NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
LANDBOUWETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 721.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape November Exam 2023
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
Questions in this paper
- Question 1.1Plant reproduction, protection and resource utilisation20 marks
- Question 1.2Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.3Plant nutrition and water relations10 marks
- Question 1.4Plant nutrition and water relations5 marks
- Question 2.1Plant nutrition and water relations10 marks
- Question 2.2Plant nutrition and water relations6 marks
Show all 14 questions
- Question 2.3Mineral nutrition and fertilisers8 marks
- Question 2.4Plant nutrition and water relations6 marks
- Question 2.5Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 3.1Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 3.2Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.3Plant reproduction, protection and resource utilisation5 marks
- Question 3.4Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.5Plant reproduction, protection and resource utilisation8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
AFDELING B.
2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
3. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Toon ALLE berekeninge, insluitend formules, waar van toepassing.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.10) in jou ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1 Die eweredige verspreiding van kunsmis oor die hele oppervlak van die
veld.
A Band plasing
B Blaartoediening
C Uitstrooing
D Bevrugting
1.1.2 Watter EEN van die onderstaande stellings is korrek met betrekking tot
osmose?
A Watermolekules beweeg van ʼn verdunde na ʼn gekonsentreerde
oplossing.
B Watermolekules beweeg van ʼn gekonsentreerde na ʼn verdunde
oplossing.
C Watermolekules beweeg van ʼn gebied met laer konsentrasie van
molekules na ʼn gebied met hoër konsentrasie van molekules.
D Molekules van enige stof beweeg van ʼn gebied met hoër
konsentrasie van molekules na ʼn gebied met ʼn laer konsentrasie
van molekules.
1.1.3 Bereken die persentasie fosfor in die kunsmissak hieronder.
A 9,3%
B 14,0%
C 4,7%
D 28%
1.1.4 … is vrugte wat uit blomme met baie eierstokke ontwikkel.
A Eenvoudige vrugte
B Veelvuldige vrugte
C Saamgestelde vrugte
D Bykomstige vrugte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
1.1.5 … is ʼn voorbeeld van kouende plae.
A Blaarmynwerkers
B Rupes
C Plantluise
D Rooispinmyte
1.1.6 Die volgende is nadele van ongeslagtelike voortplanting.
(i) Verminderde genepoel
(ii) ʼn Bestuiwingsmiddel word benodig
(iii)Negatiewe mutasies word na die nageslag oorgedra en kan nie
die geslagslyn verlaat nie
(iv) Meiose vind nie plaas nie
Kies die regte kombinasie:
A (i), (ii) en (iv)
B (i), (ii) en (iii)
C (i), (iii) en (iv)
D (ii), (iii) en (iv)
1.1.7 Die middel vlesige deel van die vrugte wat gewoonlik eetbaar is.
A Perikarp
B Mesokarp
C Endokarp
D Eksokarp
1.1.8 … is NIE ʼn voorbeeld van ʼn varswaterspesie NIE.
A Karp
B Goudvis
C Afrikaanse katvis
D Perlemoen
1.1.9 Watter EEN van die volgende is NIE ʼn belangrike oorweging wanneer
ʼn perseel vir ʼn kweekhuis gekies word NIE?
A Lig
B Temperatuur
C Humiditeit
D Kultivar
1.1.10 … is ʼn inheemse metode waarin alle plantreste op die grondoppervlak
gedurende die hele proses van bewerking gelaat word.
A Verwydering van die hele plant
B Deklaagbewerking
C Verskuiwing van verbouing
D Kaalbewerking
(10 x 2) (20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
1.2 Kies ʼn term uit KOLOM B by ʼn beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die
letter (A–J) langs vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK
neer, byvoorbeeld 1.2.6 K.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Chemikalieë wat gebruik word om onkruid te A Xileem
beheer
1.2.2 Verdikte ondergrondse stamme met nodusse B Phloem
en internodes
1.2.3 Plantweefsel wat water van die wortels na die C GIS
ander dele van die plant vervoer
1.2.4 Die produksie van proteïen vir menslike D Risome
gebruik in water onder beheerde produksie-
omstandighede
1.2.5 ʼn Rekenaarstelsel vir die vaslegging, E Agronomie
berging, kontrolering en vertoon van data wat
met posisies op die aarde se oppervlak
verband hou
F Onkruiddoders
G Bolle
H Mitdoders
I GPS
J Akwakultuur
(5 x 2) (10)
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf SLEGS die term langs
die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.3.1 Die opwaartse trekkrag wat op die waterkolom in plante uitgeoefen word
wanneer water tydens transpirasie verlore gaan
1.3.2 ʼn Stof wat op die grond toegedien word om suurheid reg te stel
1.3.3 ʼn Breë-gebaseerde benadering wat beide chemiese en nie-chemiese
praktyke kombineer vir optimale plaagbeheer
1.3.4 Die gebruik van biologiese prosesse om produkte te vervaardig wat die
kwaliteit van menslike lewe verbeter
1.3.5 ʼn Sistematiese studie van die grond van ʼn gebied, insluitend
klassifikasie en kartering van die eienskappe en die verspreiding van
verskeie grondeenhede
(5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD(E) in elk van die volgende stellings
om dit WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers
(1.4.1 tot 1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.4.1 Okkulasie is die samesmelting van die kern van ʼn manlike gameet met
die kern van ʼn vroulike gameet.
