Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Agricultural Management Practices Grade 12 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Management Practices
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 348.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC November Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 2 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Meervoudigekeuse-vrae
1.1.1 B
1.1.2 C
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 D
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 A
1.1.9 A
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 Pasitems
1.2.1 E
1.2.2 F
1.2.3 I
1.2.4 C
1.2.5 G
1.2.6 L
1.2.7 J
1.2.8 B
1.2.9 D
1.2.10 K (10 x 2) (20)
1.3 Landbouterme
1.3.1 Versekering/Assuransie
1.3.2 Vraag
1.3.3 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes, 1993 (Wet 130 van
1993)
1.3.4 Wildsboerdery/Wildplase
1.3.5 Infrastruktuur (5 x 1) (5)
1.4 Onderstreepte woorde
1.4.1 Uitgawes/ Bedyfskapitaal /Vlottende kapitaal
1.4.2 Debiteure
1.4.3 Kontant/Geld
1.4.4 Kwitansie
1.4.5 Verpakking (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 3 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: FISIESE EN FINANSIËLE BEPLANNING
2.1 Helling
2.1.1 Grondhelling
TOPOGRAFIESE FAKTOR PRODUKSIEPOTENSIAAL
Diep grond met min klippe, effense Groter produksiepotensiaal meer
helling geskik vir gewasproduksie/hoër
opbrengs
Vlak grond met matige klipperige Kleiner produksie potensiaal meer
helling geskik vir weiding
Baie steil hellings Meer geskik vir weiding, wildlewe en
bosbou (3)
2.1.2 Verskillende metodes wat die boer kan gebruik om erosie te bekamp
• A – Plant/Grasstroke
• B – Klipbank/Klipwalle
• C – Kontoerwalle/Keerwalle (3)
2.1.3 Korrekte bewerkingsmetode en rede
• Metode A (1)
EN
• Verminder die afloop van water
• Water het meer tyd om in die grond te infiltreer.
OF
• Verminder erosie
• Verminder die spoed waarteen die water vloei. (Enige 1) (2)
2.2 Weidings
2.2.1 Voltooi die tabel en bereken die aantal diere
DIEREGROEP AANTAL GEBRUIKSFAKTOR TOTAAL
Lakterende Koeie 300 1,2 360
Kalwers 1 – 2 jaar 300 0,6 180
Vervangings verse 60 1,0 60
Bulle 10 1,3 13
Totaal diere op die plaas – – 613 (4)
2.2.2 Bereken die maksimum aantal diere op die plaas
2 000 ha
• Maks aantal diere =
4 GVE/ha
= 500 diere (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 4 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.2.3 Afleiding vir volhoubare diereproduksie, rede en impak
• Nee dit is nie volhoubaar nie of
• Nee daar is te veel (113 ekstra) diere op die plaas (Enige 1) (1)
Moontlike impak
• Oorbeweiding van smaaklike gras sal plaasvind
• Veld sal agteruitgang/toename in onsmaaklike grasse
• Gronderosie sal ontstaan
• Drakrag sal afneem (Enige 3) (3)
2.2.4 Oplossings vir volhoubaarheid
• Verminder die aantal diere/Korrekte drakrag/Korrekte belading
• Verkoop kalwers op 'n jonger ouderdom of met speen
• Maak gebruik van aangeplante weidings/Plant aangeplante weidings
• Plant voergewasse vir ekstra voer
• Maak gebruik van 'n voerkraal vir jonger diere
• Vervang grootvee met kleinvee
• Bemesting/besproeiing van veld
• Verkry/koop/huur addisionele veld/weiding (Enige 5) (5)
2.3 Boerdery sisteme (metodes)
• Ekstensief – groot plase met relatiewe min insette teenoor grootte bv.
arbeid en bemesting
• Semi-intensief – kombinasie tussen ekstensiewe en intensiewe (meer
bestuur en arbeidsintensief as ekstensiewe maar minder as intensief)
• Intensief – Hoë kapitale inset relatief tot grootte en area (Enige 3 x 2) (6)
2.4 TWEE gebruike dieretraksie
• Vervoer van insette, produkte en voer/lekke
• Uitstrooi van kunsmis en kompos
• Bewerking en vervoer op moeilike terreine
• Vreet van onkruide op werf (Enige 2) (2)
2.5 VIER metodes om 'n produktiewe werksmag te verseker
• Waardering en krediet gegee vir werk gedoen
• Toon 'n opregte belangstelling in die werker as 'n persoon
• Dra verantwoordelikheid oor aan die werker
• Regverdige vergoeding
• Opleiding
• Kommunikasie
• Ontspanningsfasiliteite / Behuising (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 5 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.6 Begroting
2.6.1 Vergelykbare Staat
• Kontantvloeistaat
• Inkomstestaat (Enige 1) (1)
2.6.2 Item beïnvloed deur verandering in rentekoers en rede
• Lening
• Hoe hoër die rentekoers hoe laer sal die wins wees wat besigheid
genereer en vise versa. (2)
2.6.3 EEN item wat beïnvloed word deur inflasie en verduideliking
• Saad
• Kunsmis
• Lone
• Plaagbeheermiddels (Enige 1) (1)
EN
• Inflasie sal pryse verhoog en wins sal daal (1)
2.6.4 Item beïnvloed deur arbeidswetgewing
• Lone (1)
2.7 Keuse van boerdery metode
2.7.1 Winsgewendheid
• Hoër winsgewendheid sal die besluit beïnvloed vir die boer om die
metode te kies
• Toekomstige markneigings moet ook in ag geneem word in die
vasstelling van winsgewendheid. (2)
2.7.2 Markte
• Afstand na die mark moet in ag geneem word aangesien dit die koste na
die mark bepaal
• Waardetoevoeging van produkte verlaag risiko t.o.v. 'bederwing' van
produk a.g.v. afstand
• Grootte van die mark het 'n invloed op die winsgewendheid a.g.v. prys
en verkoopsvolume
• Uitvoer markte mag hoër kostes hê maar hulle inkomste is hoër as
plaaslike mark (Enige 2) (2)
2.7.3 Beleide
• Wetgewing kan dit moeilik maak om sekere metodes te gebruik
• Beleide kan die gebruik van sekere hulpbronne beperk (2)
2.8 Krediet as hoë risiko
• Sekere veranderinge in rentekoerse kan 'n negatiewe invloed op die
betalingsvermoë van die boerdery hé wat betalings bemoeilik
• Verskillende klimaats- of markfaktore kan 'n negatiewe invloed hé op die
aantal van die produk wat verkoop word of die prys wat die
winsgewendheid van die boerdery negatief beïnvloed (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 6 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: ENTREPRENEURSKAP, REKORDHOUDING, BEMARKING,
BESIGHEIDSBEPLANNING EN GEORGANISEERDE LANDBOU
3.1 Besigheidsplan
3.1.1 Bemarkingsplan (1)
3.1.2 Produksieplan (1)
3.1.3 Menslikehulpbronneplan/Arbeidsplan (1)
3.1.4 'SWOT'-analise (1)
3.2 Voordele van 'n besigheidsplan
• Verskaf duidelike strategie en doelwitte
• Rig die besigheid na sy doelwitte met doelstellinge
• Verseker effektiewe besigheidsbestuur
• Help om besigheid te herposisioneer
• Fasiliteer risiko bestuur
• Help om lys van prioriteite saam te stel bv. bemarkings plan
• Help die boer om kompeterende voordeel te bepaal
• Kan moontlike probleme vroeg bepaal
• Help in die allokeer van befondsing volgens prioriteit
• Identifiseer geleenthede wat voordelige vir boerdery kan wees
• Help om kommunikasie binne die besigheid te bevorder
• Daarstel van 'n tydlyn wat besigheid help met implementering
(Enige 5) (5)
3.3.1 Faktore wat bydra tot 'n suksesvolle bestuurder
• Kennis van die besigheid
• Kontakte/Netwerk
• Finansiële vaardighede
• Bestuursvaardighede /Leierskap
• Menslikeverhoudinge vaardighede
• Besigheidsvaardighede (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 7 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.3.2 Fases van die entrepreneursproses
identifiseer en evalueer die
geleenthede
bepaal die hulpbronne
benodig
ontwikkel die
besigheidsplan
begin en bestuur van
besigheid
OR
identifiseer en bepaal die
evalueer die ontwikkel die begin en bestuur
hulpbronne
geleenthede besigheidsplan van besigheid
benodig
Rubriek
• Vir elk van die skakels in korrekte volgorde een punt (3 x 1)
• Korrekte vloeidiagram een punt (4)
3.4 Vereistes vir goeie besigheidsrekords
• Duidelik en maklik om te gebruik
• Spesifiek/akkuraat
• Realisties
• Relevant
• Volledig
• Spesifieke behoeftes van die plaas aanspreek
• Tot datum bygehou (Enige 3) (3)
3.5 Belangrikheid van 'n Balansstaat
• Skets ʼn duidelike prentjie van besigheid se finansiële situasie
• Toon of besigheid goed bestuur word.
