Skip to content
Question paper

Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Grade 12 Agricultural Sciences question paper from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 1220258 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2025 LANDBOUWETENSKAPPE NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 B 1.1.4 D 1.1.5 C 1.1.6 B 1.1.7 A 1.1.8 A 1.1.9 C 1.1.10 B (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Geeneen 1.2.2 Slegs B 1.2.3 Beide A en B 1.2.4 Beide A en B 1.2.5 Slegs A (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Essensiële aminosure 1.3.2 Homeotermiese 1.3.3 Ejakulasie 1.3.4 Buffer 1.3.5 Posterior posisie (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Spysbry 1.4.2 Bal 1.4.3 Droog / Droë 1.4.4 Ovigenese / oögenese 1.4.5 Anovulasie (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 2.1.1 Identifikasie van letters C Lewer I Pankreas (2) 2.1.2 Klassifikasie van dier Nie-herkouer / enkelmaagdier (1) 2.1.3 Aanpassings van deel G Dit is lank Dit het villi Het baie voue (Enige 2 x 1) (2) 2.1.4 Redes waarom die deel D ooreenstem met die abomasum Deel D skei maagsap af wat ensieme bevat wat chemiese vertering net soos in die abomasum uitvoer (2) 2.1.5 Verduideliking vir die verskil in pH, tussen ingeneemde voer in deel H en deel G In deel H word maagsap afgeskei wat HCl bevat wat ingeneemde voer in die maag suur maak terwyl in deel G, die ingeneemde voer alkalies is as gevolg van alkaliese afskeidings van bykomstighede soos die lewer, pankreas, Brunner se kliere en kliere van Lieberkühn (2) 2.2 2.2.1 Staafgrafiek wat die verband tussen ruproteïen en ruvesel in verskillende voere aantoon 30 25 20 15 10 5 0 Lusernkuilvoer Luggedroogde Mieliemeel lusernhooi Voer Ruproteien % Ruvesel % Kontrolelys Korrekte opskrif X-as korrek gekalibreer met etiket (Voer) Y-as korrek gekalibreer met etiket (ruvesel/ruproteïeninhoud) Grafiektipe (staafgrafiek) Korrekte eenhede (%) Akkuraatheid (80%+ korrekte plot) (6) Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2.2.2 Identifikasie van kragvoer Mieliemeel (1) 2.3 2.3.1 Berekening van voedingsverhouding van VOER A Voedingsverhouding = 1: x 100 = 1 : 1,4 (3) 2.3.2 Identifikasie van voer wat geskik sal wees om jong dier te voer Voer A omdat dit nou voedingsverhouding het en dus ryk is aan proteïene wat nodig is vir groei (2) 2.3.3 Pearson Vierkant om die verhouding te bepaal waarteen die twee voere gemeng moet word Voer A Voer A 8 35% DP Gewenste DP 16% Voer B Voer B 19 8% DP Verhouding van Voer A : Voer B 8 : 19 (4) 2.3 2.4.1 TWEE ander middels wat deur boere toegedien kan word om die groeitempo van diere te verhoog Antibiotika Groeihormone (2) 2.4.2 Verduideliking van hoe die toediening van kalmeermiddels hoër dieregroeitempo s tot gevolg het Kalmeermiddels maak diere kalm wat hulle meer laat eet en vinniger laat groei (2) 2.5 2.5.1 Berekening van hoeveel voer elke vers per dag in Januarie sal ontvang Voerbehoefte /vers/dag = = 300 kg/31 dae = 9,67 kg (3) 2.5.2 DRIE redes om voerproduksiebeplanning te regverdig Koste-effektiewe voer van diere Veilige gebruik van natuurlike hulpbronne Voldoen ten volle aan die diere se voervereistes (3) [35] Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 3.1.1 Identifikasie van produksiestelsel wat met voerkraalboerdery geassosieer word Intensiewe produksie (1) 3.1.2 TWEE redes in die gedeelte hierbo om antwoord in VRAAG 3.1.1 te regverdig Vereis behuising Vereis toerusting (2) 3.1.3 Verskil tussen kommersiële en bestaansboerdery Kommersiële boerdery behels die produksie van gewasse, en die grootmaak van vee vir verkoop terwyl bestaansboerdery bedoel was om in die behoeftes van gesin of klein groepie te voorsien (2) 3.2 3.2.1 Identifikasie van die stal Jongingstal / kraamhok (1) 3.2.2 Identifikasie van TWEE ontwerpkenmerke sigbaar in die stal wat die optimale funksionering van die stal moontlik maak Dit het oop kante Kruipmatte / dreineringsroosters Kraam / dragtigheid krat (Enige 2 x 1) (2) 3.2.3 Verduideliking van hoe die kenmerke genoem in VRAAG 3.2.2 optimale funksionering van die stal verseker Dit het oop kante vir goeie ventilasie Kruipmatte / Dreineringsroosters om water te laat dreineer Kraam /dragtigheidskrat om te verhoed dat die ma bo-op haar varkies lê (Enige 2 x 1) (2) 3.2.4 TWEE rolle van skuiling in diereproduksie Maak voorsiening vir beheer van omgewingstoestande Beskerm diere teen diefstal en predasie Maak voorsiening vir makliker beheer van plae en patogene (Enige 2 x 1) (2) 3.3 3.3.1 Identifikasie van gereedskap A en B A Burdizzo B Elastrator / Rekkietang (2) 3.3.2 Identifikasie van gereedskap met die gegewe voordeel: (a) B (b) A (2) 3.3.3 Rol van kastrasie in diereproduksie Om net die beste bulle toe te laat om met die koeie te teel/paar in poging om produksie te optimaliseer. (2) 3.4 3.4.1 Identifiseer die siekte wat in die gedeelte beskryf word Voëlgriep (1) Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
3.4.2 Klassifikasie van die siekte gebaseer op die veroorsakende patogeen Virale siekte (1) 3.4.3 Identifikasie van siektebeheermaatreël wat in die gedeelte hierbo genoem word Uitwissing (1) 3.4.4 TWEE ekonomiese impakte van dieresiektes op land se ekonomie Uitvoerverbod Verlies aan buitelandse valuta verdienste Verlies aan produksie (Enige 2 x 1) (2) 3.5 3.5.1 Identifikasie van bosluis in die diagram getoon Bont bosluis (1) 3.5.2 Klassifikasie van die bosluis gebaseer op die aantal gashere wat dit nodig het om sy lewensiklus te voltooi 3 gasheer bosluis (1) 3.5.3 Voorbeeld van siekte waarin die parasiet vektor is Hartwater (1) 3.5.4 TWEE effekte van bosluise op diere Hulle dra siektes oor Beskadig vel Negatiewe invloed op die dier se toestand Veroorsaak wonde Verlies van liggaamsdele ore, spene, sterte ens. Bloedverlies (Enige 2 x 1) (2) 3.5.5 TWEE maatreëls wat boere kan tref om opbou van bosluise in weiding te voorkom Wisselweiding Gereelde dip (2 x 1) (2) 3.6 3.6.1 Rede vir die toediening van die volgende wanneer diere vergiftig word: (a) Asyn Neutraliseer die alkalose (1) (b) Glukose Om lewerfunksie te handhaaf (1) (c) Geaktiveerde Houtskool Absorbeer die gif (1) 3.6.2 TWEE maatreëls wat boere kan tref om die risiko te verminder dat hul diere deur ureum vergiftig word Maak seker dat diere genoeg soutvrye water het Bedek ureumlekke teen die reën Maak diere gewoont aan ureum en soutlekke (Enige 2 x 1) (2) [35] Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 4.1.1 Identifikasie van geslag Manlik / Bul (1) 4.1.2 Identifikasie van die dele A Prostaatklier D Vas deferens E Testis (3) 4.1.3 Funksies van deel B Verskaf voeding vir die spermatozoa Gee die seminale vloeistowwe korrekte pH Gee die seminale vloeistowwe korrekte osmotiese druk (Enige 2 x 1) (2) 4.1.4 Beskrywing van hoe die deel gemerk F die temperatuur van die testikels reguleer Wanneer dit koud is trek die skrotum saam en trek die testes teen die liggaam op en wanneer dit warm is ontspan die skrotum sodat die testikels van die liggaam af weghang (2) 4.2 4.2.1 Naam van die rusfase van die bronstigheidsiklus Di-estrus (1) 4.2.2 Beskrywing van TWEE sigbare tekens van bronstigheid Geswelde, rooierige vulva Slym vloei uit die vulva Om ander koeie te monteer en hulle toe te laat om op haar te klim Koei gaan na die bul en laat paring toe Rusteloosheid/ koei loop rond (Enige 2 x 1) (2) 4.2.3 Voorbeeld van hulpmiddels vir estruswaarneming Stapmeter Hitte-aanwysers Kruismerker - (Enige 1 x 1) (2) 4.2.4 TWEE hormone wat die naaste aan hul hoogtepunt is tydens estrus Luteïniserende hormoon Estrogeen (2) 4.3 4.3.1 Identifikasie van swangerskapstadium wat in die diagram getoon word Fetale fase (1) 4.3.2 TWEE funksies van deel D Dit beskerm die fetus teen meganiese skokke Dien as smeermiddel tydens die geboorte (2) Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4.3.3 Identifikasie van orgaan (a) F (1) (b) B (1) (c) A (1) 4.3.4 Differensiasie van mummifikasie van maserasie Maserasie behels verval van sagte weefsels van die fetus terwyl Mummifikasie die vorming van verharde en gedroogde fetus behels (2) 4.4 4.4.1 Aanbeveling van toepaslike metode (a) Kloning (1) (b) Embrio-oordrag (1) (c) Kunsmatige inseminasie (1) 4.4.2 Definisie van sinchronisasie van estrus Sinchronisasie van estrus is die behandeling van groot aantal diere met hormone om hulle estrussiklus so te verander dat hulle almal binne periode van vier tot vyf dae estrus bereik. (2) 4.4.3 Algemene nadele van die genoemde tegnieke Hulle is duur Hulle vereis spesifieke vaardighede (2) 4.5 4.5.1 Identifikasie van verskynsel Melkuitstotingrefleks (1) 4.5.2 Hormoon wat melkvrystelling inhibeer Adrenalien (1) 4.5.3 Die rol van die hormoon oksitosien op die melkuitstotingproses Veroorsaak sametrekking van mioepiteelselle rondom die alveolus. OF Veroorsaak sametrekkings in die uier wat die druk verhoog en die melk tot in die klier- en speenholtes forseer (2) 4.5.4 Verwantskap tussen voer ruvoerinhoud en melk bottervetinhoud Hoe hoër die ruvoerinhoud van die voer hoe hoër die bottervetinhoud van die melk (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all