2.1.2 Kriteria waarin elemente in die diagram gerangskik is.
• In volgorde van toenemende atoomgetal ✓
• Valensie ✓
• Atoomorbitale ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.1.3 Onderskeid tussen ioniese en kovalente binding
Ioniese binding – behels die oordrag van elektrone van een atoom na
ʼn ander, ✓ terwyl kovalente binding – behels die deel van elektrone ✓ (2)
2.1.4 Tipe binding wat tussen die volgende elemente gevorm sal word
(a) Ioniese binding ✓ (1)
(c) Kovalente binding ✓ (1)
2.1.5 Lewis Dot Struktuur van die volgende verbindings:
(a) Water
✓
✓ xx
H • xOx ● H✓
xx (3)
(b) Natriumchloried
✓
xx
✓ Na ●x Cl xx ✓
a xx (3)
2.1.6 TWEE voorbeelde deeltjies van ʼn atoom
• Proton ✓
• Elektron ✓
• Neutron ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.2 2.2.1 Instrument wat gebruik word om die pH-waarde van ʼn stof te
bepaal.
pH-skaal / meter ✓ (1)
2.2.2 Naam gegee aan reaksies tussen stowwe soos asyn en
bleikmiddel wat aan teenoorgestelde punte van die pH-skaal
gevind word.
Neutralisasie reaksie ✓ (1)
2.2.3 Produkte van ʼn neutralisasiereaksie
Sout ✓
Water ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
2.3 2.3.1 Verbindings in (a) en (c).
(a) – Koolstofdioksied ✓ (1)
(c) – Etaan ✓ (1)
2.3.2 Chemiese formule in (b).
(d) NHᴈ ✓ (1)
2.3.3 Struktuurformule van (d):
✓
H H
✓
H C C H ✓
H H (3)
2.3.4 Belangrike rol van verbinding (a) in plante.
Speel ʼn belangrike rol tydens die proses van fotosintese ✓ (1)
2.3.5 Klassifiseer die verbinding in (c).
Organiese verbindings ✓ (1)
2.4 2.4.1 Belangrikheid van metaan vir menslike gebruik
• ʼn Relatiewe oorvloed van metaan maak dit ʼn nuttige brandstof ✓
• Hoofkomponent van ʼn aardgas ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.4.2 Identifikasie van ʼn alkohol en ʼn alkaan
• Alkohol – Etanol ✓
• Alkaan – Metaan ✓ (2)
2.5 2.5.1 Groep organiese verbindings waaraan die verbindings in die
prente behoort
Lipiede ✓ (1)
2.5.2 Onderskei tussen die twee organiese verbindings hierbo gebaseer
op dubbelbindings in hul koolwaterstofkettings
A – het nie dubbelbindings in die koolwaterstofketting nie ✓ terwyl B –
het ʼn paar dubbelbindings in die koolwaterstofketting ✓ (2)
2.5.3 TWEE funksies van die verbindings in lewende organismes
• Insulasie ✓
• Beskerming ✓
• Absorpsie ✓
• Waterdigting ✓
• Energiereserwes ✓
• Berging ✓
• Bron van water ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
2.5.4 Die proses waartydens vervaardigers waterstof by verbindings
soos dié in PRENT B voeg
Hidrogenering (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
VRAAG 3: GRONDKUNDE
3.1 3.1.1 Metode wat in die prente gebruik word om die grondtekstuurklas
te bepaal
Worsmetode / Veldmetode ✓ (1)
3.1.2 Tekstuur van grond in PRENTE A en E gebaseer op hul vorms.
PRENT A – Sand ✓
PRENT E – Klei ✓ (2)
3.1.3 TWEE metodes om die grondtekstuur te bepaal
Sifmetode ✓
Hidrometermetode ✓ (2)
3.1.4 DRIE redes waarom boere die tekstuurklasse van grond op hul
plase moet ken.
• Om die tipe gewasse te ken om te plant ✓
• Om te weet watter tipe besproeiing geïnstalleer moet word ✓
• Om te weet watter tipe dreinering om te gebruik ✓
• Om die kunsmis toedieningstrategie te bepaal ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.2 3.2.1 Identifikasie van grondstrukture
B – Blokvormig ✓
C – Prismaties ✓ (2)
3.2.2 DRIE wanpraktyke wat tot vernietiging van grondstruktuur lei
• Konvensionele / kaal bewerking ✓
• Vloedbesproeiing ✓
• Bewerk die grond wanneer dit te nat of te droog is. ✓ (3)
3.2.3 Grondstruktuur aanbeveel vir gewasverbouing.
A✓ (1)
3.3 3.3.1 Hipotese formulering
In kleigrond beweeg water stadig ✓ om die grootste hoogte te bereik ✓
OF
Sanderige grond het ʼn bietjie/lae kapillariteit✓ as klei/ andersom ✓ (2)
3.3.2 Proses geïllustreer in die diagram
Kapillariteit / Kapillêre aksie ✓ (1)
3.3.3 Identifikasie van die grondtekstuur in PROEFBUIS B
Klei ✓ (1)
3.3.4 Motivering vir die antwoord in VRAAG 3.3.3
Deeltjies is nader aan mekaar ✓ en kapillêre kragte is die sterkste. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.3.5 Krag van die natuur wat verantwoordelik is vir die beweging van
water in die eksperiment.
