Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
LANDBOUWETENSKAPPE V2
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
TYD: 2½ uur
*IAGRSA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 32 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 32 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 32
- File size
- 647.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 32
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Plant reproduction, protection and resource utilisation
- Question 1.2Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.3Plant reproduction, protection and resource utilisation5 marks
- Question 1.4Plant reproduction, protection and resource utilisation
- Question 2.1Plant nutrition and water relations6 marks
- Question 2.2Plant nutrition and water relations7 marks
Show all 16 questions
- Question 2.3Mineral nutrition and fertilisers7 marks
- Question 2.4Plant nutrition and water relations5 marks
- Question 2.5Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 2.6Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 3.1Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
- Question 3.2Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.3Plant reproduction, protection and resource utilisation5 marks
- Question 3.4Plant reproduction, protection and resource utilisation4 marks
- Question 3.5Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.6Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
AFDELING B.
2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
3. Begin elke vraag op ƌ NUWE bladsy.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die
vraestel gebruik word.
5. Jy mag ƌ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Toon ALLE bewerkings, insluitende formules, waar van toepassing.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1 … is ƌ voorbeeld van ƌ mikro-element.
A Molibdeen
B Stikstof
C Kalium
D Swael
1.1.2 Die volgende vind plaas tydens die ligfase van fotosintese,
behalwe …
A fotolise.
B vorming van ATP.
C vorming van koolhidrate.
D vorming van gereduseerde ko-ensieme.
1.1.3 Wanneer plaasmis gestoor word, is die voorkoming van
vervlugtiging belangrik, omdat …
A vervlugtiging die uitloging van voedingstowwe veroorsaak.
B vervlugtiging die verlies van stikstof in die vorm van gas
veroorsaak.
C vervlugtiging kan lei tot grondbesoedeling.
D vervlugtiging die besmetting van mis deur patogene kan
veroorsaak.
1.1.4 Die … is ƌ nie-seksuele deel van ƌ blom.
A meeldraad
B stamper
C kelkblare
D stempel
1.1.5 Meervoudige vrugte is vrugte wat …
A ontwikkel vanuit menigte vrugbeginsels in ƌ enkele blom.
B ontwikkel vanuit menigte vrugbeginsels van ƌ bloeisel.
C ontwikkel vanuit ƌ enkele vrugbeginsel wat een of meer
stempels het.
D ontwikkel vanuit ƌ ryp vrug en ander dele van die blom.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
1.1.6 Die volgende is eienskappe van windbestuifde plante:
(i) Produseer groot hoeveelhede taai stuifmeel
(ii) Hulle het gewoonlik nie reuke wat insekte lok nie
(iii) Hulle het klein, versteekte stempels
(iv) Die blomme is klein en styf teenmekaar gepak
Kies die KORREKTE kombinasie:
A (i) en (ii)
B (i), (iii) en (iv)
C (i), (ii) en (iv)
D (ii), (iii) en (iv)
1.1.7 Watter EEN van die volgende is NIE ƌ voordeel van wisselbou
NIE?
A Verminder die aantal skadelike insekspesies
B Verbeter grondstruktuur
C Benodig ƌ werksmag met ƌ verskeidenheid vaardighede
D Voorkom voedingstof wanbalanse
1.1.8 Die prent hieronder toon die … -besproeiingstelsel.
A spilpunt
B drup
C vloed
D mikrosproei
1.1.9 … is ƌ voorbeeld van ƌ seewaterspesie.
A Afrika-katvis
B Tilapia
C Bruin forel
D Perlemoen
1.1.10 … is NIE ƌ tipe bewaringsbewerking NIE.
