Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 201.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Plant reproduction, protection and resource utilisation
- Question 1.2Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.3Plant reproduction, protection and resource utilisation5 marks
- Question 1.4Plant reproduction, protection and resource utilisation
- Question 2.1Plant nutrition and water relations6 marks
- Question 2.2Plant nutrition and water relations7 marks
Show all 16 questions
- Question 2.3Mineral nutrition and fertilisers7 marks
- Question 2.4Plant nutrition and water relations5 marks
- Question 2.5Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 2.6Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 3.1Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
- Question 3.2Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.3Plant reproduction, protection and resource utilisation5 marks
- Question 3.4Plant reproduction, protection and resource utilisation4 marks
- Question 3.5Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.6Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A 99
1.1.2 C 99
1.1.3 B 99
1.1.4 C 99
1.1.5 B 99
1.1.6 C 99
1.1.7 C 99
1.1.8 A 99
1.1.9 D 99
1.1.10 D 99 (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 H 99
1.2.2 E 99
1.2.3 F 99
1.2.4 B 99
1.2.5 A 99 (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Trekkrag van transpirasie 99
1.3.2 Bemesting 99
1.3.3 Bestuiwing 99
1.3.4 Geïntegreerde Plaagbeheer 99
1.3.5 Kweekhuis 99 (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Diffusie 9
1.4.2 Ontkieming 9
1.4.3 Monokultuur 9
1.4.4 Akwakultuur 9
1.4.5 Opname 9 (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)
2.1 2.1.1 Proses voorgestel deur die chemiese vergelyking
Fotosintese 9 (1)
2.1.2 Verbinding B
Glukose 9 (1)
2.1.3 Plantorgane waar verbinding B voorkom
x Blare 9
x Stingels 9
x Wortels 9
x Knolle 9
x Bolle 9 (Enige 2) (2)
2.1.4 Metodes om fotosintese te versnel
x Gebruik kweekhuise 9
x Snoei 9
x Opleistelsels 9
x Gebruik optimale plantdigtheid 9 (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Funksies van water in plante
x Voorsien stewigheid aan selle 9
x Belangrik vir chemiese reaksies 9
x ʼn Universele oplosmiddel 9
x Dien as ʼn vervoermedium 9
x Temperatuur-regulering 9 (Enige 2) (2)
2.2.2 Aanpassing van die plant om transpirasie te verminder
x Verminderde blare 9
x Fotosintese vind in stingels plaas 9
x Stingels stoor water 9
x Stingels blink om hitte te weerkaats en transpirasie te
verminder 9 (Enige 3) (3)
2.2.3 Gevolge van ʼn gebrek aan aanpassing om waterverlies te
beperk
x Plant kan a.g.v. gebrek aan water nie metabolisme toepas nie 9
x Kan nie temperatuur reguleer nie 9
x Kan nie minerale en produkte van fotosintese vervoer nie 9
x Verlep 9
x Veroudering 9 (Enige 2) (2)
2.3 2.3.1 Klassifikasie van anorganiese bemesting
Anorganiese bemesting 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
2.3.2 Voorbeelde van swaelbemesting
x Superfosfaat / mono-kalsiumfosfaat 9
x Rou/rotsfosfaat 9 (2)
2.3.3 Persentasie stikstof in ʼn bemestingsak
N = 280 g/1 000 g x 100 9
= 28% 9 (2)
2.3.4 Bewyse van die staat se beheer oor produksie van bemesting
x Registrasienommer 9
x Wet nr. 36 van 1947 9 (2)
2.4 2.4.1 Identifisering van struktuur C
Vervoer proteïene 9 (1)
2.4.2 Identifisering van vervoermeganismes
A – Passiewe opname 9
B – Aktiewe opname 9 (2)
2.4.3 Motivering van antwoord op VRAAG 2.4.2
x A benodig nie energie in die vorm van ATP nie, terwyl B energie
benodig 9
OF
x In A is die beweging saam met die konsentrasiegradiënt 9 waar
die beweging by B teen die konsentrasiegradiënt is 9 (2)
2.5 2.5.1 Basale toediening (1)
2.5.2 Wydspreiding 9 (1)
2.5.3 Blaartoediening 9 (1)
2.5.4 Bandplasing 9 (1)
2.5.5 Bevrugting 9 (1)
2.6 2.6.1 Afleiding van die voordeel van groenbemesting
Grondbewaring 9 (1)
2.6.2 Verduideliking van die voordeel van die gebruik van peulplante
Peulplante vorm ʼn mutualistiese simbiotiese verhouding met
stikstofbindende bakterieë, 9 wat die stikstofinhoud van die grond
bevorder. 9
OF
Peulplante is ryk aan proteïene 9 en wanneer dit in die grond
ingeploeg word as groenbemesting word dit deur mikro-organismes
opgebreek om stikstof in die grond vry te stel 9 (2)
2.6.3 Voordele van groenbemesting
x Verminder gronderosie 9
x Verbeter grondvrugbaarheid 9
x Verbeter grondstruktuur 9 (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN -BESKERMING
3.1 3.1.1 Naam van plantvermeerderingsmetode
Enting 9 (1)
3.1.2 Byskrifte
A – entloot 9
B – onderstok/onderstam 9 (2)
3.1.3 Voordele van plantvermeerderingsmetode in VRAAG 3.1.1
x Vrugtebome met verskeie variëteite kan geproduseer word 9
x Die voorkoms of vorm van ʼn plant kan verander word 9
x ʼn Ongunstige kenmerk kan reggemaak word 9
x Die entloot kan op ʼn gesonder, meer lewensvatbare onderstok
ge-ent word 9 (Enige 2) (2)
3.1.4 Voorbeelde van vrugtebome in Suid-Afrika wat deur enting
vermeerder word
x Lemoene 9
x Suurlemoene 9
x Naartjies 9
x Druiwe 9
x Macadamia-neute 9
x Avokadopere 9
x Nektariens 9
x Appels 9 (Enige 2) (2)
3.2 3.2.1 Naam van verskynsel beskryf in die leesstuk
Ablaktasie 9 (1)
3.2.2 Biologiese oorsaak van ablaktasie vanuit die leesstuk
Onvoldoende bestuiwing / blaaspootjie 9 (1)
3.2.3 Klimaatsoorsake van ablaktasie
x Ryp 9
x Oormatige reën 9
x Wind 9 (Enige 2) (2)
3.2.4 Metodes om gewasse teen klimaatsfaktore genoem in
VRAAG 3.2.3 te beskerm
Ryp – tonnels/kweekhuise/deklaag 9
Oormatige reën – kweekhuise/tonnels 9
Wind – Skaduhuise/windbreke/kweekhuise/tonnels 9 (Enige 2) (2)
3.3. Pas vermeerderingsmetode met die regte plant
3.3.1 steggies 9 (1)
3.3.2 bolle 9 (1)
3.3.3 knolle 9 (1)
3.3.4 risome 9 (1)
3.3.5 uitlopers 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
3.4 3.4.1 Betekenis van afkorting GMO
Geneties Gemodifiseerde Organisme 9 (1)
3.4.2 Voordeel van GM-tegnologie genoem in die leesstuk
Produksie van onkruiddoder-weerstandige plante 9 (1)
3.4.3 Ander metodes van plantverbetering as GM-tegnologie
x Seleksie 9
x Hibridisasie 9
x Mutasie 9 (Enige 2) (2)
3.5 3.5.1 Omgewingstoestande wat lei tot vinnige vermeerdering van
patogene
x Monokultuur 9
x Hoë plantdigtheid 9
x Hoë humiditeit 9
x Hoë temperature 9 (Enige 2) (2)
3.5.2 Mikro-organismes wat siektes veroorsaak
x Virusse 9
x Bakterië 9
x Fungi 9 (Enige 2) (2)
3.5.3 Maatreëls vir die voorkoming van die verspreiding van
plantsiektes
x Verwyder alle soorte onkruid 9
x Vermy die oorbevolking van plante 9
x Gebruik siektebestande variëteite 9
x Pas tussenverbouing toe 9
x Ontsmet snoeitoerusting 9
x Praktiseer gewasrotasie 9 (Enige 2) (2)
3.6 3.6.1 Pas insekte met die stellings wat gegee is
(a) – A 9
(b) – C 9
(c) – B 9 (3)
3.6.2 Voordele om die plaagbeheermetode in VRAAG 3.6.1. (c) te
gebruik
x Nie skadelik vir die omgewing nie 9
x Nie nodig om duur chemiese insekdoder te koop nie 9 (2)
3.6.3 Nie-chemiese plaagbeheermetodes
x Wisselbou 9
x Biologiese beheer 9
x Tussenverbouing 9
x Meganiese beheer 9
x Brand 9 (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
4.1 4.1.1 Identifisering van die dreineringstelsel
A – Roosterstelsel 9
B – Visgraatstelsel 9 (2)
4.1.2 Letter vir die dreineringsuitleg wat in die gegewe geval
gebruik kan word
(a) B 9
(b) C 9
(c) A 9 (3)
4.1.3 Faktore wat boere in ag moet neem wanneer hulle ʼn
pypdreineringstelsel installeer
x Pypdeursnit 9
x Diepte van drein 9
x Helling van drein 9 (Enige 2) (2)
4.2 4.2.1 Voorbeeld van ʼn primêre bewerkingsimplement
x Ploeg 9
x Ripper 9 (Enige 1) (1)
4.2.2 Hoofdoel van sekondêre bewerking
x Om kluite op te breek wat met primêre bewerking agtergelaat
is. 9 (1)
4.2.3 Onderskei tussen primêre en sekondêre bewerking
Primêre bewerking neig om ʼn rowwe area te vorm, 9 waar
sekondêre bewerking neig om die area met ʼn meer gladde
oppervlak te los 9 (2)
4.3 4.3.1 Identifisering van instrumente A en B
A – Tensiometer 9
B – Klas A verdampingspan 9 (2)
4.3.2 Voordele van besproeiingskedule
x Verminder gewas-waterstres 9
x Verminder die boer se kostes met water en arbeid 9
x Verminder versuipingsprobleme 9
x Verhoog gewasopbrengs en kwaliteit 9 (Enige 2) (2)
4.3.3 Bronne van water vir besproeiing
x Mere / damme 9
x Permanente riviere / strome 9
x Akwifers / fonteine / boorgate 9 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
4.4 4.4.1 Identifisering van die boerderystelsel
Presisieboerdery 9 (1)
4.4.2 Identifiseer stukke toerusting wat ʼn belangrike rol speel in die
boerderystelsel in die scenario
GPS 9 (1)
4.4.3 Afleiding van TWEE voordele van die stelsel
x Laat die boer toe om oesinligting te vergelyk en swak plekke in
lande te identifiseer 9
x Laat die boer toe om presies te sien hoeveel daar van spesifieke
areas geoes is 9 (Enige 2) (2)
4.4.4 Ander stukke toerusting benodig vir die suksesvolle
implementering van presisieboerdery
x GIS-kaarte 9
x Rekenaars 9
x Satelliete 9 (Enige 2) (2)
4.5 4.5.1 Tabel wat die reaksie van ʼn boer se gewasse op twee
waterstelsels toon
Jaar Mielie-opbrengs (t)
Slegs reën Besproeiing
2010 80 90
2011 120 140
2012 80 82
2013 60 80
2014 90 110
Nasienkontrolelys
x Titel 9
x Eenhede (t) 9
x Korrekte reënvalopbrengs 9
x Korrekte besproeiingsopbrengs 9
x Korrekte jare 9
x Akkuraatheid 9 (6)
4.5.2 Waterleweringsmetode wat lei tot hoër opbrengs
Besproeiing 9 (1)
4.5.3 Regverdiging van antwoord op VRAAG 4.5.2
Lande onder besproeiing het hoër opbrengste gelewer as lande
wat oor 5 jaar slegs reënval ontvang het 9 (1)
4.5.4 Voorspelling van wat die resultate van 2012 kon veroorsaak
Daar was voldoende reën in 2012. 9 As gevolg daarvan was daar
nie ʼn groot verskil tussen die land wat besproei is en die een met
slegs reënval nie 9 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.5.5 Uitdagings wat die wye aanname van besproeiingstelsels
beperk
x Tekort aan waterbronne 9
x Koste van installasie en onderhoud van die besproeing-
stelsels 9
x Tekort aan kennis om die stelsel aan die gang te hou en te
onderhou 9 (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Eng)

Question paper