Kohesiekragte ✓
Adhesiekragte ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.3.6 Die krag van die natuur wat waterbeweging in VRAAG 3.3.2
teenstaan.
Swaartekrag ✓ (1)
3.4 Faktore wat die volgende grondkleure beïnvloed:
(a) Geel
• Yster ✓verander in die teenwoordigheid van baie vog en van
minder suurstof ✓
• Teenwoordigheid van limoniet in die grond ✓✓
• Mate van waterversadiging in die grond wat slegs gedurende
die nat seisoen voorkom ✓✓ (2)
(b) Lig
• Grond wat uit sandsteen gevorm is ✓ met baie min yster ✓
• Grond was nog nooit met water versadig nie ✓✓
• Erge loging/ teenwoordigheid van soute ✓✓ (2)
3.4.2 Onderskei tussen homogene en nie-homogene grondkleur.
Homogene grondkleur is ʼn enkele dominante kleur in die grond, ✓
terwyl nie-homogene grondkleur ʼn mengsel van kleure in die
grond/gevlekte grondkleur is. ✓ (2)
3.5 3.5.1 Massadigtheid berekening
MD = Massa ✓
Volume
= 750 g ✓ = 1,5 g/ cm3 ✓
500 cm3 (3)
3.5.2 Lewer kommentaar oor die geskiktheid van grond vir bewerking
Grond is geskik vir bewerking ✓ aangesien die massadigtheid minder (2)
as 1,6 g/cm3 is. ✓
3.5.3 Definisie van porositeit
Porositeit is die totale volume wat deur porieë ✓ per eenheid volume
grond beset word. ✓ (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
VRAAG 4: GRONDKUNDE
4.1 4.1.1 Identifikasie van die struktuur in die diagram
Grondprofiel ✓ (1)
4.1.2 Pas horisonte by die beskrywings:
(a) E horison ✓ (1)
(b) B horison ✓ (1)
(c) A horison ✓ (1)
(d) C horison ✓ (1)
(e) O horison ✓ (1)
4.1.3 Skematiese voorstelling meesterhorisonte
(a) Geërodeerde grond
B
C ✓ (1)
(b) Versuipte grond
O , A OF A ✓
G G E
G (Enige 1 x 1) (1)
(c) Jong grond
A OF A ✓
C R (Enige 1 x 1) (1)
4.2 4.2.1 Stelsel waarin grond in Suid-Afrika geklassifiseer word
Binomiese stelsel ✓ (1)
4.2.2 TWEE gebruike van grondklassifikasiedata op plase.
• Wetenskaplike beplanning van plaas/ beplanning van
boerderyaktiwiteite ✓
• Keuse van gewas ✓
• Keuse en bestuur van besproeiingstelsel ✓
• Bestuur van grondvrugbaarheid ✓
• Toewysing van grond ✓
• Optimale benutting van land se natuurlike hulpbronne/grond ✓
• Waardasie van grond ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.2.3 Eerste twee stappe geneem tydens grondklassifikasie.
• Baken die meesterhorison teenwoordig in die grondprofiel in die
veld. ✓
• Identifiseer diagnostiese horisonte of materiaal in die profiel. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
4.3 4.3.1 Klassifikasie van die kolloïed
Anorganiese kolloïed ✓ (1)
4.3.2 Proses in die diagram
Katioonuitruiling ✓ (1)
4.3.3 Lei die pH-klas van die grond in die illustrasie af
Neutrale grond ✓ (1)
4.3.4 Motivering vir die antwoord VRAAG 4.3.2
Mg+ en Ca+ katione is in die meerderheid ✓ (1)
4.4 Grondherwinning
4.4.1 Tipe grond wat deur landboukalk herwin word.
Suurgrond ✓ (1)
4.4.2 Skematiese voorstelling van grondherwinning met landboukalk.
-
-Klei- H+ ✓ + CaCO3 ✓ -Klei- Ca2+ + H2CO3 ✓
- - (3)
4.4.3 TWEE negatiewe gevolge om suurgrond nie te herwin nie
• Swak opbrengste ✓
• Voedingstowwe soos fosfor word onbeskikbaar vir plante ✓
• Aluminium toksisiteit ✓
• Swak grondstruktuur ✓
• Verspreiding van nematodes ✓
• Verminderde bakteriese aktiwiteit ✓
• Verminderde produktiwiteit van wortels ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 4.5.1 Identifikasie van voedingstofsiklus
Koolstofsiklus ✓ (1)
4.5.2 (a) A ✓ (1)
(b) C ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
4.6 4.6.1 Lyngrafiek wat grondorganiese materiaalverliese in sand- en
leemgrond oor 5 weke vergelyk.
Kriteria / nasienriglyn
• Korrekte opskrif
• Korrekte grafiek
• Y-as korrek gekalibreer en gemerk (Organiese materiaal)
• X-as korrek gekalibreer en gemerk (Week)
• Eenhede (g)
• Akkuraatheid (80%+ korrek geplot) (6)
4.6.2 Gevolgtrekking van die tendens wat in die grafiek aangebied
word
Sandgrond verloor organiese materiaal ✓vinniger as leemgrond. ✓ (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2024 QP (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 Memo (Eng)

Memorandum