Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 484.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November Exam 2023
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
Questions in this paper
- Question 1.1Organic chemistry in agriculture20 marks
- Question 1.2Soil physics10 marks
- Question 1.3Basic agricultural chemistry10 marks
- Question 1.4Soil chemistry and organic matter5 marks
- Question 2.1Basic agricultural chemistry8 marks
- Question 2.2Soil chemistry and organic matter7 marks
Show all 21 questions
- Question 2.3Bio-molecules8 marks
- Question 2.4Organic chemistry in agriculture6 marks
- Question 2.5Bio-molecules6 marks
- Question 3.1Soil physics7 marks
- Question 3.2Soil physics7 marks
- Question 3.3Soil moisture, air and temperature7 marks
- Question 3.4Soil physics4 marks
- Question 3.5Soil moisture, air and temperature6 marks
- Question 3.6Soil moisture, air and temperature4 marks
- Question 4.1Soil morphology and classification8 marks
- Question 4.2Soil morphology and classification3 marks
- Question 4.3Soil chemistry and organic matter10 marks
- Question 4.4Soil chemistry and organic matter7 marks
- Question 4.5Soil chemistry and organic matter5 marks
- Question 4.6Soil chemistry and organic matter2 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 A ✓✓
1.1.4 D ✓✓
1.1.5 C ✓✓
1.1.6 D ✓✓
1.1.7 A ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 B ✓✓
1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B ✓✓
1.2.2 Slegs A ✓✓
1.2.3 Geeneen ✓✓
1.2.4 Slegs A ✓✓
1.2.5 Beide A en B ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Molekule ✓✓
1.3.2 Lewis struktuur ✓✓
1.3.3 Klei ✓✓
1.3.4 Poreusheid ✓✓
1.3.5 Kolloïede ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Eenvoudig ✓
1.4.2 Versadiging ✓
1.4.3 Katioon-adsorpsie ✓
1.4.4 Assimilasie ✓
1.4.5 Illuviasie ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: BASIESE LANDBOU CHEMIE
2.1 Binding
2.1.1 Klassifikasie van verbindings
A – Anorganies ✓ (1)
2.1.2 Naam van die elemente
A – Natrium ✓ (1)
B – Chloried ✓ (1)
2.1.3 Verduideliking van ioniese binding
Dit is ʼn binding waar elektrone oorgedra word; ✓ van een atoom na ʼn
ander. ✓ (2)
2.1.4 Aanduiding van die lading van elemente
(a) Element B – Negatief gelaai ✓ (1)
(b) Element A – Positief gelaai ✓ (1)
2.1.5 EEN belangrikheid van sout
• Dit is ʼn belangrike deel van die vloeibare elektroliete van lewende
organismes ✓
• Word gebruik om kos te preserveer ✓
• Inhibeer die groei van bakterieë ✓
• Word gebruik in die behandeling van huide en velle ✓
• Dien as ʼn geurversterker in voedsel ✓ (Enige 1 x 1) (1)
2.2 Sure en basisse
2.2.1 Voorspelling van die pH in die mengsel
Neutraal ✓ (1)
2.2.2 Aanduiding van die stof
(a) Basis – NaOH ✓ (1)
(b) Suur – HCℓ ✓ (1)
2.2.3 TWEE verskille tussen suur/HCℓ en basis/Na
SURE/HCℓ BASIS/NaOH
• Skenk waterstofione aan • Aanvaar waterstofioon vanaf
watermolekules ✓ watermolekules ✓
• Proe suur ✓ • Smaak bitter ✓
• Verkleur lakmoespapier rooi ✓ • Verkleur lakmoespapier blou ✓
• Hoë konsentrasie • Hoë konsentrasie
waterstofione (H+) ✓ hidroksiedione (OH-) ✓
(Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
2.3 Organiese verbindings
2.3.1 Naam van ʼn verbinding
Koolhidrate ✓ (1)
2.3.2 Identifikasie van
B – Onversadigde vette ✓ (1)
C – Versadigde vette ✓ (1)
2.3.3 Aanduiding van die letter
(a) Dierlike oorsprong – C ✓ (1)
(b) Vloeistof by kamertemperatuur – B ✓ (1)
2.3.4 TWEE funksies van koolhidrate
• Bron van energie vir lewende organismes ✓
• Bestanddeel van selwande in plante ✓
• Vesel verbeter die funksionering van die spysverteringstelsel ✓
• Dra by tot sellulêre funksies soos selgroei ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.3.5 Chemiese formule van disakkariede
C12H22O11 ✓ (1)
2.4 Alkohole
2.4.1 Naam van ʼn alkohol
Etanol ✓ (1)
2.4.2 Struktuurformule van ʼn etanol
H H
H C C OH
H H
Nasienkriteria
• Teenwoordigheid van 5 waterstowwe ✓
• Teenwoordigheid van 2 koolstofstowwe ✓
• Teenwoordigheid van OH ✓ (3)
2.4.3 EEN verskil tussen alkohole en alkane
Alkane bestaan slegs uit koolstof- en waterstofatome ✓en in
alkohole word een waterstofatoom vervang deur – OH ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
2.5 Proteïen
2.5.1 Identifikasie van die struktuur
Aminosuur ✓ (1)
2.5.2 Byskrifte
A – Aminogroep ✓ (1)
B – Karboksielgroep ✓ (1)
2.5.3 Naam van die polimeer
Proteïen ✓ (1)
2.5.4 TWEE funksies van proteïene
• Belangrik vir groei en herstel van spiere/bene ✓
• Dit vorm ensieme en hormone wat nodig is vir metabolisme en
belangrike prosesse ✓
• Vervoer ander stowwe in die liggaam ✓
• Verskaf teenliggaampies vir beskerming teen infeksies ✓
• Word gebruik om kollageen/keratien in ʼn organisme te bou ✓
(Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 3: GRONDKUNDE
3.1 Grondtekstuur
3.1.1 Aanduiding van die monster
(a) Monster B ✓ (1)
(b) Monster A ✓ (1)
(c) Monster A ✓ (1)
3.1.2 Berekening van massadigtheid
Massa (g)
Massadigtheid = ✓
Volume (cm3)
480 g
= ✓
460 cm3
= 1,04 g/cm3 ✓ (3)
3.1.3 EEN rede om die tekstuurklas van die grond te ken
• Om die gewasproduksie aangepas by die eienskappe van grond
aan te neem/ om gewaskeuses te maak ✓
• Om te weet wanneer om te kweek en watter implemente om te
gebruik ✓
• Om die doeltreffendheid van kunsmis te kan assesseer ✓
• Om te weet watter tipe besproeiing om te gebruik ✓
• Om te verstaan hoe grond beter op temperatuurveranderinge sal
reageer ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.2 Grondstruktuur
3.2.1 Identifikasie van die struktuur
A – Plaatvormig ✓ (1)
B – Prismaagtig/kolomvormig/prismaties ✓ (1)
C – Krummel/sferoïed ✓ (1)
3.2.2 Aanduiding van die letter wat die struktuur verteenwoordig
(a) A ✓ (1)
(b) C ✓ (1)
3.2.3 TWEE faktore wat tot die ontwikkeling van struktuur bydra
• Aktiwiteit van grondorganismes/mikrobiese gom ✓
• Wissel vog en droogte af ✓
• Tipe kleimineraal teenwoordig ✓
• Kolloïdale materiaal in die grond/klei/organiese materiaal inhoud ✓
• Klimaat ✓
• Plant wortels ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.3 Grondvog
3.3.1 Aanduiding van die waterbeweging
Kapillêre beweging ✓ (1)
3.3.2 TWEE kragte wat ʼn effek op kapillêre beweging het
• Adhesie ✓
• Kohesie ✓ (2)
3.3.3 Identifikasie van gronde
(a) C – Klei ✓ (1)
(b) A – Sand ✓ (1)
3.3.4 Rede
(a) Hoogste watervlak in grond C – Deeltjies is na aan mekaar en
kapillêre kragte is sterker ✓ (1)
(b) Laagste watervlak in grond A – Baie van die porieë is ook
groot en lae kapillariteit ✓ (1)
3.4 Grondkleur
Aanduiding van grondtoestand met betrekking tot vog en lug:
(a) Rooi kleur: Genoeg lug ✓en lae vog ✓ (2)
(b) Grys kleur: Versuipte toestande ✓en afwesigheid van lug ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
3.5 Grondgas
3.5.1 Aanduiding van die gastekort in eksperiment 1
Suurstof ✓ (1)
3.5.2 Rol wat die gas kon gespeel het as dit nie gebrekkig was nie
Beïnvloed saadontkieming ✓ (1)
3.5.3 Vergelyk atmosferiese gasse en grondgasse in eksperiment 2
en eksperiment 1
(a) Eksperiment 2 – Grondlug bevat baie meer koolstofdioksied ✓
as atmosferiese lug ✓ (2)
(b) Eksperiment 1 – Grondlug bevat minder suurstof ✓ as
atmosferiese lug ✓ (2)
3.6 Grondtemperatuur
3.6.1 Identifikasie van die faktor wat die grondtemperatuur beïnvloed
Gronddiepte ✓ (1)
3.6.2 Verduideliking van hoe gronddiepte ʼn invloed op
grondtemperatuur het
Grondtemperatuurvariasie neem af ✓ met ʼn toename in
gronddiepte ✓ (2)
3.6.3 EEN effek van grondtemperatuur op die chemiese prosesse in
grond
• Vinniger chemiese reaksies in die grond ✓
• Meer voedingstowwe word vrygestel ✓
• By hoë temperature los grondwater meer plantvoedingstowwe
op ✓ (Enige 1 x 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
VRAAG 4: GRONDKUNDE
4.1 Grondhorisonne
4.1.1 Letter wat ʼn horison voorstel
(a) Gedeeltelik verweerde materiaal – H ✓ (1)
(b) Gekonsolideerde rots – I ✓ (1)
(c) Gedeeltelik ontbinde organiese materiaal – E ✓ (1)
4.1.2 Aanduiding van
J – Grondprofiel ✓ (1)
4.1.3 Skets die grondprofiel
O
A ✓✓
B
C
R (2)
4.1.4 TWEE diagnostiese horisonne van A-horison
• Humiese ✓
• Vertiese ✓
• Melanistiese ✓
• Ortiese ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.2 Grondklassifikasie
4.2.1 TWEE redes vir klassifikasie van grond
• Optimale benutting van land se natuurlike hulpbronne ✓
• Wetenskaplike beplanning van plaas ✓
• Bepaling van die gewasproduksiepotensiaal van die grond ✓
• Verbeterde grondwetenskaplike kommunikasie ✓
• Ontwikkeling van nuwe streke ✓
• Waardasie van gronde ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.2.2 Stelsel wat in Suid-Afrika gebruik word om grond te klassifiseer.
Binomiale stelsel ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
4.3 Grond pH
4.3.1 Lyngrafiek
Effek van grond-pH op beskikbaarheid
van fosfor
Beskikbaarheid van Fosfor (g)
16
14
12
10
8
6
4
2
0
2 4 6 8 10 12
Grond-pH
Kriteria/rubriek/nasienriglyn
• Korrekte opskrif ✓
• X-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Grond-pH) ✓
• Y-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Beskikbaarheid van fosfor) ✓
• Lyngrafiek ✓
• Akkuraatheid ✓(80% of meer korrekte plot).
• Korrekte eenheid (g) ✓ (6)
4.3.2 Afleiding van die invloed van suur en alkaliniteit op die
beskikbaarheid van fosfor
In suur grond/lae pH is fosfor minder beskikbaar ✓
In alkaliese grond / hoë pH is fosfor meer beskikbaar ✓ (2)
4.3.3 Chemiese stof wat aangewend moet word om op te los
(a) Verminderde beskikbaarheid van fosfor in gronde met ʼn
pH tussen 2 en 4
Toediening van basiese kunsmisstowwe soos kalk /CaCO3 ✓ (1)
(b) Giftige hoeveelhede fosfor in grond met pH van 14
Toediening van gips / CaSO4 ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11
4.4 Grondkolloïed
4.4.1 Aftrekking van die term wat op die proses van toepassing is
B – Katioonuitruiling ✓ (1)
4.4.2 Rede vir katioonuitruiling
Kaliumkation uit die grondoplossing ruil uit met die waterstof wat in die
kolloïed geadsorbeer is ✓ (1)
4.4.3 Tipe suurheid
A – Reserwe suurheid ✓ (1)
B – Aktiewe suurheid ✓ (1)
4.4.4 Identifikasie van katioon
Na+ ✓ (1)
4.4.5 TWEE effekte van sodisiteit op plantegroei
• Hidrolise van natrium in grondoplossing veroorsaak dat die pH bo
8,5 styg ✓
• Het ʼn deflokkulerende effek op grondkolloïede wat veroorsaak dat
die grond struktuurloos word ✓
• Humus los in die grond op en presipiteer in die boonste
grondhorison ✓
• Lei tot die ontwikkeling van ʼn prismatiese grondstruktuur ✓
• Lei tot swak saadontkieming ✓
• Hoë konsentrasie maak dit moeilik vir plante om water te
absorbeer ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 Grondorganismes
4.5.1 Klassifikasie van grondorganismes
Mikro-organismes ✓ (1)
4.5.2 TWEE belangrikhede van grondorganismes
• Hulle breek plant- en dierereste af/ontbind om plantvoedingstowwe
vry te stel ✓
• Bind stikstof in die atmosfeer in die vorm van ammoniumsoute/
Speel ʼn belangrike rol in die voedingstofkringloop ✓
• Skei stowwe af om plantegroei te stimuleer ✓
• Skei taai stof af wat gronddeeltjies plak om aggregate te vorm ✓
• Degradeer baie skadelike chemikalieë in die grond ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
4.5.3 TWEE vereistes vir die oorlewing van wurms
• Organiese voedingstowwe ✓
• Minerale voedingstowwe (stikstof/fosfor/kalium) ✓
• Grondvog naby veldwaterkapasiteit ✓
• Grondlug vir asemhaling ✓
• Optimum temperatuur (temperatuur tussen 25 ˚C en 30 ˚C) ✓
• Optimum grond-pH ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.6 Organiese materiaal
TWEE faktore wat die organiese materiaalinhoud op grond verlaag
• Bewerking van grond ✓
• Tipe plant ✓
• Monokultuur ✓
• Gebruik van kunsmatige bemestingstowwe ✓
• Klimaat ✓
• Swak veldbestuur en brand ✓
• Swak dreinering ✓
• Klimaat ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 QP (Afr)

Memorandum