NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2025
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2025 papers 





View all
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 Memo (Afr)
Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 787.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November Exam 2025
- Paper 1Question paper · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Soil physics
- Question 1.2Soil chemistry and organic matter30 marks
- Question 1.3Soil chemistry and organic matter10 marks
- Question 1.4Soil moisture, air and temperature5 marks
- Question 2.1Bio-molecules9 marks
- Question 2.2Organic chemistry in agriculture7 marks
Show all 18 questions
- Question 2.3Organic chemistry in agriculture6 marks
- Question 2.4Bio-molecules8 marks
- Question 2.5Bio-molecules5 marks
- Question 3.2Soil physics7 marks
- Question 3.3Soil moisture, air and temperature10 marks
- Question 3.4Soil physics6 marks
- Question 3.5Soil physics4 marks
- Question 4.1Soil morphology and classification8 marks
- Question 4.2Soil morphology and classification9 marks
- Question 4.3Soil chemistry and organic matter7 marks
- Question 4.4Soil chemistry and organic matter4 marks
- Question 4.5Soil chemistry and organic matter7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C✓✓
1.1.2 A ✓✓
1.1.3 D ✓✓
1.1.4 C ✓✓
1.1.5 B ✓✓
1.1.6 B ✓✓
1.1.7 A ✓✓
1.1.8 D ✓✓
1.1.9 C ✓✓
1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs A ✓✓
1.2.2 Geeneen ✓✓
1.2.3 Slegs B ✓✓
1.2.4 Slegs A ✓✓
1.2.5 Beide A en B ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 pH skaal ✓✓
1.3.2 Stikstof ✓✓
1.3.3 Immobilisasie ✓✓
1.3.4 Katioonadsorpsie ✓✓
1.3.5 Hummus ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Molekule ✓
1.4.2 Kapillêre water ✓
1.4.3 Brak ✓
1.4.4 Glukose ✓
1.4.5 Mineralisasie ✓ (5 x 1) (5)
[45]
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B: BASIESE LANDBOUCHEMIE
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Identifikasie van die illustrasie.
Periodieke tabel van elemente ✓ (1)
2.1.2 Elemente met atoomgetalle 1 en 20.
1 – Waterstof ✓ (1)
20 – Kalsium ✓ (1)
2.1.3 TWEE maniere waarop die elemente gerangskik is.
• Periodes ✓ (1)
• Groepe ✓ (1)
2.1.4 Ooreenkomste tussen elemente He, Ne en Ar
• Hulle is inert/nie-reaktief ✓
• Volle valenselektron doppe ✓
• Kleurloos en reukloos ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.1.5 Bepaling van valensie
(a) 2 ✓ (1)
(b) 6 ✓ (1)
2.2 2.2.1 Verbindingsklassifikasie
Anorganies ✓ (1)
2.2.2 Naam van die verbinding op VRAAG 2.2.1.
Natriumchloried ✓ (1)
2.2.3 Chemiese binding in VRAAG 2.2.2.
Ioniese binding ✓ (1)
2.2.4 Regverdiging van die antwoord op VRAAG 2.2.3.
• Die verbinding word gevorm wanneer een atoom ʼn valenselektron
bykry ✓ van ʼn ander atoom. ✓
• Die Na+ en Cl- ione word sterk na mekaar toe aangetrek, ✓ wat die
ioniese verbinding natriumchloried vorm. ✓
• Chloor (Cl) het 7 valenselektrone ✓ en verkry geredelik ʼn elektron om
ʼn negatief gelaaide chloriedioon (Cl-) te vorm. ✓
• Natrium (Na) het een valenselektron en verloor dit maklik ✓ om ʼn
positief gelaaide natriumioon te word. ✓ (Enige 1 x 2) (2)
2.2.5 Molekulêre formule
Na ✓ Cl ✓ (2)
2.3 2.3.1 Identifikasie van verbinding
Metaan ✓ (1)
2.3.2 Naam van die groep verbindings waaraan die verbinding behoort
Alkane ✓ (1)
2.3.3 Twee eienskappe van metaan
• Dit is ʼn gas ✓
• Kleurloos ✓
• Reukloos ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025)
2.3.4 Eienskappe van koolstof wat dit toelaat om organiese verbindings
te vorm
• Dit is in staat om te kateneer ✓
• Dit kan vier kovalente bindings vorm ✓
• Dit kan enkel-, dubbel- en driedubbele bindings vorm ✓
• Dit is relatief onreaktief met ʼn aantal ander elemente ✓ (2)
2.4 2.4.1 Chemiese strukture in diagram A en B hierbo.