1.4.2 Koolstofdioksied is ʼn neweproduk van fotosintese.
1.4.3 Tussengewasverbouing is die verbouing van ʼn enkele gewas in ʼn
gegewe gebied.
1.4.4 Gewasse wat stikstof deur middel van bakterieë in hul wortels bind, word
graan genoem.
1.4.5 Wanneer ʼn veld rus van die werk om gewasse te kweek, word gesê dat
dit dormant is.
(5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)
2.1 Die vergelyking hieronder toon ʼn proses wat in plante plaasvind.
2.1.1 Identifiseer die proses hierbo getoon. (1)
2.1.2 Identifiseer die produk van die proses. (1)
2.1.3 Noem TWEE organe in plante waar die produkte van die proses gestoor
word. (2)
2.1.4 Gee TWEE faktore wat die spoed van die proses beïnvloed. (2)
2.1.5 Stel TWEE maatreëls voor wat boere kan neem om die proses te
optimaliseer. (2)
2.1.6 Beskryf TWEE gevolge van die afwesigheid van die bogenoemde
proses. (2)
2.2 Die vloeidiagramdiagram hieronder wys hoe water in plante beweeg.
A B
Grond Plant Atmosfeer
2.2.1 Identifiseer die prosesse A en B. (2)
2.2.2 Die beweging van water hierbo getoon is krities vir plantegroei.
Regverdig hierdie stelling met TWEE redes. (2)
2.2.3 Beskryf TWEE maniere waarop plante waterbeweging in rigting B
verminder. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
2.3 Die tabel hieronder toon verskeie minerale wat benodig word vir plantegroei.
Mineraal Simbool Makro/mikro Vorm deur plante Tekort-
geabsorbeer simptoom
Yster A B Fe2+-ione Nekrotiese jong
blare
C K Makro D Verskroeide
blaarpunte
Stikstof N Makro E F
Kalsium Ca G 2+
Ca -ione Swak blaar- en
wortelontwikkeling
2.3.1 Verskaf byskrifte vir B–G om die tabel volledig te maak. (6)
2.3.2 Stel TWEE metodes voor wat deur boere gebruik kan word om die
voedingstofstatus van plante en grond te bepaal. (2)
2.4 Plante kry hul water en minerale voedingstowwe uit die grond. Die opname van
minerale kan aktief of passief wees.
2.4.1 Tabuleer TWEE verskille tussen passiewe en aktiewe mineraalopname. (4)
2.4.2 Gee TWEE faktore wat die beskikbaarheid van voedingstowwe soos
stikstof vir plante kan beïnvloed. (2)
2.5 Die tabel hieronder toon die benaderings wat deur verskillende boere gebruik
word om die vrugbaarheid van hul gronde te verbeter.
Boer A Boer B
Gebruik kompos, groenmis en Gebruik saamgestelde kunsmis wanneer
plaasmis. daar geplant word en dien fosfatiese of
stikstofhoudende kunsmis toe as bo-
bemesting.
2.5.1 Klassifiseer die kunsmisstowwe wat deur elk van die boere hierbo gebruik
word. (2)
2.5.2 Gee TWEE omgewingsimpakte van die kunsmis wat deur boer B gebruik
word. (2)
2.5.3 Gee EEN voorbeeld van ʼn stikstofbemesting. (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN BESKERMING
3.1 Die diagramme hieronder toon dele van ʼn blom.
Diagram 1 Diagram 2
B
A
Styl
filament C
D
3.1.1 Verskaf byskrifte vir diagramme 1 en 2 hierbo. (2)
3.1.2 Beskryf die funksie van deel C in diagram 2. (1)
3.1.3 Identifiseer blomdele B en D. (2)
3.1.4 Noem die proses waartydens stuifmeelkorrels vanaf deel A van
diagram 1 na deel B van diagram 2 oorgedra word. (1)
3.1.5 Gee TWEE voorbeelde van middels vir die proses wat in VRAAG 3.1.4
beskryf word. (2)
3.1.6 Gee die letter van die dele wat sal verander in:
(a) Vrugte (1)
(b) Saad (1)
3.2 Proses A Proses B
Die produksie van vrugte sonder die Wanneer vrugtebome baie jong blomme
bevrugting van ovules, wat tot die en vrugte afwerp om die hoeveelheid
produksie van pitlose vrugte lei. vrugset te verminder.
