Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 11202312 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2023 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B ✓✓ 1.1.2 C ✓✓ 1.1.3 A ✓✓ 1.1.4 D ✓✓ 1.1.5 C ✓✓ 1.1.6 D ✓✓ 1.1.7 A ✓✓ 1.1.8 C ✓✓ 1.1.9 B ✓✓ 1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B ✓✓ 1.2.2 Slegs A ✓✓ 1.2.3 Geeneen ✓✓ 1.2.4 Slegs A ✓✓ 1.2.5 Beide A en B ✓✓ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Molekule ✓✓ 1.3.2 Lewis struktuur ✓✓ 1.3.3 Klei ✓✓ 1.3.4 Poreusheid ✓✓ 1.3.5 Kolloïede ✓✓ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Eenvoudig ✓ 1.4.2 Versadiging ✓ 1.4.3 Katioon-adsorpsie ✓ 1.4.4 Assimilasie ✓ 1.4.5 Illuviasie ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: BASIESE LANDBOU CHEMIE 2.1 Binding 2.1.1 Klassifikasie van verbindings A – Anorganies ✓ (1) 2.1.2 Naam van die elemente A – Natrium ✓ (1) B – Chloried ✓ (1) 2.1.3 Verduideliking van ioniese binding Dit is ʼn binding waar elektrone oorgedra word; ✓ van een atoom na ʼn ander. ✓ (2) 2.1.4 Aanduiding van die lading van elemente (a) Element B – Negatief gelaai ✓ (1) (b) Element A – Positief gelaai ✓ (1) 2.1.5 EEN belangrikheid van sout • Dit is ʼn belangrike deel van die vloeibare elektroliete van lewende organismes ✓ • Word gebruik om kos te preserveer ✓ • Inhibeer die groei van bakterieë ✓ • Word gebruik in die behandeling van huide en velle ✓ • Dien as ʼn geurversterker in voedsel ✓ (Enige 1 x 1) (1) 2.2 Sure en basisse 2.2.1 Voorspelling van die pH in die mengsel Neutraal ✓ (1) 2.2.2 Aanduiding van die stof (a) Basis – NaOH ✓ (1) (b) Suur – HCℓ ✓ (1) 2.2.3 TWEE verskille tussen suur/HCℓ en basis/Na SURE/HCℓ BASIS/NaOH • Skenk waterstofione aan • Aanvaar waterstofioon vanaf watermolekules ✓ watermolekules ✓ • Proe suur ✓ • Smaak bitter ✓ • Verkleur lakmoespapier rooi ✓ • Verkleur lakmoespapier blou ✓ • Hoë konsentrasie • Hoë konsentrasie waterstofione (H+) ✓ hidroksiedione (OH-) ✓ (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 2.3 Organiese verbindings 2.3.1 Naam van ʼn verbinding Koolhidrate ✓ (1) 2.3.2 Identifikasie van B – Onversadigde vette ✓ (1) C – Versadigde vette ✓ (1) 2.3.3 Aanduiding van die letter (a) Dierlike oorsprong – C ✓ (1) (b) Vloeistof by kamertemperatuur – B ✓ (1) 2.3.4 TWEE funksies van koolhidrate • Bron van energie vir lewende organismes ✓ • Bestanddeel van selwande in plante ✓ • Vesel verbeter die funksionering van die spysverteringstelsel ✓ • Dra by tot sellulêre funksies soos selgroei ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.3.5 Chemiese formule van disakkariede C12H22O11 ✓ (1) 2.4 Alkohole 2.4.1 Naam van ʼn alkohol Etanol ✓ (1) 2.4.2 Struktuurformule van ʼn etanol H H H C C OH H H Nasienkriteria • Teenwoordigheid van 5 waterstowwe ✓ • Teenwoordigheid van 2 koolstofstowwe ✓ • Teenwoordigheid van OH ✓ (3) 2.4.3 EEN verskil tussen alkohole en alkane Alkane bestaan slegs uit koolstof- en waterstofatome ✓en in alkohole word een waterstofatoom vervang deur – OH ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 2.5 Proteïen 2.5.1 Identifikasie van die struktuur Aminosuur ✓ (1) 2.5.2 Byskrifte A – Aminogroep ✓ (1) B – Karboksielgroep ✓ (1) 2.5.3 Naam van die polimeer Proteïen ✓ (1) 2.5.4 TWEE funksies van proteïene • Belangrik vir groei en herstel van spiere/bene ✓ • Dit vorm ensieme en hormone wat nodig is vir metabolisme en belangrike prosesse ✓ • Vervoer ander stowwe in die liggaam ✓ • Verskaf teenliggaampies vir beskerming teen infeksies ✓ • Word gebruik om kollageen/keratien