Diagram A – Versadigde vetsure ✓ (1)
Diagram B – Onversadigde vetsure ✓ (1)
2.4.2 Motivering van die strukture in diagramme A en B.
Diagram A
Het slegs enkelbindings tussen die koolstofatome in die vetsure. ✓ (1)
Diagram B
Het een of meer dubbelbindings tussen koolstofatome in die vetsure. ✓ (1)
2.4.3 Twee basiese komponente van lipiede.
• Gliserol ✓
• Vetsure ✓ (2)
2.4.4 TWEE rolle van lipiede in lewende organismes.
• Energiereserwes ✓
• Selmembraanstruktuur ✓
• Insulasie ✓
• Voedingstofabsorpsie ✓
• Waterdigting ✓
• Beskerming ✓
• Energiereserwes ✓
• Bron van water ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.5 2.5.1 Algemene formule van koolhidrate.
CnH2nOn ✓ (1)
2.5.2 Binding wat die monomere van koolhidrate verbind.
Glikosiedbinding ✓ (1)
2.5.3 Disakkariede wat in melk voorkom
Laktose ✓ (1)
2.5.4 TWEE voorbeelde van koolhidraatpolimere wat deur glikosidiese
bindings gevorm word.
• Sellulose ✓
• Stysel ✓
• Glikogeen ✓
• Chitien ✓
• Lignien ✓ (Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
VRAAG 3: GRONDKUNDE
3.1 3.1.1 Die struktuur hierbo.
Grondtekstuurdriehoek ✓ (1)
3.1.2 Grondtekstuurklase
(a) Klei ✓ (1)
(b) Leem ✓ (1)
(c) Sanderige leem ✓ (1)
3.1.3 Aanbeveling van die geskikste grond vir gewasproduksie.
Grondmonster (b) ✓ (1)
3.1.4 DRIE redes om die antwoord in VRAAG 3.1.3 te motiveer.
• Dit hou baie vog, maar dreineer ook goed sodat genoeg lug die
wortels kan bereik. ✓
• Het gebalanseerde samestelling van sand, slik en klei, wat ʼn goed
gedreineerde en nutriëntryke omgewing skep. ✓
• Kleideeltjies help om water te behou en voorkom vinnige uitdroging,
terwyl die sand en slik oortollige water laat dreineer en versuiping
voorkom. ✓
• Die deeltjie grootte verspreiding laat lug en water vrylik beweeg, wat
suurstof aan wortels verskaf en verdigting voorkom. ✓
• Leemgrond is oor die algemeen ryk aan organiese stof (humus),
wat noodsaaklike voedingstowwe vir plantgroei verskaf, insluitend
wateroplosbare minerale. ✓
• Leemgrond se struktuur is minder dig as klei of slik, wat dit makliker
maak vir boere om te bewerk en voor te berei vir plant. ✓
(Enige 3 x 1) (3)
3.2 3.2.1 Grondstrukture in A en B
A – Bolvormig/Sferoïed ✓ (1)
B – Plaatvormig ✓ (1)
3.2.2 Voorstel aan die boer oor die grondstruktuur wat die beste vir
mielie-gewasse benut kan word.
Grondstruktuur A ✓ (1)
3.2.3 TWEE faktore wat die ontwikkeling en stabiliteit van
grondstruktuur beïnvloed.
• Grondkolloïdale materiaal in die grond ✓
• Tipe kleimineraal/klei ✓
• Klimaat ✓
• Plantwortels ✓
• Mikrobiese gom ✓
• Organiese materiaal ✓
• Ysteroksied ✓
• Afwisselende vog en droogte ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025)
3.2.4 TWEE voordele van ʼn goeie grondstruktuur.
• Voorkom grondverdigting ✓
• Voorkom korsvorming ✓
• Voorkom gronderosie ✓
• Beperk die uitwerking van droogte of oormatige natheid en
anaërobiose ✓
• Voorkom soutwanbalanse ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Grondtemperatuur op verskillende gronddieptes op verskillende
tye.
(1)
Temperature by 1 cm diep (°C)
Temperature by 20 cm diep (°C)
45
40
Temperatuur (0C)
35
30
25
20
15
10
5
0
06:00 08:00 10:00 12:00 14:00 16:00
Tyd
(1)
Kriteria/nasienriglyne
Korrekte opskrif ✓
X-as – korrek gekalibreer en gemerk (Tyd) ✓
Y-as – korrek gekalibreer en gemerk (Temperatuur) ✓
Korrekte eenhede (°C) ✓
Akkuraatheid ✓
Lyngrafiek ✓ (6)
3.3.2 Tendens van grondtemperatuur op 1 cm diepte.
Grondtemperatuur teen 1 cm is hoër ✓ as grondtemperatuur van 20 cm
teen alle tye. ✓ (2)
3.3.3 TWEE maniere om grondtemperatuurvariasies te minimaliseer.
• Grondoppervlakbedekking/deklaag ✓
• Skaduwering ✓
• Besproeiing ✓
• Deursigtige plastiek bedekking ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.4 3.4.1 Hipotese uit die eksperiment wat uitgevoer is.