A Strookbewerking
B Geen bewerking
C Grondbedekking
D Kaalbewerking (20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
1.2 Kies ƌ term/frase uit KOLOM B wat die beste by ƌ beskrywing in KOLOM A
pas. Skryf slegs die letter (A–H) langs die vraagnommers (1.2.1–1.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.2.6 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Die beweging van stowwe A braak lê
vanaf blare na ander dele van
die plant
1.2.2 Kalsiumsulfaat B biotegnologie
1.2.3 Besmet met ƌ patogeniese C genetiese ingenieurswese
mikro-organisme of agent
1.2.4 ƌ Tak/studieveld van biologie D transpirasie
wat lewende prosesse,
organismes of stelsels gebruik
om produkte te vervaardig
1.2.5 Land geploeg, maar nie geplant E gips
nie
F besmet
G kalsitiese kalk
H translokasie
(5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
1.3 Gee EEN woord/frase vir elk van die volgende beskrywings. Skryf SLEGS
die woord/frase langs die vraagnommers (1.3.1–1.3.5) in die
ANTWOORDEBOEK.
1.3.1 Die suigkrag wat help om water vanaf die wortels opwaarts na die
blare te trek
1.3.2 Materiaal van natuurlike of kunsmatige oorsprong wat op grond of
plantweefsel aangewend word om een of meer plantvoeding-
stowwe te voorsien
1.3.3 Oordrag van ryp stuifmeel van meeldrade na stempels
1.3.4 ƌ Breëbasis benadering wat praktyke vir ekonomiese pesbeheer
integreer
1.3.5 ƌ Struktuur met mure en ƌ dak wat van deursigtige materiaal
gemaak is waar plante wat ƌ gereguleerde klimaat benodig,
verbou kan word (10)
1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD/E in elk van die volgende
stellings om dit WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die
vraagnommers in die ANTWOORDEBOEK.
1.4.1 Osmose is die beweging van ƌ stof van ƌ area met ƌ hoë
konsentrasie na ƌ area met ƌ lae konsentrasie
1.4.2 Vrugsetting is die proses waar ƌ organisme vanuit ƌ saad groei
1.4.3 Die praktyk waar slegs een gewas jaar na jaar op dieselfde plek
geplant word, word na verwys as wisselbou
1.4.4 Hidroponika is om met seewater- en varswaterorganismes te boer
1.4.5 Grondklassifikasie poog om ƌ grondkaart te produseer wat die
verskillende soorte grondtipes in ƌ boerdery-area toon (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)
Begin hierdie vraag op ƌ NUWE bladsy.
2.1 Analiseer die chemiese reaksie hieronder en beantwoord die volgende vrae.
CO2 + H2O C6H12O6 + O2
B
2.1.1 Identifiseer die proses wat deur die chemiese vergelyking hierbo
voorgestel word. (1)
2.1.2 Noem die samestelling B in die vergelyking hierbo. (1)
2.1.3 Gee TWEE organe van plante waar die verbinding B kan voorkom. (2)
2.1.4 Stel TWEE metodes voor wat boere kan gebruik om die proses hierbo
voorgestel, te versnel. (2)
2.2 Hieronder is ƌ foto van ƌ woestynplant.
2.2.1 Gee TWEE belangrike funksies van water in die plant hierbo. (2)
2.2.2 Identifiseer DRIE aanpassings sigbaar in die plant hierbo wat
waterverlies verhoed. (3)
2.2.3 Lei TWEE gevolge af van ƌ verlies aan sulke aanpassing by plante. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
2.3 Hieronder is ƌ foto van ƌ bemestingstof.
2.3.1 Klassifiseer die bemestingstof hierbo. (1)
2.3.2 Gee TWEE voorbeelde van swaelbemestingstowwe. (2)
2.3.3 Bereken die persentasie wat uit die element stikstof bestaan, in die
sak hierbo. (2)
2.3.4 Vanuit die prent hierbo, identifiseer kenmerke wat toon dat die staat
ƌ rol speel in bemestingproduksie. (2)
2.4 Die diagram hieronder toon vervoermeganismes in selle.
2.4.1 Identifiseer struktuur C in die diagram hierbo. (1)
2.4.2 Identifiseer die vervoermeganismes A en B in die diagram hierbo. (2)
2.4.3 Gee die rede vir jou antwoord op VRAAG 2.4.1 hierbo. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
2.5 Gebruik die woorde in die lys hieronder om ELKEEN van die volgende
definisies te beskryf.