• Toon die besigheid se finansiële posisie op 'n spesifieke dag en datum (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 8 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.6 Onderskei tussen diversifikasie en spesifikasie en voorbeeld
3.6.1 Diversifikasie
• Diversifikasie is wanneer 'n boer verskeie produksie-eenhede gebruik
wat bydra tot die totale inkomste van die plaas.
• Voorbeeld: enige twee of meer vertakkings (melkery + vleisbeeste;
skaap + bok; mielies + sonneblom ens.) (2)
3.6.2 Spesialisasie
• Spesialisasie is wanneer 'n boer fokus op een kommoditeit en sy
boerdery aanpas om slegs die een produk te produseer
• Voorbeeld: Slegs EEN vertakking (mielies; wol; melk; ens.) (2)
3.7 Produkorganisasie
3.7.1 Noem en bespreek rol van produkorganisasies
• Besigheidsinligtingsdienste: – verantwoordelik vir versameling en
verspreiding van produksie en mark inligting aan rolspelers en boere
• Markontwikkelinge en produk promosie: - ontwikkeling van plaaslike
en internasionale markte deur integrering van promosie veldtogte in
samewerking met nywerhede
• Navorsing, ontwikkeling en tegnologie oordrag: - fasiliteer en bestuur
navorsingsprogramme tot voordeel van die rolspelers (3 x 2) (6)
3.7.2 Nadele van produk organisasies
• Beperk inisiatief van boere
• Bemarking en onderhandelinge is beperk
• Lidmaatskapfooie moet betaal word
• Boer kan beheer verloor oor sy produk
• Te veel organisasies kan 'n negatiewe uitwerking hê (Enige 2) (2)
3.8 Moderne metodes van advertering
• Aanlyn/Aanlyn advertering/webbladsye
• Internet gekoppel dienste/Sosiale media
• Borgskappe by konvensies en of funksies
• Direkte pos
• Groot advertensieborde 'Billboards'
• SMS
• Maatskappy/Produk selfoontoepassing (app) (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 9 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.9 Faktore wat hoeveelheid produkte wat verbruiker benodig beïnvloed
• Hoe laer die prys van die produk hoe hoër sal die aanvraag wees en
vise versa
• Indien verbruikers 'n spesifieke produk verkies uit kompeterende
produkte, sal die aanvraag vir die verkose produk hoër wees
• Indien verbruikers 'n spesifieke produk verkies sal hulle die produk
aankoop teen hoër pryse.
• Hoe meer verbruikers daar is hoe groter sal die aanvraag vir 'n
spesifieke produk wees.
• Hoe hoër die inkomste van die verbruikers hoe groter sal die aanvraag
wees vir 'n produk
• As die prys van 'n produk, wat met 'n ander produk se prys kompeteer,
opmerklik laer is sal, die aanvraag laer wees omdat verbruikers die
goedkoper produk gaan koop.
• Hoe groter die verskeidenheid produkte beskikbaar hoe kleiner sal die
aanvraag vir 'n spesifieke produk wees.
• Groter verspreidingsarea sal die aantal produkte wat benodig word
verhoog (Enige 5) (5)
3.10 Verwantskap tussen inkomste en koste.
3.10.1 Benoeming van verskillende grafieke
• Lyn/Grafiek A – Vaste koste
• Lyn/Grafiek B – Totale koste
• Lyn/Grafiek C – Veranderlike koste (3)
3.10.2 Naam van punt D gemerk
• Gelykbreekpunt (1)
3.10.3 Ekonomiese belangrikheid van punt D
• Punt D dui die hoeveelheid produkte aan wat verkoop moet word sodat
die inkomste aan die uitgawes gelyk is.
• Voor die punt gemerk D, sal die besigheid 'n verlies ly.
