Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1120229 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B ✓✓ 1.1.2 C ✓✓ 1.1.3 C ✓✓ 1.1.4 D ✓✓ 1.1.5 B ✓✓ 1.1.6 D ✓✓ 1.1.7 A ✓✓ 1.1.8 D ✓✓ 1.1.9 A ✓✓ 1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B ✓✓ 1.2.2 Geeneen ✓✓ 1.2.3 Beide A en B ✓✓ 1.2.4 Slegs A ✓✓ 1.2.5 Geeneen ✓✓ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Sukrose ✓✓ 1.3.2 Katenate ✓✓ 1.3.3 Stikstof ✓✓ 1.3.4 G-horison ✓✓ 1.3.5 Nitrifikasie ✓✓ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Etanol ✓ 1.4.2 Struktuur ✓ 1.4.3 Katioon-absorpsie ✓ 1.4.4 Higroskopies ✓ 1.4.5 Denitrifikasie ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE 2.1 Anorganiese verbindings 2.1.1 Identifikasie van stowwe (a) Stof B ✓ (b) Stof C ✓ (c) Stof A ✓ (3) 2.1.2 Aanduiding van die rol van water in STOF A Dit dien as ʼn oplosmiddel. ✓ (1) 2.1.3 Struktuurformule van STOF C H N H H ✓✓ (2) 2.1.4 Regverdiging van die komponente in STOF A wat as saamgestelde beskou word Hulle word uit die kombinasie ✓van twee verskillende chemiese elemente ✓ gevorm. (2) 2.2 Koolhidrate 2.2.1 Klassifikasie van die koolhidrate Monosakkaried ✓ (1) 2.2.2 Chemiese formule van ʼn monosakkaried C6H12O6 ✓✓ (2) 2.2.3 TWEE belangrike gebruikr van monosakkaried • Verskaf energie ✓ • Werk as geur en versoeter in die menslike dieet ✓ (2) 2.3 Vette 2.3.1 Klassifikasie van vet in voedsel Voedseltipe A – Onversadigde vet ✓ Voedseltipe B – Versadigde vet ✓ (2) 2.3.2 Identifikasie van vet wat aanbeveel word om by ʼn dieet ingesluit te word Onversadigde vet ✓ (1) 2.3.3 TWEE redes Hulle is van plantaardige oorsprong ✓ en verlaag die bloedcholesterolvlak. ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2022) 2.3.4 Onderskei tussen onversadigde en versadigde vette (a) Reaksie by kamertemperatuur – Onversadigde vet is vloeibaar by kamertemperatuur ✓en versadigde vet is solied by kamertemperatuur ✓ (2) (b) Binding tussen die koolstofatome – Onversadigde vet het een of meer dubbelbindings tussen koolstofatome ✓en versadigde vet het ʼn enkelbinding tussen koolstofatome ✓ (2) 2.4 Proteïen 2.4.1 Bousteen van proteïen Aminosure ✓ (1) 2.4.2 Verskil tussen eenvoudige en komplekse proteïen Eenvoudige proteïene is proteïene wat, wanneer dit afgebreek word, slegs aminosure lewer ✓ Komplekse proteïene is eenvoudige proteïene gekombineer met sommige nie-proteïen materiaal ✓ (2) 2.4.3 Rede om proteïene te gee aan: (a) Beseerde diere – Om beskadigde weefsels te herstel ✓ (b) Pasgebore diere – Om nuwe selle en weefsels/groei op te bou ✓ (2) 2.5 Organiese verbindings 2.5.1 Etikettering A – Propaan ✓ B – C3H8 ✓ C – Hidroksiel/OH ✓ D– H H H C C OH ✓✓ H H E – Etanoës / asyn ✓ (6) 2.5.2 Identifikasie van ʼn verbinding wat in alkoholiese drank gebruik kan word Etanol ✓ (1) 2.5.3 EEN belangrikheid van ʼn verbinding A vir landelike gemeenskappe Dit word vir verhitting gebruik. ✓ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 VRAAG 3: GRONDKUNDE 3.1 Grondtekstuur 3.1.1 Bepaling van die tekstuur (a) Klei ✓ (b) Kleileem ✓ (2) 3.1.2 Vergelyk klei en sand (a) Bewerkbaarheid – Kleigrond is moeilik om te bewerk ✓ en sanderige grond is maklik om te bewerk. ✓ (2) (b) Mate van plastisiteit – Hoë plastisiteit in klei ✓en lae plastisiteit in sand. ✓ (2) 3.1.3 TWEE redes waarom ʼn boer die tekstuurklas moet ken • Om die tipe gewas te ken om te verbou ✓ • Om te weet wanneer om te kweek en implementeer om te gebruik ✓ • Om die doeltreffendheid van kunsmis te kan assesseer ✓ • Om te weet watter tipe besproeiing om te gebruik ✓ • Om te verstaan hoe grond beter op temperatuurveranderinge sal reageer ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.2 Grondwater 3.2.1 Aanduiding van die waterbeweging wat in die eksperiment gedemonstreer is Kapillariteit ✓ (1) 3.2.2 Rede Water beweeg opwaarts ✓ (1) 3.2.3 Identifisering van die grondmonsters A – Klei ✓ C – Leem ✓ (2) 3.2.4 Manier waarop die water in monster B verlore kan gaan Perkolasie/syfering ✓ (1) 3.2.5 Metode om die waterverlies deur perkolasie te verminder • Beheer van die hoeveelheid besproeiingswater ✓ • Hou grond onderdak/deklaag ✓ • Ploeg in organiese materiaal ✓ (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2022) 3.3 Grond lug/gas 3.3.1 Voorspelling van die resultate van die eksperiment Houer A – Saad sal ontkiem en groei ✓ Houer B – Geen ontkieming/groei sal plaasvind nie ✓ (2) 3.3.2 Verduidelik die rede vir geen ontkieming in houer B Afwesigheid van suurstof ✓verantwoordelik vir saadontkieming as gevolg van versuipte grondtoestande ✓ (2) 3.3.3 Naam van ʼn gas wat in houer A opgehoop is Koolstofdioksied ✓ (1) 3.3.4 TWEE redes • Asemhaling van plantwortels ✓ • Respirasie van grondorganismes ✓ (2) 3.4 Grondtemperatuur 3.4.1 Afleiding van die faktor wat grondtemperatuur beïnvloed Gronddiepte ✓ (1) 3.4.2 Staafgrafiek Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif ✓ • x-as: korrek gekalibreer met etiket (tyd van die dag) ✓ • y-as: korrek gekalibreer met etiket (temperatuur) ✓ • Korrekte eenheid (°C) ✓ • Staafgrafiek ✓ • Akkuraatheid ✓ (6) 3.4.3 Verduidelik die neiging van temperatuur in grond op 5 cm diep Daar is ʼn drastiese toename in temperatuur gedurende die dag ✓ en dit daal in die middag. ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.5 Massadigtheid 3.5.1 Berekening van massadigtheid Massa droë grond (g) Massadigtheid = 3 ✓ Volume droë grond (cm ) 680 g = 3 ✓ 80 cm = 8,5 g/cm3 ✓ (3) 3.5.2 Kommentaar oor die geskiktheid van grond vir diepgewortelde gewasse Nie geskik nie ✓ Rede Grond is gekompakteer / het ʼn hoë klei-inhoud. ✓ (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 4: GRONDKUNDE 4.1 Grondmorfologie 4.1.1 Identifikasie van grondprofiel (a) Grondprofiel C ✓ (b) Grondprofiel D ✓ (c) Grondprofiel B ✓ (3) 4.1.2 Naam van die horison (a) B – horison ✓ (b) A – horison ✓ (c) C – horison ✓ (3) 4.1.3 TWEE moontlike diagnostiese horisonne wat in grondprofiel C kan voorkom • Humic A ✓ • Vertikale A ✓ • Melanic A ✓ • Ortiese A ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.2 Grondklassifikasie 4.2.1 Herrangskikking van stappe in grondklassifikasie • Afbaken meesterhorisonne ✓ • Identifiseer diagnostiese horisonne ✓ • Vestig van grondvorm ✓ • Reekskenmerke word geïdentifiseer ✓ • Bepaal grondreekse ✓ (5) 4.2.2 TWEE metodes wat in Suid-Afrika gebruik word om die grond te klassifiseer • Grondvorm ✓ • Grondreeks/familie ✓ (2) 4.3 Grondkolloïede 4.3.1 Identifikasie van die tipe kolloïed Anorganiese kolloïed ✓ (1) 4.3.2 Differensiasie tussen anorganiese en organiese kolloïede met betrekking tot vorm Anorganiese kolloïede het ʼn gelaagde struktuur met plat plaatjies ✓ Organiese kolloïede is struktuurloos/amorf ✓ (2) 4.3.3 Toestand van die kolloïed gebaseer op die geabsorbeerde katioon Kolloïed A – Suur ✓ Kolloïed B – Neutraal / soet ✓ (2) 4.3.4 TWEE faktore wat kolloïdale toestand in A/suur veroorsaak • Koolstofdioksied wat in water oplos en koolsuur vorm ✓ • Organiese sure wat tydens ontbindingsproses gevorm word ✓ • Reënwater / besproeiing wat basiese ione uitloog ✓ • Bemesting met ammoniumsulfaat ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 4.3.5 Nadelige effek van katioon dominant op die kolloïed C op grondstruktuur Dit het ʼn deflokkulerende effek wat veroorsaak dat die grond struktuurloos is ✓ (1) 4.3.6 TWEE maniere om die kolloïdale toestand C fisies reg te stel • Skrap ✓ • Soute uit die wortelsone uitloog deur ondergrondse drein ✓ • Spoel ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.4 Voedingstofsiklusse 4.4.1 Identifikasie van die letter A✓ (1) 4.4.2 TWEE prosesse wat die terugkeer van koolstofdioksied in die atmosfeer toon • Asemhaling ✓ • Ontbinding ✓ • Verbranding ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.4.3 DRIE voorwaardes nodig vir die oorlewing van mikro-organismes • Grondvrugbaarheid ✓ • Grondvog ✓ • Grond se temperatuur ✓ • Grond lug ✓ • Grond pH ✓ • Lig ✓ • Voedsel- en energievoorsiening ✓ (Enige 3 x 1) (3) 4.5 Simbiotiese verhouding 4.5.1 Naam van mikro-organisme (a) Rhizobium ✓ (1) (b) Mikorrisa ✓ (1) 4.5.2 Verduideliking van simbiotiese verwantskap tussen peulgewasse en rhizobium-bakterieë Rhizobium-bakterieë bind atmosferiese stikstof vir die peulgewas ✓ en plante voorsien voedsel vir bakterieë/huisbakterieë in die knoppies wat in hul wortels gevorm word. ✓ (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOT TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all