Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 877.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November 2020
Questions in this paper
- Question 1.1Plant reproduction, protection and resource utilisation20 marks
- Question 1.2Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.3Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.4Plant nutrition and water relations5 marks
- Question 2.1Plant nutrition and water relations6 marks
- Question 2.2Plant nutrition and water relations7 marks
Show all 16 questions
- Question 2.3Mineral nutrition and fertilisers7 marks
- Question 2.4Plant nutrition and water relations5 marks
- Question 2.5Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 2.6Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 3.1Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
- Question 3.2Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.3Plant reproduction, protection and resource utilisation5 marks
- Question 3.4Plant reproduction, protection and resource utilisation4 marks
- Question 3.5Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.6Plant reproduction, protection and resource utilisation7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 C
1.1.8 A
1.1.9 D
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 H
1.2.2 E
1.2.3 F
1.2.4 B
1.2.5 A (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Trekkrag van transpirasie
1.3.2 Bemesting
1.3.3 Bestuiwing
1.3.4 Geïntegreerde Plaagbeheer
1.3.5 Kweekhuis (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Diffusie
1.4.2 Ontkieming
1.4.3 Monokultuur
1.4.4 Akwakultuur
1.4.5 Opname (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)
2.1 2.1.1 Proses voorgestel deur die chemiese vergelyking
Fotosintese (1)
2.1.2 Verbinding B
Glukose (1)
2.1.3 Plantorgane waar verbinding B voorkom
Blare
Stingels
Wortels
Knolle
Bolle (Enige 2) (2)
2.1.4 Metodes om fotosintese te versnel
Gebruik kweekhuise
Snoei
Opleistelsels
Gebruik optimale plantdigtheid (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Funksies van water in plante
Voorsien stewigheid aan selle
Belangrik vir chemiese reaksies
ʼn Universele oplosmiddel
Dien as ʼn vervoermedium
Temperatuur-regulering (Enige 2) (2)
2.2.2 Aanpassing van die plant om transpirasie te verminder
Verminderde blare
Fotosintese vind in stingels plaas
Stingels stoor water
Stingels blink om hitte te weerkaats en transpirasie te
verminder (Enige 3) (3)
2.2.3 Gevolge van ʼn gebrek aan aanpassing om waterverlies te
beperk
Plant kan a.g.v. gebrek aan water nie metabolisme toepas nie
Kan nie temperatuur reguleer nie
Kan nie minerale en produkte van fotosintese vervoer nie
Verlep
Veroudering (Enige 2) (2)
2.3 2.3.1 Klassifikasie van anorganiese bemesting
Anorganiese bemesting (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
2.3.2 Voorbeelde van swaelbemesting
Superfosfaat / mono-kalsiumfosfaat
Rou/rotsfosfaat (2)
2.3.3 Persentasie stikstof in ʼn bemestingsak
N = 280 g/1 000 g x 100
= 28% (2)
2.3.4 Bewyse van die staat se beheer oor produksie van bemesting
Registrasienommer
Wet nr. 36 van 1947 (2)
2.4 2.4.1 Identifisering van struktuur C
Vervoer proteïene (1)
2.4.2 Identifisering van vervoermeganismes
A – Passiewe opname
B – Aktiewe opname (2)
2.4.3 Motivering van antwoord op VRAAG 2.4.2
A benodig nie energie in die vorm van ATP nie, terwyl B energie
benodig
OF
In A is die beweging saam met die konsentrasiegradiënt waar
die beweging by B teen die konsentrasiegradiënt is (2)
2.5 2.5.1 Basale toediening (1)
2.5.2 Wydspreiding (1)
2.5.3 Blaartoediening (1)
2.5.4 Bandplasing (1)
2.5.5 Bevrugting (1)
2.6 2.6.1 Afleiding van die voordeel van groenbemesting
Grondbewaring (1)
2.6.2 Verduideliking van die voordeel van die gebruik van peulplante
Peulplante vorm ʼn mutualistiese simbiotiese verhouding met
stikstofbindende bakterieë, wat die stikstofinhoud van die grond
bevorder.
OF
Peulplante is ryk aan proteïene en wanneer dit in die grond
ingeploeg word as groenbemesting word dit deur mikro-organismes
opgebreek om stikstof in die grond vry te stel (2)
2.6.3 Voordele van groenbemesting
Verminder gronderosie
Verbeter grondvrugbaarheid
Verbeter grondstruktuur (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN -BESKERMING
3.1 3.1.1 Naam van plantvermeerderingsmetode
Enting (1)
3.1.2 Byskrifte
A – entloot
B – onderstok/onderstam (2)
3.1.3 Voordele van plantvermeerderingsmetode in VRAAG 3.1.1
Vrugtebome met verskeie variëteite kan geproduseer word
Die voorkoms of vorm van ʼn plant kan verander word
ʼn Ongunstige kenmerk kan reggemaak word
Die entloot kan op ʼn gesonder, meer lewensvatbare onderstok
ge-ent word (Enige 2) (2)
3.1.4 Voorbeelde van vrugtebome in Suid-Afrika wat deur enting
vermeerder word
Lemoene
Suurlemoene
Naartjies
Druiwe
Macadamia-neute
Avokadopere
Nektariens
Appels (Enige 2) (2)
3.2 3.2.1 Naam van verskynsel beskryf in die leesstuk
Ablaktasie (1)
3.2.2 Biologiese oorsaak van ablaktasie vanuit die leesstuk
Onvoldoende bestuiwing / blaaspootjie (1)
3.2.3 Klimaatsoorsake van ablaktasie
Ryp
Oormatige reën
Wind (Enige 2) (2)
3.2.4 Metodes om gewasse teen klimaatsfaktore genoem in
VRAAG 3.2.3 te beskerm
Ryp – tonnels/kweekhuise/deklaag
Oormatige reën – kweekhuise/tonnels
Wind – Skaduhuise/windbreke/kweekhuise/tonnels (Enige 2) (2)
3.3. Pas vermeerderingsmetode met die regte plant
3.3.1 steggies (1)
3.3.2 bolle (1)
3.3.3 knolle (1)
3.3.4 risome (1)
3.3.5 uitlopers (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
3.4 3.4.1 Betekenis van afkorting GMO
Geneties Gemodifiseerde Organisme (1)
3.4.2 Voordeel van GM-tegnologie genoem in die leesstuk
Produksie van onkruiddoder-weerstandige plante (1)
3.4.3 Ander metodes van plantverbetering as GM-tegnologie
Seleksie
Hibridisasie
Mutasie (Enige 2) (2)
3.5 3.5.1 Omgewingstoestande wat lei tot vinnige vermeerdering van
patogene
Monokultuur
Hoë plantdigtheid
Hoë humiditeit
Hoë temperature (Enige 2) (2)
3.5.2 Mikro-organismes wat siektes veroorsaak
Virusse
Bakterië
Fungi (Enige 2) (2)
3.5.3 Maatreëls vir die voorkoming van die verspreiding van
plantsiektes
Verwyder alle soorte onkruid
Vermy die oorbevolking van plante
Gebruik siektebestande variëteite
Pas tussenverbouing toe
Ontsmet snoeitoerusting
Praktiseer gewasrotasie (Enige 2) (2)
3.6 3.6.1 Pas insekte met die stellings wat gegee is
(a) – A
(b) – C
(c) – B (3)
3.6.2 Voordele om die plaagbeheermetode in VRAAG 3.6.1. (c) te
gebruik
Nie skadelik vir die omgewing nie
Nie nodig om duur chemiese insekdoder te koop nie (2)
3.6.3 Nie-chemiese plaagbeheermetodes
Wisselbou
Biologiese beheer
Tussenverbouing
Meganiese beheer
Brand (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
4.1 4.1.1 Identifisering van die dreineringstelsel
A – Roosterstelsel
B – Visgraatstelsel (2)
4.1.2 Letter vir die dreineringsuitleg wat in die gegewe geval
gebruik kan word
(a) B
(b) C
(c) A (3)
4.1.3 Faktore wat boere in ag moet neem wanneer hulle ʼn
pypdreineringstelsel installeer
Pypdeursnit
Diepte van drein
Helling van drein (Enige 2) (2)
4.2 4.2.1 Voorbeeld van ʼn primêre bewerkingsimplement
Ploeg
Ripper (Enige 1) (1)
4.2.2 Hoofdoel van sekondêre bewerking
Om kluite op te breek wat met primêre bewerking agtergelaat
is. (1)
4.2.3 Onderskei tussen primêre en sekondêre bewerking
Primêre bewerking neig om ʼn rowwe area te vorm, waar
sekondêre bewerking neig om die area met ʼn meer gladde
oppervlak te los (2)
4.3 4.3.1 Identifisering van instrumente A en B
A – Tensiometer
B – Klas A verdampingspan (2)
4.3.2 Voordele van besproeiingskedule
Verminder gewas-waterstres
Verminder die boer se kostes met water en arbeid
Verminder versuipingsprobleme
Verhoog gewasopbrengs en kwaliteit (Enige 2) (2)
4.3.3 Bronne van water vir besproeiing
Mere / damme
Permanente riviere / strome
Akwifers / fonteine / boorgate (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
4.4 4.4.1 Identifisering van die boerderystelsel
Presisieboerdery (1)
4.4.2 Identifiseer stukke toerusting wat ʼn belangrike rol speel in die
boerderystelsel in die scenario
GPS (1)
4.4.3 Afleiding van TWEE voordele van die stelsel
Laat die boer toe om oesinligting te vergelyk en swak plekke in
lande te identifiseer
Laat die boer toe om presies te sien hoeveel daar van spesifieke
areas geoes is (Enige 2) (2)
4.4.4 Ander stukke toerusting benodig vir die suksesvolle
implementering van presisieboerdery
GIS-kaarte
Rekenaars
Satelliete (Enige 2) (2)
4.5 4.5.1 Tabel wat die reaksie van ʼn boer se gewasse op twee
waterstelsels toon
Jaar Mielie-opbrengs (t)
Slegs reën Besproeiing
2010 80 90
2011 120 140
2012 80 82
2013 60 80
2014 90 110
Nasienkontrolelys
Titel
Eenhede (t)
Korrekte reënvalopbrengs
Korrekte besproeiingsopbrengs
Korrekte jare
Akkuraatheid (6)
4.5.2 Waterleweringsmetode wat lei tot hoër opbrengs
Besproeiing (1)
4.5.3 Regverdiging van antwoord op VRAAG 4.5.2
Lande onder besproeiing het hoër opbrengste gelewer as lande
wat oor 5 jaar slegs reënval ontvang het (1)
4.5.4 Voorspelling van wat die resultate van 2012 kon veroorsaak
Daar was voldoende reën in 2012. As gevolg daarvan was daar
nie ʼn groot verskil tussen die land wat besproei is en die een met
slegs reënval nie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.5.5 Uitdagings wat die wye aanname van besproeiingstelsels
beperk
Tekort aan waterbronne
Koste van installasie en onderhoud van die besproeing-
stelsels
Tekort aan kennis om die stelsel aan die gang te hou en te
onderhou (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2018 QP (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper