Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE
2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Management Practices
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 404.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2021
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 2 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Meervoudigekeuse-vrae
1.1.1 B
1.1.2 C
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 D
1.1.6 C
1.1.7 B
1.1.8 A
1.1.9 C
1.1.10 A
(10 x 2) (20)
1.2 Pasitems
1.2.1 C
1.2.2 F
1.2.3 K
1.2.4 J
1.2.5 A
1.2.6 H
1.2.7 L
1.2.8 B
1.2.9 D
1.2.10 G
(10 x 2) (20)
1.3 Landboukundige terme
1.3.1 Surplus/Oormaat
1.3.2 Huur
1.3.3 Avontuurtoeris
1.3.4 Gronddreinering/Dreineerbaarheid
1.3.5 Entrepreneur
(5 x 1) (5)
1.4 Onderstreepte woorde
1.4.1 Soet
1.4.2 Neutraal
1.4.3 Intensief
1.4.4 Winsmarge / Wins
1.4.5 Kontrakbemarking
(5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 3 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: FISIESE EN FINANSIËLE BEPLANNING
2.1 Grondtemperatuur
2.1.1 DRIE plantgroeiprosesse beïnvloed deur grondtemperatuur
Ontkieming van sade
Groeitempo van plante
Rypwording van gewasse
Invloed op wateropname
Effektiewe voedingstofopname
Effektiewe tempo van chemiese reaksies (Enige 3) (3)
2.1.2 Vergelyking tussen donkerkleurige en ligkleurige gronde
Donker gronde absorbeer hitte
Terwyl liggekleurde gronde minder hitte abosorbeer/hitte weerkaats (2)
2.1.3 Verwantskap tussen grondtemperatuur en gronddiepte
Gedurende die dag sal vlakgronde vinnig hitte absorbeer
Terwyl dieper gronde geleidelik hitte absorbeer
Gedurende die nag sal vlakgronde vinniger hitte verloor aan die
atmosfeer
Terwyl dieper gronde hitte vir baie langer periodes behou
Diepgronde se temperatuur is meer konstant terwyl vlakgronde se
temperatuur meer flutureer (Enige 4) (4)
2.2 Grondkaarte en grondpotensiaal
Chemiese samestelling en grondpotensiaal
Dui alle beskikbare minerale aan, benodig of nie benodig
Dui mineraalvlakke aan wat nadelig of toksies is vir prosuksie
Dui die voedingstowwe nodig vir produksie se vlakke aan
Dui tekortkominge aan wat deur bemesting reggestel moet word
Grondreaksie veranderinge word aangedui
Fisiese eienskappe
Gebiede met verkillende grondstruktuur word aangedui
Dui areas aan waar grondtekstuur verskil
Gebiede met selfde gronddiepte word aangedui
Dui grondkleur aan wat bruikbaar kan wees vir besproeiing en
dreinering
Morfologiese eienskappe
Homogene gebiede van grondklassifikasie word aangedui
Areas met dieselfde grondprofiele word aangedui
Grond klassifikasie data
Gebiede met soortgelyke grondseries word aangedui
Dui areas aan met soortgelyke grondvorme
(Enige 2 aspekte genoem en bespreek) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 4 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 Natuurlike weiding
2.3.1 VIER natuurlike hulpbronne wat die produktiwiteit van veld bepaal
Vegetasie/plant samestelling/hergroei potensiaal
Grond/landerye/topografie
Reënval
Temperatuur
Grondtoestand (Enige 4) (4)
2.3.2 VIER riglyne om weiding regdeur die seisoen te verseker
Pas wisselweiding toe
Hou by die drakrag/drakapasieit van die veld
Beheer brande op wildplase
Verwyder uitheemse/indringer plante
Rus/Spaarkampe
Sny en baal van veld/gras as hooi
Aanplant van aanvullende weidings om in tye van tekorte te voorsien
(Enige 4) (4)
2.4 Bronne van inligting vir landbousektor
2.4.1 Tradisionele landboupraktyke (1)
