Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1120178 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C √√ Xileem (2) 1.1.2 B √√ ii, iii en iv (2) 1.1.3 B √√ Drupbesproeiing (2) 1.1.4 A √√ eutrofikasie. (2) 1.1.5 D √√ stingelsteggies. (2) 1.1.6 D √√ Graan- en vrugtebeskadiging voor dit volwassenheid bereik (2) 1.1.7 C √√ suurstof. (2) 1.1.8 B √√ Tensiometer (2) 1.1.9 B √√ stikstof. (2) 1.1.10 C √√ sekondêre bewerking. (2) (20) 1.2 1.2.1 D √√ Mislukking van lewensvatbare saad om te ontkiem (2) 1.2.2 F √√ Sny, omkeer en verbryseling van grond met roterende ploeë (2) 1.2.3 I √√ Mikrobiale omskakeling van nitrate na stikstofgas (2) 1.2.4 E √√ Ontvang stuifmeel gedurende bestuiwing (2) 1.2.5 A √√ Benodig vir stikstoffiksering (2) (10) 1.3 1.3.1 Brakheid √√ (2) 1.3.2 Sistemiese onkruiddoders √√ (2) 1.3.3 Mutasie √√ (2) 1.3.4 Hidroponika √√ (2) 1.3.5 Monokultuur √√ (2) (10) 1.4 1.4.1 Pypdreine √ (1) 1.4.2 Vegegatiewe/Ongeslagteliike √ (1) 1.4.3 Osmose √ (1) 1.4.4 Nekrose √ (1) 1.4.5 Kompos √ (1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B: VRAAG 2: PLANTVOEDINGSTOWWE 2.1 2.1.1 (a) Granum/Grana √ (1) (b) Stroma/Vloeibare matriks √ (1) 2.1.2  Suurstofvrystelling √  Vervaardiging van suikers/koolhidrate √  Storingsorgane soos vrugte is kos vir mense √  Plantorgane word gebruik as grondstowwe vir verwerking en produksie √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.3  Wortels √  Bolle √  Stingels √  Blare √  Vrugte √  Sade √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.4  Energie word geproduseer/gestoor by fotosintese. √ (1)  Energie word gebruik/vrygestel tydens respirasie. √ (1) 2.2 2.2.1 Aktiewe ioon-opname √ (1) 2.2.2 Aktiewe ioon-opname √ (1) 2.2.3 Passiewe ioon-opname √ (1) 2.3 2.3.1  Dit verbeter grondstruktuur √  Dit verbeter waterhouvermoë √  Dit is ʼn ryk bron van stikstof √ (3) 2.3.2 Kalsiet/Kalsitiese landboukalk/CaCO3 √ Dolomitiese kalk/CaCO3.MgCO3 √ (2) 2.3.3  Berging en hantering van die mis √  Die tipe dier √  Die ouderdom van die dier √  Die tipe rantsoen wat aan dier gegee is √ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 2.4 2.4.1 Saamgestelde/Gemengde kunsmis √ (1) 2.4.2  Die prent toon ʼn mengsel verhouding van 2:3:2 √  Die sak bevat meer as een soort bemestingstof √ (Enige 1 x 1) (1) 2.4.3 N=3 P=2 K=1 Totaal: 3+2+1=6 √ 3 % stikstof = 6 × 30 √ = 15 √ % √ (4) 2.5 2.5.1 Die effek van verskillende voedingstofelemente by die vorming van knoppe in roosplante 30 25 Aantal knoppe 20 15 10 5 0 kobalt stikstof boor natrium sink Nutriëntelemente Staafgrafiek √ (1) Korrekte opskrif √ (1) Korrekte plot van punte √ (1) Byskrifte en eenhede op y-as √ (1) Byskrifte en eenhede op x-as √ (1) (5) 2.5.2 Makro-elemente Mikro-elemente Stikstof √ Kobalt √ Kalium √ Sink √ Boor √ (5) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE 3.1 3.1.1 FIGUUR 3.1(a) Hipogale ontkieming √ FIGUUR 3.1(b) Epigeale ontkieming √ (2) 3.1.2  Skraping √  Weeking √ (2) 3.1.3  Genoeg grondvog √  Gunstige temperatuur √  Genoeg suurstof √  Ideale groeimedium √ (Enige 3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 FIGUUR 3.2(a) Enting √ FIGUUR 3.2(b) Okulering √ (2) 3.2.2  Hulle produseer plante wat eg is aan die soort √  Ge-ente en geokuleerde plante produseer vrugte vroeër as plante wat vanaf sade groei. √  Hulle benodig geen bestuiwing nie √  Om siekte-weerstand of gehardheid deur die wortels te inkorporeer √  Om die voorkoms van saadgebonde siektes te verminder √ (Enige 3 x 1) (3) 3.3 3.3.1 Kruisbestuiwing √ (1) 3.3.2  Plante vervaardig groot hoeveelhede droë stuifmeelkorrels √  Blomme is klein en vaal in voorkoms √  Kroonblare is óf klein, óf afwesig √  Blomme het groot style en helmknoppe √  Blomme is reukloos √ (Enige 3 x 1) (3) 3.3.3  Insekte √  Soogdiere √  Voëls √  Water √  Muise √ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 3.4 3.4.1  Hulle affekteer slegs die deel van plant waarmee hul in aanraking kom √  Gunstig vir eenjarige plante √  Hulle beïnvloed nie wortelgewasse nie √  Blare kan weer vorm sonder totale skade aan die plant √ (Enige 3 x 1) (3) 3.4.2  Onkruid groei maklik in versteurde omgewings √  Onkruid produseer groot hoeveelhede sade √  Onkruidsade het ʼn lang leeftyd √  Onkruid het baie saadverspreidingsmetodes √  Meeste onkruid is inheems/aanpasbaar tot die omgewing waarin hul met gewasse kompeteer √ (Enige 3 x 1) (3) 3.4.3  Onkruid kompeteer met gewasse vir vog/spasie/voedingstowwe/lig √  Onkruid meng in met die oes van gewasse √  Onkruid dien as gasheerplante vir insekte en plae √  Onkruid wat dorings het kan gesondheidsrisiko’s vir plante wees √ (Enige 3 x 1) (3) 3.5  Gebruik die regte produk vir die pes wat beheer moet word √  Gebruik die regte hoeveelheid gif √  Wend produk gedurende regte tyd aan √  Verseker die korrekte interval vir die aanwend van produk √  Volg die veiligheidsmaatreëls √  Moenie gif in waterbronne uitgooi nie √ (Enige 4 x 1) (4) 3.6  Kunsmis, saad, landbou en veemiddels-wet,1947 √  Landbouplaag Wet, 1983 √  Wet op Standaard van Landbouprodukte, 1990 √  Wet vir die Beskerming van Landbouhulpbronne, 1983 √  Wet vir Regte van Planttelers, 1976 √  Wet op Genetiese Gemodifiseerde Organismes, 1997 √ (Enige 3 x 1) (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING 4.1 4.1.1  Boere beweeg weg van strookbemesting √  Boere dien kunsmis in spesifieke areas toe √  Dit stel boere in staat om inligting van oeste te vergelyk √  Boere identifiseer onvrugbare areas in hul veld √ (Enige 3 x 1) (3) 4.1.2  Globale posisioneringsstelsel/GPS/Satelliete √  Rekenaars √  Kaarte √  Datakaarte √ (Enige 2 x 1) (2) 4.1.3  Kapitaal/dit is duur/lenings/finansiële ondersteuning √  Gebrek aan kennis/tegniese kennis/onderhoudsvaardighede √  Gebrek aan ondersteuning/toerusting soos stropers en trekkers √ (Enige 2 x 1) (3) 4.2 4.2.1 Vloedbesproeiing Vloedbesproeiing is ʼn besproeiingstelsel waar die hele oppervlak van die grond √ met water oorspoel word. √ Sprinkelbesproeiing Met sprinkelbesproeiing word water onder hoë druk deur ʼn roterende spreier forseer om die grond in die vorm van aparte druppels √ nat te maak. √ (4) 4.2.2  Waar die helling meer gelyk/plat is √  Waar water volop en goedkoop is √  Wanneer ʼn sterk stroom water beskikbaar is √  Waar die grond nie sanderig is nie √ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.3  Nie veel arbeid word benodig nie √  Daar is geen verlies aan water deur insyfering nie √  Water word akkuraat gemeet √  Ongelyke grond kan besproei word √  Water word uniform aangewend √ (Enige 2 x 1) (2) 4.3 4.3.1 Skoonbewerking Deklaagbewerking B/Kompaksie vind plaas √ D/Geen kompaksie √ C/Swak belugting √ A/Beter lugbeweging √ (4) 4.3.2 Deklaagbewerking verwys na die spreiding van enige los materiaal soos saagsels of blare op die oppervlak van die grond √ om die grond en wortels teen die effek van reëndruppels, korsvorming en verdamping te beskerm. √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 4.3.3  Deklae verhoed verdamping vanaf grondoppervlak √  Dit behou grondvog √  Dit beheer onkruid √  Dit voorkom erosie √  Dit voorkom skade deur reëndruppels √  Dit beskerm plantwortels √  Dit ontbind om organiese bemesting aan grond te gee √ (Enige 2 x 1) (2) 4.4 4.4.1 Hidroponika √ (1) 4.4.2  Die pH van die medium moet neutraal wees √  Dit moet ondersteuning aan die plant bied √  Dit moet vog hou en spasies hê vir voguitruiling √  Dit moet genoeg porieë hê om lugsirkulasie rondom die wortels toe te laat √  Dit moet die wortels kan beskerm teen temperatuurskommelings √ (Enige 3 x 1) (3) 4.4.3  Geen grond word benodig nie, plante kan enige plek groei solank daar sonlig is √  Laer waterkostes, aangesien dieselfde water gehersirkuleer kan word √  Makliker om voedingstofvlakke te beheer √  Bewerking, water gee, beroking en onkruidbeheer is nie nodig nie √  Makliker om plantsiektes en plae te beheer, aangesien houers geskuif kan word √  Hidroponika gebruik minder bemesting √  Die groeiseisoen is verleng √ (Enige 2 x 1) (2) 4.5  Om belugting vir wortels te voorsien √  Om suurstof in die grond te bevorder vir mikrobiale aktiwiteite √  Om die opbou van braksoute in die bogrond te verminder √  Om produksie risiko te verlaag √  Vir veldbewerking soos ploeg √ (Enige 2 x 1) (2) 4.6  Hulle groei beter en vinniger √  Sommige mense verkies uitheemse rasse √  Hulle is meer vrugbaar, teel beter en produseer baie nageslag √  Hulle is meer in aanvraag en voorsien ʼn groter mark √ (Enige 3 x 1) (3) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all