• Na die punt gemerk D, sal die besigheid teen 'n wins bedryf word. (3)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 10 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: INSAMELING, PROSESSERING, BESTUUR EN AGRITOERISME
4.1 Faktore om in ag te neem wanneer voor-oes-beplanning gedoen word.
• Gereedheid vir die gewas
• Diens van oesgereedskap
• Beskikbaarheid van oesgereedskap
• Beskikbaarheid van kontrakteur
• Genoeg oes houers
• Skoon stoor gebied
• Beskikbare vervoer
• Beskikbaarheid van ablusie fasiliteite
• Beskikbaarheid van arbeid
• Beskikbaarheid van drinkwater (Enige 5) (5)
4.2 Beskryf hantering van landbouprodukte
• Korrekte verwydering van afval – sodat produkte nie gekontamineer
word nie.
• Gesondheid van werkers – om die oordrag van siektes deur produkte te
voorkom
• Algemene Higiëne – moet van goeie standaard wees om kontaminasie
van produkte te voorkom
• Korrekte hantering van produkte – om bederfbaarheid van produk te
verminder
• Korrekte verpakking en vervoer om kwaliteit van produk te onderhou (5)
4.3 Stoor metodes vir geoeste landbou produkte
4.3.1 Vrugte en groente (1)
4.3.2 Vleis (1)
4.3.3 Graan/Onverwerkte (rou) oliesade (1)
4.3.4 Melk (1)
4.4 VYF voordele van grootmaatstoor
• Die area blootgestel aan lug is kleiner per massa
• Peste is minder a.g.v. meer lae en die uitsluiting van lug.
• Grootmaathantering is goedkoper
• Grootmaathantering is makliker
• Vinniger om te hanteer
• Minder arbeid word benodig (Enige 5) (5)
4.5 Gunstige groeitoestande vir mikro-organismes
• Die korrekte voedsel produk
• Vog
• Geskikte temperatuur
• Geskikte pH
• Lug/Suurstof (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 11 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.6 Verpakking
4.6.1 Verpakkingsmateriaal - polistireen
• Is geskik vir vleisprodukte
Redes
• Kan maklik skoon gemaak word
• Absorbeer nie maklik reuke nie
• Lig in gewig
• Higiënies
• Nie giftig
• Ondeurdringbaar deur gasse en reuke
• Kan vog weerstaan (Enige 2) (3)
4.6.2 Verpakkingsmateriaal - karton
• Is nie geskik vir vleisprodukte nie
Rede
• Kan nie vog weerstaan nie
• Nie maklik om skoon te maak nie
• Reuke en gasse kan deur karton beweeg
• Kan swaar wees/Nie lig in gewig nie (Enige 2) (3)
4.7 Bemarkingskanale
4.7.1 Kontrakbemarking (1)
4.7.2 Internet bemarking (1)
4.7.3 Veilings (1)
4.7.4 Varsprodukte mark (1)
4.8 Voordele van beplanning en koördinering
4.8.1 Voordele van beplanning
• Verseker dat plaas doelgerig en sonder probleem bestuur word
• Help om veranderinge te antisipeer en aanpassings vroegtydig te
implementeer
• Help om doelwitte en standaarde vas te stel wat benodig word vir
beheer (3)
4.8.2 Voordele van koördinasie
• Duplikasie word geëlimineer
• Beter koördinasie tussen werkers is moontlik
• Organisering in die werksplek is makliker en meer funksioneel (3)
4.9 Effek van motivering deur aanmoediging en delegering
• Werkers voel meer gewaardeerd
• Bou selfvertroue
• Werkers voel deel van die bestuurspan
• Lei tot hoër produktiwiteit (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke 12 DBO/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.10.1 Agritoerisme
4.10.1 Tipe onderneming
• Agritoerisme (1)
4.10.2 Agritoerisme
Rubriek:
Die strooi biljet moet die volgende informasie/inligting toon:
• Ligging van die plaas
• Kontak besonderhede van die plaas
• Fasiliteite beskikbaar bv. oornag geriewe
• Moontlike aktiwiteite bv. berg/rotsklim, jag, voëlkyk, visvang,
kanoroei (enige 2 aktiwiteite maks. 2 punte)
• Ontwerp/Uitleg mag nie groter as helfte van A4-bladsy wees nie.
(6)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 150
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2018 Memo (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2018 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2018 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Management Practices

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2025 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 P1 2024 QP

Question paper
Agricultural Management Practices Grade 12 P2 2024 QP

Question paper