2.4.2 Department van Landbou (1)
2.4.3 Nuusmedia (1)
2.4.4 Landbounavorsing instituut (1)
2.4.5 Bemarking organisasies (1)
2.5 Arbeid
2.5.1 DRIE uitdagings aangaande plaaswerkers
Alkoholisme/Alkohol misbruik
Ongeletterdheid
Siektes/SOS/TB/MIV/Vigs/Covid 19
Huishoudelike geweld / beserings (Enige 3) (3)
2.5.2 VIER maniere om kondisie vir plaaswerkers te verbeter
Voorsien genoegsame en beter lewensomstadighede
Stel gesodheidsopleiding en geriewe bekend aan werkers
Instel van ABET klasse op die plaas
Voorsien opleiding/vaardigheidsontwikkeling vir werkers
Voorsien beter werksomstandighede
Beter vergoeding
Ontwikkel ontspanningsfasiliteite
Verhoog hul motivering (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 5 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
2.6 Presisieboerdery
2.6.1 Afstandswaarneming toerusting in prent
Hommeltuig (1)
2.6.2 VYF gebruike van afstandswaarneming tegnologie in produksie
onderneming
Grond en veld analise
Ontkiemingswaarde
Gewas bespuiting en kol bespuiting
Gewas kartering en ondersoek
Besproeiingmonitering en bestuur
Werklike tydsbestuur by diere
Veld bestuur
Kontroloeer plant gesondheid
Onkruid opsporing
Dreineringskaarte
Opbrengsvoorspellings
Opsporing van diere
Bepaling van dieregesondheid (Enige 5) (5)
2.6.3 DRIE voordele by die gebruik van die tegnologie
Verhoog gewasopbrengs
Tydbesparend
Help om beter bestuursbesluite te maak weens verkryging van meer
akkurate data
Verhoog algemene winsgewindheid van boerdery (Enige 3) (3)
2.7 Basiese komponente/afdeling van ‘n begroting
BESKRYWING VAN KOMPONENT VOORBEELD
KOMPONENT VAN BEGROTING
Die beskikbare inventaris Hulpbronne Grond, kapitaal, water,
arbeid, vegetasie
(Enige 1)
Al die uitgawes van die Finansiële insette Arbeid, meganisasie,
boerdery onderneming en materiaal, biologiese
hul toepassings in insettte (Enige 1)
eenhede per begroting
Al die onsekerhede van Parameters Pryse, toediening van
die produksieproses insette, opbrengs, tyd
van insette en uitsette
(Enige 1) (6)
2.8 Voorbeelde van intensiewe boerderymetodes in gewasse met water basis
Hidroponika
Akwaponika (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 6 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG : 3 ENTREPRENEURSKAP, REKORDHOUDING, BEMARKING,
BESIGHEIDSPLANNE EN GEORGANISEERDE LANDBOU
3.1 Kontantvloeistaat
3.1.1 Bereken:
(a) R31 640,00
(b) R40 578,00
(c) R8 938,00
(d) R60 938,00 (4)
3.1.2 Redes vir verskil tussen werklike en begrote waardes van vervoer
Verhoging in brandstofprys
Verhoging in tolhekpryse/tolhekfooi
Verhoging in vergoeding van bestuurders
Verhoging in aantal produkte geproduseer /aantal ritte/groter voertuie
Verlenging in afstande van vervoer (Enige 3) (3)
3.1.3 TWEE gebruike van kontantvloeistaat
Bepaling van beskikbaarheid van fondse
Vir finansiële beplanning en bestuur
Om oplossings te kry vir kontantvloeiprobleme
Om uitgawes te monitor
Om uitgawes en inkomste met begrote waardes te vergelyk en foute te
korrigeer
Om aan te dui waar surplus fondse is (Enige 2) (2)
3.2 Besigheidsplan
3.2.1 Tipe kapitaal
Vaste kapitaal / langtermyn kapitaal (Enige 1) (1)
3.2.2 EEN instansie om kapitaal te verkry
Kommersiële bank
Landbank
Nie – bank finansiële instansies (Enige 1) (1)
3.2.3 Beginsels/eienskappe van doelstellings/doelwitte vir ʼn besigheidsplan
Spesifiek
Meetbaar
Bereikbaar
Realisties
Tydraamwerk (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 7 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 Organogram
