NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 1001.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Soil physics20 marks
- Question 1.2Basic agricultural chemistry10 marks
- Question 1.3Basic agricultural chemistry10 marks
- Question 1.4Basic agricultural chemistry5 marks
- Question 2.1Organic chemistry in agriculture9 marks
- Question 2.2Organic chemistry in agriculture7 marks
Show all 21 questions
- Question 2.3Bio-molecules8 marks
- Question 2.4Soil chemistry and organic matter6 marks
- Question 2.5Bio-molecules5 marks
- Question 3.1Soil physics6 marks
- Question 3.2Soil physics7 marks
- Question 3.3Soil moisture, air and temperature8 marks
- Question 3.4Soil physics4 marks
- Question 3.5Soil moisture, air and temperature5 marks
- Question 3.6Soil moisture, air and temperature5 marks
- Question 4.1Soil morphology and classification6 marks
- Question 4.2Soil morphology and classification4 marks
- Question 4.3Soil chemistry and organic matter10 marks
- Question 4.4Soil chemistry and organic matter8 marks
- Question 4.5Soil chemistry and organic matter5 marks
- Question 4.6Mineral nutrition and fertilisers2 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1:
1.1 1.1.1 C
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 A
1.1.5 C
1.1.6 D
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 D
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Slegs A
1.2.3 Geeneen
1.2.4 Slegs B
1.2.5 Beide A en B (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Halogeen
1.3.2 Lewis-strukuur
1.3.3 Leem
1.3.4 Stikstof
1.3.5 Kolloïed (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Katioon
1.4.2 Higroskopies
1.4.3 Suur
1.4.4 Mycorrhiza
1.4.5 Illuviasie (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE
2.1 Verbindings
2.1.1 Klassifikasie van verbindings
A – Organies
B – Anorganies (2)
2.1.2 Rede
A – Teenwoordigheid van koolstofatoom
B – Afwesigheid van koolstofatoom (2)
2.1.3 Naam van verbinding met dieselfde molekulêre formule, maar
verskillende struktuur
Isomere (1)
2.1.4 Chemiese formule van ʼn verbinding voorgestel deur struktuur A
C4H10
OF
CH3 (CH2)2 CH3 (2)
2.1.5 Identifikasie van die letter
(a) C
(b) B (2)
2.2 Materie/elemente/verbindings/mengsels
2.2.1 Identifikasie van stowwe
A – Verbinding
B – Homogene mengsel
C – Heterogene mengsel (3)
2.2.2 Verskil tussen element en verbinding
Element is ʼn stof wat nie chemies verder afgebreek kan word nie
Verbinding is ʼn stof gevorm wanneer twee of meer elemente chemies
bind (2)
2.2.3 Onderskei tussen homogene en heterogene mengsels
Homogene – mengsel waarin die opgeloste stowwe nie fisies geskei
kan word nie
Heterogene – mengsel waar die komponente fisies van mekaar geskei
kan word (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
2.3 Vetsure
2.3.1 Identifikasie van die vetsuur
A – Onversadigde vetsuur
B – Versadigde vetsuur (2)
2.3.2 Aanduiding van die letter wat die vetsuur voorstel
(a) Oorsprong van plante – A
(b) Vastestof by kamertemperatuur – B
(c) Het ‘n hoë smeltpunt – B
(d) Vloeistof by kamertemperatuur – A (4)
2.3.3 TWEE redes waarom vette belangrik is in lewende organismes
Voorsien ʼn bron van gestoorde energie
Bron van insulasie en temperatuurbeheer
Belangrike deel van membraanstruktuur
Speel ʼn rol met die vloei van energie in en uit ʼn sel
Help met impulsgeleiding (Enige 2) (2)
2.4 pH-waardes
2.4.1 Dui die pH van die stowwe aan
Bakpoeier – Basies/Alkalies
Lemoensap – Suur
Melk – Neutraal
Batterysuur – Sterk suur (4)
2.4.2 Dui die stof met ʼn hoë konsenstrasie van
(a) Hidroksiedione – Bakpoeier
(b) Waterstofione – Batterysuur (2)
2.5 Monosakkariede
2.5.1 Name van die strukture
A – Fruktose
B – Glukose (2)
2.5.2 Aanduiding van die verbinding gevorm uit fruktose en glukose
Sukrose (1)
2.5.3 TWEE elemente wat die basiese samestelling van koolhidrate is
Koolstof
Waterstof
Suurstof (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
VRAAG 3: GRONDKUNDE
3.1 Grondtekstuur
3.1.1 Aanduiding van die monster
(a) Monster B
(b) Monster A
(c) Monster B
(d) Monster A (4)
3.1.2 Kommentaar oor die porieruimte van grondmonster B deur na
die massadigtheid te verwys
Grondmonster B het ʼn hoë massadigtheid/3,2 g/cm3 en daarom
minder porieruimtes (2)
3.2 Grondstruktuur
3.2.1 Identifikasie van die strukture
A – Plaat
B – Prisma/kolom/prismaties
C – Korrelrig/sferies (3)
3.2.2 Aanduiding van die letter wat die struktuur voorstel
(a) A
(b) C (2)
3.2.3 TWEE wanpraktyke wat tot die afbreking van die struktuur lei
Vloedbesproeiing
Bewerking van grond wanneer dit te nat of droog is
Ploeg en ander bewerkingsmetodes
Oorbeweiding / brand / verwydering van plantmateriaal
Beweging van diere en toerusting oor nat grond