Infiltrasietempo in growwe tekstuurgronde is hoër ✓ as in fyn
tekstuurgronde. ✓ (2)
3.4.2 Tipe porieë getoon in GRONDMONSTER A en B onderskeidelik.
GRONDMONSTER A – makroporieë ✓ (1)
GRONDMONSTER B – mikroporieë ✓ (1)
3.4.3 Identifikasie grondmonster
(a) Kleigrond - GRONDMONSTER B ✓ (1)
(b) Sandgrond - GRONDMONSTER A ✓ (1)
3.5 Ooreenstemming van grondeienskappe met die grondkleur.
3.5.1 C✓ (1)
3.5.2 A✓ (1)
3.5.3 B✓ (1)
3.5.4 D✓ (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025)
VRAAG 4: GRONDKUNDE
4.1 4.1.1 Etikette A en B.
A – A-horison ✓ (1)
B – E-horison✓ (1)
4.1.2 LETTER wat die horisonne beskryf.
(a) Illuviale horison
C✓ (1)
(b) Sagte materiaal en verweerde rots
D✓ (1)
4.1.3 Nat of waterdeurdrenkte profiel.
A ✓ OF O ✓
G ✓ G ✓ (2)
4.1.4 Definisie van ʼn grondprofiel.
Vertikale dwarssnit van die grond ✓ wat sy grondhorisonne of lae
openbaar. ✓
OF
Duidelike laag in ʼn grondprofiel, ✓ ongeveer parallel met die aarde se
oppervlak, met eienskappe wat dit onderskei van die lae bo en onder. ✓ (2)
4.2 4.2.1 TWEE redes waarom gronde geklassifiseer word.
• Keuse van gewas ✓
• Waardasie van grond ✓
• Homogene produksie-eenhede ✓
• Toekenning van grond ✓
• Optimale benutting van grond ✓
• Beplanning van boerderyaktiwiteite ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.2.2 Streke waar die bogrondse diagnostiese horisonne gevind word.
(a) Organiese O-horison
Nat lande waar organiese materiaal ophoop ✓ (1)
(b) Humiese A-horison
Koel, vogtige streke ✓ (1)
4.2.3 Herrangskikking van die prosedure
C✓
B✓
E✓
D✓
A✓ (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
4.3 4.3.1 Kolloïedvoorstelling.
(a) Brak toestand – C ✓ (1)
(b) Suur toestand – A ✓ (1)
4.3.2 Motivering van die antwoord in VRAAG 4.3.1
(a) Na+ oorheers ✓ (1)
(b) H+ oorheers ✓ (1)
4.3.3 Die metode wat gebruik kan word om die grond met die kolloïed
toestand A te herwin.
Toediening van landboukalk ✓ (1)
4.3.4 Verskil tussen aktiewe en reserwesuurheid.
Aktiewe suurheid word veroorsaak deur waterstofione in die
grondoplossing ✓ terwyl reserwesuurheid veroorsaak word deur
waterstofioon (H+) wat aan grondkolloïede gebind is ✓ (2)
4.4 4.4.1 TWEE voorbeelde van mikro-organismes wat in die grond voorkom.
• Bakterieë ✓
• Protozoa ✓
• Alge ✓
• Swamme ✓
• Nematodes ✓
• Aktinomisete ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4.2 TWEE rolle van grondmikro- en makro-organismes.
• Breek plant- en dierreste af om plantvoedingstowwe vry te stel/
ontbinding van plant- en dierreste dierlike oorblyfsels. ✓
• Verbeter die grondstruktuur ✓
• Terwyl grondmikrobes plantmateriaal verrot, word koolstofdioksied in
die atmosfeer vrygestel. ✓
• Sekere grondmikrobes kan die stikstof in die atmosfeer in die vorm van
ammoniumsoute bind. ✓
• Makro-organismes, soos erdwurms, maak die struktuur van die grond
oop. ✓
• Verbeter waterretensievermoë. ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.5 4.5.1 Voedingstofsiklus hierbo geïllustreer.
Stikstof ✓ (1)
4.5.2 Dui die etikette A en B hierbo aan.
A – Stikstof in die atmosfeer ✓ (1)
B – Nitrifikasie ✓ (1)
4.5.3 LETTER-ooreenstemming van die beskrywing
(a) D ✓ (1)
(b) C ✓ (1)
(c) E ✓ (1)
(d) G ✓ (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum




