Skip to content

Agricultural Management Practices Grade 12 2023 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural Management PracticesGrade 12202314 pages

Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 Meervoudige keuse 1.1.1 C  1.1.2 C  1.1.3 A  1.1.4 D  1.1.5 A  1.1.6 A  1.1.7 C  1.1.8 D  1.1.9 C  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 Pasitems 1.2.1 B  1.2.2 F  1.2.3 G  1.2.4 K  1.2.5 L  1.2.6 C  1.2.7 J  1.2.8 H  1.2.9 A  1.2.10 E  (10 x 2) (20) 1.3 Landboukundige terme 1.3.1 Grond erosie  1.3.2 Grond pH / grondreaksie  1.3.3 Veiling  1.3.4 Verpakking  1.3.5 Brondokumente  (5 x 1) (5) 1.4 Onderstreepte woorde 1.4.1 Klimaks /Subklimaks 1.4.2 Anemometer  1.4.3 Sekondêre  1.4.4 Bestanddele  1.4.5 Versuikering  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: FISIESE PLAASBEPLANNING 2.1 Grond as 'n waardevolle bate 2.1.1 Verduidelik indien waarde van plaasgrond verhoog  Belê in grond  deur vaste bates toe te voeg tot die plaas   Grond word meer produktief gemaak deur korrekte: o bewerking  o beweiding  o watergebruik   Toestand van veld/grond verbeter (verhoog)  met goeie bestuur   Netto waarde van plaas verhoog  a.g.v. die toename in bates   Grondwaarde verhoog met tyd  a.g.v. die ekonomiese karakter van grond  (Enige 1 x 2) (2) 2.1.2 Verduidelik indien waarde van plaasgrond neem af  Grond word minder produktief gemaak as gevolg van verkeerde: o bewerking  o beweiding  o watergebruik   Toestand van veld/grond gaan agteruit (verswak)  met swak bestuur   Bates van plaas verlaag  a.g.v. gebrek aan instandhouding   Netto waarde van die plaas verlaag  a.g.v. afname in bates  (Enige 2) (2) 2.2 Werker afwesigheid 2.2.1 Verduidelik produktiewe werkers Werkers is produktief wanneer hulle vinnig  insette omskakel na uitsette  OF Produktiwiteit = (Uitset ÷ inset)  in 'n spesifieke tydsperiode  (2) 2.2.2 Beskryf moontlike redes waarom afwesigheid lei tot verlaging in produktiwiteit  Indien die werker afwesig is vir 'n lang periode, moet 'n ekstra werker in diens geneem word  en opleiding van ‘n nuwe werker is tydrowend   Wanneer ‘n werker afwesig is moet ander werkers oortyd werk  wat kan ly tot moegheid/negatiwiteit wat produktiwiteit verlaag  (Enige 1 x 2) (2) 2.2.3 Bespreek hoe boer help om werkers gesond te hou  Neem werkers gereeld na mediese fasiliteit   Verseker ‘n gesonde werksomgewing   Opvoeding van werkers in: o Siektes (MIV en VIGS, TB, COVID)  o Gesonde leefstyl (gesonde eetgewoontes / gereelde oefening)  o Goeie persoonlike higiëne   Verseker dat werkers voldoen aan die veiligheidsregulasies (veiligheidswetgewing/'OHS Wet')  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 Beskryf beginsels van 'n weikamp vir diereproduksie  Die kamp benodig skadu en skuiling, bv. bome vir diere   Skoon en vars drinkwater moet altyd beskikbaar wees   Die bron van water moet so na as moontlik aan die middel van die kamp wees   Verseker geskikte weidingskapasiteit  / Korrekte drakrag   Genoeg smaaklike voedsel   Neem topografie in ag   Geskikte weiding vir die tipe dier   Geskikte heinings vir die tipe dier   Afkamp van gevaarlike areas (nat areas / giftige plante)  (Enige 3) (3) 2.4 Grondbewerking 2.4.1 DRIE nadele van 'n ploegsool (-laag)  Daar is nie genoeg porieë of spasies in gekompakteerde gronde nie   Vlak wortelontwikkeling   Versuipte toestande   Stadige waterdreinering   Swak lugbeweging   Die beperkte wortels kan meestal nie genoegsame water en voedingstowwe opneem vanuit die grond nie   Swakker plantegroei en laer opbrengste   Plante is minder droogtebestand  (Enige 3) (3) 2.4.2 Beskryf probleem oplossing van ploegsool (-laag)  Los die probleem op deur die ploegsool (-laag) te breek met 'n primêre bewerkingsimplement,  bv. 'n skeurploeg  Varieer die ploegdiepte   Gebruik wisselbou: o met gewasse wat bewerking op verskillende diepte benodig  o met gewasse wat wortelsisteme het wat op verskillende dieptes ontwikkel  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.5 Beskryf voordele van geenbewerking en permanente grondbedekking  Feitlik geen water- en winderosie   Verhoogde waterinfiltrasie in die grond   Grondwater meer geredelik beskikbaar   Organiese materiaalinhoud van grond word behou of verbeter   Koolstof word in die grond geïsoleer, wat grondkwaliteit verhoog en globale verwarming verminder   Grond kwaliteit verbetering (chemies, fisies en biologies)   Verhoogde gewas produktiwiteit   Verminderde bemesting en produksiekoste   Selfs meer volhoubare en winsgewende gewasproduksie (verseker oorlewing van die familieplaas)   Basiese behoeftes word bevredig / verbeter plattelandse lewens- standaarde en gehalte van lewe / verhoogde en gediversifiseerde produktiwiteit / verhoogde wins  (Enige 3) (3) 2.6 Verskillende boerderymetodes INTESIEWE EKSTENSIEWE BOERDERY BOERDERY INSET: Arbeid: meer/hoog  minder/laer  sonder meganisering INSET: Grond: laag/klein/minder  hoog/groot/meer  hoeveelheid per dier UITSET: groot/hoog  klein/laag  hoeveelheid per eenheidsarea (6) 2.7 Verduidelik konsepte in presisieboerdery 2.7.1 GPS  Globale Posisioneringstelsel gee die presiese posisie  van die ontvanger op die oppervlakte van die aarde   'n Satellietstelsel  wat die boer voorsien van posisionering, navigering, en tydskedulering dienste   Vestig 'n ruitsisteem  vir grondmonsterneming en optimalisering van die gebruik van chemikalieë (bemesting; plaagdoders; ens.)   Kan koördinate gebruik om oppervlakte van gekose area te bereken  (Enige 1 x 2) (2) 2.7.2 GIS  Geografiese Inligtingstelsel verwerk die insette  in 'n rekenaarsisteem en vertoon dit op 'n kaart   Is 'n rekenaarsisteem wat geografiese verwysingsinligting analiseer  en vertoon   Insette word verwerk deur 'n rekenaardatabasisse om inligting te stoor, analiseer en terug te kry  en om geografiese inligting in kaart vorm te beskou  (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.7.3 VTT  Veranderlike Tempo Tegnologie gebruik implemente (planters, kunsmistoediener)  wat oor die vermoë beskik vir presies gekontroleerde aanwending van insette   Dit laat toe dat kunsmis, chemikalieë, kalk, gips, besproeiingswater en ander insette teen verskillende tempo's toegedien word  regoor die land sonder om die verstellings op toerusting per hand te verander en om verskeie kere oor die area te beweeg  (Enige 1 x 2) (2) 2.8 Landbou-implemente 2.8.1 Onderskei tussen primêre en sekondêre implemente Primêre implemente  Implemente is groot en swaar   Doen gewoonlik swaar bewerking   Dieper bewerking  (Enige 1) (1) Sekondêre implemente  Implemente is ligter en fyner   Gewoonlik gebruik na primêre bewerking   Vlak bewerking  (Enige 1) (1) 2.8.2 Klassifiseer implemente  IMPLEMENT A = Sekondêre   IMPLEMENT B = Primêre   IMPLEMENT C = Primêre  (3) 2.8.3 Noem DRIE nadele in die gebruik van implemente  Implemente is duur   Gebruik van implemente verg 'n meer vaardige werker   Gebruik van implemente kan sekere eienskappe van gronde vernietig   Depresiasie / die waarde van die implement verminder   Die implement mag beskadig word   Dit kan lei tot werkloosheid / Minder arbeid benodig   Koste van brandstof is hoog   Koste van dienste is hoog  (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.9 Noem VIER aspekte by die verkryging implemente en toerusting  Koste van die aankoop van ‘n implement   Kwaliteit van die implement   Kies aanpasbare implemente   Implemente moet van die regte grootte en kapasiteit wees vir die omstandighede   Hou moontlike uitbreiding in gedagte   Keuse van tegnologiese vordering moet gemaak word   Opleiding benodig en die koste daarvan   Bereken die bedryfskoste (lopende-) van die implement   Onderhoud en dienste beskikbaar   Doen navorsing oor die produk se effektiwiteit   Kies tussen outomatiese- of handgedrewe model   Besluit watter tipe bykomstighede of ekstras benodig word  (Enige 4) (4) 2.10 Verduidelik hoe agritoerisme risiko's verminder in kommersiële boerdery  Kontantvloei bevoordeel die boer   Optimale gebruik van alle hulpbronne bv. berge / riviere   Waarde van plaas verhoog – addisionele fasiliteite is opgerig   Groter bemarkingswaarde vir die boer se produkte   Beskerm die plaas teen: o Klimaatpatrone  o Waarde van die Rand  (Enige 4) (4) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: BESIGHEIDSBEPLANNING, ENTREPRENEURSSKAP, BEMARKING, PRYSBEPALING EN BESTUURSPROSES 3.1 Bemarkingskanale 3.1.1 Noem DRIE probleme met verkoop van lewende hawe by veilings  Veilingskostes kan hoog wees   Markprys is nie altyd gunstig nie (reserweprys)   Risiko vir uitbreek van siektes/kwarantyn gebiede   Swak georganiseerde veilings  (Enige 3) (3) 3.1.2 Beskryf vryemarkstelsel  Die produseerder kan produkte verkoop waar  hulle wil, wanneer  hulle wil en teen die hoogste moontlike prys  (Enige 2) (2) 3.1.3 Noem voordele van varsproduktemarkte  Boere kan voordeel trek uit hoër pryse in tye van tekorte   Die mark kan groot hoeveelhede van die boere se produkte verkoop   Die boer kan 'n agent gebruik om produkte te bemark   Geld is onmiddellik beskikbaar na verkope  (Enige 2) (2) 3.2 Plaasbeplanning 3.2.1 Bespreek finansiële plan  Om plaaswins te voorspel  vanuit moontlike inkomste en uitgawes   Om die bron van inkomste te bepaal  van elke produksie vertakking   Om kontantvloei te bepaal, genoeg geld beskikbaar wanneer benodig   Om maandelikse inkomste van verkope te voorspel  van produkte van verskillende vertakkings   Om te bepaal of die kapitaal genoeg is  vir produksie in verskillende vertakkings  (Enige 2) (2) 3.2.2 Bespreek bemarkingsplan  Verifieer die bestaan van moontlike kliënte  vir elke produksie vertakking   Om te fokus op verbruiker tevredenheid  vir elke produk wat geproduseer is   Om marktendense te ken  en om te weet wanneer om produkte te verkoop   Erken die geleenthede in die mark  wat verkope sal verhoog / advertering  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3 Noem elemente van organisering  Identifikasie van take   Groepering van verwante take   Delegering van sekere taak aspekte   Toesighouers en bestuurders vat verantwoordelikheid vir uitgevoerde take   Koördinering van verskillende take  (Enige 2) (2) 3.4 Dui die aspekte van besluitneming aan  Die akkuraatheid van besluite   Die spoed waarteen besluite geneem word   Die aanvaarbaarheid van die besluit deur die persone betrokke  (3) 3.5 Noem voordele van koördinasie  Dit verhoog die effektiwiteit van die gebeurlikheid   Duplisering word uitgeskakel   Hulpbronne word optimaal benut binne die verskillende operasionele take   Beter samewerking tussen werkers   Organisering in die werksplek word makliker en meer funksioneel   Beter kommunikasie in die werksplek  (Enige 3) (3) 3.6 Gee redes vir indiensnemingskontrak  Beskerm die regte van beide partye   Dit is 'n wetlike vereiste   Dit is 'n wetlike ooreenkoms tussen die werknemer en werkgewer   Kan daarna verwys indien 'n dispuut ontstaan   Dit definieer wat van die werknemer verwag word  (Enige 3) (3) 3.7 Noem en verduidelik die pilare van plaas volhoubaarheid  Produktiwiteit  om produktiwiteit te behou en te verbeter   Risikobestuur  om produksiesekuriteit te verseker   Bewaring  om die potensiaal van natuurlike hulpbronne te beskerm   Ekonomiese lewensvatbaarheid  om die winsgewendheid van die plaas te bepaal   Sosiale aanvaarding  om die gemeenskap/omgewing te ontwikkel (Enige 2 noem en verduidelik) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.8 SSGB ontleding vanuit scenario 3.8.1 DRIE sterkpunte  Beskikbaarheid van grond   Kapitaal is beskikbaar   Besigheidsvaardighede   Water van die rivier is beskikbaar   Goeie veld  (Enige 3) (3) 3.8.2 EEN swakpunt  a) Gebrek aan boerderyvaardigheid   b) Gebrek aan boerderykennis   c) Nie baie vrugbare sanderige gronde  (Enige 1) (1) 3.8.3 EEN geleentheid  Agritoerisme / lok toeriste om te kom visvang   Perdeteeltmark  (Enige 1) (1) 3.8.4 TWEE bedreigings  Reënval beskikbaar / droogte / rivier kan opdroog   Konflik tussen die groepslede   Uitbreek van siektes   Veranderinge in die mark  Erosie (wind /water)  (Enige 2) (2) 3.8.5 Aksies om swakhede aan te spreek  a) Indiensneming van 'n plaasbestuurder wat oor vaardighede beskik   b) Indiensneming van 'n plaasbestuurder wat oor kennis beskik   c) Verbeter die gehalte van die grond / voeg organiese materiaal by die grond / plant gewasse wat sanderige grond verkies  (Enige 1 wat koppel aan VRAAG 3.8.2)) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 11 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.9 Gelykbreekpunt 3.9.1 Bereken koste per eenheid  Koste per produk = koste ÷ hoeveelheid eenhede = R50 000 ÷ 20 000  = R2,50 per eenheid  (2) 3.9.2 Onderskei tussen veranderlike koste en vaste koste VERANDERLIKE KOSTE VASTE KOSTE Verander per eenheid geproduseer  Verander nie op die kort termyn nie  Kan beheer/vermy word afhangende Kan nie beheer/vermy word nie  van die hoeveelheid eenhede geproduseer  (Tabel nie nodig nie) (4) 3.10 Verduidelik vraag en aanbod 3.10.1 Konsep van vraag en prys  Hoe laer die prys, hoe hoër is die vraag   Hoe hoër die prys hoe laer is die vraag  OF  Hoe hoër die vraag hoe hoër is die prys   Hoe laer die vraag hoe laer is die prys  (Enige 1) (2) 3.10.2 Konsep van aanbod en prys  Hoe hoër die prys hoe hoër is die aanbod   Hoe laer die prys, hoe laer is die aanbod  OF  Hoe hoër die aanbod hoe laer is die prys   Hoe laer die aanbod hoe hoë is die prys  (Enige 1) (2) 3.11 Identifiseer aspekte van 'n sakeplan 3.11.1 Buiteblad / Voorblad  (1) 3.11.2 SSGB ontleding (SWOT ontleding)  (1) 3.11.3 Addendum/Aanhangsel  (1) 3.11.4 Menslike hulpbronplan  (1) 3.11.5 Finansiële hulpbronplan  (1) 3.11.6 Infrastruktuur  (1) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 12 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDHOUDING, OES, WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING 4.1 Begrotings vanuit lys 4.1.1 Voorbeelde van produksiebegrotings  Voerbegroting   Instandhoudingsbegroting   Arbeidsbegroting  (3) 4.1.2 Beskryf primêre doel van 'n begroting  Om beperkinge te plaas op bedrae wat vir plaasaktiwiteite gebruik word   Om krediet betyds te verkry   Om hulpbronne en geld gespandeer te koördineer soos beplan   Om vas te stel of die besigheid moet uitbrei al dan nie   Om 'n behoefte analise te doen en te kontrole uit te oefen   Om die moontlike winsgewendheid van 'n alternatief te bepaal   Om die tydsverbruik en uitvoerbaarheid van 'n besluit te toets   Om langtermyn strategieë en doelwitte te kwantifiseer  (Enige 4) (4) 4.1.3 Gee voorbeelde van parameters gebruik in begroting  Pryse   Opbrengs/ontvangste   Toepassing van insette   Tyd van insette en uitsette   Nageslag-/speenpersentasie  (Enige 2) (2) 4.2 Finansiële aspekte 4.2.1 Bereken bruto marge vir die twee produksierigting Produksierigting A  BM = Ontvangste – Veranderlike koste = R39 011,00 – R32 102,24  = R6 908,76  Produksierigting B  BM = Ontvangste – Veranderlike koste = R37 361,00 – R28 532,27  = R8 828,73  (4) 4.2.2 Bereken netto inkomste  Netto inkomste = Totale plaas inkomste – Totale plaas uitgawes = R76 372,00 – R60 634,51  = R15 737,49  OF  Netto inkomste = BM (A) + BM (B) = R6 908,76 + R8 828,73  (CA) = R15 737,49  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 13 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2.3 Mees winsgewende produksierigting  Produksierigting A  (1)  Want dit het meer ontvangste per hektaar as besigheid B   korrekte berekeninge ook geldig (Enige 1) (1) 4.3 Inkomstestaat UITGAWES INKOMSTES WAARDE WAARDE DATUM BESKRYWING DATUM BESKRYWING (R) (R) Produksie- Verkope van 87 000 15/03/22 38 600 koste produk Bemarkings- Verkope van 2 500 10/04/22 69 450 koste produk Verkope van 20/05/22 61 500 produk TOTAAL 89 500 TOTAAL 169 550 RUBRIEK  Opskrifte: INKOMSTE en UITGAWES   Elke korrekte inskrywing INKOMSTE-kant  (maks 2)  Elke korrekte inskrywing UITGAWE-kant  (maks 2)  Beide totale korrek (een punt)  (Inkomste en uitgawes kan onder mekaar wees) (6) 4.4 Verduidelik die stappe wat gevolg moet by die ontwikkeling van inventaris (Volgorde is belangrik)  Stap 1: Maak 'n fisiese telling van al die beskikbare bates in die boerderybesigheid   Stap 2: Evalueer al die bates teen die huidige markwaarde   Stap 3: Maak 'n afsluitingsinventaris aan die einde van die jaar  (3) 4.5 Brondokumente 4.5.1 Bespreek TWEE gevalle waar boerderybesigheid 'n kwitansie uitreik  Enige transaksie waar geld/goedere ontvang word   Wanneer bydraes of donasies/borgskappe ontvang word   Wanneer 'n boer betaling ontvang vir verkope van produkte   Wanneer betaling van 'n debiteur ontvang word  (Enige 2) (2) 4.5.2 Noem data wat op die brondokument moet voorkom  Hoeveelheid   Datum van transaksie   Beskrywing van transaksie   Besigheidsnaam – wat die dokument ontvang  Besigheidsnaam – wat dokument uitreik   Betalingsinligting  (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboubestuurspraktyke 14 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.6 Storing 4.6.1 Struktuur wat deur grootskaalse boere gebruik word  Silo  (1) 4.6.2 Rede vir gebruik van omgekeerde kegels op pale  Om te verhoed dat knaagdiere die struktuur binnegaan  (1) 4.6.3 VIER klimaatsaspekte waarteen struktuur beskerm  Temperatuur   Neerslag (reënval, ryp, sneeu, dou)   Wind   Lig  (4) 4.7 Noem fisiese of sigbare kenmerke vir gradering van geoeste plaasprodukte  Kleur van die produk   Grootte van die produk   Vorm van die produk   Konformasie/bou van die produk   Skade op die produk   Varsheid van die produk   Skoon voorkoms van die produk  (Enige 4) (4) 4.8 Prosessering 4.8.1 Noem DRIE voedselpreserveringsmetodes gebruik om mikro- organismes te dood of uit te skakel  Verhitting   Filtrasie   UV-radiasie   Vriesing  (Enige 3) (3) 4.8.2 Verduidelik waardetoevoeging se bydrae tot finansiële volhoubaarheid  Die boer identifiseer 'n gaping in die mark  en deur prosessering word waarde aan die rou produk toegevoeg   Die nuwe waardetoegevoegde produk kan inkomste genereer  wat kan bydra tot die finansiële lewensvatbaarheid van die plaas   Oorskot produkte kan benut word  om ekstra inkomste te skep  (Enige 1 x 2) (2) 4.9 Bespreek regsvereistes van die informasie op die etiket t.o.v. voedingswaarde  Tabel met  voedingswaardes   Waardes van massa of persentasie van ADT   Rangskik die voedingstowwe in volgorde, van die hoogste waarde na die laagste  (3) [50] TOTAAL AFDELING B: 150 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Management Practices

View all