3.3.1 e (1)
3.3.2 a (1)
3.3.3 d (1)
3.3.4 a (1)
3.3.5 c (1)
3.4 Rekodering
3.4.1 Die uitruil van brondokumente
Boer A stuur ‘n bestelvorm na Boer B
Boer B reik ‘n faktuur uit aan Boer A
Boer A stuur bewys van betaling dokument na Boer B
Boer B reik ‘n kwitansie uit aan Boer A (Enige 3) (3)
3.4.2 Rekordhouding
Hulp by beplanning
Help met begroting
Vergemaklik bestuur
Help om te voldoen aan alle wetlike vereistes
Meet die uitkoms van bestuursbesluite (Enige 2) (2)
3.5 Nismark
3.5.1 Konsep van nismark
Fokus op ‘n spesifieke groep kliënte vir die bemarking van ‘n produk
Die gedeelte van die mark is gewoonlik klein
Produk teiken om te voldoen aan spesifieke vereistes van die verbruiker
(bv. prysreeks, kwaliteit, demografie) (Enige 3) (3)
3.5.2 DRIE redes vir nismark
Geleentheid om handelsmerk lojaliteit te skep
Verbeterde uitreik
Verminderde kompetisie
Koste effektief
Vinnger groei
Geteikende mark
Verhoogde kundigheid
Verhoogde inkomste (Enige 3) (3)
3.6 Effek op prys
3.6.1 Verlaag prys (1)
3.6.2 Verhoog prys (1)
3.6.3 Verminder prys (1)
3.6.4 Verhoog prys (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 8 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
3.7 VIER voordele van koöperatiewe bemarking
Die produksielede is eienaars, hulle het volle beheer en enige wins word
onder lede verdeel
Risiko word deur alle lede gedeel
Lede ontvang voordele volgens ‘n skaal in aankope en verkope
‘n Koöperasie kan krediet verleen aan produseerders
Hulle het ‘n beter bediningsmag op die mark
Goedkoper boerdery benodighede en dienste word verskaf
Die produsent het meer tyd om aan boerdery aktiwiteite te spandeer
‘n Meer bestendige vloei van produkte na die mark, dus beter gemiddelde
pryse
Boere hoef nie hul eie stoor- en verpakkingsfasiliteite te bou
Produsente ontvang ‘n gewaarborgde prys wat hulle finansiële stabiliteit
gee
Dit verseker oderelike en effektiewe bemarking
Vergemaklik bestuur en boekhouding
Kompetisie is minder (Enige 4) (4)
3.8 Bederfbare landbouprodukte
3.8.1 Bederfbaarheid
Dit beteken produkte het ‘n bepaalde rakleeftyd
Meer geneig om te verrot of gouer af te neem met tydverloop (2)
3.8.2 DRIE bemarkingsfunksies
Stoor van produkte in ‘n droë plek
Verpakking van produkte in ‘n stewiger houer
Preservering van produkte
Prosessering van die produk (Enige 3) (3)
3.9 Databasis
3.9.1 DRIE voordele van die gebruik van ʼn gerekenariseerde databasis
Vinniger verkryging van inligting
Berekeninge word meer akkuraat gedoen
Meer inligting kan in ‘n kleiner ruimte gestoor word
Vergelykings kan makliker gedoen word
Kan beproefde en betroubare programme gebruik vir produksie,
finansies, en fisiese rekords
Oordra van inligting is makliker (Enige 3) (3)
3.9.2 TWEE nadele by die gebruik van ʼn gerekenariseerde databasis
Die boer moet rekenaar geletterd wees
In geval van kragonderbrekings is rekords nie beskikbaar
Dit is duur om rekenaars aan te koop
Tegnologie moet opgegradeer word op ‘n gereelde basis
Dit neem tyd om data op te gradeer
Rekenaar kan skade opdoen/gesteel word (Enige 2) (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 9 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: OES, PROSESSERING, BESTUUR EN AGRITOERISME
4.1 Kronologiese stappe in die besluitnemingsproses
4.1.1 Beskryf/Analiseer (1)
4.1.2 Oplossings (1)
4.1.3 Evalueer (1)
4.1.4 Oplossing/moontlikheid/opsie (1)
4.1.5 Implementering (1)
4.1.6 Volg op (1)
4.2 Take van ‘n bestuurder
4.2.1 Kommunikasie (1)
4.2.2 Beheer/kontrole (1)
4.2.3 Motivering (1)
4.2.4 Beplanning (1)
4.2.5 Besluitneming (1)
4.3 Hantering van diere
4.3.1 DRIE riglyne vir die hantering en behandeling van diere by die abattoir
Pynlose slagting
Skei geslagte
Skei verskillende ouderdomme
Diere moet kalm gehou word
Diere moet beskerm word teen beseings en kneusings
Diere moet van skoon drinkwater en voer voorsien word (Enige 3) (3)
4.3.2 VIER riglyne vir die skoonmaak en higiëne in die abattoir
Werkers moet ten alle tye goeie higiëne handhaaf
Beheer vlieë
Die karkas moet geïnspekteer word vir siektes
Voetbaddens
Gereelde skoonmaak en sterilisering van werkstasies (Enige 4) (4)
4.3.3 Beskryf DRIE metodes van waardetoevoeging tot vleis
Insouting van vleis
Droging van vleis in kort tye
Beroking van vleis in geslote omgewing
Verpakking van vleis in verskillende snitte (Enige 3) (3)
4.4 Prosessering
4.4.1 Ekstrusie omskakeling
Dit is ‘n kookproses
Wat plaasvind onder hoë temperature
En hoë druk
Wat geen afval lewer (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 10 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4.2 Vergelyking tussen primêre omskakeling en sekondêre omskakeling
PRIMÊRE OMSKAKELING SEKONDÊRE OMSKAKELING
Vars uitgedrukte vrugtesap Brood
Los teeblare Botter
Sonneblomolie Vrugtekoek (6)
4.5 Verpakking
4.5.1 VIER voordele van voedsel verpakking
Om te beskerm teen besoedeling (mikrobes, vuilheid, insekte, reuke)
Beskerm teen lig
Om maklike hantering van voedsel te bewerkstellig
Om informasie oor te dra
Om die produk te identifiseer (Enige 4) (4)
4.5.2 VIER eienskappe van plastiek as verpakkingsmateriaal
Higiënies
Nie-giftig
Deurskynend
Liggewig
Peutervry
Aanpasbaar by die produk
Beskerm teen lig
Maklik om op te druk of om etiket op te sit
Maklik om oop of toe te maak
Ondeurdringbaar vir gasse en reuke
Bestand teen meganiese skade (Enige 4) (4)
4.5.3 Negatiewe effek van plastiek
Plastiek in nie bioafbreekbaar nie
Plastiek bestaan uit ʼn petroleum basis wat omgewing besoedel vir jare
nadat dit daar agtergelaat is. (2)
4.5.4 Oplossing vir plastiese besoedeling
Gebruik bioafbreekbaar produkte
Gebruik herwinbare produkte (Enige 1) (1)
4.6 Agritoerisme
4.6.1 TWEE tipes toerisme
Ekotoerisme
Plattelandse/Landelike toerisme (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 11 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
4.6.2 VIER items van kapitale investering van/op ʼn Wildsplaas
Geskikte grond
Geskikte diere
Omheining van grond
Akkommodasie vir besoekers
Slag fasiliteite (Enige 4) (4)
4.6.3 VIER bemarkingsvaardighede in agritoerisme
Hoe om diens georiënteerd te wees
Kennis van entrepreneurskap
Saamstel van lewensvatbare studie en besigheidsplan – ʼn pakket wat
plaas anders maak as ander plase
Finansiële bestuur en finansiële beplanning
Kennis en vaardighede in kontantvloei beplanning en beheer
Kommunikasie vaardighede (Enige 4) (4)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 150
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 NSC June 2021 QP

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 NSC June 2021 QP

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2023 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Management Practices

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2025 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 P1 2024 QP

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 P2 2024 QP

Question paper