in ʼn organisme te bou ✓ (Enige 2 x 1) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) VRAAG 3: GRONDKUNDE 3.1 Grondtekstuur 3.1.1 Aanduiding van die monster (a) Monster B ✓ (1) (b) Monster A ✓ (1) (c) Monster A ✓ (1) 3.1.2 Berekening van massadigtheid Massa (g) Massadigtheid = ✓ Volume (cm3) 480 g = ✓ 460 cm3 = 1,04 g/cm3 ✓ (3) 3.1.3 EEN rede om die tekstuurklas van die grond te ken • Om die gewasproduksie aangepas by die eienskappe van grond aan te neem/ om gewaskeuses te maak ✓ • Om te weet wanneer om te kweek en watter implemente om te gebruik ✓ • Om die doeltreffendheid van kunsmis te kan assesseer ✓ • Om te weet watter tipe besproeiing om te gebruik ✓ • Om te verstaan hoe grond beter op temperatuurveranderinge sal reageer ✓ (Enige 1 x 1) (1) 3.2 Grondstruktuur 3.2.1 Identifikasie van die struktuur A – Plaatvormig ✓ (1) B – Prismaagtig/kolomvormig/prismaties ✓ (1) C – Krummel/sferoïed ✓ (1) 3.2.2 Aanduiding van die letter wat die struktuur verteenwoordig (a) A ✓ (1) (b) C ✓ (1) 3.2.3 TWEE faktore wat tot die ontwikkeling van struktuur bydra • Aktiwiteit van grondorganismes/mikrobiese gom ✓ • Wissel vog en droogte af ✓ • Tipe kleimineraal teenwoordig ✓ • Kolloïdale materiaal in die grond/klei/organiese materiaal inhoud ✓ • Klimaat ✓ • Plant wortels ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.3 Grondvog 3.3.1 Aanduiding van die waterbeweging Kapillêre beweging ✓ (1) 3.3.2 TWEE kragte wat ʼn effek op kapillêre beweging het • Adhesie ✓ • Kohesie ✓ (2) 3.3.3 Identifikasie van gronde (a) C – Klei ✓ (1) (b) A – Sand ✓ (1) 3.3.4 Rede (a) Hoogste watervlak in grond C – Deeltjies is na aan mekaar en kapillêre kragte is sterker ✓ (1) (b) Laagste watervlak in grond A – Baie van die porieë is ook groot en lae kapillariteit ✓ (1) 3.4 Grondkleur Aanduiding van grondtoestand met betrekking tot vog en lug: (a) Rooi kleur: Genoeg lug ✓en lae vog ✓ (2) (b) Grys kleur: Versuipte toestande ✓en afwesigheid van lug ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 3.5 Grondgas 3.5.1 Aanduiding van die gastekort in eksperiment 1 Suurstof ✓ (1) 3.5.2 Rol wat die gas kon gespeel het as dit nie gebrekkig was nie Beïnvloed saadontkieming ✓ (1) 3.5.3 Vergelyk atmosferiese gasse en grondgasse in eksperiment 2 en eksperiment 1 (a) Eksperiment 2 – Grondlug bevat baie meer koolstofdioksied ✓ as atmosferiese lug ✓ (2) (b) Eksperiment 1 – Grondlug bevat minder suurstof ✓ as atmosferiese lug ✓ (2) 3.6 Grondtemperatuur 3.6.1 Identifikasie van die faktor wat die grondtemperatuur beïnvloed Gronddiepte ✓ (1) 3.6.2 Verduideliking van hoe gronddiepte ʼn invloed op grondtemperatuur het Grondtemperatuurvariasie neem af ✓ met ʼn toename in gronddiepte ✓ (2) 3.6.3 EEN effek van grondtemperatuur op die chemiese prosesse in grond • Vinniger chemiese reaksies in die grond ✓ • Meer voedingstowwe word vrygestel ✓ • By hoë temperature los grondwater meer plantvoedingstowwe op ✓ (Enige 1 x 1) (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 VRAAG 4: GRONDKUNDE 4.1 Grondhorisonne 4.1.1 Letter wat ʼn horison voorstel (a) Gedeeltelik verweerde materiaal – H ✓ (1) (b) Gekonsolideerde rots – I ✓ (1) (c) Gedeeltelik ontbinde organiese materiaal – E ✓ (1) 4.1.2 Aanduiding van J – Grondprofiel ✓ (1) 4.1.3 Skets die grondprofiel O A ✓✓ B C R (2) 4.1.4 TWEE diagnostiese horisonne van A-horison • Humiese ✓ • Vertiese ✓ • Melanistiese ✓ • Ortiese ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.2 Grondklassifikasie 4.2.1 TWEE redes vir klassifikasie van grond • Optimale