Besproeiing wat tot opbouing van sout lei (Enige 2) (2)
3.3 Grondvog
3.3.1 Noem van term
A – Versadigingspunt
B – Veldwaterkapasiteit (2)
3.3.2 Rede
A – Grond is totaal gevul met water
B – Hoeveelheid water wat grond na dreinering hou (2)
3.3.3 Plantrespons in grond gegroei van Houer C en D
(a) B – Plante sal optimaal groei
(b) C – Plante sal verwelk en doodgaan (2)
3.3.4 Onderskei tussen tydelike en permanente verwelkingspunt
Tydelike verwelking – Die punt waar plante verwelk voorkom
gedurende die warmste dele van die dag en
weer herstel
Permanente verwelking – Plante herstel nie van verwelking nie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
3.4 Grondkleur
3.4.1 Onderskei tussen homogene en nie-homogene grondkleur
Homogene – Enkele dominante kleur in grond
Nie-homogene – Mengsel van grondkleure (2)
3.4.2 TWEE faktore wat grondkleur bepaal
Teenwoordigheid van water
Gley-toestande
Organiese materiaal
Teenwoordigheid van oksiede
Teenwoordigheid van karbonate (Enige 2) (2)
3.5 Grondgas
3.5.1 Aanduiding van die gastekort in eksperiment 1
Suurstof (1)
3.5.2 Rol wat gas kon speel indien daar nie ʼn tekort was nie
Sou saadontkieming beïnvloed (1)
3.5.3 Gas volop in grond as gevolg van aktiwiteit soos in eksperiment 2
Koolstofdioksied (1)
3.5.4 Rede vir die hoë hoeveelheid koolstofdioksied
Vrygestel deur respirasie van plantwortels en grond mikro-
organismes (2)
3.6 Grondtemperatuur
3.6.1 Aanduiding van die letter
(a) A
(b) C
(c) A (3)
3.6.2 TWEE metodes om grondtemperatuur te manipuleer
Besproeiing
Deklaagbewerking
Deursigtige plastiekbedekking
Skaduwee (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
VRAAG 4: GRONDKUNDE
4.1 Grondhorisonne
4.1.1 Skets die grondprofiel
A
B
C
R (2)
4.1.2 Aanduiding van die horison
(a) E
(b) G (2)
4.1.3 TWEE diagnostiese horisonne van horison A
Humies
Verties
Melanies
Orties (Enige 2) (2)
4.2 Grondklassifikasie
4.2.1 DRIE redes vir die klassifikasie van grond
Optimale benutting van die land se natuurlike hulpbronne
Wetenskaplike beplanning van die plaas
Bepaal die gewasproduksiepotensiaal van die grond
Verbeterde grondkundekommunikasie
Ontwikkeling van nuwe streke
Waardasie van grond (Enige 3) (3)
4.2.2 Stelsel gebruik in Suid-Afrika om grond te klassifiseer
Binomiese stelsel (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
4.3 Grond pH
4.3.1 Lyngrafiek
Effek van grond pH op die
beskikbaarheid van Molibdeen
Beskikbaarheid van Molibdeen (g)
16
14
12
10
8
6
4
2
0
2 4 6 8 10 12
Grond pH
Kriteria/rubriek/nasienriglyne
Korrekte opskrif
X-as: Korrek gekalibreer en benoem (Grond pH)
Y-as: Korrek gekalibreer en benoem (Beskikbaarheid van Molibdeen)
Lyngrafiek
Akkuraatheid
Korrekte eenheid (g) (6)
4.3.2 Afleiding van die invloed van suurheid en alkaliniteit op die
beskikbaarheid van molibdeen
In suur grond / lae pH is molibdeen nie beskikbaar nie
In alkaliese grond / hoë pH is meer molibdeen beskikbaar (2)
4.3.3 Maatreëls om probleme op te los:
(a) Laer beskikbaarheid van molibdeen in grond met ʼn pH
tussen 2 en 4
Toediening van basiese bemesting soos kalk/CaCO3 (1)
(b) Giftige hoeveelhede molibdeen in grond met pH van 14
Aanwending van gips/CaSO4 (1)
4.4 Grondkolloïede
4.4.1 Afleiding van die proses
A – Katioon-adsorpsie
B – Katioon-uitruiling (2)
4.4.2 Rede vir katioonuitruiling
Kalium-katioon van die grondoplossing verruil met die waterstof
geadsorbeer in die kolloïed (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
4.4.3 Aanduiding dat die waterstof-katioon ʼn effek op plante het
Waterstof in die grondoplossing (1)
4.4.4 TWEE tipes kolloïede
Organiese kolloïed
Anorganiese kolloïed (2)
4.4.5 Onderskei tussen natrium en sout grond met betrekking tot die
dominante soute
Natrium-grond – Natriumkarbonaat
Soutgrond – Chloriede en sulfate van natrium, kalsium en
magnesium (2)
4.5 Grondorganismes
4.5.1 Klassifikasie van die wurms in groepe van grondorganismes
Makro-organismes (1)
4.5.2 TWEE toestande vir die oorlewing van wurms
Organiese voedingstowwe
Minerale voedingstowwe(stikstof/fosfor/natrium)
Grondvog naby aan veldwaterkapasiteit
Grondlug vir respirasie
Optimum temperatuur (temperature tussen 25 °C en 30 °C
Optimum grond-pH (Enige 2) (2)
4.5.3 Verduideliking van hoe wurms die boere sal help
Breek plante en diere-oorblyfsels af om voedingstowwe vry te
stel
Verbeter grondstruktuur vir verhoogde waterhoukapasiteit
Wurmmis is ryk aan organiese materiaal wat grondvrugbaarheid
verbeter
Handhaaf CO2-konsentrasie wat tydens fotosintese gebruik word
(Enige 1) (2)
4.6 Voedingstofsiklus
Voedingstofsiklus wat voedingstofinhoud in plante verhoog
(a) Proteïen-inhoud – Stikstofsiklus (1)
(b) Koolhidraatsiklus – Koolstofsiklus (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper