NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 504.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November Exam 2023
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
Questions in this paper
- Question 1.1Plant reproduction, protection and resource utilisation20 marks
- Question 1.2Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 1.3Plant nutrition and water relations10 marks
- Question 1.4Plant nutrition and water relations5 marks
- Question 2.1Plant nutrition and water relations10 marks
- Question 2.2Plant nutrition and water relations6 marks
Show all 14 questions
- Question 2.3Mineral nutrition and fertilisers8 marks
- Question 2.4Plant nutrition and water relations6 marks
- Question 2.5Mineral nutrition and fertilisers5 marks
- Question 3.1Plant reproduction, protection and resource utilisation10 marks
- Question 3.2Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.3Plant reproduction, protection and resource utilisation5 marks
- Question 3.4Plant reproduction, protection and resource utilisation6 marks
- Question 3.5Plant reproduction, protection and resource utilisation8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 A ✓✓
1.1.3 A ✓✓
1.1.4 C ✓✓
1.1.5 B ✓✓
1.1.6 C ✓✓
1.1.7 B ✓✓
1.1.8 D ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 F ✓✓
1.2.2 D ✓✓
1.2.3 A ✓✓
1.2.4 J ✓✓
1.2.5 C ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Transpirasie trek ✓✓
1.3.2 Landboukalk ✓✓
1.3.3 Geïntegreerde Plaagbeheer ✓✓
1.3.4 Biotegnologie ✓✓
1.3.5 Grondopmeting/Grondopname ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Bevrugting ✓
1.4.2 Suurstof ✓
1.4.3 Monokultuur ✓
1.4.4 Peulgewasse ✓
1.4.5 Braak ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)
2.1 2.1.1 Proses wat in die diagram getoon word
Fotosintese ✓ (1)
2.1.2 Identifikasie van produk
Suiker ✓ (1)
2.1.3 Bergingsorgane vir produkte van fotosintese
• Wortels✓
• Stingels ✓
• Blare ✓
• Sade ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.4 Faktore wat die tempo van fotosintese beïnvloed
• Lig intensiteit ✓
• Temperatuur ✓
• Koolstofdioksied-konsentrasie ✓
• Water ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.5 Metodes om fotosintese te optimaliseer
• Gebruik van ʼn kweekhuis / -tonnel ✓
• Plantdigtheid ✓
• Trelliserende plante ✓
• Snoei ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.6 Gevolge van die afwesigheid van fotosintese
• Plante en diere sal weens ʼn gebrek aan suurstof sterf ✓
• Diere sal van honger vrek ✓
• Aardverwarming ✓ as gevolg van afwesigheid van plante wat
koolstofdioksied absorbeer ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.2 2.2.1 Identifikasie van prosesse A en B
A – Osmose ✓
B – Transpirasie ✓ (2)
2.2.2 Belangrikheid van waterbeweging in plante
• Vervoer van voedingstowwe ✓
• Temperatuur regulering ✓
• Opname van voedingstowwe ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.2.3 Maniere wat plante gebruik om waterverlies deur transpirasie te
verminder
• Wasagtige kutikula ✓
• Harige blare ✓
• Klein blare ✓
• Stomata aan onderkant van blare ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
2.3 2.3.1 Etikette
B – Mikro ✓
C – Kalium ✓
D – K+-ione ✓
E – NO3- / NH4+ ✓
F – Vertraagde groei / Blaarchlorose ✓
G – Makro ✓ (6 x 1) (6)
2.3.2 Metodes wat gebruik kan word om die voedingstatus van gronde
te bepaal
• Grondontleding ✓
• Plantontleding ✓ (2)
2.4 2.4.1 Verskil tussen passiewe en aktiewe minerale opname
Passiewe opname Aktiewe opname
• Voedingstowwe beweeg teen • Voedingstowwe beweeg teen
die konsentrasiegradiënt af ✓ die konsentrasiegradiënt ✓
• Geen energie benodig nie ✓ • Energie in die vorm van ATP
benodig ✓
• Draermolekule nie nodig nie ✓ • Draermolekule benodig ✓
(Enige 4 x 1) (4)
2.4.2 Faktore wat die beskikbaarheid van voedingstowwe beïnvloed
Grondtekstuur ✓
Grond pH ✓ (2)
2.5 2.5.1 Klassifikasie van kunsmisstowwe
Boer A – Organiese bemesting ✓
Boer B – Anorganiese bemesting ✓ (2)
2.5.2 Omgewingseffekte van anorganiese bemestingstowwe
• Kan tot eutrofikasie lei ✓
• Grondversuring ✓
• Berging en toediening van stikstofhoudende kunsmisstowwe gee
kweekhuisgasse uit ✓
• Kan grondvoedselwebbe vernietig ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.5.3 ʼn Voorbeeld van ʼn stikstofhoudende kunsmis
Kalk ammoniumnitraat / Ammoniumnitraat ✓ (Enige 1 x 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN BESKERMING
3.1 3.1.1 Byskrifte vir diagramme 1 en 2
Diagram 1 – Meeldraad / andresium ✓
Diagram 2 – Stamper / gynesium ✓ (2)
3.1.2 Funksie van Deel C in diagram 2
Versmelt met die manlike gameet ✓ (1)
3.1.3 Identifikasie van blomdele
B – stempel ✓
D – eierstok / vrugbeginsel ✓ (2)
3.1.4 Naam van proses
Bestuiwing ✓ (1)
3.1.5 Voorbeelde van bestuiwingsmiddels
• Insekte ✓
• Voëls ✓
• Water ✓
• Wind ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.1.6 Letter van ʼn deel wat sal ontwikkel in:
(a) – D ✓
(b) – C ✓ (2)
3.2 3.2.1 Identifisering van prosesse
A – Partenokarpie ✓
B – Ablakasie ✓ (2)
3.2.2 Tipes van proses A
• Vegetatiewe partenokarpie ✓
• Stimulatiewe partenokarpie ✓ (2)
3.2.3 Faktore wat die proses B beïnvloed
• Sterk winde ✓
• Lae temperature / ryp ✓
• Mineraaltekorte ✓
• Te veel vrugte ✓
• Insekplae ✓
• Misvormde blomme ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.3 Identifikasie van die proses
3.3.1 Ontkieming ✓ (1)
3.3.2 Naam van die proses
Dormansie ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
3.3.3 Strategieë om dormansie te oorkom
• Week sade ✓
• Insnyding ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.3.4 Vereistes vir saadontkieming
• Gunstige temperatuur
• Voldoende watervoorsiening
• Beskikbaarheid van suurstof (Enige 1 x 1) (1)
3.4 3.4.1 Naam van dele A en B
A – Ent/steggie/spruit ✓
B – Wortelstok ✓ (2)
3.4.2 Klassifikasie van reproduksie tipe
Ongeslagtelike voortplanting ✓ (1)
3.4.3 Regverdiging van antwoord op VRAAG 3.4.2
Behels nie die samesmelting van gamete nie ✓ (1)
3.4.4 Voordele van ongeslagtelike voortplanting
• Bevrugting hoef nie plaas te vind nie ✓
• Vermy oorbevolking van plante ✓
• Wortelaftreksel en boontjie kan van verskillende variëteite wees ✓
• Kan gebruik word waar saadvermeerdering nie prakties is nie ✓
• Produseer vrugte wat volgens tipe is ✓
• Wanneer nuwe kultivars bekendgestel word, is dit nie nodig om die
ou bome te verwyder en met jong bome te vervang nie ✓
(Enige 2 x 1) (2)
3.5 3.5.1 Identifikasie van die rol van onkruide in plantsiekte-uitbrake
Hulle dien as gashere vir patogene ✓ (1)
3.5.2 Voorbeelde van meganiese onkruidbeheermetodes
• Vuur ✓
• Verbouing ✓
• Sny ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.5.3 Bydraes van die staat tot plantbeskerming
• Kwarantyndienste ✓
• Saad sertifisering stelsels ✓
• Wetgewing ✓
• Navorsing ✓
• Bewaarplekke ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.5.4 Voorbeelde van gestoorde graanplae
• Rys / Mieliekalander ✓
• Graankewer ✓
• Graan / Meel-mot ✓
• Meelkewer ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
4.1 4.1.1 Identifikasie van boerderystelsel
Presisieboerdery ✓ (1)
4.1.2 Sleuteltegnologieë wat in presisieboerdery gebruik word
• Globale posisioneringstelsel / GPS ✓
• Geografiese Inligtingstelsel / GIS ✓ (2)
4.1.3 Doelwitte van presisieboerdery
• Om die boer in staat te stel om meer presiese beheer oor natuurlike
variasie in grond op die plaas te hê ✓
• Om die boer in staat te stel om insette slegs toe te pas soos nodig
en waar nodig om optimale produksie te verseker ✓ (2)
4.2 4.2.1 Vergelyking tussen die blaargrootte van spinasie wat in ʼn
kweekhuis en in ʼn oop veld gekweek word.
• Korrekte opskrif met beide veranderlikes ✓
• Korrekte grafiektipe ✓
• Eenhede (Weke / cm2) ✓
• Y-as: Korrekte etikettering en kalibrasie ✓
• X-as: Korrekte etikettering en kalibrasie ✓
• Korrekte plot (80% en meer korrekte plot) ✓ (6)
4.2.2 Gevolgtrekking wat gemaak kan word uit die inligting in die grafiek
Plante wat in kweekhuise gekweek word, het groter blare ✓ as dié wat
oor 4 weke in ʼn oop veld gekweek is. ✓ (2)
4.2.3 Verduideliking vir die verskille in blaargroottes
Plante wat in die kweekhuis gekweek word, groei vinniger omdat
temperature hoër ✓ in die kweekhuis is wat lei tot hoër fotosintetiese
tempo’s ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
4.3 4.3.1 Doelwitte van grondbewerking
• Begrawe plantreste ✓
• Voeg kunsmis en kalk in die grond ✓
• Beheer onkruid ✓
• Om grondkorse op te breek ✓
• Maak die grond los om wortelpenetrasie en infiltrasie makliker te
maak ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.3.2 Verskille tussen primêre en sekondêre bewerking
Primêre bewerking sny en breek die grond met diep penetrasie
gereedskap om ʼn growwe oppervlakafwerking te produseer ✓ terwyl
sekondêre bewerking daarop gemik is om die boonste deel van die
grond gelyk en ferm te maak om ʼn gladder oppervlakafwerking te
lewer ✓ (2)
4.3.3 Gereedskap wat in primêre en sekondêre verbouing gebruik
word
Primêre verbouing
• Ploë ✓
• Rippers / Oopskeurder / Oopsnyer ✓
Sekondêre bewerking
• Egte / Kapploeg ✓
• Kultiveerders ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.3.4 Omgewingsvriendelike verbouingstelsels
• Minimum bewerking ✓
• Geen bewerking ✓
• Deklaagmetode ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4 4.4.1 Identifikasie van proses
Wisselbou ✓ (1)
4.4.2 Beginsels van wisselbou getoon in die tabel
• Gewasse wat dieselfde voedingstowwe benodig, moet nie op
mekaar volg nie ✓
• Gewasse wat deur dieselfde plae en siektes aangetas word,
moet nie op mekaar volg nie ✓
• Vlakwortelgewasse moet gevolg word deur diepwortelgewasse ✓
(Enige 2 x 1) (2)
4.4.3 Redes vir die aanbeveling van wisselbou
• Beskerm die boer teen totale oesmislukking ✓
• Handhaaf grondvrugbaarheid ✓
• Verbeter grondstruktuur ✓
• Beheer plae en siektes ✓
• Verhoog grond stikstofinhoud ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 4.5.1 Identifikasie van verbouingstelsel
Hidroponika ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.5.2 Verskil tussen hidroponika en oopveldstelsel
Hidroponika behels die groei van plante in ʼn water-gebaseerde
voedingsoplossing ✓ terwyl die oop veld die verbouing van gewasse
direk op die grond behels. ✓ (2)
4.5.3 Voorbeelde van groeimedia wat in hidroponika gebruik kan
word
Vermikuliet ✓
Perlite ✓ (2)
4.5.4 Voordele van die geslote hidroponiese
• Eenvormige besproeiing ✓
• Besparing op water en kunsmis ✓
• Geen groeimedium is nodig nie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 QP (Afr)

Memorandum