bevrugting; basale toediening; bo-aanwending; wydsaai; bandplasing;
blaaraanwending
2.5.1 Toediening van bemesting tydens planting (1)
2.5.2 Die gelyke verspreiding van bemesting oor die hele area van die veld (1)
2.5.3 Plantvoedingstowwe word in water opgelos en op die blare gespuit (1)
2.5.4 Die aanwending van bemestingstowwe aan een of beide kante van
ƌ ry plante of aan die onderkant van plante (1)
2.5.5 Bemestingstowwe word in besproeiingswater opgelos en deur die
besproeiingstelsel aangewend (1)
2.6 Groenbemesting is waar groenbemestinggewasse in die grond ingeploeg
word terwyl hul nog groen is of kort nadat hul blom. Groen bemestinggewasse
is weiding of peulgewasse wat verbou word vir hul blaarmateriaal wat vir
grondbewaring benodig word.
2.6.1 Lei ƌ voordeel van groenbemesting vanuit die leesstuk hierbo af. (1)
2.6.2 Verduidelik ƌ voordeel daarvan om peulgewasse te gebruik. (2)
2.6.3 Gee TWEE voordele van groenbemesting wat nie in die leesstuk
genoem word nie. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN -BESKERMING
Begin hierdie vraag op ƌ NUWE bladsy.
3.1 Die diagram hieronder toon ƌ metode om plante kunsmatig te vermeerder.
3.1.1 Identifiseer die tipe plantvermeerdering hierbo getoon. (1)
3.1.2 Voorsien byskrifte vir A en B op die diagram hierbo. (2)
3.1.3 Gee TWEE voordele van die plantvermeerderingsmetode in
VRAAG 3.1.1 hierbo. (2)
3.1.4 Lys TWEE voorbeelde van vrugtebome in Suid-Afrika wat volgens
hierdie metode vermeerder is. (2)
3.2 In sommige gevalle is bloeiselval in plante normaal. Byvoorbeeld, manlike
blomme val natuurlik af by groenteplante na ƌ paar dae. By baie groente,
soos skorsies, begin die vervaardiging van manlike blomme soveel as twee
weke voor die eerste vroulike blom begin blom. Bygesê, gesonde bloeisels
kan skielik van plante afval as gevolg van onvoldoende bestuiwing,
omgewingsfaktore, lae grondvrugbaarheid en blaaspootjies (‘thrips’).
3.2.1 Noem die verskynsel wat hierbo beskryf word. (1)
3.2.2 Vanuit die leesstuk hierbo, lei ƌ biologiese oorsaak van hierdie
verskynsel af. (1)
3.2.3 Gee TWEE klimaatsfaktore wat tot die verskynsel in
VRAAG 3.2.1 kan lei. (2)
3.2.4 Gee ƌ gepaste metode wat boere kan gebruik om hul gewasse
teen elk van die klimaatsfaktore in VRAAG 3.2.3 genoem, te
beskerm. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11
3.3 Pas die plantvermeerderingsmetode in die blok hieronder met die toepaslike
plant in VRAAG 3.3.1–3.3.5.
bolle; knolle; steggies; stolons en risome; kruipers
3.3.1 Rose (1)
3.3.2 Uie (1)
3.3.3 Aartappels (1)
3.3.4 Gemmer (1)
3.3.5 Patats (1)
3.4 Lees die leesstuk hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Ongeveer 99% van die soja en 84% van die mielies wat in hierdie land verbou
word, is GMO. Dit beteken dat hierdie voedselgewasse se natuurlike DNS of
gene met DNS-molekules van ƌ ander bron verander is. Hierdie kombinasie
van DNA-stelle lei tot die skepping van ƌ nuwe verskeidenheid van plante of
organismes, wat ontwerp is om onkruiddoders wat die aktiewe bestanddeel
egfosaat bevat, te weerstaan – ƌ produk wat alle plante wat nie geneties
gemodifiseer is nie, doodmaak.
3.4.1 Skryf die woorde neer wat deur die afkorting GMO voorgestel word. (1)
3.4.2 Gee EEN voordeel van GMO-tegnologie wat in die leesstuk hierbo
genoem is. (1)
3.4.3 Gee TWEE ander metodes van plantverbetering wat nie in die
leesstuk genoem is nie. (2)
3.5 Lees die stuk hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg.
ƌ Plantsiekte is ƌ aantasting van die normale toestand van ƌ plant wat sy
belangrike funksies onderbreek of verander. Alle plant-, wild- en gekultiveerde
spesies is onderhewig aan siektes.
