Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
EKSEMPLAAR
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 730.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November 2020
Questions in this paper
- Question 1.1Soil physics20 marks
- Question 1.2Soil physics10 marks
- Question 1.3Soil physics10 marks
- Question 1.4Soil moisture, air and temperature5 marks
- Question 2.1Organic chemistry in agriculture9 marks
- Question 2.2Organic chemistry in agriculture7 marks
Show all 21 questions
- Question 2.3Organic chemistry in agriculture8 marks
- Question 2.4Soil chemistry and organic matter6 marks
- Question 2.5Bio-molecules5 marks
- Question 3.1Soil physics6 marks
- Question 3.2Soil physics7 marks
- Question 3.3Soil moisture, air and temperature8 marks
- Question 3.4Soil physics4 marks
- Question 3.5Soil moisture, air and temperature5 marks
- Question 3.6Soil moisture, air and temperature5 marks
- Question 4.1Soil morphology and classification6 marks
- Question 4.2Soil morphology and classification4 marks
- Question 4.3Soil chemistry and organic matter10 marks
- Question 4.4Soil chemistry and organic matter8 marks
- Question 4.5Soil chemistry and organic matter5 marks
- Question 4.6Mineral nutrition and fertilisers2 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1:
1.1 1.1.1 C 99
1.1.2 D 99
1.1.3 C 99
1.1.4 A 99
1.1.5 C 99
1.1.6 D 99
1.1.7 A 99
1.1.8 B 99
1.1.9 D 99
1.1.10 B 99 (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B 99
1.2.2 Slegs A 99
1.2.3 Geeneen 99
1.2.4 Slegs B 99
1.2.5 Beide A en B 99 (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Halogeen 99
1.3.2 Lewis-strukuur 99
1.3.3 Leem 99
1.3.4 Stikstof 99
1.3.5 Kolloïed 99 (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Katioon 9
1.4.2 Higroskopies 9
1.4.3 Suur 9
1.4.4 Mycorrhiza 9
1.4.5 Illuviasie 9 (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE
2.1 Verbindings
2.1.1 Klassifikasie van verbindings
A – Organies 9
B – Anorganies 9 (2)
2.1.2 Rede
A – Teenwoordigheid van koolstofatoom 9
B – Afwesigheid van koolstofatoom 9 (2)
2.1.3 Naam van verbinding met dieselfde molekulêre formule, maar
verskillende struktuur
Isomere 9 (1)
2.1.4 Chemiese formule van ʼn verbinding voorgestel deur struktuur A
x C4H10 99
OF
x CH3 (CH2)2 CH3 99 (2)
2.1.5 Identifikasie van die letter
(a) C 9
(b) B 9 (2)
2.2 Materie/elemente/verbindings/mengsels
2.2.1 Identifikasie van stowwe
A – Verbinding 9
B – Homogene mengsel 9
C – Heterogene mengsel 9 (3)
2.2.2 Verskil tussen element en verbinding
Element is ʼn stof wat nie chemies verder afgebreek kan word nie 9
Verbinding is ʼn stof gevorm wanneer twee of meer elemente chemies
bind 9 (2)
2.2.3 Onderskei tussen homogene en heterogene mengsels
Homogene – mengsel waarin die opgeloste stowwe nie fisies geskei
kan word nie 9
Heterogene – mengsel waar die komponente fisies van mekaar geskei
kan word 9 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
2.3 Vetsure
2.3.1 Identifikasie van die vetsuur
A – Onversadigde vetsuur 9
B – Versadigde vetsuur 9 (2)
2.3.2 Aanduiding van die letter wat die vetsuur voorstel
(a) Oorsprong van plante – A9
(b) Vastestof by kamertemperatuur – B 9
(c) Het ‘n hoë smeltpunt – B 9
(d) Vloeistof by kamertemperatuur – A 9 (4)
2.3.3 TWEE redes waarom vette belangrik is in lewende organismes
x Voorsien ʼn bron van gestoorde energie 9
x Bron van insulasie en temperatuurbeheer 9
x Belangrike deel van membraanstruktuur 9
x Speel ʼn rol met die vloei van energie in en uit ʼn sel 9
x Help met impulsgeleiding 9 (Enige 2) (2)
2.4 pH-waardes
2.4.1 Dui die pH van die stowwe aan
Bakpoeier – Basies/Alkalies 9
Lemoensap – Suur 9
Melk – Neutraal 9
Batterysuur – Sterk suur 9 (4)
2.4.2 Dui die stof met ʼn hoë konsenstrasie van
(a) Hidroksiedione – Bakpoeier 9
(b) Waterstofione – Batterysuur 9 (2)
2.5 Monosakkariede
2.5.1 Name van die strukture
A – Fruktose 9
B – Glukose 9 (2)
2.5.2 Aanduiding van die verbinding gevorm uit fruktose en glukose
Sukrose 9 (1)
2.5.3 TWEE elemente wat die basiese samestelling van koolhidrate is
x Koolstof 9
x Waterstof 9
x Suurstof 9 (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
VRAAG 3: GRONDKUNDE
3.1 Grondtekstuur
3.1.1 Aanduiding van die monster
(a) Monster B 9
(b) Monster A 9
(c) Monster B 9
(d) Monster A 9 (4)
3.1.2 Kommentaar oor die porieruimte van grondmonster B deur na
die massadigtheid te verwys
Grondmonster B het ʼn hoë massadigtheid/ 3.2 g/cm3 9en daarom
minder porieruimtes 9 (2)
3.2 Grondstruktuur
3.2.1 Identifikasie van die strukture
A – Plaat 9
B – Prisma/kolom/prismaties 9
C – Korrelrig/sferies 9 (3)
3.2.2 Aanduiding van die letter wat die struktuur voorstel
(a) A 9
(b) C 9 (2)
3.2.3 TWEE wanpraktyke wat tot die afbreking van die struktuur lei
x Vloedbesproeiing 9
x Bewerking van grond wanneer dit te nat of droog is 9
x Ploeg en ander bewerkingsmetodes 9
x Oorbeweiding / brand / verwydering van plantmateriaal 9
x Beweging van diere en toerusting oor nat grond 9
x Besproeiing wat tot opbouing van sout lei 9 (Enige 2) (2)
3.3 Grondvog
3.3.1 Noem van term
A – Versadigingspunt 9
B – Veldwaterkapasiteit 9 (2)
3.3.2 Rede
A – Grond is totaal gevul met water 9
B – Hoeveelheid water wat grond na dreinering hou9 (2)
3.3.3 Plantrespons in grond gegroei van Houer C en D
(a) B – Plante sal optimaal groei 9
(b) C – Plante sal verwelk en doodgaan 9 (2)
3.3.4 Onderskei tussen tydelike en permanente verwelkingspunt
Tydelike verwelking – Die punt waar plante verwelk voorkom
gedurende die warmste dele van die dag en
weer herstel 9
Permanente verwelking – Plante herstel nie van verwelking nie 9 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
3.4 Grondkleur
3.4.1 Onderskei tussen homogene en nie-homogene grondkleur
Homogene – Enkele dominante kleur in grond 9
Nie-homogene – Mengsel van grondkleure 9 (2)
3.4.2 TWEE faktore wat grondkleur bepaal
x Teenwoordigheid van water 9
x Gley-toestande 9
x Organiese materiaal 9
x Teenwoordigheid van oksiede 9
x Teenwoordigheid van karbonate 9 (Enige 2) (2)
3.5 Grondgas
3.5.1 Aanduiding van die gastekort in eksperiment 1
Suurstof 9 (1)
3.5.2 Rol wat gas kon speel indien daar nie ʼn tekort was nie
Sou saadontkieming beïnvloed 9 (1)
3.5.3 Gas volop in grond as gevolg van aktiwiteit soos in eksperiment 2
Koolstofdioksied 9 (1)
3.5.4 Rede vir die hoë hoeveelheid koolstofdioksied
Vrygestel deur respirasie 9 van plantwortels en grond mikro-
organismes 9 (2)
3.6 Grondtemperatuur
3.6.1 Aanduiding van die letter
(a) A 9
(b) C 9
(c) A 9 (3)
3.6.2 TWEE metodes om grondtemperatuur te manipuleer
x Besproeiing 9
x Deklaagbewerking 9
x Deursigtige plastiekbedekking 9
x Skaduwee 9 (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
VRAAG 4: GRONDKUNDE
4.1 Grondhorisonne
4.1.1 Skets die grondprofiel
A
B 99
C
R (2)
4.1.2 Aanduiding van die horison
(a) E 9
(b) G 9 (2)
4.1.3 TWEE diagnostiese horisonne van horison A
x Humies 9
x Verties 9
x Melanies 9
x Orties 9 (Enige 2) (2)
4.2 Grondklassifikasie
4.2.1 DRIE redes vir die klassifikasie van grond
x Optimale benutting van die land se natuurlike hulpbronne 9
x Wetenskaplike beplanning van die plaas 9
x Bepaal die gewasproduksiepotensiaal van die grond 9
x Verbeterde grondkundekommunikasie 9
x Ontwikkeling van nuwe streke 9
x Waardasie van grond 9 (Enige 3) (3)
4.2.2 Stelsel gebruik in Suid-Afrika om grond te klassifiseer
Binomiese stelsel 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
4.3 Grond pH
4.3.1 Lyngrafiek
Effek van grond pH op die
beskikbaarheid van Molibdeen
Beskikbaarheid van Molibdeen (g)
16
14
12
10
8
6
4
2
0
2 4 6 8 10 12
Grond pH
Kriteria/rubriek/nasienriglyne
x Korrekte opskrif 9
x X-as: Korrek gekalibreer en benoem (Grond pH) 9
x Y-as: Korrek gekalibreer en benoem (Beskikbaarheid van Molibdeen) 9
x Lyngrafiek 9
x Akkuraatheid 9
x Korrekte eenheid (g) 9 (6)
4.3.2 Afleiding van die invloed van suurheid en alkaliniteit op die
beskikbaarheid van molibdeen
In suur grond / lae pH is molibdeen nie beskikbaar nie 9
In alkaliese grond / hoë pH is meer molibdeen beskikbaar 9 (2)
4.3.3 Maatreëls om probleme op te los:
(a) Laer beskikbaarheid van molibdeen in grond met ʼn pH
tussen 2 en 4
Toediening van basiese bemesting soos kalk/CaCO3 9 (1)
(b) Giftige hoeveelhede molibdeen in grond met pH van 14
Aanwending van gips/CaSO4 9 (1)
4.4 Grondkolloïede
4.4.1 Afleiding van die proses
A – Katioon-adsorpsie 9
B – Katioon-uitruiling 9 (2)
4.4.2 Rede vir katioonuitruiling
Kalium katioon van die grondoplossing verruil met die waterstof
geadsorbeer in die kolloïed 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
4.4.3 Aanduiding dat die waterstof-katioon ʼn effek op plante het
Waterstof in die grondoplossing 9 (1)
4.4.4 TWEE tipes kolloïede
Organiese kolloïed 9
Anorganiese kolloïed 9 (2)
4.4.5 Onderskei tussen natrium en sout grond met betrekking tot die
dominante soute
Natrium-grond – Natriumkarbonaat 9
Soutgrond – Chloriede en sulfate van natrium, kalsium en
magnesium 9 (2)
4.5 Grondorganismes
4.5.1 Klassifikasie van die wurms in groepe van grondorganismes
Makro-organismes 9 (1)
4.5.2 TWEE toestande vir die oorlewing van wurms
x Organiese voedingstowwe 9
x Minerale voedingstowwe(stikstof/fosfor/natrium) 9
x Grondvog naby aan veldwaterkapasiteit 9
x Grondlug vir respirasie9
x Optimum temperatuur (temperature tussen 25 °C en 30 °C 9
x Optimum grond-pH 9 (Enige 2) (2)
4.5.3 Verduideliking van hoe wurms die boere sal help
x Breek plante en diere-oorblyfsels af 9om voedingstowwe vry te
stel 9
x Verbeter grondstruktuur 9vir verhoogde waterhoukapasiteit 9
x Wurmmis is ryk aan organiese materiaal 9 wat grondvrugbaarheid
verbeter 9
x Handhaaf CO2-konsentrasie 9wat tydens fotosintese gebruik word 9
(Enige 1) (2)
4.6 Voedingstofsiklus
Voedingstofsiklus wat voedingstofinhoud in plante verhoog
(a) Proteïen inhoud – Stikstofsiklus 9 (1)
(b) Koolhidraatsiklus – Koolstofsiklus 9 (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Eng)

Question paper