Skip to content

Agricultural Management Practices Grade 12 2024 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural Management PracticesGrade 12202415 pages

Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 Meervoudigekeuse-vrae 1.1.1 C ✓✓ 1.1.2 B ✓✓ 1.1.3 B ✓✓ 1.1.4 A ✓✓ 1.1.5 D ✓✓ 1.1.6 C ✓✓ 1.1.7 A ✓✓ 1.1.8 B ✓✓ 1.1.9 C ✓✓ 1.1.10 A ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 Pasitems 1.2.1 E ✓✓ 1.2.2 A ✓✓ 1.2.3 J ✓✓ 1.2.4 C ✓✓ 1.2.5 G ✓✓ 1.2.6 B ✓✓ 1.2.7 I ✓✓ 1.2.8 H ✓✓ 1.2.9 F ✓✓ 1.2.10 L ✓✓ (10 x 2) (20) 1.3 Landboukundige Terme 1.3.1 Reënval / Reën ✓ 1.3.2 Bodemopname / Grond evaluasie ✓ 1.3.3 Plaashek bemarking ✓ 1.3.4 Stoor / Storing ✓ 1.3.5 Inkomstestaat ✓ (5 x 1) (5) 1.4 Onderstreepte Woorde 1.4.1 Deklaagbewerking/'mulch' ✓ 1.4.2 Prys ✓ 1.4.3 Koördinasie ✓ 1.4.4 Fermentasie ✓ 1.4.5 Datum ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: FISIESE PLAASBEPLANNING 2.1 Topografie en helling 2.1.1 Beskryf helling vir plantproduksie • Dit is 'n matige helling ✓ – met beperkte gebruik vir plantproduksie ✓ • Dit is 'n matige helling ✓ – aangeplante weiding en bosbou. ✓ (Enige 1 x 2) (2) 2.1.2 Noem TWEE maatreëls om area te verbeter • Skep kontoerwalle ✓ • Skep terrasse ✓ • Strookverbouing ✓ • Plant teen die helling ✓ (Enige 2) (2) 2.2 Grondgesondheid en struktuureienskappe 2.2.1 Noem TWEE boerderypraktyke om grondgesondheid te verbeter • Deklaagbewerking ✓ • Wisselbou ✓ • Voeg organiese materiaal by ✓ • Gebruik die regte boerderymetodes ✓ • Geen gebruik van chemikalieë ✓ (Enige 2) (2) 2.2.2 Beskryf die eienskappe van 'n enkelkorrel grondstruktuur • Is gewoonlik los ✓ • Laag in nutriënte ✓ • Swak waterkapasiteit / watervashouvermoë ✓ • Hoë waterinfiltrasie ✓ • Goeie deurlugting ✓ (Enige 2) (2) 2.2.3 Verduidelik die effek van die blokagtige struktuur op bewerkbaarheid • Is moeilik om te bewerk ✓ want die grondpartikels is dig teen mekaar gepak ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.3 Grondtemperatuur 2.3.1 Teken dubbelstaafgrafiek van die grondtemperatuur lesings TEMPERATUUR BY VERSKILLENDE DIEPTES EN BY VERSKILLENDE TYE VAN DIE DAG 30 Temperatuur (°C) 25 20 15 op die oppervlak 10 20 cm diep 5 0 6:00 8:00 10:00 12:00 14:00 16:00 18:00 Tydvan Tyd vandie diedag dag (ure) Rubriek • Regte opskrif ✓ • Korrekte tipe grafiek (Dubbel staafgrafiek) ✓ • Alle oppervlak stawe korrek en sleutel ✓ • Alle 20 cm diep stawe korrek en sleutel ✓ (4) 2.3.2 Beskryf kortliks die tendens van temperatuur op oppervlak • Temperatuur variasie is hoog ✓ • Begin laag, word warmer en koel dan weer af ✓ • Temperatuur neem toe tot 14:00 en neem dan weer af ✓ (Enige 1) (1) 2.3.3 Noem TWEE praktyke om temperatuurskommelinge te verminder • Deklaagbewerking ✓ • Skep skaduwee ✓ • Besproeiing ✓ (Enige 2) (2) 2.3.4 Lei die optimale tydgleuf vir plantgroei • 11:00 – 18:00 ✓✓ (Enige tydgleuf binne die tydgleuf) (2) 2.4 Menslike hulpbronne en invloed op produktiwiteit 2.4.1 Evalueer die aksies geneem rakende die werker (1) • Die aksie om die werker te verwyder was korrek ✓ Regverdiging • Gesondheidspraktisyn moet eers die gesondheid van die werker assesseer ✓ • Is dit moontlik om siektes oor te dra deur voedsel ✓ • Siekte kan versprei na ander werkers ✓ (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.4.2 Noem aansteeklike siekte • Tuberkulose / TB ✓ • Verkoue ✓ • COVID ✓ (Enige 1) (1) 2.4.3 Besluit geneem vir werker met MIV-positiewe status • Nee ✓ Rede (1) • MIV kan nie deur voedsel oorgedra word van een persoon na 'n ander ✓ • Die prosesse gebruik vir prosessering raak ontslae van enige biologiese kontaminasie ✓ (Enige 1 rede) (1) 2.5 Noem belangrike faktore wat bank in ag neem om krediet te gee • Vermoë om die lening terug te betaal / is die aansoeker solvent ✓ • Aanvullende sekuriteit (kollateraal) beskikbaar gestel deur die applikant ✓ • Die aansoeker se kredietwaardigheid / krediettelling ✓ • Die tipe belegging waarvoor krediet benodig word ✓ • Risiko verbonde aan die belegging deur die boer ✓ (Enige 2) (2) 2.6 Plantegroei vir weiding 2.6.1 Berekening van weiding beskikbaarheid • Verlore weiding = (weiding geproduseer x verlore weidingsfaktor) = (4 200 kg x 0,4) = 1 680 kg ✓ Weiding beskikbaar = weiding geproduseer – verlore weiding = 4 200 kg – 1 680 kg (CA)✓ = 2 520 kg ✓ OF • Weiding beskikbaar = weiding geproduseer – (weiding geproduseer x verlore weidingsfaktor) = 4 200 kg – ✓ (4 200 kg x 0,4) ✓ = 4 200 kg – 1680 kg = 2 520 kg ✓ OF • Weiding beskikbaar = weiding geproduseer x beskikbare weidingsfaktor = 4 200 kg x 0,6 ✓✓ = 2 520 kg ✓ (3) 2.6.2 Berekening van die aantal diere • Aantal diere = weiding beskikbaar ÷ weidingsvereistes = 2 520 kg (CA) ÷ 10,55 kg/dier/dag ✓ = 238,86 = 238 ✓✓ beeste/dag (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.7 Gronddegradasie 2.7.1 Gee ander voorbeelde van gronddegradasie • A – gronderosie / korsvorming / kompaktering van grond ✓ • B – versuring / voedingstofwanbalans / verlore beskikbare nutriënte ✓ • C – vermindering in mikro-organismes / verlies aan koolstof / besoedeling deur natuurlike afvalprodukte / oorgroei van mikro-organismes ✓ (3) 2.7.2 Noem TWEE landbou praktyke wat gronddegradasie veroorsaak • Gebruik van swaar masjinerie ✓ • Oorgebruik van chemiese stowwe ✓ • Oorbeweiding ✓ • Monokultuur ✓ • Swak bewerkingspraktyke ✓ • Oorbesproeiing ✓ • Aanhoudende bewerking op dieselfde diepte ✓ (Enige 2) (2) 2.7.3 Stel TWEE beheermaatreëls voor vir oppervlakwater afloop • Deklaagbewerking ✓ • Dekgewasse ✓ • Kontoerbewerking ✓ • Terrasse ✓ • Geenbewerking ✓ • Kontoerwalle / riwwe ✓ • Gebruik beheerde besproeiing ✓ (Enige 2) (2) 2.8 Presisie boerdery 2.8.1 Identifiseer intensiewe produksie metode • Presisie boerdery ✓ (1) 2.8.2 Identifiseer tegnologiese toerusting gebruik met aanplant van gewasse • Globale Posisioneringstelsel (GPS) ✓ • Geografiese Inligtingstelsel (GIS) ✓ (2) 2.8.3 Bespreek TWEE faktore wat die tipe tegnologie bepaal • Die inkomstepotensiaal van 'n boerdery onderneming ✓ – hoër inkomste ondernemings kan bekostig om duur tegnologie aan te koop ✓ • Aard van die boerderymetode / tipe gewas ✓ – intensiewe of hoë insetstelsels benodig meer gevorderde tegnologie ✓ • Skaal van boerderystelsel ✓ – grootskaalse boerderystelsels benodig meer masjinerie en tegnologie ✓ • Die topografie van die plaas ✓ – tegnologie moet pas by die area wat bewerk word ✓ (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.9 Agritoerisme bemarking en bydra 2.9.1 Noem TWEE maniere hoe agritoerisme bemark kan word • Adverteer op verskillende gedrukte media ✓ • Promosies ✓ • Toeragente ✓ • Adverteer op verskillende elektroniese media platforms ✓ • Radio / TV-advertensies ✓ • Reklamebord ✓ (Enige 2) (2) 2.9.2 Dui agritoerisme se bydra tot die waarde van die boerdery onderneming aan • Verbetering in fasiliteitete en infrastruktuur ✓ • Vermeerder inkomste ✓ • Diversifisering verminder risiko's ✓ • Vermeerder bemarkingswaarde van die grond ✓ (Enige 2) (2) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: BESIGHEIDSBEPLANNING, ENTREPRENEURSKAP, BEMARKING. PRYSBEPALING EN DIE BESTUURSPROSES 3.1 Besigheidsplan 3.1.1 Noem missiestelling • Korttermyndoelwitte ✓ (1) 3.1.2 Noem visiestelling • Langtermyndoelwitte ✓ (1) 3.1.3 Bespreek redes vir ontwikkeling van 'n besigheidsplan Besigheidsplan: • Toets die uitvoerbaarheid ✓ van die besigheidsidee ✓ • Toets die lewensvatbaarheid ✓ van die besigheidsidee ✓ • Bepaal die finansiële behoeftes ✓ deur samestelling van 'n begroting ✓ • Aansoek vir kapitaal ✓ van finansiële instellings ✓ • Bepaal daaglikse aktiwiteite ✓ as deel van produksieplan ✓ • Posisie van die onderneming – huidiglik – toekoms ✓ en hoe om daar te kom✓ • Bekom kennis van bemarking ✓ wat relevant is tot die onderneming ✓ (Enige 2 x 2) (4) 3.2 Noem die aspekte vir marknavorsing • Bemarkingsdinamiek, patrone en seisoensgebondenheid ✓ • Verbruikers – demografie ✓ • Marksegmente ✓ • Teikenmark ✓ • Verbruiker behoeftes / voorkeure / besluite ✓ • Soortgelyke produkte – of kompetisie in die mark ✓ • Huidige verkope in die industrie ✓ • Norme in die industrie ✓ • Betroubare verskaffers ✓ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.3 Scenario – Moringa-bome 3.3.1 Identifiseer eienskappe van 'n entrepreneur vanuit die scenario • Wil 'n nuwe besigheid begin ✓ • Visionêr / kreatief ✓ • In staat om 'n besigheidsgeleentheid raak te sien ✓ • Ondersoekende vaardighede ✓ • Daarstel van nuwe / unieke produkte ✓ • Bereid om risiko’s te neem ✓ (Enige 3) (3) 3.3.2 Motiveer die redes vir waardetoevoegingsgeleenthede • “kan gekook of fyngedruk word” • “kan gestoor word as droë poeier vir verskeie maande sonder die verlies van voedingswaarde” ✓ (Any 1) (1) 3.3.3 Dui diversifiseer of spesialiseer aan (1) • Diversifiseer ✓ Motiveer • Die boer, boer met graan en plant Moringa bome, wat beteken dat die boer diversifiseer ✓ • Die boer, boer met twee verskillende gewasse ✓ (Enige 1) (1) 3.4 Noem DRIE voordele van produk spesialisasie • Minder uitgawes in die aankoop van ander implemente ✓ • Ongekompliseerde bestuur ✓ • Vaste markte ✓ • Verhoog produktiviteit ✓ (3) 3.5 Noem VIER bestuursbeginsels • Beplanning ✓ • Organisering ✓ • Motivering / Leierskap ✓ • Koördinering ✓ • Kontrole ✓ (Enige 4) (4) 3.6 Noem redes om aan produkorganisasies te behoort Produkorganisasies: • Onderhandel kredietterme met banke namens die boere ✓ • Organiseer insette en onderhandel korting namens die boere ✓ • Organiseer markte vir boere ✓ • Voorsien tegniese/wetenskaplike vaardighede aan die boere ✓ • Voorsien mark informasie / inligting ✓ • Adverteer en promoveer landbouprodukte ✓ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 10 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.7 Vraag en aanbod 3.7.1 Identifiseer ewewigsprys • R80 ✓/kg ✓ OF • Tagtig rand ✓per kilogram ✓ (✓ vir montêre waarde en ✓ vir eenheid) (2) 3.7.2 Verduidelik die waarde van die ewewigsprys • By ewewigsprys is die prys wat die koper wil betaal presies dieselfde prys as wat die verkoper bereid is om te aanvaar,✓ dit maak die prys aanvaarbaar ✓ • Dit is die enigste volhoubare prys ✓ waar aanvraag gelyk is aan aanbod ✓ • Hierdie prys is volhoubaar ✓, want die aantal wat verbruikers wil koop is gelyk aan die aantal verskaf deur die produseerders ✓ • By hierdie prys sal daar geen oorskot✓ of tekort ✓van die produk op die mark wees nie (Enige 1 x 2) (2) 3.7.3 Verduidelik kortliks die tekort aan produk • Verbruikers koop meer as die prys laag is ✓ • Boere verskaf / bemark minder van die produk as die prys laag is ✓ • Politieke onstabiliteit / politieke faktore kan bemarking voorkom ✓ • Natuur rampe / hael / vloede / droogte kan produkte vernietig ✓ • Seisoenale opbrengs kan lei tot tekorte in ander seisoene ✓ • Logistiek / vervoer / invoer probleme kan vertragings in die mark veroorsaak ✓ (Enige 2) (2) 3.7.4 Stel oplossings voor vir die voorkoming van tekorte in landbou produkte • Verander plant- en oesdatums, ✓ om genoeg produkte te voorsien in periodes van tekorte ✓ • Vermeerder insette ✓ om meer produkte te bekom ✓ • Plant in verskillende streke ✓ om verskillende oestye te hê ✓ • Plant verskillende kultivars ✓ wat hoër opbrengste lewer ✓ • Maak gebruik van kweekhuise ✓ om meer produkte deur die jaar te produseer (Enige 1 x 2) (2) 3.8 Kies 'n woord van die woordlys vir bemarkingsketting 3.8.1 produk ✓ (1) 3.8.2 verbruiker ✓ (1) 3.8.3 hoër ✓ (1) 3.8.4 kompetisie ✓ (1) 3.8.5 wins ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 11 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.9 Bemarking by veiling 3.9.1 Verduidelik die keuse van 'n veiling i.p.v. internetbemarking • Die boer kan die regte lewendige dier sien ✓, teenoor net 'n foto ✓ • Die boer kan die dier in aksie sien ✓ loop rond, kry 'n idee van die dier se temperament, ens. ✓ • Die dier kan met ander diere op die veiling vergelyk word ✓en die boer kan die beste aankoop doen ✓ • Foto's op die internet ✓ kan elektronies verander word ✓ • Die finansiële transaksie is veilig, ✓ die boer kry die dier waarvoor betaal is ✓ (Enige 2 x 2) (4) 3.9.2 Bereken geld ontvang van verkoopprys • Geld ontvang = Verkoopsprys – (Verkoopsprys x Veilingsfooi %) = R50 000,00 – ✓ (R50 000,00 x 5% ✓) ✓ = R50 000,00 – (R2 500,00) = R47 500,00 ✓ OF • Veiling koste = Verkoopsprys x Veilingfooi = R50 000,00 x 5% ✓ = R2 500,00 ✓ Geld ontvang = Verkoopsprys – Veiling koste = R50 000,00 – ✓ R2 500,00 = R47 500,00 ✓ OF • Geld ontvang = Verkoopsprys x Veiling % ontvang = R50 000,00 x ✓ 95% ✓ ✓ = R47 500,00 ✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 12 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.10 Wet op Gesondheid en Veiligheid 3.10.1 Noem die Wet • Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid ✓ (1) 3.10.2 Noem seisoenale of geleentheidswerker en motiveer • Seisoenale werker ✓ • Seisoenale werker werk net vir die voor-oes periode elke seisoen/jaar OF • Geleentheidswerker ✓ • 'n Geleentheidswerker begin 'n spesifieke projek op die plaas, maak die werk klaar en kom nie seisoenaal of jaarliks terug nie ✓ (kan net EEN keuse wees) (2) 3.10.3 Noem EEN verbetering aan beskermende kleredrag • Oorpak om persoonlike klere te beskerm in plaas van 'n voorskoot ✓ • Oorpluisies kan ook voorsien word ✓ • Vol gesig masker/skerm om die vel op die gesig te beskerm in plaas van net brille vir die oë ✓ • Respirator om die lug te suiwer in plaas van 'n masker ✓ • Stewels in plaas van skoene ✓ (Enige 1) (1) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 13 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDHOUDING, OES, WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING 4.1 Begroting 4.1.1 Beskryf geheelplaasbegroting • Opsomming van al die verskillende vertakkings / afdelings ✓ • van die plaas onderneming as geheel ✓ (2) 4.1.2 Noem belangrike aspekte van insette • Tipe insette ✓ • Hoeveelheid/aantal insette benodig ✓ • Prys van die inset ✓ • Tyd wat die inset benodig word ✓ (Enige 3) (3) 4.2 Finansiële beplanning 4.2.1 Verduidelik bruto wins • Bruto wins is verkope(inkomste) minus die koste van verkope ✓✓ • Bruto wins is omset minus direkte koste ✓✓ • Bruto wins is die verkoopprys van jou produk minus die produksie koste van die produk ✓✓ (Enige 1 x 2) (2) 4.2.2 Verduidelik netto wins • Netto wins is bruto wins minus indirekte koste ✓✓ • Geld wat oorbly na alle uitgawes afgetrek is ✓✓ (Enige 1 x 2) (2) 4.3 State 4.3.1 Noem tipe staat • Balansstaat ✓ (1) 4.3.2 Bereken waarde (a) R3 062 000,00 ✓ (b) R2 712 000,00 ✓ (c) R350 000,00 ✓ (CA) (d) R3 062 000,00 ✓ (4) 4.3.3 Evalueer groeiende potensiaal • Onderneming groei ✓ (1) Rede • Die netto waarde is meer ✓ • Bates is meer as die laste ✓ • Eienaarsbelang sal groei ✓ • Kapitaal in die bank sal groei ✓ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 14 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 4.3.4 Gee redes vir geen plaaswaarde • Die persoon huur die plaas ✓✓ • Die persoon besit nie die plaas nie ✓✓ (Enige 1 x 2) (2) 4.4 Beskryf tipe meganiese rekords • Datum van diens / datum wanneer herstelwerk gedoen is / frekwensie van herstelwerk ✓ • Koste van onderhoud / diens ✓ • Brandstofverbruik vir elke rit ✓ • Logboek om afstand aan te dui ✓ • Jaarlikse waardevermindering van die voertuig ✓ (Enige 4) (4) 4.5 Noem die brondokumente vir lewendehawe boere • Faktuur ✓ • Kwitansie ✓ • Bank staat ✓ • Dagboek ✓ • Debiet nota ✓ • Krediet nota ✓ • Tjeks ✓ • Elektroniese fondsoordrag(EFO)-kennisgewing ✓ • Depositostrokie ✓ • Inventaris ✓ (Enige 4) (4) 4.6 Dui veiligheidsmaatreëls aan vir elektroniese betalings • Gebruik geldige webwerwe ✓ • Gebruik 'n unieke persoonlike identifikasienommer (PIN) ✓ • Gebruik jou persoonlike biometrie / kenmerke vir herkenning ✓ • Gebruik 'n Gebruikersnaam (“Username”) wat ooreenstem met die wagwoord (“Password”) ✓ • Gebruik 'n Wagwoord (“Password”) volgens voorgeskrewe riglyne ✓ • Installeer antivirus en “phishing”-program ✓ • Rapporteer enige verdagte transaksies op jou rekening ✓ • Teken af “Logoff” nadat transaksies gedoen is ✓ (Enige 4) (4) 4.7 Noem die aspekte wanneer rou diereprodukte gegradeer word • Massa / grootte ✓ • Vet inhoud ✓ • Lengte ✓ • Voorkoms – fynheid / kartelling / kleur / vorm / stapelvorming / kneusing ✓ • Ouderdom ✓ • Kwaliteit - skoon opbrengs / sagtheid / treksterkte ✓ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 15 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 4.8 Bespreek die nadele van prosessering • Moeilik om kapitaal te bekom ✓ vir nuwe industrie of uitbreiding ✓ • Nuwe produk moet kompeteer ✓ met gevestigde produk ✓ • Kennis en kundigheid ✓ van boer nie genoegsaam nie ✓ • Voeg meer bestuurswerk vir die boer by ✓ as gevolg van nuwe ontwikkelings ✓ • Geboue kan areas vir produksie oorneem ✓ dus minder produkte ✓ • Duur ✓ as die boer 'n lening moet aangaan om uit te brei ✓ • Produkte kan smaak / voedingswaarde / voorkoms verloor ✓ as gevolg van verwerkingsproses ✓ • Verwerking is tydrowend, ✓ wat sal lei tot stygings in koste ✓ (Enige 2 x 2) (4) 4.9 Name die aspekte wat vorm van verpakkingsmateriaal beïnvloed • Tipe materiaal ✓ • Doel van die houer ✓ • Tipe / vorm / grootte van produk ✓ • Koste implikasies ✓ • Gereedskap benodig ✓ • Is die verpakking doelgemaak ✓ • of gevorm by verpakkingslyn ✓ (Enige 3) (3) 4.10 Gee die redes vir etikettering • Identifiseer produk ✓ • Bevat spesifieke informasie ✓ • Om verbruikers vertroue in die produk te kry ✓ • Om die verbruiker in te lig ✓ • Om aandag op die produk te vestig ✓ • Om te help met voorraad opname ✓ • Wetlike vereistes ✓ • Indentifiseer maatskappy / naspeurbaarheid ✓ (Enige 4) (4) 4.11 Beskryf die voordele van goeie landboukundige praktyke • Finansiële voordeel vir die produsent ✓ • Verbruiker kry 'n kwaliteit produk ✓ • Moontlike verspreiding van peste en siektes word uitgeskakel ✓ • Chemiese besoedeling word uitgeskakel ✓ • Moontlike allergieë word verhoed ✓ • Beperking van produkte wat siektes veroorsaak ✓ • Beperking van koste om slegte produkte te hanteer ✓ (Enige 4) (4) [50] TOTAAL AFDELING B: 150 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Management Practices

View all