3.5.1 Noem TWEE omgewingstoestande wat die vinnige vermeerdering
van plantpatogene veroorsaak. (2)
3.5.2 Noem TWEE mikro-organismes wat plantsiektes veroorsaak. (2)
3.5.3 Beskryf TWEE maatreëls wat boere kan neem om die verspreiding
van plantsiektes te voorkom. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
3.6 Die prente A, B en C is van algemene insekte wat op plase gevind word.
A B C
3.6.1 Pas die insekte A, B en C hierbo met die stellings hieronder:
(a) Suig sap (1)
(b) Kou (1)
(c) Biologiese beheer (1)
3.6.2 Gee TWEE voordele van die gebruik van die plaagbeheermetode in
VRAAG 3.6.1 (c). (2)
3.6.3 Stel TWEE nie-chemiese metodes voor wat boere kan gebruik om
insekplae te beheer. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 13
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
Begin hierdie vraag op ƌ NUWE bladsy.
4.1
A B
D C
4.1.1 Identifiseer die dreineringsuitlegte A en B. (2)
4.1.2 Gee ƌ letter uit die diagram in VRAAG 4.1 vir die dreineringsuitleg
wat in elk van die volgende gevalle gebruik kan word:
(a) Waar ƌ stuk land ƌ duidelike insinking in die middel het (1)
(b) Waar daar nat kolle op die land is (1)
(c) Op gelyke grond waar die land ƌ geringe helling na die een
kant het (1)
4.1.3 Noem TWEE faktore wat boere in ag moet neem wanneer hulle
pypdreineringstelsels installeer. (2)
4.2 Bewerking is om ƌ bestaande grondbed op te breek om dit beter vir planting
voor te berei.
4.2.1 Gee EEN voorbeeld van ƌ primêre bewerkingsimplement. (1)
4.2.2 Gee die hoofdoel van sekondêre grondbewerking. (1)
4.2.3 Onderskei tussen primêre en sekondêre grondbewerking. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
4.3 Die instrumente hieronder word deur boere gebruik om besproeiing te
skeduleer.
A B
4.3.1 Identifiseer instrumente A en B hierbo. (2)
4.3.2 Gee TWEE voordele van skedulering van besproeiing. (2)
4.3.3 Stel TWEE waterbronne voor wat boere vir besproeiing gebruik. (2)
4.4 Lees die stuk hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
ƌ Boer gebruik tegnologie wat hom in staat stel om van kombersbemesting
te beweeg na die toediening van slegs die kunsmis wat vir ƌ spesifieke
gebied benodig word. Dit stel boere ook in staat om oesinligting te vergelyk
en swak plekke in lande te identifiseer. Die boer gebruik GPS, wat selfstuur
van trekkers en stropers, differensiële bemesting en die monitering van
produksie in staat stel terwyl gewasse geoes word. Dit stel die boer in staat
om te sien presies hoeveel uit spesifieke gebiede in die land geoes is.
4.4.1 Identifiseer die boerderysisteem wat in die scenario hierbo beskryf
word. (1)
4.4.2 Identifiseer ƌ stuk toerusting wat ƌ belangrike rol in die
boerderysisteem in die scenario hierbo, speel. (1)
4.4.3 Vanuit die scenario, lei TWEE voordele van die sisteem af. (2)
4.4.4 Stel TWEE ander stukke toerusting voor wat nie in die scenario
genoem word nie, wat ook vir die suksesvolle implementering van
die boerderysisteem gebruik kan word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 15
4.5 Die grafiek hieronder toon die reaksie van ƌ boer se gewasse op twee
waterstelsels: sommige lande was onder besproeiing en ander het slegs
reënval ontvang.
4.5.1 Verwerk die inligting in die grafiek na ƌ tabel. (6)
4.5.2 Noem die waterleweringstelsel wat die grootste opbrengs lewer. (1)
4.5.3 Regverdig jou antwoord op VRAAG 4.5.2 hierbo. (1)
4.5.4 Voorspel wat die resultaat gekry in 2012, kon veroorsaak het. (2)
4.5.5 Stel TWEE uitdagings voor wat die wydverspreide gebruik van
besproeiing, eerder as reënval, beperk. (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A 99
1.1.2 C 99
1.1.3 B 99
1.1.4 C 99
1.1.5 B 99
1.1.6 C 99
1.1.7 C 99
1.1.8 A 99
1.1.9 D 99
1.1.10 D 99 (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 H 99
1.2.2 E 99
1.2.3 F 99
1.2.4 B 99
1.2.5 A 99 (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Trekkrag van transpirasie 99
1.3.2 Bemesting 99
1.3.3 Bestuiwing 99
1.3.4 Geïntegreerde Plaagbeheer 99
1.3.5 Kweekhuis 99 (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Diffusie 9
1.4.2 Ontkieming 9
1.4.3 Monokultuur 9
1.4.4 Akwakultuur 9
1.4.5 Opname 9 (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)
2.1 2.1.1 Proses voorgestel deur die chemiese vergelyking
Fotosintese 9 (1)
2.1.2 Verbinding B
Glukose 9 (1)
2.1.3 Plantorgane waar verbinding B voorkom
x Blare 9
x Stingels 9
x Wortels 9
x Knolle 9
x Bolle 9 (Enige 2) (2)
2.1.4 Metodes om fotosintese te versnel
x Gebruik kweekhuise 9
x Snoei 9
x Opleistelsels 9
x Gebruik optimale plantdigtheid 9 (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Funksies van water in plante
x Voorsien stewigheid aan selle 9
x Belangrik vir chemiese reaksies 9
x ƌ Universele oplosmiddel 9
x Dien as ƌ vervoermedium 9
x Temperatuur-regulering 9 (Enige 2) (2)
2.2.2 Aanpassing van die plant om transpirasie te verminder
x Verminderde blare 9
x Fotosintese vind in stingels plaas 9
x Stingels stoor water 9
x Stingels blink om hitte te weerkaats en transpirasie te
verminder 9 (Enige 3) (3)
2.2.3 Gevolge van ƌ gebrek aan aanpassing om waterverlies te
beperk
x Plant kan a.g.v. gebrek aan water nie metabolisme toepas nie 9
x Kan nie temperatuur reguleer nie 9
x Kan nie minerale en produkte van fotosintese vervoer nie 9
x Verlep 9
x Veroudering 9 (Enige 2) (2)
2.3 2.3.1 Klassifikasie van anorganiese bemesting
Anorganiese bemesting 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
2.3.2 Voorbeelde van swaelbemesting
x Superfosfaat / mono-kalsiumfosfaat 9
x Rou/rotsfosfaat 9 (2)
2.3.3 Persentasie stikstof in ƌ bemestingsak
N = 280 g/1 000 g x 100 9
= 28% 9 (2)
2.3.4 Bewyse van die staat se beheer oor produksie van bemesting
x Registrasienommer 9
x Wet nr. 36 van 1947 9 (2)
2.4 2.4.1 Identifisering van struktuur C
Vervoer proteïene 9 (1)
2.4.2 Identifisering van vervoermeganismes
A – Passiewe opname 9
B – Aktiewe opname 9 (2)
2.4.3 Motivering van antwoord op VRAAG 2.4.2
x A benodig nie energie in die vorm van ATP nie, terwyl B energie
benodig 9
OF
x In A is die beweging saam met die konsentrasiegradiënt 9 waar
die beweging by B teen die konsentrasiegradiënt is 9 (2)
2.5 2.5.1 Basale toediening (1)
2.5.2 Wydspreiding 9 (1)
2.5.3 Blaartoediening 9 (1)
2.5.4 Bandplasing 9 (1)
2.5.5 Bevrugting 9 (1)
2.6 2.6.1 Afleiding van die voordeel van groenbemesting
Grondbewaring 9 (1)
2.6.2 Verduideliking van die voordeel van die gebruik van peulplante
Peulplante vorm ƌ mutualistiese simbiotiese verhouding met
stikstofbindende bakterieë, 9 wat die stikstofinhoud van die grond
bevorder. 9
OF
Peulplante is ryk aan proteïene 9 en wanneer dit in die grond
ingeploeg word as groenbemesting word dit deur mikro-organismes
opgebreek om stikstof in die grond vry te stel 9 (2)
2.6.3 Voordele van groenbemesting
x Verminder gronderosie 9
x Verbeter grondvrugbaarheid 9
x Verbeter grondstruktuur 9 (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN -BESKERMING
3.1 3.1.1 Naam van plantvermeerderingsmetode
Enting 9 (1)
3.1.2 Byskrifte
A – entloot 9
B – onderstok/onderstam 9 (2)
3.1.3 Voordele van plantvermeerderingsmetode in VRAAG 3.1.1
x Vrugtebome met verskeie variëteite kan geproduseer word 9
x Die voorkoms of vorm van ƌ plant kan verander word 9
x ƌ Ongunstige kenmerk kan reggemaak word 9
x Die entloot kan op ƌ gesonder, meer lewensvatbare onderstok
ge-ent word 9 (Enige 2) (2)
3.1.4 Voorbeelde van vrugtebome in Suid-Afrika wat deur enting
vermeerder word
x Lemoene 9
x Suurlemoene 9
x Naartjies 9
x Druiwe 9
x Macadamia-neute 9
x Avokadopere 9
x Nektariens 9
x Appels 9 (Enige 2) (2)
3.2 3.2.1 Naam van verskynsel beskryf in die leesstuk
Ablaktasie 9 (1)
3.2.2 Biologiese oorsaak van ablaktasie vanuit die leesstuk
Onvoldoende bestuiwing / blaaspootjie 9 (1)
3.2.3 Klimaatsoorsake van ablaktasie
x Ryp 9
x Oormatige reën 9
x Wind 9 (Enige 2) (2)
3.2.4 Metodes om gewasse teen klimaatsfaktore genoem in
VRAAG 3.2.3 te beskerm
Ryp – tonnels/kweekhuise/deklaag 9
Oormatige reën – kweekhuise/tonnels 9
Wind – Skaduhuise/windbreke/kweekhuise/tonnels 9 (Enige 2) (2)
3.3. Pas vermeerderingsmetode met die regte plant
3.3.1 steggies 9 (1)
3.3.2 bolle 9 (1)
3.3.3 knolle 9 (1)
3.3.4 risome 9 (1)
3.3.5 uitlopers 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
3.4 3.4.1 Betekenis van afkorting GMO
Geneties Gemodifiseerde Organisme 9 (1)
3.4.2 Voordeel van GM-tegnologie genoem in die leesstuk
Produksie van onkruiddoder-weerstandige plante 9 (1)
3.4.3 Ander metodes van plantverbetering as GM-tegnologie
x Seleksie 9
x Hibridisasie 9
x Mutasie 9 (Enige 2) (2)
3.5 3.5.1 Omgewingstoestande wat lei tot vinnige vermeerdering van
patogene
x Monokultuur 9
x Hoë plantdigtheid 9
x Hoë humiditeit 9
x Hoë temperature 9 (Enige 2) (2)
3.5.2 Mikro-organismes wat siektes veroorsaak
x Virusse 9
x Bakterië 9
x Fungi 9 (Enige 2) (2)
3.5.3 Maatreëls vir die voorkoming van die verspreiding van
plantsiektes
x Verwyder alle soorte onkruid 9
x Vermy die oorbevolking van plante 9
x Gebruik siektebestande variëteite 9
x Pas tussenverbouing toe 9
x Ontsmet snoeitoerusting 9
x Praktiseer gewasrotasie 9 (Enige 2) (2)
3.6 3.6.1 Pas insekte met die stellings wat gegee is
(a) – A 9
(b) – C 9
(c) – B 9 (3)
3.6.2 Voordele om die plaagbeheermetode in VRAAG 3.6.1. (c) te
gebruik
x Nie skadelik vir die omgewing nie 9
x Nie nodig om duur chemiese insekdoder te koop nie 9 (2)
3.6.3 Nie-chemiese plaagbeheermetodes
x Wisselbou 9
x Biologiese beheer 9
x Tussenverbouing 9
x Meganiese beheer 9
x Brand 9 (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
4.1 4.1.1 Identifisering van die dreineringstelsel
A – Roosterstelsel 9
B – Visgraatstelsel 9 (2)
4.1.2 Letter vir die dreineringsuitleg wat in die gegewe geval
gebruik kan word
(a) B 9
(b) C 9
(c) A 9 (3)
4.1.3 Faktore wat boere in ag moet neem wanneer hulle ƌ
pypdreineringstelsel installeer
x Pypdeursnit 9
x Diepte van drein 9
x Helling van drein 9 (Enige 2) (2)
4.2 4.2.1 Voorbeeld van ƌ primêre bewerkingsimplement
x Ploeg 9
x Ripper 9 (Enige 1) (1)
4.2.2 Hoofdoel van sekondêre bewerking
x Om kluite op te breek wat met primêre bewerking agtergelaat
is. 9 (1)
4.2.3 Onderskei tussen primêre en sekondêre bewerking
Primêre bewerking neig om ƌ rowwe area te vorm, 9 waar
sekondêre bewerking neig om die area met ƌ meer gladde
oppervlak te los 9 (2)
4.3 4.3.1 Identifisering van instrumente A en B
A – Tensiometer 9
B – Klas A verdampingspan 9 (2)
4.3.2 Voordele van besproeiingskedule
x Verminder gewas-waterstres 9
x Verminder die boer se kostes met water en arbeid 9
x Verminder versuipingsprobleme 9
x Verhoog gewasopbrengs en kwaliteit 9 (Enige 2) (2)
4.3.3 Bronne van water vir besproeiing
x Mere / damme 9
x Permanente riviere / strome 9
x Akwifers / fonteine / boorgate 9 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
4.4 4.4.1 Identifisering van die boerderystelsel
Presisieboerdery 9 (1)
4.4.2 Identifiseer stukke toerusting wat ƌ belangrike rol speel in die
boerderystelsel in die scenario
GPS 9 (1)
4.4.3 Afleiding van TWEE voordele van die stelsel
x Laat die boer toe om oesinligting te vergelyk en swak plekke in
lande te identifiseer 9
x Laat die boer toe om presies te sien hoeveel daar van spesifieke
areas geoes is 9 (Enige 2) (2)
4.4.4 Ander stukke toerusting benodig vir die suksesvolle
implementering van presisieboerdery
x GIS-kaarte 9
x Rekenaars 9
x Satelliete 9 (Enige 2) (2)
4.5 4.5.1 Tabel wat die reaksie van ƌ boer se gewasse op twee
waterstelsels toon
Jaar Mielie-opbrengs (t)
Slegs reën Besproeiing
2010 80 90
2011 120 140
2012 80 82
2013 60 80
2014 90 110
Nasienkontrolelys
x Titel 9
x Eenhede (t) 9
x Korrekte reënvalopbrengs 9
x Korrekte besproeiingsopbrengs 9
x Korrekte jare 9
x Akkuraatheid 9 (6)
4.5.2 Waterleweringsmetode wat lei tot hoër opbrengs
Besproeiing 9 (1)
4.5.3 Regverdiging van antwoord op VRAAG 4.5.2
Lande onder besproeiing het hoër opbrengste gelewer as lande
wat oor 5 jaar slegs reënval ontvang het 9 (1)
4.5.4 Voorspelling van wat die resultate van 2012 kon veroorsaak
Daar was voldoende reën in 2012. 9 As gevolg daarvan was daar
nie ƌ groot verskil tussen die land wat besproei is en die een met
slegs reënval nie 9 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.5.5 Uitdagings wat die wye aanname van besproeiingstelsels
beperk
x Tekort aan waterbronne 9
x Koste van installasie en onderhoud van die besproeing-
stelsels 9
x Tekort aan kennis om die stelsel aan die gang te hou en te
onderhou 9 (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Eng)

Question paper