3.2.1 Identifiseer prosesse A en B wat hierbo beskryf word. (2)
3.2.2 Noem die TWEE tipes van proses A. (2)
3.2.3 Gee TWEE faktore wat proses B beïnvloed. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
3.3
3.3.1 Identifiseer die proses wat in die prent hierbo getoon word. (1)
3.3.2 Wat is die naam wat gegee word aan die mislukking van die proses wat
hierbo plaasvind al is die omgewingstoestande bevorderlik? (1)
3.3.3 Stel TWEE strategieë voor wat deur boere gebruik kan word om die
uitdaging in VRAAG 3.3.2 te oorkom. (2)
3.3.4 Gee EEN omgewingsvereiste vir die proses in VRAAG 3.3.1 genoem. (1)
3.4 Die prent hieronder toon ʼn voorbeeld van ʼn kunsmatige voortplantingsmetode.
A
B
3.4.1 Noem dele A en B. (2)
3.4.2 Bepaal of die voortplantingstipe hierbo geslagtelik of ongeslagtelik is. (1)
3.4.3 Motiveer jou antwoord op VRAAG 3.4.2. hierbo. (1)
3.4.4 Gee TWEE voordele van die reproduksietipe wat in VRAAG 3.4.2 hierbo
getoon word. (2)
3.5 So lank as wat mense plante kweek, was onkruid ʼn probleem. Onkruid
kompeteer met gewasse vir vog, lig, voedingstowwe en ruimte. Hulle dien as
gasheer vir insekplae en patogene.
3.5.1 Identifiseer die rol van onkruide in plantsiekte-uitbrekings in die leesstuk
hierbo. (1)
3.5.2 Stel TWEE meganiese onkruidbeheermetodes voor wat deur boere
gebruik kan word. (2)
3.5.3 Beskryf DRIE bydraes van die staat tot plantbeskerming. (3)
3.5.4 Noem TWEE voorbeelde van gestoorde graanplae. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
4.1 Die diagram hieronder toon ʼn moderne boerderybenadering.
4.1.1 Identifiseer die boerderybenadering wat hierbo uitgebeeld word. (1)
4.1.2 Identifiseer TWEE sleuteltegnologieë wat in die diagram sigbaar is wat
in die boerderybenadering gebruik word. (2)
4.1.3 Gee TWEE doelwitte van hierdie boerderybenadering. (2)
4.2 Die tabel hieronder toon ʼn vergelyking tussen die blaargrootte van spinasie wat
in ʼn kweekhuis en dit wat in ʼn oop veld gekweek word.
Tyd (weke) Blaaroppervlakte (cm2)
Oop veld Kweekhuis
1 4 16
2 7 24
3 9 28
4 12 31
4.2.1 Bied die inligting in die tabel hierbo in die vorm van ʼn grafiek aan. (6)
4.2.2 Lei die neiging in die grafiek af. (2)
4.2.3 Verduidelik kortliks die moontlike oorsaak van die verskille in
blaargroottes wat hierbo aangeteken is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
4.3 Grondbewerking is die meganiese manipulasie van die grond wat in twee fases
plaasvind; die eerste een is primêre bewerking, wat gevolg sal word deur
sekondêre bewerking.
4.3.1 Gee TWEE doelwitte van grondbewerking. (2)
4.3.2 Onderskei sekondêre van primêre bewerking. (2)
4.3.3 Gee vir elke bewerkingstipe in VRAAG 4.3.2 ʼn voorbeeld van ʼn
implement wat gebruik kan word. (2)
4.3.4 Beveel TWEE bewerkingstelsels aan wat omgewingsvriendelik is. (2)
4.4 Die tabel hieronder wys hoe boere verskillende gewasse op verskillende persele
op hul plaas kan plant.
Plot 1 Plot 2 Plot 3 Plot 4 Plot 5
Siklus 1 Blaargewasse Peul- Brassicas Wortel- Solanaceae
gewasse gewasse
Siklus 2 Solanaceae Blaar- Peul- Brassicas Wortel-
gewasse gewasse gewasse
Siklus 3 Wortelgewasse Solanaceae Blaar- Peul- Brassicas
gewasse gewasse
4.4.1 Identifiseer die gewasstelsel wat in die tabel hierbo getoon word. (1)
4.4.2 Lei TWEE beginsels af van die gewasstelsel wat in die tabel getoon
word. (2)
4.4.3 Gee TWEE redes waarom jy die stelsel hierbo aan boere sal aanbeveel. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 13
4.5 Die prent hieronder toon ʼn produksiestelsel wat besig is om onder boere gewild
te raak.
4.5.1 Identifiseer die bewerkingstelsel hierbo getoon. (1)
4.5.2 Onderskei tussen die stelsel hierbo en ʼn oopveldstelsel. (2)
4.5.3 Gee TWEE voorbeelde van groeimedia wat in die stelsel hierbo gebruik
kan word. (2)
4.5.4 Die produksiestelsel hierbo getoon kan deur ʼn oop of ʼn geslote stelsel
uitgevoer word. Gee TWEE nadele van ʼn geslote sisteem. (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2024 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Question paper