Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE
NOVEMBER 2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Management Practices
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 555.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2021
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 2 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Veelvoudige keuse
1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 D
1.1.6 A
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 A
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 Pasitems
1.2.1 H
1.2.2 L
1.2.3 G
1.2.4 A
1.2.5 I
1.2.6 D
1.2.7 J
1.2.8 K
1.2.9 C
1.2.10 B (10 x 2) (20)
1.3 Landboukundige terme
1.3.1 Diversifikasie
1.3.2 Grondbewaring
1.3.3 Kommunikasie
1.3.4 Laste
1.3.5 Kwitansie (5 x 1) (5)
1.4 Onderstreepte woorde
1.4.1 Deposito
1.4.2 Ontwerp
1.4.3 Prosessering
1.4.4 Aanbod
1.4.5 Beroking (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 3 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
VRAAG 2: FISIESE PLAASBEPLANNING
2.1 Hulpbronne – Water
2.1.1 Hoofbron van water vir die boer
Reënval (1)
2.1.2 Faktore wat effektiwiteit van reënval bepaal
Reënval intensiteit/tempo van reënval/hoe hard dit reën
Tempo van verdamping
Seisoenale verspreiding
Betroubaarheid deur die seisoen
Grondtoestand
Topografie (helling)
Grondtipe (struktuur & tekstuur (sand/klei))
Frekwensie (gereeldheid) van reënval
Hoeveelheid reënval (Enige 4) (4)
2.2 Veldagteruitgang
2.2.1 Effek van vertrapping op voerbeskikbaarheid in 'n kamp
Voer/weiding beskadiging dus minder voer/weiding beskikbaar
Afname in die dravermoë/drakrag en minder diere kan aangehou word
(4)
( enige kombinasie van bogenoemde 2)
2.2.2 Metodes om die voerfaktor te oorkom gedurende die kalfseisoen
Gee ekstra voer vir diere
Verminder die hoeveelheid teeldiere
Stoor van voer
Verwyder diere vroeër (speen kalwers terwyl genoeg voer beskikbaar is)
(Enige 2) (2)
2.3 Wet van dalende-meer opbrengs
2.3.1 Landboukundige term vir verwantskap geïllustreer op die grafiek
Wet van dalende-meer opbrengs (1)
2.3.2 Beskrywing van die term marginale opbrengs
Die winsgewende inkomste verkry
Meer as die normale verhoging in opbrengs
Vir elke ekstra inset (3)
2.3.3 Implikasie van die punt gemerk A op die grafiek
Punt waar die hoeveelheid insette
Geen ekstra winsgewende inkomste sal lewer
Vanaf hierdie punt, sal die boer begin geld verloor
Selfs met hoër/verhoogde opbrengste (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 4 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
2.4 Beplanning vir gebruik van kampe
2.4.1 G (1)
2.4.2 C (1)
2.4.3 F (1)
2.4.4 A (1)
2.5 Hulpbronne – Kapitaal
2.5.1 Die hoofbron van kapitaal vir 'n boerderybesigheid
Produksie kapitaal – kapitaal vinnig verkry wanneer goedere
verkoop word
Spaargeld – boerderywins van vorige seisoene wat akkumuleer
(vergroot) in 'n bank word as kapitaal gebruik
Krediet – oortrokke fasiliteite, lenings of krediet fasiliteit wat terug
betaalbaar is binne 'n sekere tyd
Eksterne bron – beleggers, erflating, toelaes, ens.
(Enige 2 + verduideliking) (6)
2.5.2 Probleme verbonde aan kapitaal as produksie faktor
Kapitaal is skaars
Kapitaal is duur weens hoë rentekoerse
Hoë risiko betrokke
Oorkapitalisasie kan plaasvind
Onderkapitalisasie kan plaasvind
Onvoldoende kollateraal
Addisionele uitgawes vir kapitaal terugbetaling (Enige 3) (3)
2.6 Vergelyking van planters
ASPEK KONVENSIONELE GEEN-BEWERKING
PLANTER PLANTER
Koste van planter Goedkoper/Laer koste Duur /Hoër koste
Bewerkingskostes Hoë bewerkingskoste Laer bewerkingskoste
Trekkrag benodig Minder trekkrag/kleiner Groter trekkrag/groter
trekkrag benodig trekker nodig (6)
2.7 Faktore wat wegdryf van sproei beïnvloed
Druppelgrootte
Druk
Windspoed
Temperatuur
Humiditeit
Spoed van toediener
Hoogte van toediener bokant gewas (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 5 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
2.8 Uitdagings van agritoerisme vir landelike gebiede
Lae opbrengs op hoë ontwikkelingskoste
Lae aanvraag
Tekort aan essensiële vaardighede
Dominansie van groot toerisme operateurs
Swak infrastruktuur (Enige 3) (3)
2.9 Nismark
Klein marksegment
Teiken spesifieke kliënte/verbruikers
Hoër prys kategorie
Gespesialiseerde produk (Enige 3) (3)
2.10 Aspekte om te oorweeg om implemente te verkry
Prys in vergelyking met 'n nuwe een
Toestand van die implement
Koste om die implement te onderhou
Moontlike uitbreiding
Pas dit in by bestaande toerusting/toestande (Enige 3) (3)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 6 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
VRAAG 3: BESIGHEIDSPLAN, ENTREPRENEURSKAP, BEMARKING,
PRYSVASSTELLING EN DIE BESTUURSPROSES
3.1 Hoof tipes hulpbronne vir sakeplan
Menslike hulpbronne (1)
Die menslike hulpbronne beskikbaar/benodig in die nuwe
besigheidsonderneming moet aangedui word (1)
Finansiële hulpbronne (1)
o Vaste kapitaal/infrastruktuur benodig/beskikbaar
o Bedryfskapitaal (vlottende kapitaal) benodig/beskikbaar
o Eie kapitaal beskikbaar om jou eie besigheid te begin (Enige 1) (1)
Natuurlike hulpbronne (1)
Beskikbaarheid van water en grond sal die grootte van jou onderneming
bepaal (1)
3.2 Boerderystelsels en entrepreneurskap
Kommersiële boerdery (1)
Redes
Voedselproduksie moet verhoog word soos wat die wêreldbevolking
aanhou toeneem
Ekologiese landbou moet in ag geneem word soos wat hulpbronne
beskerm moet word
Presisie produksie soos wat nodig is om meer voedsel vanaf kleiner areas
geproduseer word
Diversifikasie van produksie en produkte is belangrik omrede dit risiko
verminder
Groter globale kompetisie verskaf die moontlikheid om produkte uit te
voer (Enige 2) (4)
3.3 Produksiekoste
3.3.1 Waarde van gelykbreekpunt
(2)
3.3.2 Gelykbreekpunt
Dit is die aantal eenhede wat verkoop moet word by 'n bepaalde prys
Sodat die totale inkomste van die plaas/onderneming gelyk is aan die
totale uitgawes van die plaas/onderneming
Indien verkope hoër is as die gelykbreekpunt, maak die plaas ’n wins
Indien verkope laer is as die gelykbreekpunt, maak die plaas 'n verlies
(Waardes van VRAAG 3.3.1 kan gebruik word in die verduideliking) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 7 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
3.3.3 Wins
( ) ( )
( ) ( )
(3)
(CA)
3.4 Aantal produkte gekoop
Die prys van die produk
Die nodigheid van die produk
Die voorkeur van die verbruiker
Die koopkrag van die verbruiker
Die aantal verbruikers
Die verskeidenheid produkte beskikbaar vir die verbruiker
Die prys van kompeterende produkte
Eksterne faktore soos pandemie onder verbruikers (Enige 4) (4)
3.5 Redes vir advertering
Om mense in te lig aangaande die produk en dienste
beskikbaar/aangebied
Om mense te oortuig om die produk te koop of die diens te gebruik
Om spesiale aanbiedinge te doen (3)
3.6 Bemarkingstrategieë
3.6.1 Teikenmark
Die spesifieke verbruiker wat jy graag wil lok/teiken (2)
3.6.2 Kompetisie
Produseerders wat dieselfde produk verkoop / dieselfde diens lewer (2)
3.6.3 Verspreiding
Hoe om die produk vanaf die produseerder tot die verbruiker te kry
Beplan hoe vêr jy wil groei met betrekking tot verkope, wins en verbruiker
tevredenheid
Gee inligting oor metodes en tydraamwerk van verspreiding (Enige 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 8 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
3.7 Onderskei tussen diversifikasie en spesialisasie
DIVERSIFIKASIE SPESIALISASIE
Implemente Meer implemente of Minder implemente of
verskillende tipes word verskillende tipes benodig
benodig Laer koste in die aankoop
Groter uitgawes in die en onderhoud van
aankoop en onderhoud van verskillende implemente
verskillende implemente
Bestuur Moeilik – Kennis van meer Eenvoudig – kennis van
as een produksie slegs een produksie area
area/Moeilik om 'n kundige nodig/Maklik om 'n kundige
te word te word (4)
3.8 Arbeidwetgewing
3.8.1 Werker optrede en aksie
Wet op Vergoeding van Beroepsbeserings en -siektes (1)
3.8.2 Aksie geneem teen werker
Dissiplinêre aksie (1)
3.8.3 DRIE dissiplinêre stappe
Werkers moet bewus wees dat daar optrede teenoor hulle sal wees
Moet gemik wees teenoor die oortreding en nie die werker nie
Gedoen word so gou moontlik na die oortreding
Moet altyd konsekwent wees
Straf moet by die oortreding pas
Moet nie die werk verwantskap belemmer (Enige 3) (3)
3.9 Doelwitte bereik met motivering van plaaswerkers deur die
plaasbestuurder
Lei tot hoër produktiwiteit
Bou selfvertroue
Bevorder gevoel van tevredenheid
Werkers voel meer gewaardeer
Werkers voel deel van die bestuurspan (Enige 3) (3)
3.10 Redes vir opleiding van plaaswerkers
Dit kan lei tot bevordering / meer take
Om kennis en vaardighede van die werker uit te brei
Tydbesparend omdat werkers die vereiste werk vinniger kan doen
Bespaar op herstel omdat werkers weet om die toerusting korrek te
gebruik (Enige 3) (3)
3.11 Psigoloiese behoeftes van plaaswerkers
Aanvaarding deur ander
Gewaardeer te word
Erkenning te verkry
Selfvervulling (Enige 2) (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 9 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
VRAAG 4: FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDERING, INSAMELING,
WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING
4.1 Opstel van 'n begroting
VERWAGTE UITGAWES
ITEM HOEVEELHEID PRYS PER TOTALE
ITEM (R) PRYS (R)
Saad 2 kg 400,00 800,00
Kunsmis 850 kg 80,00/50 kg 1 360,00
Vervoer 17 sakke 5,00/50 kg 85,00
Lone 2 werkers 400,00 800,00
Verpakkingsmateriaal 1 500 1,50 2 250,00
Vervoer na die mark 6 ritte 300,00 1 800,00
Totaal uitgawes 7 095,00 (CA)
VERWAGTE UITGAWES
ITEM HOEVEELHEID PRYS PER TOTALE
ITEM (R) PRYS (R)
Produk 1 500 bokse 15,00 22 500,00
Totaal inkomste 22 500,00 (CA)
Verwagte wins 15 405,00 (CA)
(10)
4.2 Balansstaat
4.2.1 Terminologie
(a) Vaste bates
Die bates aangekoop vir lang-termyn gebruik en
nie waarskynlik in kontant verander word nie,
(b) Depresiasie
'n vermindering in die waarde van die bate met tyd verloop
weens gebruik of ouderdom
(c) Krediteur
'n Persoon of maatskappy aan wie die plaas geld skuld (6)
4.2.2 Analisering inkomstestaat
om te bepaal of die besigheid winsgewend is
om te bepaal of die besigheid teen 'n verlies werk
indien 'n verlies lei – bepaal hoekom en probeer om die situasie te
beredder
Indien 'n wins maak – bepaal hoe die wins verhoog kan word
Om begrote waardes te vergelyk en aanpassings te maak op die
begroting (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 10 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
4.3 DRIE redes vir die koop van geprosesseerde produkte
Het 'n langer rakleeftyd/raklewe
Makliker hanteerbaar
Makliker vervoerbaar
Makliker voorberei vir 'n maaltyd
Beskikbaar buite seisoen
Verbruikersvoorkeur (Enige 3) (3)
4.4 Die belangrikheid van gradering van produkte
Om waarde toe te voeg by die produk
Om beter pryse op die mark te kry
Om 'n produk van uniforme kwaliteit voor te berei
Om vertroue by die verbruiker te verkry
Om gehalte te standaardiseer
Verbruikersvoorkeur (Enige 3) (3)
4.5 Risiko bestuur
4.5.1 Bestuur van risiko
Dit verleng die aanvanklike rakleeftyd van die produk
Waarde word tot die produk bygevoeg
Minder kans vir beskadiging van die oorspronklike produk
Meer wins kan verkry (Enige 3) (3)
4.5.2 Hoeveelheid wins per bottel
Wins = verkoopprys – gelykbreekpunt
= R116,00 – R82,00
= R34,00 (2)
4.5.3 Uitvoer van vrugtesap
OF waarde = R16/€1 x €12
= R192,00 = R192,00 (3)
4.5.4 Invloed van wisselkoers op wins
Omrede 'n swakker Rand, die inkomste sal verhoog
Met 'n hoër inkomste is dit meer moontlik om uit te brei
Laer risiko vir finansiering van die uitbreiding (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 11 DBO/November 2021
NSS– Nasienriglyne
4.6 Oes van gewasse
4.6.1 Oes
Is die proses waardeur die geproduseerde produk geoes/gesny
en versamel word vanaf die land/dier (2)
4.6.2 Voordele van hand-oes
Relatief goedkoop
Minder onderhoud
Minder beskadiging
Produkte kan geselekteer word, ryp vs. nie-ryp produkte (Enige 3) (3)
4.6.3 Doel waarvoor produkte gebruik word
Vir verkope
Voedsel vir diere/mense
Bestanddele in … (medisyne/skoonheidsmiddels/huishoudelike produk)
Vervaardiging
Verwerking (Enige 4) (4)
4.7 Aspekte oorweeg wanneer verpakkingsmateriaal ontwerp word vir
landbouprodukte
Koste effektief
Tipe materiaal
Beskerming van die produk
Voorsien inligting aan die verbruikers
Kenmerke om dit makliker te hanteer
Maklik om op te druk
Mense se aandag trek (handelsmerk / produkherkenning)
Eienskappe van die produk (Enige 3) (3)
4.8 Hoof oorsaak van voedsel verrotting
Lewendige mikrobes op die voedsel
Die teenwoordigheid van ensieme in die voedsel
Skade veroorsaak deur insekte/knaagdiere
Verkeerde hantering en oes van die produkte
Onvoldoende bergingsfasiliteite/temperatuur
Blootstelling aan lug (lug) (Enige 4) (4)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 150
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Management Practices

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2025 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 P1 2024 QP

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 P2 2024 QP

Question paper