benutting van land se natuurlike hulpbronne ✓ • Wetenskaplike beplanning van plaas ✓ • Bepaling van die gewasproduksiepotensiaal van die grond ✓ • Verbeterde grondwetenskaplike kommunikasie ✓ • Ontwikkeling van nuwe streke ✓ • Waardasie van gronde ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.2 Stelsel wat in Suid-Afrika gebruik word om grond te klassifiseer. Binomiale stelsel ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 4.3 Grond pH 4.3.1 Lyngrafiek Effek van grond-pH op beskikbaarheid van fosfor Beskikbaarheid van Fosfor (g) 16 14 12 10 8 6 4 2 0 2 4 6 8 10 12 Grond-pH Kriteria/rubriek/nasienriglyn • Korrekte opskrif ✓ • X-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Grond-pH) ✓ • Y-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Beskikbaarheid van fosfor) ✓ • Lyngrafiek ✓ • Akkuraatheid ✓(80% of meer korrekte plot). • Korrekte eenheid (g) ✓ (6) 4.3.2 Afleiding van die invloed van suur en alkaliniteit op die beskikbaarheid van fosfor In suur grond/lae pH is fosfor minder beskikbaar ✓ In alkaliese grond / hoë pH is fosfor meer beskikbaar ✓ (2) 4.3.3 Chemiese stof wat aangewend moet word om op te los (a) Verminderde beskikbaarheid van fosfor in gronde met ʼn pH tussen 2 en 4 Toediening van basiese kunsmisstowwe soos kalk /CaCO3 ✓ (1) (b) Giftige hoeveelhede fosfor in grond met pH van 14 Toediening van gips / CaSO4 ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11 4.4 Grondkolloïed 4.4.1 Aftrekking van die term wat op die proses van toepassing is B – Katioonuitruiling ✓ (1) 4.4.2 Rede vir katioonuitruiling Kaliumkation uit die grondoplossing ruil uit met die waterstof wat in die kolloïed geadsorbeer is ✓ (1) 4.4.3 Tipe suurheid A – Reserwe suurheid ✓ (1) B – Aktiewe suurheid ✓ (1) 4.4.4 Identifikasie van katioon Na+ ✓ (1) 4.4.5 TWEE effekte van sodisiteit op plantegroei • Hidrolise van natrium in grondoplossing veroorsaak dat die pH bo 8,5 styg ✓ • Het ʼn deflokkulerende effek op grondkolloïede wat veroorsaak dat die grond struktuurloos word ✓ • Humus los in die grond op en presipiteer in die boonste grondhorison ✓ • Lei tot die ontwikkeling van ʼn prismatiese grondstruktuur ✓ • Lei tot swak saadontkieming ✓ • Hoë konsentrasie maak dit moeilik vir plante om water te absorbeer ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.5 Grondorganismes 4.5.1 Klassifikasie van grondorganismes Mikro-organismes ✓ (1) 4.5.2 TWEE belangrikhede van grondorganismes • Hulle breek plant- en dierereste af/ontbind om plantvoedingstowwe vry te stel ✓ • Bind stikstof in die atmosfeer in die vorm van ammoniumsoute/ Speel ʼn belangrike rol in die voedingstofkringloop ✓ • Skei stowwe af om plantegroei te stimuleer ✓ • Skei taai stof af wat gronddeeltjies plak om aggregate te vorm ✓ • Degradeer baie skadelike chemikalieë in die grond ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 4.5.3 TWEE vereistes vir die oorlewing van wurms • Organiese voedingstowwe ✓ • Minerale voedingstowwe (stikstof/fosfor/kalium) ✓ • Grondvog naby veldwaterkapasiteit ✓ • Grondlug vir asemhaling ✓ • Optimum temperatuur (temperatuur tussen 25 ˚C en 30 ˚C) ✓ • Optimum grond-pH ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.6 Organiese materiaal TWEE faktore wat die organiese materiaalinhoud op grond verlaag • Bewerking van grond ✓ • Tipe plant ✓ • Monokultuur ✓ • Gebruik van kunsmatige bemestingstowwe ✓ • Klimaat ✓ • Swak veldbestuur en brand ✓ • Swak dreinering ✓ • Klimaat ✓ (Enige 2 x 1) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all